Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Exciting NG
Re: Exciting NG [boodskap #102890] Sa, 07 Mei 2005 15:05
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Sean Monterey" skryf

Poetry from the ossewa - yes that wooden piece of
> crap that was as real as weopons of mass distruction. Imgine putting that big
> pull (their wires yes) into the bloody national anthem. I mean really.

Dit is darem tog te duidelik dat jy die Afrikaanse
nuusgroep baie, baie interessant vind, anders sou
jy nie so baie tyd hier bestee het nie. Onder al jou
skuilname. Jy is, om die waarheid te sê, een van die
mees getroue bydraers. Hoekom vind jy die
Afrikaanse nuusgroep so interessant?

Tant Hessie van die Algonquins
Vorige onderwerp: Re: Fotos en goed. (JIM REEVES!!!!)
Volgende onderwerp: Hoe gelukkig is Dr. B en R F Oppenheimer en/of Vennote ? (vorentoe vernuwe-bou-groei-verstaal (bewusmaking) advies ?)
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 29 00:35:03 MGT 2024