Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Doof, balhorig of moedswillig
Doof, balhorig of moedswillig [boodskap #102878] Sa, 07 Mei 2005 10:47 na volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons het 'n handyman gekry wat Saterdae kom uithelp met werkies om die huis.
Gewoonlik is my man hier, maar hy moes vandag die kar vat vir nuwe
briekskoene, so ek's alleen by die huis. Soos my gewoonte is, maak ek vir
die mens middagete, en waar ek gewoonlik my man met die bord kos en glas
koeldrank uitstuur, moet ek dit vandag self doen. Ou Vusi is missing. Ek
staan soos 'n besetene en skree, maar al wat kom is Vusi.

Ek los toe maar die kos en loop rond opsoek na die derm. Die bliksem staan
wragtag en klets en ignoreer my!! My my man het al gesê ou Vusi is stokblind
en stokdoof, maar wragtag. Dis net twee tree van die stoep af na die hek
toe. En ek het helder klere aan... kan my nie juis miskyk nie.

Dit lyk na 'n lekker bord kos daai... ek dink my honde gaan dit geniet.

Groete
Elaine
Re: Doof, balhorig of moedswillig [boodskap #102879 is 'n antwoord op boodskap #102878] Sa, 07 Mei 2005 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 7 May 2005 12:47:07 +0200, "Elaine" wrote:

> Ons het 'n handyman gekry wat Saterdae kom uithelp met werkies om die huis.
> Gewoonlik is my man hier, maar hy moes vandag die kar vat vir nuwe
> briekskoene, so ek's alleen by die huis. Soos my gewoonte is, maak ek vir
> die mens middagete, en waar ek gewoonlik my man met die bord kos en glas
> koeldrank uitstuur, moet ek dit vandag self doen. Ou Vusi is missing. Ek
> staan soos 'n besetene en skree, maar al wat kom is Vusi.
>
> Ek los toe maar die kos en loop rond opsoek na die derm. Die bliksem staan
> wragtag en klets en ignoreer my!! My my man het al gesê ou Vusi is stokblind
> en stokdoof, maar wragtag. Dis net twee tree van die stoep af na die hek
> toe. En ek het helder klere aan... kan my nie juis miskyk nie.
>
> Dit lyk na 'n lekker bord kos daai... ek dink my honde gaan dit geniet.
>
> Groete
> Elaine
>

Ja, en ek het gister 'n handyman by my woonstel, een vertrek laat
verf. Ek kon dit self doen, maar het hom dit laat doen omdat hy
die geld kan gebruik.

Hy is 'n blanke.

Toe hy hier instap, was alles reeds toegeplak, die verf en 'n
verfroller het vir hom gewag, en toe hy polly-filler wou gaan haal,
het ek dit gegee. Toe hy hier uitstap, het ek gesê dat hy die
verfroller en pan, en die verfkwas wat hy gebruik het vir hom kan vat.
En dit was spliternuwe goed, hy het dit uit die selofaan gehaal.
Toe hoef ek dit nie te gaan skoonmaak nie, wat inderwaarheid sy
werk sou wees. Nee, eintlik mes hy sy eie kietergefties gebring het.

Ek het hom twee keer soveel gegee as wat hy wou gehad het.

Alles was reeds toegeplak. Ek het die gereedskap gegee en gesê
dat hy dit kan hou. Ek het opgeruim na hy klaar gemaak het.
Hy moes net die mure en die plafon verf. Daarvoor wou hy
R100 gehad het, en ek het hom R200 gegee. En die gereedskap.

Na hy weg is, het ek gesien dat hy 'n tafel waarvoor ek onlangs R800
betaal het, gebreek het, en toegegooi het met plastiek en papiere.
Ek het twee van die tafels gekoop, wat dit 'n stel maak.
R1600 vir die twee dus.

Dit was gister se ervaring met 'n blanke handyman.

Het jy die download gedoen en ge_unzip en help dit?
Ek gaan dit now afhaal.

Dave
Re: Doof, balhorig of moedswillig [boodskap #102889 is 'n antwoord op boodskap #102879] Sa, 07 Mei 2005 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja... baie dankie :)

"Dave" wrote:
>
> Het jy die download gedoen en ge_unzip en help dit?
> Ek gaan dit now afhaal.
>
> Dave
>
Re: Doof, balhorig of moedswillig [boodskap #102918 is 'n antwoord op boodskap #102878] So, 08 Mei 2005 18:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Frikkie Potgieter[2]  is tans af-lyn  Frikkie Potgieter[2]
Boodskappe: 439
Geregistreer: November 2000
Karma: 0
Senior Lid
Elaine,
Ja so leer `n mens maar ne. Voed eers die diere, dis nou die Natuur en dan
die res.

Honger Groete
Frikkie
Ps: Jy moet hoor hoe kla die gloudina`s hier by ons as dit reen want al wat
`n shack is is nat van binne. Dit is mos reg so en waarvoor hulle gestem
het.
Ek meen het mandella en kie nie gesê "FREE WATER FOR ALL" nie.

Elaine skryf in boodskap news:d5i6bg$4k9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons het 'n handyman gekry wat Saterdae kom uithelp met werkies om die huis.
> Gewoonlik is my man hier, maar hy moes vandag die kar vat vir nuwe
> briekskoene, so ek's alleen by die huis. Soos my gewoonte is, maak ek vir
> die mens middagete, en waar ek gewoonlik my man met die bord kos en glas
> koeldrank uitstuur, moet ek dit vandag self doen. Ou Vusi is missing. Ek
> staan soos 'n besetene en skree, maar al wat kom is Vusi.
>
> Ek los toe maar die kos en loop rond opsoek na die derm. Die bliksem staan
> wragtag en klets en ignoreer my!! My my man het al gesê ou Vusi is stokblind
> en stokdoof, maar wragtag. Dis net twee tree van die stoep af na die hek
> toe. En ek het helder klere aan... kan my nie juis miskyk nie.
>
> Dit lyk na 'n lekker bord kos daai... ek dink my honde gaan dit geniet.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Doof, balhorig of moedswillig [boodskap #102946 is 'n antwoord op boodskap #102878] Ma, 09 Mei 2005 10:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hier by ons kry jy daagliks daarmee te doene. Jy bied 'n werklose ou 'n
werk aan en dan kom die naweek en hy vertel jou heel kalm dat hy nie eintlik
op 'n Saterdag wil werk nie! Oor daai kosstorie van jou, die kwaadste wat
ek ooit in my lewe was, was doer in 1976 met die Angolese vlugtelinge wat in
SWA geakkomodeer was tot tyd en wyl vir hulle 'n heenkome gevind kon word.
in Windhoek was dit by die ou Windhoek-Wes hospitaal waar die mense 'n
slaapplek in tente gekry het en vrywilligers het vir hulle kos gekook. Die
betrokke aand het hulle vir die mense bullybeef en pap en sous gegee. Die
een Porra het die bord kos ontvang, uitgeloop en buite die gebou 'n asblik
oop gemaak en met 'n 'ek eet nie kak nie!' dit in die asblik weggegooi.
Sal maar liewers nie sê wat ons aan hom gedoen het nie................

"Elaine" skryf in boodskap news:d5i6bg$4k9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ons het 'n handyman gekry wat Saterdae kom uithelp met werkies om die
> huis. Gewoonlik is my man hier, maar hy moes vandag die kar vat vir nuwe
> briekskoene, so ek's alleen by die huis. Soos my gewoonte is, maak ek vir
> die mens middagete, en waar ek gewoonlik my man met die bord kos en glas
> koeldrank uitstuur, moet ek dit vandag self doen. Ou Vusi is missing. Ek
> staan soos 'n besetene en skree, maar al wat kom is Vusi.
>
> Ek los toe maar die kos en loop rond opsoek na die derm. Die bliksem staan
> wragtag en klets en ignoreer my!! My my man het al gesê ou Vusi is
> stokblind en stokdoof, maar wragtag. Dis net twee tree van die stoep af na
> die hek toe. En ek het helder klere aan... kan my nie juis miskyk nie.
>
> Dit lyk na 'n lekker bord kos daai... ek dink my honde gaan dit geniet.
>
> Groete
> Elaine
>
Re: Doof, balhorig of moedswillig [boodskap #102949 is 'n antwoord op boodskap #102946] Ma, 09 Mei 2005 12:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Enigiets saam met bully beed is lekker!!
Gisteraand by ons kafee sien ek dat die ouens wat baked beans maak nou ander
reseppies het! - So het ons gisteraand sout en suur baked beans geëet, wat
baie lekker was.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:EvWdnUS978VUoeLfRVn-oA@is.co.za...
> Hier by ons kry jy daagliks daarmee te doene. Jy bied 'n werklose ou 'n
> werk aan en dan kom die naweek en hy vertel jou heel kalm dat hy nie eintlik
> op 'n Saterdag wil werk nie! Oor daai kosstorie van jou, die kwaadste wat
> ek ooit in my lewe was, was doer in 1976 met die Angolese vlugtelinge wat in
> SWA geakkomodeer was tot tyd en wyl vir hulle 'n heenkome gevind kon word.
> in Windhoek was dit by die ou Windhoek-Wes hospitaal waar die mense 'n
> slaapplek in tente gekry het en vrywilligers het vir hulle kos gekook. Die
> betrokke aand het hulle vir die mense bullybeef en pap en sous gegee. Die
> een Porra het die bord kos ontvang, uitgeloop en buite die gebou 'n asblik
> oop gemaak en met 'n 'ek eet nie kak nie!' dit in die asblik weggegooi.
> Sal maar liewers nie sê wat ons aan hom gedoen het nie................
> "Elaine" wrote in message
> news:d5i6bg$4k9$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ons het 'n handyman gekry wat Saterdae kom uithelp met werkies om die
>> huis. Gewoonlik is my man hier, maar hy moes vandag die kar vat vir nuwe
>> briekskoene, so ek's alleen by die huis. Soos my gewoonte is, maak ek vir
>> die mens middagete, en waar ek gewoonlik my man met die bord kos en glas
>> koeldrank uitstuur, moet ek dit vandag self doen. Ou Vusi is missing. Ek
>> staan soos 'n besetene en skree, maar al wat kom is Vusi.
>>
>> Ek los toe maar die kos en loop rond opsoek na die derm. Die bliksem staan
>> wragtag en klets en ignoreer my!! My my man het al gesê ou Vusi is
>> stokblind en stokdoof, maar wragtag. Dis net twee tree van die stoep af na
>> die hek toe. En ek het helder klere aan... kan my nie juis miskyk nie.
>>
>> Dit lyk na 'n lekker bord kos daai... ek dink my honde gaan dit geniet.
>>
>> Groete
>> Elaine
>>
>
Re: Doof, balhorig of moedswillig [boodskap #102951 is 'n antwoord op boodskap #102949] Ma, 09 Mei 2005 13:21 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie onderwerp laat mens ver terugdink. Doer op die grens in die dae
toe ons nog sodaat gespeel het, het daar 'n groot verskeidenheid van manne
aangekom in die operasionele gebied. Veral uit die stede in die RSA was
daar outjies wat nie veel van die veld en oorlewing geweet het nie en die
het te maklik hul neuse vir sekere kosse opgetrek. Soos 'bullybeef' en
daai 'braised steak'-blikkies vleis wat, as jy hom koud oopsny dan het hy so
'n bruin watertjie en stukke wit gestolde vet bo-op. Dié twee het ons
volop in ons 'rat-packs' gekry...en daarmee saam sulke klein blikkies
kondensmelk en los lekkers en poeding. Die het ons dan maklik geruil by
dié vol fiemies ouens vir hulle 'bullybeef' en 'braised steak'. So 20km
verder en jy gaan 'lê' in die veld vannag, dan maak ons daai 'bullybeef' en
'braised steak' op 'n vlam warm en meng dit met pap of rys, of watookal
beskikbaar is, soos 'dog biscuits' wat seker die voedsaamste ding op aarde
is. Jy breek hom net fyn op. Dan kan jy die pensrommelings van die vol
fiemies-manne omtrent tot in Windhoek gehoor!
Ek het doerie jare 'n hond gehad wat getreur het as sy baas 'veld' toe
is en hy sal nie eet voor ek nie terug is nie. Net melk drink en so aan.
As ek by die huis kom is hy dan net vel en been met net 'n disselboom en 'n
paar groot ore! Ek't plan gemaak om na elke 'kuier' 'n hele boks vol 'dog
biscuits' by die kokke 'ge-organize' en huistoe gebring vir die meneer.
Binne 'n week dan was daai hond se kondisie pragtig.
'Dog biscuit'? Hoekom hulle nie die goed 'en masse' produseer vir die
swart hongeriges van Afrika nie, gaan die verstand te bowe....maar dan sal
hulle seker ook nie die wit man se kak wil eet nie?

"Annette" skryf in boodskap news:d5nm40$7lr$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Enigiets saam met bully beed is lekker!!
> Gisteraand by ons kafee sien ek dat die ouens wat baked beans maak nou
> ander
> reseppies het! - So het ons gisteraand sout en suur baked beans geëet, wat
> baie lekker was.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:EvWdnUS978VUoeLfRVn-oA@is.co.za...
Vorige onderwerp: How happy is Dr. B and R F Oppenheimer and/or Associates ? (forward renew-build-grow-steel (acquaintancy) advice ?)
Volgende onderwerp: " 'n Pass op 'n pap hart " deur DANIE MARAIS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 06:26:17 MGT 2024