Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » vir Julius & DD (en andere kunsminnaars)
vir Julius & DD (en andere kunsminnaars) [boodskap #102731] Ma, 25 April 2005 20:59 na volgende boodskap
P & L  is tans af-lyn  P & L
Boodskappe: 46
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Volle Lid
Hier het julle wat te kyk - dese slimkop doen ALLES op sy rekenaar.
Daar is honderde afbeeldings, baie is so pragtig, my vrou het vir
onse binnestoep 2 groot formaat posters bestel. Hulle hang nou daar in
in lysie agter glas. Ons geniet dit deurlopend!
Meneer "Olynale" is 'n Fransman - (sy egte naam is Gilles Tran)

kyk nou by:

http://www.oyonale.com

Dit is onglooflik wat dese man met sy rekenaar doen
Julle sal dit baie geniet!

Oorgens - het julle my Pa se werk reeds gekyk?

kijk dan by:

http://www.camerama.demon.nl/jovg1/index.html

(OK, ek weet daardie plaatjes is 'n bietjie klein) - maar als jy enig een
groter wil sien - ek post die vir jou grooT.

Met groete van Nederland waar gelukkig die lente aangebreek het!

Patrick
Re: vir Julius & DD (en andere kunsminnaars) [boodskap #102746 is 'n antwoord op boodskap #102731] Wo, 27 April 2005 19:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jissie dis nice

"camerama" skryf in boodskap news:ant252027bbaM3Mb@camerama.demon.nl...
>
> Hier het julle wat te kyk - dese slimkop doen ALLES op sy rekenaar.
> Daar is honderde afbeeldings, baie is so pragtig, my vrou het vir
> onse binnestoep 2 groot formaat posters bestel. Hulle hang nou daar in
> in lysie agter glas. Ons geniet dit deurlopend!
> Meneer "Olynale" is 'n Fransman - (sy egte naam is Gilles Tran)
>
> kyk nou by:
>
> http://www.oyonale.com
>
> Dit is onglooflik wat dese man met sy rekenaar doen
> Julle sal dit baie geniet!
>
> Oorgens - het julle my Pa se werk reeds gekyk?
>
> kijk dan by:
>
> http://www.camerama.demon.nl/jovg1/index.html
>
> (OK, ek weet daardie plaatjes is 'n bietjie klein) - maar als jy enig een
> groter wil sien - ek post die vir jou grooT.
>
> Met groete van Nederland waar gelukkig die lente aangebreek het!
>
> Patrick
>
Re: vir Julius & DD (en andere kunsminnaars) [boodskap #102749 is 'n antwoord op boodskap #102746] Wo, 27 April 2005 19:32 Na vorige boodskap
Die Veldmuis  is tans af-lyn  Die Veldmuis
Boodskappe: 304
Geregistreer: April 2002
Karma: 0
Senior Lid
> "camerama" skryf in boodskap news:ant252027bbaM3Mb@camerama.demon.nl...
>> kyk nou by:
>> http://www.oyonale.com
>> kijk dan by:
>> http://www.camerama.demon.nl/jovg1/index.html

On Wed, 27 Apr 2005 21:04:12 +0200, "Francois Human" wrote:
> Jissie dis nice
>

soos bouwer sou sê: "Ek stim Francois, ek stem!

Ek het die skakel gehou, en kyk vanaand eers daarna,
en dit is interessant. Sommige prente laat jou vassteek en
wonder wat die kunsminnaar eintlik wou weergee.

DD
Vorige onderwerp: klomp na-apers
Volgende onderwerp: Halt elderly abuse
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 11 12:29:51 MGT 2024