Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die Uilskuiken
Die Uilskuiken [boodskap #102651] Ma, 18 April 2005 05:54
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
In gister se Rapport 'n pragtige storie van 'n hansuil wat 'n hoenderkuiken
uitgebroei het, en nou die potensiële ete vurig versorg en verdedig. Die
grootste vrees van die mensepa en -ma is dat sy die kuieken gaan leer jag:))

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Re: sal enig iemand dit interesseer?
Volgende onderwerp: 'n Nuwe een?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:04:19 MGT 2024