Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Hooker/wing line out - who was the 1st?
Re: Hooker/wing line out - who was the 1st? [boodskap #102553] Di, 12 April 2005 14:31 na volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf

>
> What team first used the hooker to throw the ball into the line out?

Ferdi, my seun.
Vandag voel Tant Hessie darem billik ontstoke met
jou. Hoekom pos jy nou hierdie vraag IN ENGELS op
die Afrikaanse nuusgroep? En as Tant Hessie nou nie
vir jou op jou vingers tik hieroor nie, moet jy nou weer
die kattekoor hoor uit al die verskillende hoeke van die
aardbol. Saterdag gaan Tant Hessie 'n bietjie weg van
die nuusgroep af vir twee weke ( all the way to San Jose)
en terwyl die kat nou weg is, kan die muise dan
maar speel. Maar tot dan, pasop vir jou. Tant Hessie
hou jou dop.

Tant Hessie van Langasem.
Re: Hooker/wing line out - who was the 1st? [boodskap #102554 is 'n antwoord op boodskap #102553] Di, 12 April 2005 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Verkeerde nuusgroep, sussie, verkeerde nuusgroep. Was oop in Afrikaans
wou in rugby post toe kliek ek sonder om te check waar dit heen gaan.

Ek neem aan jy weet nie die antwoord nie.

Ek vermoed dit was die Franse in begin 70's, maar anyway...

On Tue, 12 Apr 2005 10:31:00 -0400, "@rogers.com" wrote:

>
> "Ferdi Greyling" skryf
>

>> What team first used the hooker to throw the ball into the line out?
>
> Ferdi, my seun.
> Vandag voel Tant Hessie darem billik ontstoke met
> jou. Hoekom pos jy nou hierdie vraag IN ENGELS op
> die Afrikaanse nuusgroep? En as Tant Hessie nou nie
> vir jou op jou vingers tik hieroor nie, moet jy nou weer
> die kattekoor hoor uit al die verskillende hoeke van die
> aardbol. Saterdag gaan Tant Hessie 'n bietjie weg van
> die nuusgroep af vir twee weke ( all the way to San Jose)
> en terwyl die kat nou weg is, kan die muise dan
> maar speel. Maar tot dan, pasop vir jou. Tant Hessie
> hou jou dop.
>
> Tant Hessie van Langasem.
>
Re: Hooker/wing line out - who was the 1st? [boodskap #102564 is 'n antwoord op boodskap #102553] Di, 12 April 2005 18:50 Na vorige boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hessie Tessie,
Spinnekopnessie,
Loop met 'n bottel
Maar nie met 'n flessie

DJ Opperman: Kleuterverseboek (Tergrympies)

@rogers.com het geskryf:
> "Ferdi Greyling" skryf [knip]
> Vandag voel Tant Hessie darem billik ontstoke met
> jou.
[knip]

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Vorige onderwerp: A Freaken Sky
Volgende onderwerp: NATS
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 03:43:28 MGT 2024