Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » A Freaken Sky
A Freaken Sky [boodskap #102542] Di, 12 April 2005 08:53
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Luister nou net na Jaluka, en weens die ongelukkige komposisie, kom die
frase ietwat verkeerd uit as dit gesing word.:))
Nietemin, ek weet nie hoe die beriggewing daar onder in die Noorde is van
wat hier aangaan nie, maar Sondag toe kry ons mos 'n kort maar hewige
haelstorm. Skoonsus sien toe die eerste keer in haar 40 jaar 'n haelstrorm.
Op pad in Kaap toe Sondagaand, het ek net 'n lekker stuk klassieke musiek
gekort vir die 40 minute lange donderweerblitsvertoning .
Gistermiddag toe ons op die Ou Paarlpad ry, ry ons verby 'n konkreetmuur
wat in die storm omgewaai of omgestorm is.

--
Groetnis
Annette
Vorige onderwerp: Hierdie ou forumpie is te liberaal!
Volgende onderwerp: Re: Hooker/wing line out - who was the 1st?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 03:04:07 MGT 2024