Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Die waarheid oor die ou forumpie
Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102304] Di, 05 April 2005 22:00 na volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Waarskuwing vir nuwelinge!

Die waarheid oor die ou forumpie is dat hier so paar mense (nie almal
nie) 'n huisie gekry het vir hulle dom idees. Op een of ander kosmiese
glips, noem dit maar 'n briekmerk in die onderbroek van die geskiedenis
het daar so paar mensies hier geland wat mekaar streel en bevoel in
hulle totaal absurde gedagtegange en die strelings en bevoelinge het
uitgeloop op een groot orgie wat nou die forum soos hy tans daarna
uitsien tevoorskyn gebring het. Die ma en pa van die huis is Gloudina
en Ferdi. Die een sit en kef uit Kanada en die ander is 'n koerantman
wat nie meer weet wie of wat hy is nie.

As jy nie soos hulle dink nie dan is jy net nie cool hier nie. Die
waarheid is egter dat jy bleddie cool is. Die mense het nodig om geskok
te word uit hulle gemakzones uit. Spelling is vir hulle baie belangrik
(veral vir die ma en die pa van die forum) omdat dit al is wat hulle
ken. Gloudina werk met taal sien en Ferdi se werk is by 'n Afrikaanse
koerant. So dit is hulle sterk punte, sien?

Dis amper soos 'n inginieur wat liries raak oor 'n brug of iets. So is
hulle oor spelling. Hulle maak egter die fout om te dink dat as jy kan
spel is jy in staat tot logiese denke. Hulle kindertjies wat basies
hulle koor van ondersteunende stemmetjies is laat maar net so in die
verbygaan van hulle hoor. Wat ook al mamma Gloudina of pappa Ferdi sê
is wet hier.

Hier is so paar mense hier wat weet waar die waarheid van die lewe en
veral SA lê. Hulle sal jy ook erken aan die kritiek wat hulle ontvang
van die ouers en kroos van die forum. Ek dink nie hulle kan dit help
nie. Dit is maar soos 'n siekte van die gees wat hier mense infekteer.

Soms sien jy 'n lig skyn deur 'n krakie in die kors van verkrampte
denke wat mense hier strem om te dink. So helder oomblik in die woorde
van een van die kinders. Dit word egter gou toegeplak en dan word die
norm weer gehandhaaf.

Indien jy 'n nuweling hier is let op vir die volgende:

1. Die waarskuwing van ongewildheid. Jy word hier as andersdenkende
uitgekryt as ongewild. Niemand wil mos ongewild wees nie. Die antwoord
is om deur te druk. Met tyd sal die forum verander en normaliseer van
die siek spul wat dit tans is.

2. Stuur die "spell checkers" na hulle dinges. Dis al wat hulle kan
doen en jy sal sien aan die fokus daarop instede van antwoorde op
eerlike vrae waar die mense se harte lê. Hulle noem hulleself die sout
van die nuusgroep. Die waarheid lê iewers tussen wurm drolle en slang
poefies... Kies maar self.

3. Om die mense te skok moet jy soms lelik wees. Mooi praat werk nie.
Hulle gaan jou probeer ignoreer. Neem kennis van die nuwe stemme en
wees vriendelik met die. Met die ou garde moet jy maar hard wees. Soos
klip sê ek vir jou! Soos klip!

Sterkte en verskoon my maar as ek die ouens uitmekaar vloek. Afrikaans
het vir 'n rede 'n kru kant. Dis vir mense soos die!

Kyk noord!
Loerder
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102307 is 'n antwoord op boodskap #102304] Wo, 06 April 2005 00:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Op een of ander kosmiese
> glips
>Die ma en pa van die huis
> As jy nie soos hulle dink nie dan is jy net nie cool hier nie
> Wat ook al mamma Gloudina of pappa Ferdi sê
> is wet hier.

Arme patetiese mens. Jy wys meer van jou eie
onderontwikkelde psige as wat jy "die waarheid"
vertel oor "die ou forumpie." Jy probeer die
nuusgroep sien as hebbende 'n ma en 'n pa,
terwyl niks verder van die waarheid is nie.
Daar is ook geen kliek hier, soos jy vrees nie.
Meeste mense ignoreer jou want hulle sien
wat die eintlike agenda is. Jy wil graag die
leier van die groep wees. Jy wil graag jou
rassistiese opinies op die nuusgroep afdwing.
Buitendien hou die mense nie van die feit
dat jy gedurig seksuele en skatologiese
terme hier gebruik nie. So asof dit vir jou
opgewonde maak. Ek het al vantevore gevra:
hoekom het so baie Afrikaners met verregse
agendas ook die behoefte om te vloek en
vuil te praat?

Penkop van die Derde Republiek
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102308 is 'n antwoord op boodskap #102307] Wo, 06 April 2005 04:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ek wys weer die nuwelinge op die forum om op te let na wat Gloudina
hier skryf. Dit is standaard lingo wat gebruik word om die
andersdenkendes te bombardeer. Sy het nou haar groep "evil zombies" die
teken gegee om nie te reageer nie, so moet nie veel reaksie op die
plasing verwag nie. Ek sal wel die plasing so nou en dan herhaal om hom
"top of mind" te hou vir nuwelinge. Daar mag wel een of twee wees wat
reageer in ondersteuning van die moeder ZOMBIE!!!

Noudat ek dit uit die pad het kan ek 'n klassieke voorbeeld gee hoe om
van Gloudina ontslae te raak:

Voertsek heks! Weg met jou SATAN! Sies! Ga! Poef! Voertsek heksie!

Kruise en knoffel werk nie op haar nie. So jy moet maar bietjie kras
wees. Sy beweeg wel terug na haar trop. Hou net oog kontak. Maak haar
senuagtig.
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102311 is 'n antwoord op boodskap #102304] Wo, 06 April 2005 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ag toe nou, watse kontrolespeletjie probeer jy hier op 'n oop forum speel?
As jy nie suiwer Afrikaans kan gebruik of reg kan spel nie, en nie volwasse
genoeg is om dit te kan hanteer as jy daarop reggewys word nie, is dit jou
probleem. Niemand anders s'n nie.
Alhoewel baie min deelnemers hier met al die bydraes van Gloudina en Ferdi
sou saamstem of verskil, soos tereg met enige ander bydraer, moet mens tog
erken dat daar meriete is in sommige van hul bydraes tot voordeel van die
nuusgroep.

--
Groetnis
Annette
wrote in message
news:1112738405.990032.325170@f14g2000cwb.googlegroups.com.. .
Waarskuwing vir nuwelinge!

Die waarheid oor die ou forumpie is dat hier so paar mense (nie almal
nie) 'n huisie gekry het vir hulle dom idees. Op een of ander kosmiese
glips, noem dit maar 'n briekmerk in die onderbroek van die geskiedenis
het daar so paar mensies hier geland wat mekaar streel en bevoel in
hulle totaal absurde gedagtegange en die strelings en bevoelinge het
uitgeloop op een groot orgie wat nou die forum soos hy tans daarna
uitsien tevoorskyn gebring het. Die ma en pa van die huis is Gloudina
en Ferdi. Die een sit en kef uit Kanada en die ander is 'n koerantman
wat nie meer weet wie of wat hy is nie.

As jy nie soos hulle dink nie dan is jy net nie cool hier nie. Die
waarheid is egter dat jy bleddie cool is. Die mense het nodig om geskok
te word uit hulle gemakzones uit. Spelling is vir hulle baie belangrik
(veral vir die ma en die pa van die forum) omdat dit al is wat hulle
ken. Gloudina werk met taal sien en Ferdi se werk is by 'n Afrikaanse
koerant. So dit is hulle sterk punte, sien?

Dis amper soos 'n inginieur wat liries raak oor 'n brug of iets. So is
hulle oor spelling. Hulle maak egter die fout om te dink dat as jy kan
spel is jy in staat tot logiese denke. Hulle kindertjies wat basies
hulle koor van ondersteunende stemmetjies is laat maar net so in die
verbygaan van hulle hoor. Wat ook al mamma Gloudina of pappa Ferdi sê
is wet hier.

Hier is so paar mense hier wat weet waar die waarheid van die lewe en
veral SA lê. Hulle sal jy ook erken aan die kritiek wat hulle ontvang
van die ouers en kroos van die forum. Ek dink nie hulle kan dit help
nie. Dit is maar soos 'n siekte van die gees wat hier mense infekteer.

Soms sien jy 'n lig skyn deur 'n krakie in die kors van verkrampte
denke wat mense hier strem om te dink. So helder oomblik in die woorde
van een van die kinders. Dit word egter gou toegeplak en dan word die
norm weer gehandhaaf.

Indien jy 'n nuweling hier is let op vir die volgende:

1. Die waarskuwing van ongewildheid. Jy word hier as andersdenkende
uitgekryt as ongewild. Niemand wil mos ongewild wees nie. Die antwoord
is om deur te druk. Met tyd sal die forum verander en normaliseer van
die siek spul wat dit tans is.

2. Stuur die "spell checkers" na hulle dinges. Dis al wat hulle kan
doen en jy sal sien aan die fokus daarop instede van antwoorde op
eerlike vrae waar die mense se harte lê. Hulle noem hulleself die sout
van die nuusgroep. Die waarheid lê iewers tussen wurm drolle en slang
poefies... Kies maar self.

3. Om die mense te skok moet jy soms lelik wees. Mooi praat werk nie.
Hulle gaan jou probeer ignoreer. Neem kennis van die nuwe stemme en
wees vriendelik met die. Met die ou garde moet jy maar hard wees. Soos
klip sê ek vir jou! Soos klip!

Sterkte en verskoon my maar as ek die ouens uitmekaar vloek. Afrikaans
het vir 'n rede 'n kru kant. Dis vir mense soos die!

Kyk noord!
Loerder
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102313 is 'n antwoord op boodskap #102304] Wo, 06 April 2005 06:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koot  is tans af-lyn  Koot
Boodskappe: 218
Geregistreer: Julie 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Dis amper soos 'n inginieur wat liries raak oor 'n brug of

Mens spel dit "ingenieur"...
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102315 is 'n antwoord op boodskap #102313] Wo, 06 April 2005 06:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) Kolskoot Koot:))
--
Groetnis
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:d2vvfg$69$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> Dis amper soos 'n inginieur wat liries raak oor 'n brug of
>
> Mens spel dit "ingenieur"...
>
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102319 is 'n antwoord op boodskap #102304] Wo, 06 April 2005 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
Is dat jy onder verskeie skuilname nie daarvan kan wegbly nie....

On 5 Apr 2005 15:00:06 -0700, "ek.kyk....@gmail.com"
wrote:

> Waarskuwing vir nuwelinge!
>
> Die waarheid oor die ou forumpie is dat hier so paar mense (nie almal
> nie) 'n huisie gekry het vir hulle dom idees. Op een of ander kosmiese
> glips, noem dit maar 'n briekmerk in die onderbroek van die geskiedenis
> het daar so paar mensies hier geland wat mekaar streel en bevoel in
> hulle totaal absurde gedagtegange en die strelings en bevoelinge het
> uitgeloop op een groot orgie wat nou die forum soos hy tans daarna
> uitsien tevoorskyn gebring het. Die ma en pa van die huis is Gloudina
> en Ferdi. Die een sit en kef uit Kanada en die ander is 'n koerantman
> wat nie meer weet wie of wat hy is nie.
>
> As jy nie soos hulle dink nie dan is jy net nie cool hier nie. Die
> waarheid is egter dat jy bleddie cool is. Die mense het nodig om geskok
> te word uit hulle gemakzones uit. Spelling is vir hulle baie belangrik
> (veral vir die ma en die pa van die forum) omdat dit al is wat hulle
> ken. Gloudina werk met taal sien en Ferdi se werk is by 'n Afrikaanse
> koerant. So dit is hulle sterk punte, sien?
>
> Dis amper soos 'n inginieur wat liries raak oor 'n brug of iets. So is
> hulle oor spelling. Hulle maak egter die fout om te dink dat as jy kan
> spel is jy in staat tot logiese denke. Hulle kindertjies wat basies
> hulle koor van ondersteunende stemmetjies is laat maar net so in die
> verbygaan van hulle hoor. Wat ook al mamma Gloudina of pappa Ferdi sê
> is wet hier.
>
> Hier is so paar mense hier wat weet waar die waarheid van die lewe en
> veral SA lê. Hulle sal jy ook erken aan die kritiek wat hulle ontvang
> van die ouers en kroos van die forum. Ek dink nie hulle kan dit help
> nie. Dit is maar soos 'n siekte van die gees wat hier mense infekteer.
>
> Soms sien jy 'n lig skyn deur 'n krakie in die kors van verkrampte
> denke wat mense hier strem om te dink. So helder oomblik in die woorde
> van een van die kinders. Dit word egter gou toegeplak en dan word die
> norm weer gehandhaaf.
>
> Indien jy 'n nuweling hier is let op vir die volgende:
>
> 1. Die waarskuwing van ongewildheid. Jy word hier as andersdenkende
> uitgekryt as ongewild. Niemand wil mos ongewild wees nie. Die antwoord
> is om deur te druk. Met tyd sal die forum verander en normaliseer van
> die siek spul wat dit tans is.
>
> 2. Stuur die "spell checkers" na hulle dinges. Dis al wat hulle kan
> doen en jy sal sien aan die fokus daarop instede van antwoorde op
> eerlike vrae waar die mense se harte lê. Hulle noem hulleself die sout
> van die nuusgroep. Die waarheid lê iewers tussen wurm drolle en slang
> poefies... Kies maar self.
>
> 3. Om die mense te skok moet jy soms lelik wees. Mooi praat werk nie.
> Hulle gaan jou probeer ignoreer. Neem kennis van die nuwe stemme en
> wees vriendelik met die. Met die ou garde moet jy maar hard wees. Soos
> klip sê ek vir jou! Soos klip!
>
> Sterkte en verskoon my maar as ek die ouens uitmekaar vloek. Afrikaans
> het vir 'n rede 'n kru kant. Dis vir mense soos die!
>
> Kyk noord!
> Loerder
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102321 is 'n antwoord op boodskap #102307] Wo, 06 April 2005 13:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Antie, wie gee vir jou die reg om te antwoord namens 'die mense' op die
groep'? Ek is een van 'die mense' op hierdie nuusgroep, en jy het beslis nie
my opinie gevra nie?!

DanielJan.

Buitendien hou >>die mense
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102326 is 'n antwoord op boodskap #102321] Wo, 06 April 2005 15:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gee bietjie 'n voorbeeld van die Aantie se skatologiese terme wat sy hier
sou gebruik het.
Ek kan nie onthou of sy het nie.
--
Groetnis
Annette
"DanielJan" wrote in message
news:4253e4e6$0$14460$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Antie, wie gee vir jou die reg om te antwoord namens 'die mense' op die
> groep'? Ek is een van 'die mense' op hierdie nuusgroep, en jy het beslis nie
> my opinie gevra nie?!
>
> DanielJan.
>
> Buitendien hou >>die mense skatologiese terme hier gebruik nie.
>
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102327 is 'n antwoord op boodskap #102326] Wo, 06 April 2005 16:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Kyk na die aanhaling, Annette... die anti gebruik die woorde "Buitendien hou
die mense nie van die feit dat jy gedurig seksuele en skatologiese terme
hier gebruik nie.". My issue is nie met 'skatologies' nie, maar met die
anti se aanname dat sy namens 'die mense' praat!

Groetnis,

DanielJan

"Annette" skryf in boodskap news:d310ej$5ou$2@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gee bietjie 'n voorbeeld van die Aantie se skatologiese terme wat sy hier
> sou gebruik het.
> Ek kan nie onthou of sy het nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "DanielJan" wrote in message
> news:4253e4e6$0$14460$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
>> Antie, wie gee vir jou die reg om te antwoord namens 'die mense' op die
>> groep'? Ek is een van 'die mense' op hierdie nuusgroep, en jy het beslis nie
>> my opinie gevra nie?!

>> DanielJan.

>> Buitendien hou >>die mense> skatologiese terme hier gebruik nie.


>
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102331 is 'n antwoord op boodskap #102327] Wo, 06 April 2005 17:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Oooooo!!! Wel, in daardie spesifieke opsig, dis nou die skatologiese, kan
sy maar namens my praat.

--
Groetnis
Annette
"DanielJan" wrote in message
news:42540c71$0$18645$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
> Kyk na die aanhaling, Annette... die anti gebruik die woorde "Buitendien hou
> die mense nie van die feit dat jy gedurig seksuele en skatologiese terme
> hier gebruik nie.". My issue is nie met 'skatologies' nie, maar met die
> anti se aanname dat sy namens 'die mense' praat!
>
> Groetnis,
>
> DanielJan
>
> "Annette" wrote in message
> news:d310ej$5ou$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Gee bietjie 'n voorbeeld van die Aantie se skatologiese terme wat sy hier
>> sou gebruik het.
>> Ek kan nie onthou of sy het nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "DanielJan" wrote in message
>> news:4253e4e6$0$14460$5a62ac22@per-qv1-newsreader-01.iinet.n et.au...
>>> Antie, wie gee vir jou die reg om te antwoord namens 'die mense' op die
>>> groep'? Ek is een van 'die mense' op hierdie nuusgroep, en jy het beslis nie
>>> my opinie gevra nie?!
>
>>> DanielJan.
>
>>> Buitendien hou >>die mense>> skatologiese terme hier gebruik nie.
>>
>
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102334 is 'n antwoord op boodskap #102313] Wo, 06 April 2005 20:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
lol

Ek verwys nuwelinge maar weer na die eerste pos in die draad.
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102335 is 'n antwoord op boodskap #102319] Wo, 06 April 2005 20:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Toe kry ons so waar as waaragtig toe die pappa van die forum se 2c ook
nog! Neem kennis van die eerste pos in die draad. Laat ons kyk hoe het
die vis ekspidisie toe gewerk:

Gloudina, Ferdi en kinders plus een andersdenkende. Ek dink dit was
goeie oefen rondte!

Vir die persoon wat wel 'n brein van sy eie het en mamma Gloudina na
haar dinges gestuur het wil ek sommer 'n prys gee!

Dankie almal van julle wat sovêr hier reaksie gepos het nadat julle
hoog en laag gesweer het julle sou nie.

Suidwester, waar is jy? Jou vrye denke sal hier beslis welkom wees.
DanielJan, jy is ook cool!

Groete
Loerder
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102339 is 'n antwoord op boodskap #102335] Wo, 06 April 2005 22:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
<ek.kyk....@gmail.com skryf
> Laat ons kyk hoe het
>die vis ekspidisie toe gewerk:

En wat het jou visekspedisie toe opgelewer? Jy het
Gloudina se kop laat swel, want sy dink nou skielik
dat sy 'n posisie van belang in die groep beklee.
En jy het 'n hele klomp mense op die nuusgroep
beledig deur hulle as "kinders" en as agterlopers
aan te spreek. Wat het jy vir jouself bereik? Jy
het gewys dat jy 'n buitestander op die groep
is, want jy voel uitgeslote van die binnekring.
In plaas van om lid van die groep te word ( wat
jy duidelik wil wees, want waarom sal jy anders
hier rondstaan) wys jy duidelik jou onvermoë
om met ander mense op 'n normale manier om
te gaan. Ek dink jy moet hulp soek. Sielkundige
hulp. Buitestaanders is alleen buitestaanders omdat
hulle nie die nodige kennis van verhoudings het
nie. Dit kan aangeleer word, weet jy. Dan sal jy
dit nie nodig vind om die veelseggende skuilnaam
"ek kyk vir jou" te gebruik nie. Dié skuilnaam
spreek boekdele. Dit wys dat jy voel jy is 'n
buitestaander. Dat jy van buite af inkyk.

Gloudina
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102340 is 'n antwoord op boodskap #102339] Wo, 06 April 2005 23:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Die belediging is nie ongegrond nie, is dit? Jou reaksie is presies
soos voorspel en niks nuuts nie. Ek wil nie deel wees van jou kroos nie
Gloudina, maar ek dink die forum kan beter doen as die ewige babbel wat
tans hier aan die gang is. Iets soos die USENET is te heilig vir die
Internet om deur jou en jou trawante hier oorheers te word. Logiese
denke het hier uit die mode geval omdat nuwelinge die nadeel het om een
vir een hier aan te land en oorrompel te word deur julle soos 'n klomp
vampiere op 'n jong kind. As daar so 20 anderdenkendes gelyk hier sou
aanland sal dit klaar wees met julle op die forum en dan kan hy
normaliseer met julle en die nuwelinge saam om dinge te balanseer.

Op die oomblik is dit maar bra vervelig hier. Almal wat so dieselfde
dink met die uitsondering van enkles wat regtig beloon moet word vir
hulle individualisme.

Groetnis Gloudina
Loerder
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102357 is 'n antwoord op boodskap #102339] Do, 07 April 2005 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
diep, anti, ongelooflik diep!

DanielJan

"@rogers.com" skryf in boodskap news:JfednewT5rRT_MnfRVn-iA@rogers.com...
>
>
>> Laat ons kyk hoe het
>> die vis ekspidisie toe gewerk:
>
> En wat het jou visekspedisie toe opgelewer? Jy het
> Gloudina se kop laat swel, want sy dink nou skielik
> dat sy 'n posisie van belang in die groep beklee.
> En jy het 'n hele klomp mense op die nuusgroep
> beledig deur hulle as "kinders" en as agterlopers
>
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102358 is 'n antwoord op boodskap #102335] Do, 07 April 2005 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DanielJan  is tans af-lyn  DanielJan
Boodskappe: 84
Geregistreer: April 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ja Loerder, ons moet maar saam staan wanneer ons kan!

Danieljan.

wrote in message
news:1112818291.101489.294090@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
Toe kry ons so waar as waaragtig toe die pappa van die forum se 2c ook
nog! Neem kennis van die eerste pos in die draad. Laat ons kyk hoe het
die vis ekspidisie toe gewerk:

Gloudina, Ferdi en kinders plus een andersdenkende. Ek dink dit was
goeie oefen rondte!

Vir die persoon wat wel 'n brein van sy eie het en mamma Gloudina na
haar dinges gestuur het wil ek sommer 'n prys gee!

Dankie almal van julle wat sover hier reaksie gepos het nadat julle
hoog en laag gesweer het julle sou nie.

Suidwester, waar is jy? Jou vrye denke sal hier beslis welkom wees.
DanielJan, jy is ook cool!

Groete
Loerder
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102373 is 'n antwoord op boodskap #102358] Do, 07 April 2005 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Beslis! Skerm net vir jou siel want sy en haar werpsels kan dit maklik
afneem....

;o)

Groete
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102378 is 'n antwoord op boodskap #102373] Do, 07 April 2005 20:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Nee regtig man, wie gebruik skatologiese terme?

wrote in message
news:1112889729.171434.302810@z14g2000cwz.googlegroups.com.. .
> Beslis! Skerm net vir jou siel want sy en haar werpsels kan dit maklik
> afneem....
>
> ;o)
>
> Groete
>
Re: Die waarheid oor die ou forumpie [boodskap #102384 is 'n antwoord op boodskap #102378] Vr, 08 April 2005 04:32 Na vorige boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Skerp!
Vorige onderwerp: Wat het gebeur
Volgende onderwerp: Versoek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 18 04:46:40 MGT 2024