Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Robert en Zim
Robert en Zim [boodskap #102275] Di, 05 April 2005 06:02 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Gloudina hoekom is jy so stil tov die situasie in Zim. As ou Robert se van
Venter of van der Merwe was sou ons seker lankal van jou gehoor het hoe die
wit vark nou weer die swart massa onderdruk.
Re: Robert en Zim [boodskap #102278 is 'n antwoord op boodskap #102275] Di, 05 April 2005 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
ek.kyk....@gmail.com  is tans af-lyn  ek.kyk....@gmail.com
Boodskappe: 67
Geregistreer: Maart 2005
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina is stom. Sy sien nooit rooi nie maar net WIT WIT WIT WIT!!!!

Sy is die grootste rassis in the wêreld! RASSIS!!!
Re: Robert en Zim [boodskap #102283 is 'n antwoord op boodskap #102275] Di, 05 April 2005 11:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Riaan" skryf

> Gloudina hoekom is jy so stil tov die situasie in Zim. As ou Robert se van
> Venter of van der Merwe was sou ons seker lankal van jou gehoor het hoe die
> wit vark nou weer die swart massa onderdruk.

Jy en jou apartheidsvarkvoorvaders het natuurlik
geen been om op te staan ten opsigte van "die
situasie" in Zimbabwe nie. Want, so sleg soos
die "situasie in Zim" is, is dit nog nie so godskreiend
ten hemele soos wat jy en jou apartheidsvark-
voorvaders in SA bewerkstellig het nie. Hulle
stoot nog nie mense uit vliegtuie uit, nadat hulle
eksperimente op hulle uitgevoer het nie. Hulle
hou nog nie braaivleis langs lyke wat verbrand
word op Vlakplaas nie.Hulle hang nog nie
aapfetusse op in die tuine van biskoppe nie.
Sal ek aangaan met die lys?
So sorg maar dat jy voor jou eie deur skoon
vee in SA. En laat "die situasie" in Zimbabwe
oor aan dié mense wat iets daaraan kan doen.

Gloudina
Re: Robert en Zim [boodskap #102293 is 'n antwoord op boodskap #102283] Di, 05 April 2005 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf in boodskap news:u7udndo5Oets7M_fRVn-ow@rogers.com...

Jy en jou apartheidsvarkvoorvaders het natuurlik
geen been om op te staan ten opsigte van "die
situasie" in Zimbabwe nie. Want, so sleg soos
die "situasie in Zim" is, is dit nog nie so godskreiend
ten hemele soos wat jy en jou apartheidsvark-
voorvaders in SA bewerkstellig het nie.

Genade maar jy is oningelig

Hulle stoot nog nie mense uit vliegtuie uit, nadat hulle
eksperimente op hulle uitgevoer het nie. Hulle
hou nog nie braaivleis langs lyke wat verbrand
word op Vlakplaas nie.Hulle hang nog nie
aapfetusse op in die tuine van biskoppe nie.
Sal ek aangaan met die lys?

Sal ek jou begin vertel wat hulle WEL doen

So sorg maar dat jy voor jou eie deur skoon
vee in SA. En laat "die situasie" in Zimbabwe
oor aan dié mense wat iets daaraan kan doen.

Ek hoop nie jy praat hier van ou Robert nie

Gloudina
Re: Robert en Zim [boodskap #102295 is 'n antwoord op boodskap #102293] Di, 05 April 2005 15:26 Na vorige boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Hoekom onder die appartheid swart mense naar die universiteit kon gaan net
soos die wit mense?
"Riaan" skryf in boodskap news:1112712241.24112@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:u7udndo5Oets7M_fRVn-ow@rogers.com...
>
>
> Jy en jou apartheidsvarkvoorvaders het natuurlik
> geen been om op te staan ten opsigte van "die
> situasie" in Zimbabwe nie. Want, so sleg soos
> die "situasie in Zim" is, is dit nog nie so godskreiend
> ten hemele soos wat jy en jou apartheidsvark-
> voorvaders in SA bewerkstellig het nie.
>
> Genade maar jy is oningelig
>
>
> Hulle stoot nog nie mense uit vliegtuie uit, nadat hulle
> eksperimente op hulle uitgevoer het nie. Hulle
> hou nog nie braaivleis langs lyke wat verbrand
> word op Vlakplaas nie.Hulle hang nog nie
> aapfetusse op in die tuine van biskoppe nie.
> Sal ek aangaan met die lys?
>
> Sal ek jou begin vertel wat hulle WEL doen
>
>
> So sorg maar dat jy voor jou eie deur skoon
> vee in SA. En laat "die situasie" in Zimbabwe
> oor aan dié mense wat iets daaraan kan doen.
>
> Ek hoop nie jy praat hier van ou Robert nie
>
>
>
> Gloudina
>
Vorige onderwerp: Namibië se Agribank soek miljoene
Volgende onderwerp: It's a vote for the ANC: Mugabe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 11:20:48 MGT 2024