Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Nou kla hulle !!!!
Nou kla hulle !!!! [boodskap #101959] Sa, 19 Maart 2005 04:54 na volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Die vraag is, hoe 'kan 'n mens 'n verraaier ooit weer vertrou? Die
meeste mense wat kamstig so hard veg vir Afrikaans, is almal mense wat
"JA" gestem het in die referendum. Meer as eenmiljoen sogenaamde
Afrikaners het gesê:"Asseblief tog mnr De Klerk, gee vir ons 'n Nuwe
Suid-Afrika. 'n Nuwe Suid-Afrika waar daar 250 000 mense binne die
eerste 10 jaar vermoor kan word. 'n Nuwe Suid-Afrika waar daar binne
die eerste 10 jaar ca 1 700 boere op hul plase vermoor kan word. 'n
Nuwe Suid-Afrika waar duisende bejaardes verkrag, gemartel en vermink
kan word. 'n Nuwe Suid-Afrika waarin God se Naam uit die parlement
geskop kan word. 'n Nuwe Suid-Afrika waar Afrikaans geen plek het
nie. 'n Nuwe Suid-Afrika waarin bedrog en diefstal alle wêreldrekords
kan oortref. Asseblieftog mnr F.W. de Klerk, GEE VIR ONS 'N NUWE
SUID-AFRIKA!!!"

Hierdie Ja-broers het nou die Nuwe Suid-Afrika op 'n skinkbord
ontvang. Gratis en verniet. En nou kla almal steen en been. Moenie
sê u kon dit nie voorsien nie. Toe Jaap Marais al hierdie euwels 35
jaar gelede voorspel het, is hy uitgejou, met tamaties en eiers gegooi
en verneder. Hy is uitgelag. Nou lag ek vir die Ja-broers wat kla.
- Jy moenie nou kla, jou stem was dan ja. -

Amen.
Re: Nou kla hulle !!!! [boodskap #101961 is 'n antwoord op boodskap #101959] Sa, 19 Maart 2005 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dus sou jy liewer wou bly voortleef in 'n vals kokon van selfvoldaanheid,
ten koste van miljoene in jou eie land wat basiese menseregte ontsê is?
--
Groetnis
Annette

"Just-me" skryf in boodskap news:c3cn31dbjqsegvuflvln3rnvi5orbtc7lp@4ax.com...
> Die vraag is, hoe 'kan 'n mens 'n verraaier ooit weer vertrou? Die
> meeste mense wat kamstig so hard veg vir Afrikaans, is almal mense wat
> "JA" gestem het in die referendum. Meer as eenmiljoen sogenaamde
> Afrikaners het gesê:"Asseblief tog mnr De Klerk, gee vir ons 'n Nuwe
> Suid-Afrika. 'n Nuwe Suid-Afrika waar daar 250 000 mense binne die
> eerste 10 jaar vermoor kan word. 'n Nuwe Suid-Afrika waar daar binne
> die eerste 10 jaar ca 1 700 boere op hul plase vermoor kan word. 'n
> Nuwe Suid-Afrika waar duisende bejaardes verkrag, gemartel en vermink
> kan word. 'n Nuwe Suid-Afrika waarin God se Naam uit die parlement
> geskop kan word. 'n Nuwe Suid-Afrika waar Afrikaans geen plek het
> nie. 'n Nuwe Suid-Afrika waarin bedrog en diefstal alle wêreldrekords
> kan oortref. Asseblieftog mnr F.W. de Klerk, GEE VIR ONS 'N NUWE
> SUID-AFRIKA!!!"
>
> Hierdie Ja-broers het nou die Nuwe Suid-Afrika op 'n skinkbord
> ontvang. Gratis en verniet. En nou kla almal steen en been. Moenie
> sê u kon dit nie voorsien nie. Toe Jaap Marais al hierdie euwels 35
> jaar gelede voorspel het, is hy uitgejou, met tamaties en eiers gegooi
> en verneder. Hy is uitgelag. Nou lag ek vir die Ja-broers wat kla.
> - Jy moenie nou kla, jou stem was dan ja. -
>
> Amen.
>
Re: Nou kla hulle !!!! [boodskap #101976 is 'n antwoord op boodskap #101961] So, 20 Maart 2005 07:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Just-me  is tans af-lyn  Just-me
Boodskappe: 37
Geregistreer: Junie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ja,
Hoekom sê ek Ja..

Daar is nie plek vir die Dier in my vriendekring nie.

Wag tot jy of iemand naby jou die volgende slagoffer word en dis nie
van hoe nie, net `n kwessie van TYD dan gesêls ons weer.

On Sat, 19 Mar 2005 09:42:07 +0200, "Annette" wrote:

> Dus sou jy liewer wou bly voortleef in 'n vals kokon van selfvoldaanheid,
> ten koste van miljoene in jou eie land wat basiese menseregte ontsê is?
Re: Nou kla hulle !!!! [boodskap #101978 is 'n antwoord op boodskap #101976] So, 20 Maart 2005 08:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
So, dus, jy dink jy kan hoegenaamd met my gesels? ( let op die spelling)
Is jy ook een van die uitverkorenes wat dink dat slegs blanke
Afrikaans-sprekendes vermoor word?
--
Groetnis
Annette

"Just-me" skryf in boodskap news:sq9q31th8g15cs8l9geheen7in5vlm6ujd@4ax.com...
>
> Ja,
> Hoekom sê ek Ja..
>
> Daar is nie plek vir die Dier in my vriendekring nie.
>
> Wag tot jy of iemand naby jou die volgende slagoffer word en dis nie
> van hoe nie, net `n kwessie van TYD dan gesêls ons weer.
>
>
>
> On Sat, 19 Mar 2005 09:42:07 +0200, "Annette"
> wrote:
>
>> Dus sou jy liewer wou bly voortleef in 'n vals kokon van selfvoldaanheid,
>> ten koste van miljoene in jou eie land wat basiese menseregte ontsê is?
>
Re: Nou kla hulle !!!! [boodskap #101979 is 'n antwoord op boodskap #101959] So, 20 Maart 2005 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Just-me" skryf

> Tnx my FRIEND !!!!

Dit maak my mislik op my maag as ek
vir Frikkie Potgieter op die Afrikaanse
nuusgroep hoor Engels praat. Dis mense
soos hy wat die Afrikaanse taal sal laat
uitsterf. Teenoor die mense soos hy is
die ANC nog 'n behoudende element
in die stryf om die behoud van Afrikaans.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Nou kla hulle !!!! [boodskap #101983 is 'n antwoord op boodskap #101979] So, 20 Maart 2005 15:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 20 Mar 2005 08:11:02 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Just-me" skryf
>
>> Tnx my FRIEND !!!!
>
> Dit maak my mislik op my maag as ek
> vir Frikkie Potgieter op die Afrikaanse
> nuusgroep hoor Engels praat. Dis mense
> soos hy wat die Afrikaanse taal sal laat
> uitsterf. Teenoor die mense soos hy is
> die ANC nog 'n behoudende element
> in die stryf om die behoud van Afrikaans.
>
> Penkop van die Derde Republiek
>

Van wanneer af is jy bekommerd oor die behoud van Afrikaans
as jy en jou gesin Afrikaans uit jul huis verban het?
Jou vermetelheid ken geen perke nie! Vertel bietjie vir Frikkie
hoeveel Afrikaans julle jul kinders geleer het. Vertel vir Frikkie
Hoe julle dit as grand beskou het om engels jul huistaal te maak.
En dan vertel jy hom sommer ook hoe teleurgesteld jou man was
toe die groentehandelaar in London aan sy aksent agterkom
dat hy slegs 'n hensopper is. Dan het jy die vermetelheid om te sê
dat mense soos Frikkie die Afrikaanse taal sal laat uitsterf!

DD

Ek het tot tien getel eer ek gepos het. Dit is waarom ek die
laaste sin uitgevee het.
Re: Nou kla hulle !!!! [boodskap #101990 is 'n antwoord op boodskap #101959] Ma, 21 Maart 2005 02:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Bobby[1]  is tans af-lyn  Bobby[1]
Boodskappe: 76
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Why do you hate Afrikaans so much? I mean, some of the things you say I do
agree with, but such venom is not good for anyone. Do you associate
Afrikaans with oppression and apartheid? You will find that just about
anywhere in the world, even in Australia. Or with white South Africans in
general?

I don't speak Afrikaans any more myself, except when I phone my mom, but
surely there is no need to hate it so badly. I don't regard myself as South
African any more and most South Africans I meet by chance around here, fill
me with joy and relief that I left when I did. But although I now dislike
South Africans in general simply because of their superior attitudes, hate
is a very strong and mostly useless emotion - it does not achieve anything.

Lighten up, smell the roses, listen to the kookaburras laughing, take a deep
breath, and thank the Lord you live where you are.

"Archie Sneddon" skryf in boodskap news:LPT9TFCS38432.1070601852@reece.net.au...
> No confused tannie - afrikaaaans doesn't need any help disappearing down the
> toilet ... the past 40 years are proof enough that there is no cultural
> significance attached to this foul toungue - only abuse, hatred, opression and
> deceipt. Don't blame anyone but you and your cohorts for ensuring its
> obliterated from decent channels, and placed along side other genocidal blots
> on the history book.
>
Re: Nou kla hulle !!!! [boodskap #101991 is 'n antwoord op boodskap #101959] Ma, 21 Maart 2005 11:20 Na vorige boodskap
Jan van Wezer  is tans af-lyn  Jan van Wezer
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Julius Bergh wrote:
> On 20 Mar 2005 18:34:10 -0000, Archie Sneddon
> wrote:
>
>> Learn to embrace and engage the English language (even in cold Canada)and you
>> too will begin to grasp the power and flexibility of this powerful and well
>> respected communication tool. Forget afrikaaans for it never was anything to
>> begin with but a miserable pigin concoction with words stolen, borrowed and
>> plundered from many respectable languages around the globe. It simply has no
>> identity, is ONLY spoken in it's true form in SAfrica (forget the crap about
>> Flemish .. blah, blah - they were around first anyway).
>
> You sound too much like Archie Bunker!
>
>
Jongens, waarom reageren jullie op deze Sneddon ? - en dan ook nog in
het Angelsaksisch! De man is te ver heen om voor rede vatbaar te zijn.
Een gestoord mens, misschien nog net niet gevaarlijk, maar in elk geval
jullie aandacht niet waard. Laat hem brabbelen en kletsen tot hij een
ons weegt, het houdt vanzelf op.
Groeten,
Jan
Vorige onderwerp: Groot lawaai, weining lig
Volgende onderwerp: Re: vir jou plesier, Annette
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 21:16:22 MGT 2024