Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rehoboth-moord [vervolg]
Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #101947] Vr, 18 Maart 2005 15:04 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die seun van die vermoorde Erasmus-egpaar is in hegtenis geneem oor die
moordenaar glo reken die seun het hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor.
Die polisie het die seun in hegtenis geneem.
Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #101954 is 'n antwoord op boodskap #101947] Vr, 18 Maart 2005 20:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Die seun van die vermoorde Erasmus-egpaar is in hegtenis geneem oor die
> moordenaar glo reken die seun het hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor.
> Die polisie het die seun in hegtenis geneem.

Is dit nou sy swart seun of sy wit seun wat
in hegtenis geneem is?

Tant Hessie
Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #101960 is 'n antwoord op boodskap #101954] Sa, 19 Maart 2005 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ou antie, ek weet nie wat ras met hierdie storie te doene het nie[maar dan
ken ons jou mos ook?], maar dis blanke mense met 'n blanke seun. AS hy die
moord sou gekontrakteer het, dan het hy 'n swart man gekontrakteer om die
teregstellings te doen. Dit hou die moordenaar skulding aan moord en die
kontrakteur aandadig aan die misdaad. Net soos jy dink jou man het jou
verander toe hy met jou getrou het.....kyk in die spieël, niks het verander
nie!

"@rogers.com" skryf in boodskap news:pvednZOXLP6no6bfRVn-jg@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Die seun van die vermoorde Erasmus-egpaar is in hegtenis geneem oor die
>> moordenaar glo reken die seun het hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor.
>> Die polisie het die seun in hegtenis geneem.
>
> Is dit nou sy swart seun of sy wit seun wat
> in hegtenis geneem is?
>
> Tant Hessie
>
Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #101963 is 'n antwoord op boodskap #101960] Sa, 19 Maart 2005 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf

> Ou antie, ek weet nie wat ras met hierdie storie te doene het nie[maar dan
> ken ons jou mos ook?], maar dis blanke mense met 'n blanke seun.

Hierdie storie het met ras te doen, met jou stupid
rassisme. Gaan kyk wat jy oorspronklik geskryf het.
Hoe jy die moord aan die voete van "Afrika" gelê
het en swart mense uitgekryt het vir alles wat sleg
is. En nou kom jy by die waarheid uit. En een van
die vingers in die paai is 'n wit een.
Wanneer ek nuus uit SA sien, dan val dit my op
hoe baie moorde ( meestal gesinsmoorde) daar
in SA is onder witmense, veral met Afrikaanse
name. As mens in ag neem dat die aantal
Afrikaners in SA statisties baie klein is, lyk
dit my hulle is nogal 'n wraaknemende klomp.
Seker in Namibië ook.

Tant Hessie van die Spergebied.
Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #101966 is 'n antwoord op boodskap #101963] Sa, 19 Maart 2005 13:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 19 Mar 2005 08:19:21 -0500, "@rogers.com" wrote:

> veral met Afrikaanse name.
> As mens in ag neem dat die aantal
> Afrikaners in SA statisties baie klein is, lyk
> dit my hulle is nogal 'n wraaknemende klomp.
> Seker in Namibië ook.
>
> Tant Hessie van die Spergebied.
>
>

Name beteken niks. Selfs nie eens as dit
vir jou na Afrikaanse name lyk nie.
Julle is voorbeelde. Afrikaanse name
wat alles behalwe Afrikaners is, want
julle het Afrikaans verraai.
Afrikaans uit jul huis verban.
En wanneer iemand jou naam lees,
sou jy na 'n Suid Afrikaner klink.
Intussen is jy 'n verraaier van jou eie taal.
Wat beteken die klank van name dus?

DD

mik vir die maan;
as jy mis
is jy tussen die sterre...!
Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #102005 is 'n antwoord op boodskap #101963] Di, 22 Maart 2005 06:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
My rassisme? Jy's die grootste rassis wat ek ken! Ek staan by alles wat
ek gesê het. Ongeag van wat die motief vir die moorde was, die moordenaar
het die moord gepleeg. Hy is 'n swart man en dis 'n feit. As hy dit op
sy eie gedoen het as wraak oor die skaap wat hy gesteel het en waarmee hy
gevang was, dan is dit een van die wreedste bekende gevalle van wraak wat ek
van weet. Het die seun hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor, maak dit
hom nie minder skuldig nie en is die seun saam met hom skuldig aan die
moorde. En hy's WIT! Daar begin al sterker stemme opgaan vir die
terugbring van die doodstraf en in hierdie geval sal swart en wit man saam
gehang word. Nou vertel jy vir my wat het dit met ras te doene?
.........of is dit dalk jou ewige gesanik oor jou 'mense' nie daarin slaag
om die land ordentlik te administreer nie? Die kon ek julle al van die
begin af vertel het, maar die beste stuurmanne staan mos maar aan die wal en
jy's so slapgat dat jy nie eers sou waag om 'n toon nat te maak nie, nê?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:zuKdnQhpPJPQuKHfRVn-oQ@rogers.com...
>
> "Suidwester" skryf
>
>> Ou antie, ek weet nie wat ras met hierdie storie te doene het nie[maar
>> dan
>> ken ons jou mos ook?], maar dis blanke mense met 'n blanke seun.
>
> Hierdie storie het met ras te doen, met jou stupid
> rassisme. Gaan kyk wat jy oorspronklik geskryf het.
> Hoe jy die moord aan die voete van "Afrika" gelê
> het en swart mense uitgekryt het vir alles wat sleg
> is. En nou kom jy by die waarheid uit. En een van
> die vingers in die paai is 'n wit een.
> Wanneer ek nuus uit SA sien, dan val dit my op
> hoe baie moorde ( meestal gesinsmoorde) daar
> in SA is onder witmense, veral met Afrikaanse
> name. As mens in ag neem dat die aantal
> Afrikaners in SA statisties baie klein is, lyk
> dit my hulle is nogal 'n wraaknemende klomp.
> Seker in Namibië ook.
>
> Tant Hessie van die Spergebied.
>
Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #102007 is 'n antwoord op boodskap #102005] Di, 22 Maart 2005 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Suidwester, vertel ons bietjie van julle piksplinternuwe Prez:))

--
Groetnis
Annette

> My rassisme? Jy's die grootste rassis wat ek ken! Ek staan by alles wat
> ek gesê het. Ongeag van wat die motief vir die moorde was, die moordenaar
> het die moord gepleeg. Hy is 'n swart man en dis 'n feit. As hy dit op
> sy eie gedoen het as wraak oor die skaap wat hy gesteel het en waarmee hy
> gevang was, dan is dit een van die wreedste bekende gevalle van wraak wat ek
> van weet. Het die seun hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor, maak dit
> hom nie minder skuldig nie en is die seun saam met hom skuldig aan die
> moorde. En hy's WIT! Daar begin al sterker stemme opgaan vir die
> terugbring van die doodstraf en in hierdie geval sal swart en wit man saam
> gehang word. Nou vertel jy vir my wat het dit met ras te doene?
> .........of is dit dalk jou ewige gesanik oor jou 'mense' nie daarin slaag
> om die land ordentlik te administreer nie? Die kon ek julle al van die
> begin af vertel het, maar die beste stuurmanne staan mos maar aan die wal en
> jy's so slapgat dat jy nie eers sou waag om 'n toon nat te maak nie, nê?
> "@rogers.com" wrote in message
> news:zuKdnQhpPJPQuKHfRVn-oQ@rogers.com...
>>
>> "Suidwester" skryf
>>
>>> Ou antie, ek weet nie wat ras met hierdie storie te doene het nie[maar
>>> dan
>>> ken ons jou mos ook?], maar dis blanke mense met 'n blanke seun.
>>
>> Hierdie storie het met ras te doen, met jou stupid
>> rassisme. Gaan kyk wat jy oorspronklik geskryf het.
>> Hoe jy die moord aan die voete van "Afrika" gelê
>> het en swart mense uitgekryt het vir alles wat sleg
>> is. En nou kom jy by die waarheid uit. En een van
>> die vingers in die paai is 'n wit een.
>> Wanneer ek nuus uit SA sien, dan val dit my op
>> hoe baie moorde ( meestal gesinsmoorde) daar
>> in SA is onder witmense, veral met Afrikaanse
>> name. As mens in ag neem dat die aantal
>> Afrikaners in SA statisties baie klein is, lyk
>> dit my hulle is nogal 'n wraaknemende klomp.
>> Seker in Namibië ook.
>>
>> Tant Hessie van die Spergebied.
>>
>
Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #102009 is 'n antwoord op boodskap #102007] Di, 22 Maart 2005 09:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die kloon van ou Sam? Ons almal sit en wag om te sien of Pohamba die
opdragte van Sam gaan vat en uitvoer. Die siniese reken Sam gaan hom soos
'n marionet van agter die skerms beheer en ons hoop maar dit is nie so nie.
Die realiteit sê egter dat net die President verander het, die onbevoegde
spul onder hom bly staan. Al ons departemente ly aan erge wanbestuur en
bedrog. Dit sal meer as 'n na-aper vat om die spul uit te sorteer en as hy
dit regkry sal hy die eerste in Afrika wees!

"Annette" skryf in boodskap news:d1og0v$gdg$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Suidwester, vertel ons bietjie van julle piksplinternuwe Prez:))
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
>> My rassisme? Jy's die grootste rassis wat ek ken! Ek staan by alles wat
>> ek gesê het. Ongeag van wat die motief vir die moorde was, die moordenaar
>> het die moord gepleeg. Hy is 'n swart man en dis 'n feit. As hy dit
>> op
>> sy eie gedoen het as wraak oor die skaap wat hy gesteel het en waarmee hy
>> gevang was, dan is dit een van die wreedste bekende gevalle van wraak wat ek
>> van weet. Het die seun hom gekontrakteer om sy ouers te vermoor, maak dit
>> hom nie minder skuldig nie en is die seun saam met hom skuldig aan die
>> moorde. En hy's WIT! Daar begin al sterker stemme opgaan vir die
>> terugbring van die doodstraf en in hierdie geval sal swart en wit man
>> saam
>> gehang word. Nou vertel jy vir my wat het dit met ras te doene?
>> .........of is dit dalk jou ewige gesanik oor jou 'mense' nie daarin
>> slaag
>> om die land ordentlik te administreer nie? Die kon ek julle al van die
>> begin af vertel het, maar die beste stuurmanne staan mos maar aan die wal en
>> jy's so slapgat dat jy nie eers sou waag om 'n toon nat te maak nie, nê?
>> "@rogers.com" skryf in boodskap news:zuKdnQhpPJPQuKHfRVn-oQ@rogers.com...
>>>
>>> "Suidwester" skryf
>>>
>>>> Ou antie, ek weet nie wat ras met hierdie storie te doene het nie[maar
>>>> dan
>>>> ken ons jou mos ook?], maar dis blanke mense met 'n blanke seun.
>>>
>>> Hierdie storie het met ras te doen, met jou stupid
>>> rassisme. Gaan kyk wat jy oorspronklik geskryf het.
>>> Hoe jy die moord aan die voete van "Afrika" gelê
>>> het en swart mense uitgekryt het vir alles wat sleg
>>> is. En nou kom jy by die waarheid uit. En een van
>>> die vingers in die paai is 'n wit een.
>>> Wanneer ek nuus uit SA sien, dan val dit my op
>>> hoe baie moorde ( meestal gesinsmoorde) daar
>>> in SA is onder witmense, veral met Afrikaanse
>>> name. As mens in ag neem dat die aantal
>>> Afrikaners in SA statisties baie klein is, lyk
>>> dit my hulle is nogal 'n wraaknemende klomp.
>>> Seker in Namibië ook.
>>>
>>> Tant Hessie van die Spergebied.
>>>
>
Re: Rehoboth-moord [vervolg] [boodskap #102024 is 'n antwoord op boodskap #102005] Di, 22 Maart 2005 19:03 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 22 Mar 2005 07:30:49 +0100, "Suidwester" wrote:

> Daar begin al sterker stemme opgaan vir die
> terugbring van die doodstraf en in hierdie geval sal swart en wit man saam
> gehang word.

en daar maak Judge Judy (Schindlein) vanaand in Suid Afrika
voorspraak vir die doodstraf. Sy sê toe vanaand op 3rd Degree
dat jy byvoorbeeld, oor iemand wat 'n nege maande oud baba verkrag,
moet besluit of hy kan gerehabiliteer word, en jy intussen vir hom
gaan sorg. Nee, sê sy, raak van hom ontslae. Sy sal byvoorbeeld,
het sy gesê, beter voel om te weet dat hy nie meer asemhaal nie.
Vorige onderwerp: Dan Roodt
Volgende onderwerp: Gister se vakansiedag
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 05:56:09 MGT 2024