Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Thirsty's
Thirsty's [boodskap #101925] Wo, 16 Maart 2005 14:48 na volgende boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Hi Didi - bestaan die ou plekkie nog - die plan is om so einde April/Mei die
"last outpost" te besoek.
Re: Thirsty's [boodskap #101931 is 'n antwoord op boodskap #101925] Wo, 16 Maart 2005 18:38 Na vorige boodskap
Hagar  is tans af-lyn  Hagar
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
On Wed, 16 Mar 2005 06:48:38 -0800, "Jonas" wrote:

> Hi Didi - bestaan die ou plekkie nog - die plan is om so einde April/Mei die
> "last outpost" te besoek.
>

Thirsty's les steeds dors, Jonas. En dit sal vir 'n aansienlike tyd
nog dors les van waar dit is. Want, die veranderinge aan die hawe
ingang is blykbaar weer uitgestel.
Weet jy vir hoeveel jare was die uShaka ontwikkeling uitgestel?

Vanmôre se Mercury het 'n foto van die 'Big ship' wat "on or about
April 10' sal arriveer. 'Just as soon as one large ship sails (see
last weeks Ports & Shipping) so another is ready to appear over the
horizon.

Dit is die German-owned 'Monte Rosa' of the Hamburg SÜD Line.
............
"... what makes the call so significant is the demonstration that
Durban can indeed handle such large ships even before tha channel is
widened."
............
Lengte is 272m en deursnee 40m. 'But Monte Rosa's draught of 12.5m
remains within Durbans port limits although a tidal entry during
daylight is likely.'

Dit wil dan lyk asof die beoogde verdieping van die kanaal belangriker
as as die verbreëïng. (shucks! kyk hierrie woord se spelling - 'n breë
woord:-)

Didi
Vorige onderwerp: Sing in Afrikaans
Volgende onderwerp: Ge Korsten se LIEFLING
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 16 13:40:34 MGT 2024