Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Disfunksionele kulture
Disfunksionele kulture [boodskap #101911] Ma, 14 Maart 2005 19:25 na volgende boodskap
Booner  is tans af-lyn  Booner
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek dink dis seker die mooiste woord vir die gevolgtrekking waartoe
hierdie storie lei...

In Pakistan se platteland is 'n plaaslike 12-jarige seuntjie voor die
hof gedaag. Die is burger-howe wat deur die "wysemanne" bedien word.
Die seuntjie se misdaad: hy het saam met 'n meisietjie gestap wat tot
'n hoër stand as hy behoord! Die beskuldige is skuldig bevind en sy
familie moes iemand kies om die straf te dra. Omdat mans heilig is in
die kultuur, moes sy 18-jarige suster die 'punch' vat. Sy is in die
publiek deur vier vrywilligers verkrag. Gewoonlik word daar dan van
sulke vroue verwag om selfmoord te pleeg, uit skaamte...

In die Filipyne weet 30% van die populasie nie dat babas deur seks
gemaak word nie, die land het ook die hoogste bevolking groei op ons ou
planeetjie.

Ek weet mens moet nie 'n kulturele-supremis wees nie, maar regtig, gaan
hierdie mense ooit inhaal?
Re: Disfunksionele kulture [boodskap #101912 is 'n antwoord op boodskap #101911] Ma, 14 Maart 2005 19:44 Na vorige boodskap
Hagar  is tans af-lyn  Hagar
Boodskappe: 7
Geregistreer: September 1998
Karma: 0
Junior Lid
On 14 Mar 2005 11:25:56 -0800, "Booner" wrote:

> Ek weet mens moet nie 'n kulturele-supremis wees nie, maar regtig, gaan
> hierdie mense ooit inhaal?

mense?

Hagar die verskriklike
Vorige onderwerp: Nog Rehoboth se moorde
Volgende onderwerp: Sing in Afrikaans
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 05:45:34 MGT 2024