Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » wie kan my se?
wie kan my se? [boodskap #101733] So, 06 Maart 2005 10:58 na volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
Wat verstaan hulle onder: 'Bobbejane agter die berge soek' ?

Dankie,.
Corné.
Re: wie kan my se? [boodskap #101756 is 'n antwoord op boodskap #101733] Ma, 07 Maart 2005 05:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'Die bobbejaan agter die berg gaan soek'. Skep moeilikheid wat daar nog
nie is nie.

"Corné" skryf in boodskap news:422ae204$0$43127$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Wat verstaan hulle onder: 'Bobbejane agter die berge soek' ?
>
> Dankie,.
> Corné.
>
Re: wie kan my se? [boodskap #101763 is 'n antwoord op boodskap #101756] Ma, 07 Maart 2005 11:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Corné  is tans af-lyn  Corné
Boodskappe: 53
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:gp6dnUU7SK-FbrbfRVn-1w@is.co.za...
> 'Die bobbejaan agter die berg gaan soek'. Skep moeilikheid wat daar nog
> nie is nie.

Ek verstaan mooi. Dankie tog.

Corné.
Re: wie kan my se? [boodskap #101872 is 'n antwoord op boodskap #101756] Sa, 12 Maart 2005 17:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
> "Corné" wrote in message
> news:422ae204$0$43127$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Wat verstaan hulle onder: 'Bobbejane agter die berge soek' ?

>> Dankie,.
>> Corné.


>

On Mon, 7 Mar 2005 06:56:04 +0100, "Suidwester" wrote:

> 'Die bobbejaan agter die berg gaan soek'. Skep moeilikheid wat daar nog
> nie is nie.

Verkeerd. Dit is om moelikheid te sien wat (nog) nie eens bestaan nie.

Didi

http://www.ushakamarineworld.co.za/
Re: wie kan my se? [boodskap #101879 is 'n antwoord op boodskap #101733] Sa, 12 Maart 2005 20:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Sat, 12 Mar 2005 15:40:25 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "Didi" skryf
>
>> Verkeerd. Dit is om moelikheid te sien wat (nog) nie eens bestaan nie.
>
> Vergeef my, ek mag seker nie jou spelling kritiseer nie,
> maar is dit nie "moeilikheid" ( soos Suidwester dit korrek
> spel) nie?
>
> Penkop van Amanzimtoti
>

Sy spelling was reg, sy vergelyking ietwat verkeerd.
http://www.ushakamarineworld.co.za/
Re: wie kan my se? [boodskap #101881 is 'n antwoord op boodskap #101872] Sa, 12 Maart 2005 20:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Didi" skryf

> Verkeerd. Dit is om moelikheid te sien wat (nog) nie eens bestaan nie.

Vergeef my, ek mag seker nie jou spelling kritiseer nie,
maar is dit nie "moeilikheid" ( soos Suidwester dit korrek
spel) nie?

Penkop van Amanzimtoti
Re: wie kan my se? [boodskap #101883 is 'n antwoord op boodskap #101879] Sa, 12 Maart 2005 20:56 Na vorige boodskap
Didi  is tans af-lyn  Didi
Boodskappe: 36
Geregistreer: Januarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
>
> Sy spelling was reg, sy vergelyking ietwat verkeerd.
> http://www.ushakamarineworld.co.za/

maw, die uidrukking beteken (eintlik) dat
daar bes moontlik nie eens 'n bobbejaan agter die bult is nie.

http://www.ushakamarineworld.co.za/
Vorige onderwerp: Jamina
Volgende onderwerp: Die nuwe hoofregter
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 22 00:19:03 MGT 2024