Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » aanval op die hoofkantoor
aanval op die hoofkantoor [boodskap #923] Sa, 21 Junie 2003 11:28 na volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:

> Ek het 'n briefbom ontvang
> daar probeer uitkom
> maare selfs Norton Anti Virus 2003
> ge 'update' tot op datum, haak vas.
>
> Ek sal moet formateer.
> Sien julle later
>

Wie het jou gebombadeer? Is dit die opposisie?

Lorinda
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #932 is 'n antwoord op boodskap #923] Sa, 21 Junie 2003 18:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 21 Jun 2003 04:28:18 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> DD wrote:
>
>> Ek het 'n briefbom ontvang
>> daar probeer uitkom
>> maare selfs Norton Anti Virus 2003
>> ge 'update' tot op datum, haak vas.
>>
>> Ek sal moet formateer.
>> Sien julle later
>>
>
> Wie het jou gebombadeer? Is dit die opposisie?
>
> Lorinda

Nee, hierdie is 'n moeilike een.
Nie die eerste briefbom wat ek mee te doen kry nie,
en die eenvoudigste antwoord tot nou toe was maar
om te formateer. Ek kry (nou) honderde briewe van mense nà
'n spammer wat my ook spam, om te 'unsubscribe' 'to report him'
to 'please take me from the list' 'to do something about it' etc.
etc. etc.

Dieselfde brief stuur hy ook vermenigvuldigd terug.

Toe formateer ek (vanmiddag laat na 'n dag in Jo'burg:-)
en toe ek inskakel, kry ek 90 briewe. 90 Briewe waarvan een
van jou af was, en 89 was van mense (dieselfde herhaaldelik)
met dieselfde dreigemente en versoeke.

Nou besef ek wat gebeur het. Een van die vrouens wat saam suffer
het dit genoem ook daar, dat hy al die briewe wat hy ontvang,
terugstuur, menigvuldig, aan almal op sy lys. (Iemans spam natuurlik
lankal vir Speedy Conzales ook:-) ek sal net nie weet daarvan nie:-)

Dit was dus nie nodig om te formateer nie. Hy het slegs 'n 'rerouting'
op sy eie rekenaar gedoen.
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #934 is 'n antwoord op boodskap #923] Sa, 21 Junie 2003 19:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales wrote:
>>
> Nee, hierdie is 'n moeilike een.
> Nie die eerste briefbom wat ek mee te doen kry nie,
> en die eenvoudigste antwoord tot nou toe was maar
> om te formateer. Ek kry (nou) honderde briewe van mense nà
> 'n spammer wat my ook spam, om te 'unsubscribe' 'to report him'
> to 'please take me from the list' 'to do something about it' etc.
> etc. etc.

Hoe het jy op hierdie ou se lys beland?

> Iemans spam natuurlik
> lankal vir Speedy Conzales ook:-) ek sal net nie weet daarvan nie:-)

LOL. En verskeie ander name ook...

Dit klink na harde werk om aanhoudend te moet formateer, is daar geen
manier om uit te vind vanwaar hy pos nie?

Lorinda
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #935 is 'n antwoord op boodskap #934] Sa, 21 Junie 2003 19:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 21 Jun 2003 12:15:52 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Speedy Conzales wrote:
>
>
> Hoe het jy op hierdie ou se lys beland?

Heelwaarskynlik erens op 'n nuusgroep my adres gekry
want somtyds het ek dit al bietjie roekeloos trefbaar gebruik.

>

>
> Dit klink na harde werk om aanhoudend te moet formateer, is daar geen
> manier om uit te vind vanwaar hy pos nie?
>
> Lorinda

Ek het vanmiddag met 'n beker koffie en drie pannekoeke hier kom sit
en toe my pannekoek klaar is, en die koffie nog te warm is om af te
sluk, was ek terug op internet. As jy dit het, dan het jy dit,
Poppie:-)

Die ou dae van formatering en her installering en instelling van al
jou drywers en programme, gepaardgaande met 'n paar keer se reboot,
beginnende met Windows se boodskap dat dìt alleen sowat veerrtig
minute sal neem, is antiek. Dit is laas tydens die Franse Revolusie se
dae so gedoen.

Nou gebruik jy 'n stukkie weelde soos Norton Ghost, en jy maak 'n
'image' van 'n hardeskyf wat nuut geformateer is met ten minste die
basiese noodsaaklikhede, jy sorg dat jy 'n tweede (ander) hardeskyf
op jou rekenaar het, en jy formateer (of sit 'n image terug) terwyl jy
koffie drink. Ek formateer somtyds selfs twee keer een aand, terwyl
ek 'n beker swart lekker koffie drink.
Nie ek wat so slim is nie, maar Norton.
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #940 is 'n antwoord op boodskap #935] So, 22 Junie 2003 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Speedy Conzales skryf in boodskap news:...
>
> Ek het vanmiddag met 'n beker koffie en drie pannekoeke hier kom sit
> en toe my pannekoek klaar is, en die koffie nog te warm is om af te
> sluk, was ek terug op internet. As jy dit het, dan het jy dit,
> Poppie:-)

Dis die pannekoek deel waarin ek belang stel. Eet jy jou pannekoek met
kaneel en suiker?

> Die ou dae van formatering en her installering en instelling van al
> jou drywers en programme, gepaardgaande met 'n paar keer se reboot,
> beginnende met Windows se boodskap dat dìt alleen sowat veerrtig
> minute sal neem, is antiek. Dit is laas tydens die Franse Revolusie se
> dae so gedoen.


O ja, ek onthou die boek, "formatering en herinstallering vir
toegewyde guillotine rekenaars" deur S. Marat:-)

>
> Nou gebruik jy 'n stukkie weelde soos Norton Ghost, en jy maak 'n
> 'image' van 'n hardeskyf wat nuut geformateer is met ten minste die
> basiese noodsaaklikhede, jy sorg dat jy 'n tweede (ander) hardeskyf
> op jou rekenaar het, en jy formateer (of sit 'n image terug) terwyl jy
> koffie drink. Ek formateer somtyds selfs twee keer een aand, terwyl
> ek 'n beker swart lekker koffie drink.
> Nie ek wat so slim is nie, maar Norton.

Jy is slim, jy weet om Norton Ghost te gebruik. Dit klink nog steeds
baie nonchalant, as jy so daar staan en fomateer terwyl jy koffie
drink...sonder enige vrees dat een of ander kuber gedrog iewers 'n
moles gaan veroorsaak.


Lorinda
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #941 is 'n antwoord op boodskap #940] So, 22 Junie 2003 16:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 22 Jun 2003 01:28:36 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda) wrote:

> Dis die pannekoek deel waarin ek belang stel. Eet jy jou pannekoek met
> kaneel en suiker?

>
> Lorinda

Somtyds, maar selde. My gunsteling is Karamel sous.
As iemand iets aan my wil verkoop, moet hulle net
Karamel daarop skryf. Of daar regtig Karamel in is
of nie, as daar Karamel op geskryf staan, is dit
teen enige prys 'n bargain.

DD
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #948 is 'n antwoord op boodskap #940] So, 22 Junie 2003 19:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Lorinda[2]  is tans af-lyn  Lorinda[2]
Boodskappe: 531
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD wrote:
> On 22 Jun 2003 01:28:36 -0700, lor...@freint.fsnet.co.uk (Lorinda)
> wrote:
>
>> Dis die pannekoek deel waarin ek belang stel. Eet jy jou pannekoek met
>> kaneel en suiker?
>
>>
>> Lorinda
>
> Somtyds, maar selde. My gunsteling is Karamel sous.
> As iemand iets aan my wil verkoop, moet hulle net
> Karamel daarop skryf. Of daar regtig Karamel in is
> of nie, as daar Karamel op geskryf staan, is dit
> teen enige prys 'n bargain.
>
> DD
>

"hou van karamel sous" - dis dan nog iets wat ek by die prentjie kan
voeg.. Ek hou ook van karamel, maar op pannekoek (of crepes soos dit
hier genoem word)gewoonlik suiker en suurlemoen. Wat eet jy op jou
pannekoek Andries?

Lorinda
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #949 is 'n antwoord op boodskap #948] So, 22 Junie 2003 19:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lorinda het die volgende skrywe gerig:

>> ..... Wat eet jy op jou pannekoek Andries?

Wel, bruinsuiker, kaneelsiuker. of soms roomys met karmel sousie.
Gaan ons pannekoek eet?
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #989 is 'n antwoord op boodskap #948] Ma, 23 Junie 2003 18:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
>
> "hou van karamel sous" - dis dan nog iets wat ek by die prentjie kan
> voeg..
>
> Lorinda

Dis dit wat jy hier gesê het, wat my nagte wakker hou, Lorinda.
As jy daardie prentjie wat jy besig is om saam te stel,
hier in die openbaar publiseer,
praat ek nie weer met jou nie.

Ek het destyds die akteur wat die hoofrol gespeel het in Dracula,
ontmoet. (Waar ék gewerk het, en nie waar hy gewerk het nie,
so hy was die besoeker) en dit moet vreeslik wees om met so
'n biljet om jou nek te leef.

Die mense sal vir my lag vanaf Suid Afrika tot binne Nederland !


DD
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #1011 is 'n antwoord op boodskap #989] Di, 24 Junie 2003 22:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:nuhefvgrlfbd5s31jkvvtcjlgsqddhvq86@4ax.com...
> Dis dit wat jy hier gesê het, wat my nagte wakker hou, Lorinda.
> As jy daardie prentjie wat jy besig is om saam te stel,
> hier in die openbaar publiseer,
> praat ek nie weer met jou nie.

LOL. Ek is glad nie van plan om dit te doen nie, hoor! Ek is ook nie in die
afpersings besigheid nie..:-)

>
> Ek het destyds die akteur wat die hoofrol gespeel het in Dracula,
> ontmoet. (Waar ék gewerk het, en nie waar hy gewerk het nie,
> so hy was die besoeker) en dit moet vreeslik wees om met so
> 'n biljet om jou nek te leef.

Interessant dat jy 'n Dracula verwysing op hierdie stadium van die gesprek
inbring...:-) Jy laat dit ook klink asof die feit dat die akteur jou by jou
werkplek ontmoet het die biljet is waarmee hy moet saamleef! Jy het hom nie
by die hoofkantoor ontmoet nie, het jy? Beteken dit dat daar inderhaas na
Swaziland gery moes word met 'n Rolls Royce (of iets soortgelyks)?

Lorinda
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #1013 is 'n antwoord op boodskap #1011] Di, 24 Junie 2003 22:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 23:27:05 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Interessant dat jy 'n Dracula verwysing op hierdie stadium van die gesprek
> inbring...:-)
>
> Lorinda
>
>

Net ingebring omdat ek steeds verwys na die prentjie
wat jy van my geteken het.

Het jy opgemerk dat jy tot scsaa tot stilte gebring het?

DD
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #1016 is 'n antwoord op boodskap #923] Di, 24 Junie 2003 22:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 23:49:28 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Lorinda
>
>

Ek wil nog vir Gloudina antwoord op wat
sy gesê het oor die spelling van Gammat (gamat?).
Hier is hope (werklik hope) woordeboeke in die huis
en wanneer ek lus voel daarvoor sal ek kyk of ek haar
spelling in enige van hulle raakloop.
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #1017 is 'n antwoord op boodskap #1013] Di, 24 Junie 2003 22:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:bdkhfvomjtrmj48gbmt2ak9jm3nkr32vkn@4ax.com...
> On Tue, 24 Jun 2003 23:27:05 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
> Net ingebring omdat ek steeds verwys na die prentjie
> wat jy van my geteken het.

Ek teken nie 'n prentjie van jou nie, jy teken dit!:-)

> Het jy opgemerk dat jy tot scsaa tot stilte gebring het?
>

Nee. Dis net dat hulle in sirkels begin redeneer het, wat dit moeilik maak
om gesprekke voort te sit (bv. Jonas se verwysing na die Engelse in Natal is
'n totale dekonstruksie van een van sy onlangse argumente) maar hulle sal 'n
weg vind! Ek dink dis meer 'n geval dat jy nie baie deelgeneem het nie.

Lorinda
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #1018 is 'n antwoord op boodskap #923] Di, 24 Junie 2003 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 23:57:54 +0100, "Lorinda" wrote:


>
> Ja, doen dit as jy tyd kry. Sy het nie daarvan gehou dat jy na spelling
> verwys nie, wat nogal snaaks is. Sy het al hele argumente geignoreer om iets
> soos 'n tikfout uit te wys.
>
>
> Lorinda
>
>

Dit is natuurlik waarom ek dit doen.
Sy lyk nie na die tipe vrou wat 'n fout kan erken nie.

Werk jy môre (vandag!!!)
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #1019 is 'n antwoord op boodskap #1016] Di, 24 Junie 2003 22:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:b6lhfvothul22me4ecs3e2n57e2ek4uctq@4ax.com...
> On Tue, 24 Jun 2003 23:49:28 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>> Lorinda
>>
>
> Ek wil nog vir Gloudina antwoord op wat
> sy gesê het oor die spelling van Gammat (gamat?).
> Hier is hope (werklik hope) woordeboeke in die huis
> en wanneer ek lus voel daarvoor sal ek kyk of ek haar
> spelling in enige van hulle raakloop.
>

Ja, doen dit as jy tyd kry. Sy het nie daarvan gehou dat jy na spelling
verwys nie, wat nogal snaaks is. Sy het al hele argumente geignoreer om iets
soos 'n tikfout uit te wys.


Lorinda
Re: aanval op die hoofkantoor [boodskap #1020 is 'n antwoord op boodskap #1018] Wo, 25 Junie 2003 00:06 Na vorige boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:0olhfv0d856c2g93vo7il9o1hdnt7l0j9r@4ax.com...
> On Tue, 24 Jun 2003 23:57:54 +0100, "Lorinda"
> wrote:
>
>
>>
>> Ja, doen dit as jy tyd kry. Sy het nie daarvan gehou dat jy na spelling
>> verwys nie, wat nogal snaaks is. Sy het al hele argumente geignoreer om iets
>> soos 'n tikfout uit te wys.
>>
>>
>> Lorinda
>>
>
> Dit is natuurlik waarom ek dit doen.
> Sy lyk nie na die tipe vrou wat 'n fout kan erken nie.
>
> Werk jy môre (vandag!!!)

Ja, ek sal maar op en of ander manier moet wakker word en myself werk toe
sleep:-) Ek het nou genoeg "gerus" - 'n hele twee dae!

Lorinda
Vorige onderwerp: Speedy
Volgende onderwerp: Omdat ek kan.....
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 08:13:50 MGT 2024