Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daleen? Matthee
Daleen? Matthee [boodskap #101533] Ma, 21 Februarie 2005 05:45 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
--
Groetnis
Annette
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101536 is 'n antwoord op boodskap #101533] Ma, 21 Februarie 2005 07:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blitzkrieg  is tans af-lyn  Blitzkrieg
Boodskappe: 32
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Valentyns dag het haar hart gebreek.....

"Annette" skryf in boodskap news:cvbsja$274$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
> in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101538 is 'n antwoord op boodskap #101533] Ma, 21 Februarie 2005 09:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Mossel WAT? Is dit wat hullle daar doen?

"Annette" skryf in boodskap news:cvbsja$274$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
> in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101541 is 'n antwoord op boodskap #101538] Ma, 21 Februarie 2005 11:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Skuus - vingerfout - was haastig op pad na 'n begrafnis toe...
Sy is Dalene.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:GpGdnVPKaYY7OYTfRVn-uQ@is.co.za...
> Mossel WAT? Is dit wat hullle daar doen?
> "Annette" wrote in message
> news:cvbsja$274$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
>> in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101542 is 'n antwoord op boodskap #101538] Ma, 21 Februarie 2005 11:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
'n Glips (van die vinger). B is ook langs N op my sleutelbord.

:-)

TJ

"Suidwester" skryf in boodskap news:GpGdnVPKaYY7OYTfRVn-uQ@is.co.za...
> Mossel WAT? Is dit wat hullle daar doen?
> "Annette" wrote in message
> news:cvbsja$274$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Skrywer van Kringe in die Bos, is gisteraand oorlede. Sy was sedert Vrydag
>> in Mosselnaai in die hospitaal met 'n hartprobleem.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101553 is 'n antwoord op boodskap #101533] Di, 22 Februarie 2005 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jan van Wezer  is tans af-lyn  Jan van Wezer
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
En niet alleen schrijfster van Kringe in 'n Bos. ik heb ook Moerbeibos
en Fiela se Kind van haar gelezen. Van Fiela se Kind heb ik een video
(analoog). Helaas kan ik die niet meer afspelen. Weet iemand van jullie
of die intussen ook op DVD verkrijgbaar is ? En misschien zijn haar
andere boeken ook verfilmd ? En (nou ik toch in de pen klim) is Dirkie
van Jamie Uys op DVD verkrijgbaar? Sal baie dankbaar wees vir enige
inligting oor waar ek die goed kry.
Re: Daleen? Matthee [boodskap #101554 is 'n antwoord op boodskap #101553] Di, 22 Februarie 2005 08:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blitzkrieg  is tans af-lyn  Blitzkrieg
Boodskappe: 32
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
probeer www.kalahari.net!

wrote in message
news:1109059814.993183.321070@o13g2000cwo.googlegroups.com.. .
> En niet alleen schrijfster van Kringe in 'n Bos. ik heb ook Moerbeibos
> en Fiela se Kind van haar gelezen. Van Fiela se Kind heb ik een video
> (analoog). Helaas kan ik die niet meer afspelen. Weet iemand van jullie
> of die intussen ook op DVD verkrijgbaar is ? En misschien zijn haar
> andere boeken ook verfilmd ? En (nou ik toch in de pen klim) is Dirkie
> van Jamie Uys op DVD verkrijgbaar? Sal baie dankbaar wees vir enige
> inligting oor waar ek die goed kry.
>
Re: Dalene Matthee [boodskap #101566 is 'n antwoord op boodskap #101554] Di, 22 Februarie 2005 20:24 Na vorige boodskap
Jan van Wezer  is tans af-lyn  Jan van Wezer
Boodskappe: 13
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Helaas, ze hebben niet wat ik zoek, maar dankie voor de suggestie. Ik
zal later weer daar kijken.

Blitzkrieg wrote:
> probeer www.kalahari.net!
Vorige onderwerp: Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination
Volgende onderwerp: Reconciliation through the Arts
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Mei 14 11:05:07 MGT 2024