Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » mikro
mikro [boodskap #101525] Sa, 19 Februarie 2005 05:18 na volgende boodskap
petrus[3]  is tans af-lyn  petrus[3]
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Swartes kan nie maak wat hulle wil nie!
Re: mikro [boodskap #101527 is 'n antwoord op boodskap #101525] Sa, 19 Februarie 2005 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wittes kan?
--
Groetnis
Annette

"petrus" skryf in boodskap news:cv6i7a$nru$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Swartes kan nie maak wat hulle wil nie!
>
Re: mikro [boodskap #101530 is 'n antwoord op boodskap #101527] So, 20 Februarie 2005 00:58 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Raak dit nie ietwat vervelig nie?
Elke keer wanneer die hooggeregshof 'n beslissing vel waarvan die ANC nie
hou nie, dan word die saak na die konstitusionele hof verwys. Hulle doen dit
natuurlik want die staatsdepartemente betaal nie self vir die regskostes
nie. Dit word ook na die konstitusionele hof verwys omdat daardie regters
deur die ANC aangewys is.
Ek kan egter nie kleinkry waaron die Mikro-manne nie 'n saak maak teen die
ouers wie se huistaal nie Engels is nie, maar aandring dat die kind sy
onderrig in Engels moet kry. Dit het my laat "wonder" of hierdie klompie
ouers nie in opdrag van iemand werk nie, wie daardie mense is, en of daar
moontlike vergoeding ter sprake is nie.
As ons maar net ordentlike joernaliste in hierdie land gehad het kon ons
baie dinge oopgekrap het.
Vorige onderwerp: Aapstad?
Volgende onderwerp: Re: Affirmative action and black empowerment in SA - The reality of non-discrimination
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 26 10:50:17 MGT 2024