Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Aapstad?
Aapstad? [boodskap #101482] Wo, 16 Februarie 2005 15:53 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
--
Groetnis
Annette
Re: Aapstad? [boodskap #101491 is 'n antwoord op boodskap #101482] Do, 17 Februarie 2005 05:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die probleme
met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?

"Annette" skryf in boodskap news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Aapstad? [boodskap #101495 is 'n antwoord op boodskap #101491] Do, 17 Februarie 2005 06:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))) Ek het nogal altyd gedink 'n aap en 'n bobbejaan lyk en is
verskillend:))
Wat dink jy - watter een is meer aantreklik ( lyk meer na 'n mens)
en watter een is meer intelligent ?

--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:aOudnXEbGIuasInfRVn-jw@is.co.za...
> Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die probleme
> met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?
> "Annette" wrote in message
> news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Aapstad? [boodskap #101503 is 'n antwoord op boodskap #101495] Do, 17 Februarie 2005 08:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit alles hang af van of jy 'n man of 'n vrou is? Ek meen 'n blouaap sal
mos met sy mooi klokke vir 'n vroumens iets spesiaal wees? Vir die man
behoort die bobejaanwyfies meer na huis te lyk?

"Annette" skryf in boodskap news:cv1dkj$bi5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)))) Ek het nogal altyd gedink 'n aap en 'n bobbejaan lyk en is
> verskillend:))
> Wat dink jy - watter een is meer aantreklik ( lyk meer na 'n mens)
> en watter een is meer intelligent ?
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:aOudnXEbGIuasInfRVn-jw@is.co.za...
>> Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die
> probleme
>> met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>>> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>>
>>>
>>>


>
Re: Aapstad? [boodskap #101505 is 'n antwoord op boodskap #101503] Do, 17 Februarie 2005 09:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Jy praat van die vervetape? :))) Slegs 'n vervetwyfieaap vind daardie
helderblou ekshibsionisme aantreklik. Die arme mannetjie sal in helse
moeilikheid wees as alle wyfies dit aantreklik vind:))
Ek is bly jy erken dat mans aangetrokke voel tot bobbejaanwyfies -
heelwaarskynlik slegs ekonomies, sodat hy nie hoef rokke en skoene te koop
nie?
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:D7OdnR9Yr6J2yonfRVn-rg@is.co.za...
> Dit alles hang af van of jy 'n man of 'n vrou is? Ek meen 'n blouaap sal
> mos met sy mooi klokke vir 'n vroumens iets spesiaal wees? Vir die man
> behoort die bobejaanwyfies meer na huis te lyk?
> "Annette" wrote in message
> news:cv1dkj$bi5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :)))) Ek het nogal altyd gedink 'n aap en 'n bobbejaan lyk en is
>> verskillend:))
>> Wat dink jy - watter een is meer aantreklik ( lyk meer na 'n mens)
>> en watter een is meer intelligent ?
>>
>>
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:aOudnXEbGIuasInfRVn-jw@is.co.za...
>>> Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die
>> probleme
>>> met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>>>> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Aapstad? [boodskap #101507 is 'n antwoord op boodskap #101505] Do, 17 Februarie 2005 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, solank hulle net uintjies grawe teen die hange doen hulle hul taak!
Vroumense is mos eintlik net goed vir een ding......

"Annette" skryf in boodskap news:cv1n4a$q91$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy praat van die vervetape? :))) Slegs 'n vervetwyfieaap vind daardie
> helderblou ekshibsionisme aantreklik. Die arme mannetjie sal in helse
> moeilikheid wees as alle wyfies dit aantreklik vind:))
> Ek is bly jy erken dat mans aangetrokke voel tot bobbejaanwyfies -
> heelwaarskynlik slegs ekonomies, sodat hy nie hoef rokke en skoene te koop
> nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:D7OdnR9Yr6J2yonfRVn-rg@is.co.za...
>> Dit alles hang af van of jy 'n man of 'n vrou is? Ek meen 'n blouaap
>> sal
>> mos met sy mooi klokke vir 'n vroumens iets spesiaal wees? Vir die man
>> behoort die bobejaanwyfies meer na huis te lyk?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cv1dkj$bi5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :)))) Ek het nogal altyd gedink 'n aap en 'n bobbejaan lyk en is
>>> verskillend:))
>>> Wat dink jy - watter een is meer aantreklik ( lyk meer na 'n mens)
>>> en watter een is meer intelligent ?
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:aOudnXEbGIuasInfRVn-jw@is.co.za...
>>>> Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die
>>> probleme
>>>> met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>>>> > Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Aapstad? [boodskap #101508 is 'n antwoord op boodskap #101505] Do, 17 Februarie 2005 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee wat, solank hulle net uintjies grawe teen die hange doen hulle hul taak!
Vroumense is mos eintlik net goed vir een ding......

"Annette" skryf in boodskap news:cv1n4a$q91$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jy praat van die vervetape? :))) Slegs 'n vervetwyfieaap vind daardie
> helderblou ekshibsionisme aantreklik. Die arme mannetjie sal in helse
> moeilikheid wees as alle wyfies dit aantreklik vind:))
> Ek is bly jy erken dat mans aangetrokke voel tot bobbejaanwyfies -
> heelwaarskynlik slegs ekonomies, sodat hy nie hoef rokke en skoene te koop
> nie?
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:D7OdnR9Yr6J2yonfRVn-rg@is.co.za...
>> Dit alles hang af van of jy 'n man of 'n vrou is? Ek meen 'n blouaap
>> sal
>> mos met sy mooi klokke vir 'n vroumens iets spesiaal wees? Vir die man
>> behoort die bobejaanwyfies meer na huis te lyk?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cv1dkj$bi5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :)))) Ek het nogal altyd gedink 'n aap en 'n bobbejaan lyk en is
>>> verskillend:))
>>> Wat dink jy - watter een is meer aantreklik ( lyk meer na 'n mens)
>>> en watter een is meer intelligent ?
>>>
>>>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:aOudnXEbGIuasInfRVn-jw@is.co.za...
>>>> Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die
>>> probleme
>>>> met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>>>> > Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Aapstad? [boodskap #101511 is 'n antwoord op boodskap #101482] Do, 17 Februarie 2005 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Feb 2005 17:53:13 +0200, "Annette" wrote:

> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))

Actually is dit na een van die eerste Afrikaanse setlaars genoem. Ene
Swanepoel wie se naam verkeerdelik "Tswanepoel" uitgespreek is deur
die San wat daar gewoon het. Hul aksente was gevul met klik-klanke.

He, he.. wed ek het jou vir 'n oomblik daar gehad...
Re: Aapstad? [boodskap #101512 is 'n antwoord op boodskap #101507] Do, 17 Februarie 2005 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja, alles:)))
--
Groetnis
Annette
dessert first
ann...@ctnet.co.za

"Suidwester" skryf in boodskap news:Vu6dnR5Ih9PBFonfRVn-3A@is.co.za...
> Nee wat, solank hulle net uintjies grawe teen die hange doen hulle hul taak!
> Vroumense is mos eintlik net goed vir een ding......
> "Annette" wrote in message
> news:cv1n4a$q91$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Jy praat van die vervetape? :))) Slegs 'n vervetwyfieaap vind daardie
>> helderblou ekshibsionisme aantreklik. Die arme mannetjie sal in helse
>> moeilikheid wees as alle wyfies dit aantreklik vind:))
>> Ek is bly jy erken dat mans aangetrokke voel tot bobbejaanwyfies -
>> heelwaarskynlik slegs ekonomies, sodat hy nie hoef rokke en skoene te koop
>> nie?
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:D7OdnR9Yr6J2yonfRVn-rg@is.co.za...
>>> Dit alles hang af van of jy 'n man of 'n vrou is? Ek meen 'n blouaap
>>> sal
>>> mos met sy mooi klokke vir 'n vroumens iets spesiaal wees? Vir die man
>>> behoort die bobejaanwyfies meer na huis te lyk?
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cv1dkj$bi5$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :)))) Ek het nogal altyd gedink 'n aap en 'n bobbejaan lyk en is
>>>> verskillend:))
>>>> Wat dink jy - watter een is meer aantreklik ( lyk meer na 'n mens)
>>>> en watter een is meer intelligent ?
>>>>
>>>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:aOudnXEbGIuasInfRVn-jw@is.co.za...
>>>> > Ironies dat die name verkeerdom is? Dis dan Kaapstad wat juis die
>>>> probleme
>>>> > met bobbejane aan beide kante van die groot pad het?
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>>>> > > Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Aapstad? [boodskap #101513 is 'n antwoord op boodskap #101482] Do, 17 Februarie 2005 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die persoon is verkeerd, Tsw(e)ne beteken aap in N Sotho. Die (a) maak 'n
groot verskil, amper net so baie soos die (r) in Proes straat

"Annette" skryf in boodskap news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Aapstad? [boodskap #101514 is 'n antwoord op boodskap #101513] Do, 17 Februarie 2005 14:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Of die "l" in Helpmekaarstraat

--
Groetnis
Annette

"Riaan" skryf in boodskap news:1108651410.242187@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Die persoon is verkeerd, Tsw(e)ne beteken aap in N Sotho. Die (a) maak 'n
> groot verskil, amper net so baie soos die (r) in Proes straat
>
>
> "Annette" wrote in message
> news:cuvqa4$gaq$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Vandag op SêWie beweer iemand Tswane beteken Apie.
>> Nou het ons 'n Kaapstad in die Suide en 'n Aapstad in die Noorde;)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Aapstad? [boodskap #101517 is 'n antwoord op boodskap #101513] Vr, 18 Februarie 2005 09:57 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 17 Feb 2005 16:43:27 +0200, "Riaan" wrote:

> Die persoon is verkeerd, Tsw(e)ne beteken aap in N Sotho. Die (a) maak 'n
> groot verskil, amper net so baie soos die (r) in Proes straat

In Engels crunt street
Vorige onderwerp: Beeld en Jeanne Goosen
Volgende onderwerp: mikro
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 06:28:31 MGT 2024