Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » "Buile"?
"Buile"? [boodskap #101453] Wo, 16 Februarie 2005 06:12 na volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Waar sit 'n mens se buile sodat mens builepes kan kry? Engels help ook nie.
Waar is my "bubon" om bubonic plague te kry?

Miskien wil ek nie weet nie.
Re: "Buile"? [boodskap #101462 is 'n antwoord op boodskap #101453] Wo, 16 Februarie 2005 07:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
En waar sit 'n meisie se "now"?
:))
--
Groetnis
Annette

"Koot" skryf in boodskap news:cuuodi$8s8$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Waar sit 'n mens se buile sodat mens builepes kan kry? Engels help ook nie.
> Waar is my "bubon" om bubonic plague te kry?
>
> Miskien wil ek nie weet nie.
>
Re: "Buile"? [boodskap #101477 is 'n antwoord op boodskap #101453] Wo, 16 Februarie 2005 14:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Koot" skryf
...
> Waar sit 'n mens se buile sodat mens builepes kan kry? Engels help ook nie.
> Waar is my "bubon" om bubonic plague te kry?

Is 'n "buil" nie 'n maag nie?
Blykbaar word "bubonic plague" veroorsaak deur
bakteria oorgedra deur vlooie wat dit van besmette
rotte kry. Behalwe vir die koors en die opgooi en
maagwerk, word dit ook gekenmerk deur geswolle
limfkliere, veral onder die arms en in die lieste.

Gloudina
Re: "Buile"? [boodskap #101478 is 'n antwoord op boodskap #101477] Wo, 16 Februarie 2005 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blitzkrieg  is tans af-lyn  Blitzkrieg
Boodskappe: 32
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Buil is bile die goete in jou maag wat onsteek en besmet raak

"@rogers.com" skryf in boodskap news:HdudnbO1kaiczo7fRVn-pg@rogers.com...
>
> "Koot" skryf
> ...
>> Waar sit 'n mens se buile sodat mens builepes kan kry? Engels help ook
> nie.
>> Waar is my "bubon" om bubonic plague te kry?
>
> Is 'n "buil" nie 'n maag nie?
> Blykbaar word "bubonic plague" veroorsaak deur
> bakteria oorgedra deur vlooie wat dit van besmette
> rotte kry. Behalwe vir die koors en die opgooi en
> maagwerk, word dit ook gekenmerk deur geswolle
> limfkliere, veral onder die arms en in die lieste.
>
> Gloudina
>
Re: "Buile"? [boodskap #101484 is 'n antwoord op boodskap #101478] Wo, 16 Februarie 2005 17:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die Buile verwys na die groot swart etterige absesse wat die mense gekry het
wat builepes onder lede gehad het.

Charming!

"Blitzkrieg" skryf in boodskap news:cuvkpq$5ub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Buil is bile die goete in jou maag wat onsteek en besmet raak
>
>
> "@rogers.com" wrote in message
> news:HdudnbO1kaiczo7fRVn-pg@rogers.com...

>> "Koot" skryf
>> ...
>>> Waar sit 'n mens se buile sodat mens builepes kan kry? Engels help ook
>> nie.
>>> Waar is my "bubon" om bubonic plague te kry?

>> Is 'n "buil" nie 'n maag nie?
>> Blykbaar word "bubonic plague" veroorsaak deur
>> bakteria oorgedra deur vlooie wat dit van besmette
>> rotte kry. Behalwe vir die koors en die opgooi en
>> maagwerk, word dit ook gekenmerk deur geswolle
>> limfkliere, veral onder die arms en in die lieste.

>> Gloudina


>
Re: "Buile"? [boodskap #101493 is 'n antwoord op boodskap #101484] Do, 17 Februarie 2005 06:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Juk.

Interessant dat die woord dalk ook van "bile" of gal kan kom, soos
Blitzkrieg sê.

"Die oukie" skryf in boodskap news:cuvv89$pav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Die Buile verwys na die groot swart etterige absesse wat die mense gekry het
> wat builepes onder lede gehad het.
>
> Charming!
>
>
> "Blitzkrieg" wrote in message
> news:cuvkpq$5ub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Buil is bile die goete in jou maag wat onsteek en besmet raak
>>
>>
>> "@rogers.com" wrote in message
>> news:HdudnbO1kaiczo7fRVn-pg@rogers.com...
>
>>> "Koot" skryf
>>> ...
>>>> Waar sit 'n mens se buile sodat mens builepes kan kry? Engels help ook
>>> nie.
>>>> Waar is my "bubon" om bubonic plague te kry?
>
>>> Is 'n "buil" nie 'n maag nie?
>>> Blykbaar word "bubonic plague" veroorsaak deur
>>> bakteria oorgedra deur vlooie wat dit van besmette
>>> rotte kry. Behalwe vir die koors en die opgooi en
>>> maagwerk, word dit ook gekenmerk deur geswolle
>>> limfkliere, veral onder die arms en in die lieste.
>
>>> Gloudina
>
>
>>
>
Re: "Buile"? [boodskap #101496 is 'n antwoord op boodskap #101493] Do, 17 Februarie 2005 06:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Blitzkrieg  is tans af-lyn  Blitzkrieg
Boodskappe: 32
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
'n Paar jaar terug het Marius Weyers mos in so 'n film gespeel wat likes in
die toekoms af speel wat geskiet was in die Karooo....daaring het die mense
mos so gevlug vir die Swart Dood - nee Riaan die Swart Dood soos in VIGS
nie..............

"Koot" skryf in boodskap news:cv1dkl$bin$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Juk.
>
> Interessant dat die woord dalk ook van "bile" of gal kan kom, soos
> Blitzkrieg sê.
>
> "Die oukie" wrote in message
> news:cuvv89$pav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Die Buile verwys na die groot swart etterige absesse wat die mense gekry
> het
>> wat builepes onder lede gehad het.

>> Charming!


>> "Blitzkrieg" wrote in message
>> news:cuvkpq$5ub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Buil is bile die goete in jou maag wat onsteek en besmet raak
>>>
>>>
>>> "@rogers.com" wrote in message
>>> news:HdudnbO1kaiczo7fRVn-pg@rogers.com...
>>
>>>> "Koot" skryf
>>>> ...
>>>> > Waar sit 'n mens se buile sodat mens builepes kan kry? Engels help
>>>> > ook
>>>> nie.
>>>> > Waar is my "bubon" om bubonic plague te kry?
>>
>>>> Is 'n "buil" nie 'n maag nie?
>>>> Blykbaar word "bubonic plague" veroorsaak deur
>>>> bakteria oorgedra deur vlooie wat dit van besmette
>>>> rotte kry. Behalwe vir die koors en die opgooi en
>>>> maagwerk, word dit ook gekenmerk deur geswolle
>>>> limfkliere, veral onder die arms en in die lieste.
>>
>>>> Gloudina
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: "Buile"? [boodskap #101506 is 'n antwoord op boodskap #101496] Do, 17 Februarie 2005 09:40 Na vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Kan nie onthou wanneer laas ek 'n Afrikaanse film gesien het nie ...

"Blitzkrieg" skryf in boodskap news:cv1e0m$c9j$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> 'n Paar jaar terug het Marius Weyers mos in so 'n film gespeel wat likes
> in die toekoms af speel wat geskiet was in die Karooo....daaring het die
> mense mos so gevlug vir die Swart Dood - nee Riaan die Swart Dood soos in
> VIGS nie..............
>
>
> "Koot" wrote in message
> news:cv1dkl$bin$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Juk.

>> Interessant dat die woord dalk ook van "bile" of gal kan kom, soos
>> Blitzkrieg sê.

>> "Die oukie" wrote in message
>> news:cuvv89$pav$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Buile verwys na die groot swart etterige absesse wat die mense gekry
>> het
>>> wat builepes onder lede gehad het.
>
>>> Charming!
>
>
>>> "Blitzkrieg" wrote in message
>>> news:cuvkpq$5ub$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Buil is bile die goete in jou maag wat onsteek en besmet raak
>>>>
>>>>
>>>> "@rogers.com" wrote in message
>>>> news:HdudnbO1kaiczo7fRVn-pg@rogers.com...
>>>
>>>> > "Koot" skryf
>>>> > ...
>>>> >> Waar sit 'n mens se buile sodat mens builepes kan kry? Engels help
>>>> >> ook
>>>> > nie.
>>>> >> Waar is my "bubon" om bubonic plague te kry?
>>>
>>>> > Is 'n "buil" nie 'n maag nie?
>>>> > Blykbaar word "bubonic plague" veroorsaak deur
>>>> > bakteria oorgedra deur vlooie wat dit van besmette
>>>> > rotte kry. Behalwe vir die koors en die opgooi en
>>>> > maagwerk, word dit ook gekenmerk deur geswolle
>>>> > limfkliere, veral onder die arms en in die lieste.
>>>
>>>> > Gloudina
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>


>
Vorige onderwerp: Special Assignment
Volgende onderwerp: Beeld en Jeanne Goosen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 06:51:30 MGT 2024