Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Re: Krieket - Zimbabwe
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101457] Wo, 16 Februarie 2005 06:20 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
--
Groetnis
Annette

"Jonas" skryf in boodskap news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse sal
> ondersteun nie.
> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige stem
> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101464 is 'n antwoord op boodskap #101457] Wo, 16 Februarie 2005 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) Skuus tog - skoon vergeet!! Is julle span ook etnies saamgestel?:)
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:x9CdnXzdsNkrZI_fRVn-pg@is.co.za...
> Nêm! Nêm!!!!
> "Annette" wrote in message
> news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Jonas" wrote in message
>> news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>>> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse sal
>>> ondersteun nie.
>>> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige
>> stem
>>> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>
>
>
>>
>
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101465 is 'n antwoord op boodskap #101457] Wo, 16 Februarie 2005 07:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:))) So daar is net 12 krieketspelers in Nêm?:)))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:GrWdnTtR4YsFZ4_fRVn-qw@is.co.za...
> Nee fokit, enige ou wat wil en kan speel, speel!
> "Annette" wrote in message
> news:cuutoc$m7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) Skuus tog - skoon vergeet!! Is julle span ook etnies saamgestel?:)
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:x9CdnXzdsNkrZI_fRVn-pg@is.co.za...
>>> Nêm! Nêm!!!!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Jonas" wrote in message
>>>> news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>>>> > Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse
>>>> > sal
>>>> > ondersteun nie.
>>>> > Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige
>>>> stem
>>>> > van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>>>
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101468 is 'n antwoord op boodskap #101457] Wo, 16 Februarie 2005 08:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nêm! Nêm!!!!

"Annette" skryf in boodskap news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Jonas" wrote in message
> news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse sal
>> ondersteun nie.
>> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige stem
>> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101469 is 'n antwoord op boodskap #101464] Wo, 16 Februarie 2005 08:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nee fokit, enige ou wat wil en kan speel, speel!

"Annette" skryf in boodskap news:cuutoc$m7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) Skuus tog - skoon vergeet!! Is julle span ook etnies saamgestel?:)
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:x9CdnXzdsNkrZI_fRVn-pg@is.co.za...
>> Nêm! Nêm!!!!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Jonas" wrote in message
>>> news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>>>> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse
>>>> sal
>>>> ondersteun nie.
>>>> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige
>>> stem
>>>> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>>
>>
>>
>>>
>>>


>
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101472 is 'n antwoord op boodskap #101457] Wo, 16 Februarie 2005 10:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ja - 11 spelers in die span, en die 12de man wat die koeldrankies en
boodskappe aandra.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:dJydnVCBKp9avY7fRVn-qg@is.co.za...
> Ja en meeste ken eintlik net van karkoer goi in die duine.... 12? Is dit
> hoeveel nodig is?
> "Annette" wrote in message
> news:cuuud6$ns6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> :))) So daar is net 12 krieketspelers in Nêm?:)))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:GrWdnTtR4YsFZ4_fRVn-qw@is.co.za...
>>> Nee fokit, enige ou wat wil en kan speel, speel!
>>> "Annette" wrote in message
>>> news:cuutoc$m7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> :))) Skuus tog - skoon vergeet!! Is julle span ook etnies saamgestel?:)
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>> "Suidwester" wrote in message
>>>> news:x9CdnXzdsNkrZI_fRVn-pg@is.co.za...
>>>> > Nêm! Nêm!!!!
>>>> > "Annette" wrote in message
>>>> > news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > > Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
>>>> > > --
>>>> > > Groetnis
>>>> > > Annette
>>>> > > "Jonas" wrote in message
>>>> > > news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > >> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>>>> > >> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse
>>>> > >> sal
>>>> > >> ondersteun nie.
>>>> > >> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige
>>>> > > stem
>>>> > >> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>>>> >
>>>> >
>>>> >
>>>> > >
>>>> > >
>>>
>>>
>>>>
>>>>
>
>
>>
>
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101474 is 'n antwoord op boodskap #101465] Wo, 16 Februarie 2005 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja en meeste ken eintlik net van karkoer goi in die duine.... 12? Is dit
hoeveel nodig is?

"Annette" skryf in boodskap news:cuuud6$ns6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :))) So daar is net 12 krieketspelers in Nêm?:)))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:GrWdnTtR4YsFZ4_fRVn-qw@is.co.za...
>> Nee fokit, enige ou wat wil en kan speel, speel!
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuutoc$m7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) Skuus tog - skoon vergeet!! Is julle span ook etnies saamgestel?:)
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:x9CdnXzdsNkrZI_fRVn-pg@is.co.za...
>>>> Nêm! Nêm!!!!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Jonas" wrote in message
>>>> > news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>>>> >> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse
>>>> >> sal
>>>> >> ondersteun nie.
>>>> >> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige
>>>> > stem
>>>> >> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle ANC-meesters.
>>>>
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>
>
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101476 is 'n antwoord op boodskap #101457] Wo, 16 Februarie 2005 11:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 16 Feb 2005 08:20:16 +0200, "Annette" wrote:

> Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))

Ek wonder of Jonas weet die Engelse rugbyspan is actually "daardie"
Engelse...
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101480 is 'n antwoord op boodskap #101472] Wo, 16 Februarie 2005 15:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die ou wat die balle optel.......in die kleedkamer ook?

"Annette" skryf in boodskap news:cuv7jg$cbv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja - 11 spelers in die span, en die 12de man wat die koeldrankies en
> boodskappe aandra.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:dJydnVCBKp9avY7fRVn-qg@is.co.za...
>> Ja en meeste ken eintlik net van karkoer goi in die duine.... 12? Is dit
>> hoeveel nodig is?
>> "Annette" wrote in message
>> news:cuuud6$ns6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> :))) So daar is net 12 krieketspelers in Nêm?:)))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>> "Suidwester" wrote in message
>>> news:GrWdnTtR4YsFZ4_fRVn-qw@is.co.za...
>>>> Nee fokit, enige ou wat wil en kan speel, speel!
>>>> "Annette" wrote in message
>>>> news:cuutoc$m7i$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > :))) Skuus tog - skoon vergeet!! Is julle span ook etnies saamgestel?:)
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>> > "Suidwester" wrote in message
>>>> > news:x9CdnXzdsNkrZI_fRVn-pg@is.co.za...
>>>> >> Nêm! Nêm!!!!
>>>> >> "Annette" wrote in message
>>>> >> news:cuuorc$aii$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> > Ai Jonas!! Teen watter ander span sal ons 'n toetsreeks kan wen?:))
>>>> >> > --
>>>> >> > Groetnis
>>>> >> > Annette
>>>> >> > "Jonas" wrote in message
>>>> >> > news:cuunb2$4ve$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> >> Ek hoop van harte dat elke regdenkende witnerf nie die huidige
>>>> >> >> Zimbabwe-kriekettoer deur Mugabe se swart krieketspan op enige wyse
>>>> >> >> sal
>>>> >> >> ondersteun nie.
>>>> >> >> Dis verregaande om te dink dat hierdie span hier toelaat sonder enige
>>>> >> > stem
>>>> >> >> van protes - seker in opdrag en navolging van hulle
>>>> >> >> ANC-meesters.
>>>> >>
>>>> >>
>>>> >>
>>>> >> >
>>>> >> >
>>>>
>>>>
>>>> >
>>>> >
>>
>>
>>>
>>>
>
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101481 is 'n antwoord op boodskap #101457] Wo, 16 Februarie 2005 15:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek wag in spanning!!!

"Jonas" skryf in boodskap news:cuvlhc$748$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ferdietjiekie - laas het jy my vertel dat jy my op jou swartlys geplaas
> het... Ewe skielik wil jy met intelligente wesens kommunikeer. (Niemand
> anders wil seker met jou praat nie.)
> Die redes waarom ek na rugby en krieket kyk Ferdietjiekie is heel anders
> as
> joune. (Ek kyk byvoorbeeld ook na vrouetennis ...) "Go figure."
> In elk geval - ek weet dat jy nooit eens een van die drie kon speel nie.
> (Lyk my tog dat ek genoodsaak sal word om jou biografiese detail hier te
> ontbloot. Dan sal almal besef dat jy net bek en snor is ...)
>
Re: Krieket - Zimbabwe [boodskap #101490 is 'n antwoord op boodskap #101476] Do, 17 Februarie 2005 00:32 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ferdietjiekie - laas het jy my vertel dat jy my op jou swartlys geplaas
het... Ewe skielik wil jy met intelligente wesens kommunikeer. (Niemand
anders wil seker met jou praat nie.)
Die redes waarom ek na rugby en krieket kyk Ferdietjiekie is heel anders as
joune. (Ek kyk byvoorbeeld ook na vrouetennis ...) "Go figure."
In elk geval - ek weet dat jy nooit eens een van die drie kon speel nie.
(Lyk my tog dat ek genoodsaak sal word om jou biografiese detail hier te
ontbloot. Dan sal almal besef dat jy net bek en snor is ...)
Vorige onderwerp: Krieket - Zimbabwe
Volgende onderwerp: SA Rugby Span
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 20:23:00 MGT 2024