Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Special Assignment
Special Assignment [boodskap #101460] Wo, 16 Februarie 2005 06:44 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Het iemand van julle dit gesien?
Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
dames:))
--
Groetnis
Annette
Re: Special Assignment [boodskap #101467 is 'n antwoord op boodskap #101460] Wo, 16 Februarie 2005 08:08 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog ja, en ek wonder waar al die onderhoud vandaan gaan kom as jy in die
boendoes staan en 'n 18-wheeler se binneagterwiel is pap? Dis soos daai
Koeke deur Afrika-toer....met hul mans op gereedheidsgrondslag om hulle te
help as daar moeilikheid is.

"Annette" skryf in boodskap news:cuuq75$de6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Het iemand van julle dit gesien?
> Geen wonder een van die skuldiges wou dit met 'n hofinterdik verhoed nie.
> Miskien moet hulle maar alle langafstandvragmotors laat bestuur deur
> dames:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Walvisbaai se 'koning'....
Volgende onderwerp: Special Assignment
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Jun 28 21:37:13 MGT 2024