Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Humorloos
Humorloos [boodskap #101371] Vr, 11 Februarie 2005 15:52 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Toe onse Prez vanoggend praat, toe kon mens agterkom hoe hy die swepie klap.
By die vermelding van Aristide se naam, moes die voorklapper twee klappe
alleen gee voordat die jabroers bygekom het.
Maar toe hy meld hoe ons gaan help om in ZIM 'n vry en regverdige verkiesing
laat gebeur, het niemand gelag of selfs gegiggel nie:))

--
Groetnis
Annette
Re: Humorloos [boodskap #101381 is 'n antwoord op boodskap #101371] Sa, 12 Februarie 2005 16:29 Na vorige boodskap
Vusi  is tans af-lyn  Vusi
Boodskappe: 2212
Geregistreer: Februarie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Ja-nee. Meerkatgesiggie se voorneme is dienslewering....
Eers raak jy van al die wittes ontslae - stel dan onbevoegde, onbekwame, lui
en onbetroubare amptenare aan - en dan onthou jy van dienslewering? Die
suksesverhaal van Afrika.
Vorige onderwerp: Padongeluk
Volgende onderwerp: Hoe verlig is ek
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mei 30 10:09:17 MGT 2024