Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Kanada ....
Re: Kanada .... [boodskap #101311] Wo, 09 Februarie 2005 13:21 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het familie deur Desember gehad wat uit Australië kom kuier het en hulle
reken die spul Aussies is so wetsgehoorsaam dat hulle sulke vaal lappe is.
Niemand waag dit om te vinnig te ry nie. Arme goed....my speedo begin op
160!

"Jonas" skryf in boodskap news:cud266$lqh$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Steve Hofmeyer raak op 'n onlangse beeldsending van "Kanasie" kwyt dat die
> Kanadese so kleurloos en korrek is dat hy nie kan voorsien dat Kanada ooit
> 'n "ordentlike reeksmoordenaar" sal oplewer nie. Ongeag wat jy van ou
> Steve
> dink - dis voorwaar 'n helder siening.
>
>
>
> Darem maar lekker daar onder die ou Skaduboom ...
>
Re: Kanada .... [boodskap #101314 is 'n antwoord op boodskap #101311] Wo, 09 Februarie 2005 16:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Jonas" skryf

> Steve Hofmeyer raak op 'n onlangse beeldsending van "Kanasie" kwyt dat die
> Kanadese so kleurloos en korrek is dat hy nie kan voorsien dat Kanada ooit
> 'n "ordentlike reeksmoordenaar" sal oplewer nie.

Man, ek is jammer om jou nou te ontnugter. Maar daar in
Vancouver grawe hulle nou al vir jare op 'n varkplaas en
sover, dink ek, het hulle al oor die dertig lyke van vroue
opgegrawe wat 'n ou daar begrawe het. Daar is twee
broers in die ding betrokke, maar ek dink net een sit
daarvoor in die tronk.
Dan het ons so 'n paar jaar gelede 'n getroude paar
(baie jong mense) gehad wat saam meisies gelok en
hulle dan gemoor het. Hulle het videos daarvan
gemaak. Sy is vir twaalf jaar tronk toe, hy dink
ek vir lewenslank. Maar daar is mense wat dink
dat sy eintlik die sterker verantwoordelikheid
het vir die moorde. Hulle het glo eers die meisies
saam seksueel aangerand. Dit selfs probeer met
die moordenares se suster, wat uiteindelik dood
is aan die dowingsmiddel wat hulle haar toegedien
het.
Hoe's daai vir reeksmoordenaars? Wil nog meer
hoor?

Gloudina
Re: Kanada .... [boodskap #101347 is 'n antwoord op boodskap #101314] Do, 10 Februarie 2005 23:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ja nee... 'n reeksmoordenaar is inderdaad iets om op trots te wees :))

Elaine

"@rogers.com" wrote:

> Hoe's daai vir reeksmoordenaars? Wil nog meer
> hoor?
>
> Gloudina
>
Re: Kanada .... [boodskap #101349 is 'n antwoord op boodskap #101347] Vr, 11 Februarie 2005 05:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Gisteraand lees ek dat in Engeland het 'n jong man 'n middeljarige vrou
doodgeslaan met 'n baksteen, omdat haar hond vir hom geblaf het.
Ons misdadigers is nog nie daar nie.
--
Groetnis
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:cugp4k$ndk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ja nee... 'n reeksmoordenaar is inderdaad iets om op trots te wees :))
>
> Elaine
>
> "@rogers.com" wrote:
>
>> Hoe's daai vir reeksmoordenaars? Wil nog meer
>> hoor?
>>
>> Gloudina
>>
>
Re: Kanada .... [boodskap #101357 is 'n antwoord op boodskap #101349] Vr, 11 Februarie 2005 08:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat van Nam se hoofregter wat met kindertjies kafoefel? Of van 'n
voormalige wêreldkampioenbokser wat met 'n kar ongeveer 180km jaag in 'n
80km zone, en 'n stilstaande kar op die verkeerde kant van die pad tref en
die mense dood soos drolle ry en dan onskuldig pleit in die hof terwyl sy
advokaat neig daarna om te mik in die rigting van dis 'n rassistiese plot
teen die 'kampioen'? Die man het nog 'n saak hangende waar hy teen hoë
spoed agter teen 'n Benz vasgery het en die insittendes van die Benz verkool
het agv van die ongeluk en hy wat Simon is, het weggehol van die ongeluk.
Onskuldig?

"Annette" skryf in boodskap news:cuhh1t$2c6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Gisteraand lees ek dat in Engeland het 'n jong man 'n middeljarige vrou
> doodgeslaan met 'n baksteen, omdat haar hond vir hom geblaf het.
> Ons misdadigers is nog nie daar nie.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Elaine" wrote in message
> news:cugp4k$ndk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ja nee... 'n reeksmoordenaar is inderdaad iets om op trots te wees :))

>> Elaine

>> "@rogers.com" wrote:

>>> Hoe's daai vir reeksmoordenaars? Wil nog meer
>>> hoor?
>>>
>>> Gloudina
>>>
>>>


>
Re: Kanada .... [boodskap #101361 is 'n antwoord op boodskap #101349] Vr, 11 Februarie 2005 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jong, ek weet darem nie so mooi van daai een nie...

E

"Annette" wrote:

> Ons misdadigers is nog nie daar nie.
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Kanada .... [boodskap #101362 is 'n antwoord op boodskap #101361] Vr, 11 Februarie 2005 12:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ons misdadigers mag erger en wreder dinge doen, maar iemand langs die pad
doodmaak oor 'n hond wat blaf?:))
--
Groetnis
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:cui72i$le1$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Jong, ek weet darem nie so mooi van daai een nie...
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>
>> Ons misdadigers is nog nie daar nie.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Re: Kanada .... [boodskap #101363 is 'n antwoord op boodskap #101362] Vr, 11 Februarie 2005 12:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hang seker af hoe moerig die ou is! Ek het nog nie so iets gelees nie, maar
ek het al gelees dat 'n ou 'n ander een met 'n bat doodgeslaan het in
trêffic.

E

"Annette" wrote:
> Ons misdadigers mag erger en wreder dinge doen, maar iemand langs die pad
> doodmaak oor 'n hond wat blaf?:))
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Kanada .... [boodskap #101366 is 'n antwoord op boodskap #101363] Vr, 11 Februarie 2005 13:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dis 'n Kaapse ding.
Een dood.
Twee ander redelik ernstig gewond.
Twee aparte voorvalle
Aanvallers albei wit mans...
--
Groetnis
Annette
"Elaine" skryf in boodskap news:cui9sn$qqe$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Hang seker af hoe moerig die ou is! Ek het nog nie so iets gelees nie, maar
> ek het al gelees dat 'n ou 'n ander een met 'n bat doodgeslaan het in
> trêffic.
>
> E
>
> "Annette" wrote:
>> Ons misdadigers mag erger en wreder dinge doen, maar iemand langs die pad
>> doodmaak oor 'n hond wat blaf?:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Re: Kanada .... [boodskap #101367 is 'n antwoord op boodskap #101366] Vr, 11 Februarie 2005 13:43 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my die wit mans is maar effe gestres... Daar is geen verskoning vir
moord nie. Of jy nou wit of swart is, maak nie 'n verskil aan my nie :)

"Annette" wrote:
> Dis 'n Kaapse ding.
> Een dood.
> Twee ander redelik ernstig gewond.
> Twee aparte voorvalle
> Aanvallers albei wit mans...
> --
> Groetnis
> Annette
Vorige onderwerp: Re: Kry die Engelse - charles.jpg (1/1)
Volgende onderwerp: Padongeluk
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 08 18:18:57 MGT 2024