Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Ernstig » Geloof & kerksake » Die Pous
Die Pous [boodskap #101248] Do, 03 Februarie 2005 12:03 na volgende boodskap
African Warrior  is tans af-lyn  African Warrior
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Ek hoop die Pous raak gou gesond, maar hy kan mos nou die pakket vat en gaan
af koel op 'n tropiese eiland. Hy is dan nou net soos flippen Robert
Mugabe, hulle weet fokkol van aftree of uittree nie....Miskien het hulle 'n
bet aangegaan om te sien wie kan die lankste aan karring.
Re: Die Pous [boodskap #101249 is 'n antwoord op boodskap #101248] Do, 03 Februarie 2005 14:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Kan net die dood die Pous laat aftree of kan 'n Pous aftree? Ek bet die
Pous hou ook diep geheime van die Bybel, soos die verlore boeke, stigmata en
"exorcism"...tog is die Rooms Katoliek Kerk verantwoordelik vir die
gewysigde Bybel soos ons dit ken, hulle en al die Romeise Keisers wat
fanaties was en die Bybel verse gewysig het sodat dit hulle pas, van die
Bybel verse tot datums..........Is Eugene Terblanche 'n keiser want hy het
ook Bybel verse gewysig sodat dit die AWB pas....."Daar staan 'n boom in die
dorre land waar sal sy water vandaan kom?", ek mis nogal ET se kak
aanhalings......

"African Warrior" skryf in boodskap news:ctt44n$55g$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek hoop die Pous raak gou gesond, maar hy kan mos nou die pakket vat en
> gaan af koel op 'n tropiese eiland. Hy is dan nou net soos flippen Robert
> Mugabe, hulle weet fokkol van aftree of uittree nie....Miskien het hulle
> 'n bet aangegaan om te sien wie kan die lankste aan karring.
>
Re: Die Pous [boodskap #101270 is 'n antwoord op boodskap #101249] Sa, 05 Februarie 2005 10:01 Na vorige boodskap
Booner  is tans af-lyn  Booner
Boodskappe: 18
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Die pous mag aftree, maar geen een het dit gedoen in die afgelope 200
jaar nie. Sien, onvoorwaardelike mag is toe verslawend...
Vorige onderwerp: Vir Basjan [vraag oor kerk]
Volgende onderwerp: Kaf van die Koring
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 12:51:45 MGT 2024