Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ai Krieket
Ai Krieket [boodskap #101233] Do, 03 Februarie 2005 05:59 na volgende boodskap
African Warrior  is tans af-lyn  African Warrior
Boodskappe: 3
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Daar vang ons toe weer vir ons-self uit. Die aangeneemde Pommie Kevin
Pietersen werk so op my gat, hy is nogal uitgesproke en baie opgemaak met sy
nuwe land asof Suid Afrika uit die hond se gat kom....Wens Nel kan hom boul
laat hy sterre sien.....
Re: Ai Krieket [boodskap #101234 is 'n antwoord op boodskap #101233] Do, 03 Februarie 2005 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek dink nie daar is enige span ter wêreld wat ons dit kan nadoen nie - om
met 6 balle oor, 3 lopies om aan te teken - kolwers te verloor en nog steeds
gelykop te eindig.
Ek dink nie meer die rugbyspelers is ons domste sportmanne nie.
--
Groetnis
Annette

"African Warrior" skryf in boodskap news:ctsekr$13b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Daar vang ons toe weer vir ons-self uit. Die aangeneemde Pommie Kevin
> Pietersen werk so op my gat, hy is nogal uitgesproke en baie opgemaak met sy
> nuwe land asof Suid Afrika uit die hond se gat kom....Wens Nel kan hom boul
> laat hy sterre sien.....
>
Re: Ai Krieket [boodskap #101250 is 'n antwoord op boodskap #101233] Do, 03 Februarie 2005 14:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 3 Feb 2005 07:59:54 +0200, "African Warrior"
wrote:

> Daar vang ons toe weer vir ons-self uit. Die aangeneemde Pommie Kevin
> Pietersen werk so op my gat, hy is nogal uitgesproke en baie opgemaak met sy
> nuwe land asof Suid Afrika uit die hond se gat kom....Wens Nel kan hom boul
> laat hy sterre sien.....

Die laaste Suid-Afrikaners wat vir die nasionale span gespeel het en
actually die temperament gehad het om tens oomblikke soos die te
hanteer, was Brian McMillan en Skelm Hansie.

Die spul na hulle is chokers.
Re: Ai Krieket [boodskap #101251 is 'n antwoord op boodskap #101234] Do, 03 Februarie 2005 14:22 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 3 Feb 2005 08:04:18 +0200, "Annette" wrote:

> Ek dink nie daar is enige span ter wêreld wat ons dit kan nadoen nie - om
> met 6 balle oor, 3 lopies om aan te teken - kolwers te verloor en nog steeds
> gelykop te eindig.
> Ek dink nie meer die rugbyspelers is ons domste sportmanne nie.

Die rugbyspelers kan ten minste somme doen.
Maar aan die anderkant is rugby-somme seker makliker as kroeket-somme.
Vorige onderwerp: Krieket
Volgende onderwerp: Krieket - Zimbabwe
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Mei 04 00:32:20 MGT 2024