Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Speedy
Speedy [boodskap #983] Ma, 23 Junie 2003 09:06 na volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
Mister Speedy,DD en wat meer

nou vra ek jou, kan jy my vertel wat die vesrkil tussen Nederlands en
Hollands is??

Jy moenie Andries gek maak nie!!

Holland en Hollands bestaan nie meer, dis Nederland en Nederlands.

en die storie van dei boetie met die vinger in 'n dyk is ook nie reg nie!!!!

Andries vanwaar is jou voorouers??

Gr.Rico, die dit nie altyd gewoon is dat Afrikaners naais teen kaaskoppen is
nie.
Re: Speedy [boodskap #987 is 'n antwoord op boodskap #983] Ma, 23 Junie 2003 18:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2003 11:06:06 +0200, "Rico" wrote:

> Mister Speedy,DD en wat meer
>
> nou vra ek jou, kan jy my vertel wat die vesrkil tussen Nederlands en
> Hollands is??
>
> Jy moenie Andries gek maak nie!!

My brief het so gelyk, Rico:
>> snip
>> en soos jy Andries se wind onder sy seile uitgehaal het met die kat
>> wat Nederlands praat,
>> het dit tog bietjie geklink of jy hollangs praat

>> DD

As gevolg van die taalverskille, Rico,
het jy gemis wat ek van die katgesprek gesê het.
Ek het verduidelik dat jy anatomies gewyse
op 'n laer vlak gepraat het:-)))

Indien jy 'n verduideliking in diepte nodig het
van wat ek hier sê,
is Lorinda, met haar besondere mooi taalgebruik
en kennis daarvan,
die regte persoon om dit te verduidelik:-)

DD
Re: Speedy [boodskap #988 is 'n antwoord op boodskap #987] Ma, 23 Junie 2003 18:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Rico  is tans af-lyn  Rico
Boodskappe: 823
Geregistreer: Julie 2001
Karma: 0
Senior Lid
ek glo Andries is weggehardloop na die ongeluk en die matbrand en die
katstorie.

Ek glo ek sal maar 'n rukkie my mond toe maak :-)

Gr.Rico


"DD" skryf in boodskap news:0dhefv0fk85pd47gcddcckjm9il59dpk3n@4ax.com...
> On Mon, 23 Jun 2003 11:06:06 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Mister Speedy,DD en wat meer
>>
>> nou vra ek jou, kan jy my vertel wat die vesrkil tussen Nederlands en
>> Hollands is??
>>
>> Jy moenie Andries gek maak nie!!
>
> My brief het so gelyk, Rico:
>>> snip
>>> en soos jy Andries se wind onder sy seile uitgehaal het met die kat
>>> wat Nederlands praat,
>>> het dit tog bietjie geklink of jy hollangs praat
>
>>> DD
>
> As gevolg van die taalverskille, Rico,
> het jy gemis wat ek van die katgesprek gesê het.
> Ek het verduidelik dat jy anatomies gewyse
> op 'n laer vlak gepraat het:-)))
>
> Indien jy 'n verduideliking in diepte nodig het
> van wat ek hier sê,
> is Lorinda, met haar besondere mooi taalgebruik
> en kennis daarvan,
> die regte persoon om dit te verduidelik:-)
>
> DD
>
Re: Speedy [boodskap #990 is 'n antwoord op boodskap #988] Ma, 23 Junie 2003 18:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2003 20:50:34 +0200, "Rico" wrote:

> ek glo Andries is weggehardloop na die ongeluk en die matbrand en die
> katstorie.
>
> Ek glo ek sal maar 'n rukkie my mond toe maak :-)
>
> Gr.Rico
>

Ek hoop nie dat hy besig is om in Nederlands
te verduidelik dat hy 'n ander kat in die hande
sal kry nie.
Miskien is dit waarom hy nie vanaand hier is nie.

DD
Re: Speedy [boodskap #997 is 'n antwoord op boodskap #983] Ma, 23 Junie 2003 21:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico het die volgende skrywe gerig:

> ... Andries vanwaar is jou voorouers??

Duitsland, blykbaar van dorp met die naam Hanau..of so iets. Het vroeg in
die 1800's hier aangekom as soldaat...
--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Speedy [boodskap #998 is 'n antwoord op boodskap #988] Ma, 23 Junie 2003 22:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rico het die volgende skrywe gerig:

> ek glo Andries is weggehardloop na die ongeluk en die matbrand en die
> katstorie.
>
> Ek glo ek sal maar 'n rukkie my mond toe maak :-)

Ek was vandag Bloemfontein toe om 'n sielkundige te gaan sien.
Ek is op medikasie vir depressie..ek wil nie daaroor praat nie.
SONDER GRAPPIES.

--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Speedy [boodskap #999 is 'n antwoord op boodskap #990] Ma, 23 Junie 2003 22:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
AJ  is tans af-lyn  AJ
Boodskappe: 441
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
DD het die volgende skrywe gerig:

> ....Miskien is dit waarom hy nie vanaand hier is nie.
>
Ek was vandag Bloemfontein toe.. ek het 'n sielkundige gaan sien en is op
medikasie vir depressie, al van Novemeber laas jaar af. Ek het 23h00 by die
huis aangekom.....


--
Powered By Mandrake Linux 9.0
Re: Speedy [boodskap #1008 is 'n antwoord op boodskap #987] Di, 24 Junie 2003 22:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf in boodskap news:0dhefv0fk85pd47gcddcckjm9il59dpk3n@4ax.com...
> On Mon, 23 Jun 2003 11:06:06 +0200, "Rico"
> wrote:
>
>> Mister Speedy,DD en wat meer
>>
>> nou vra ek jou, kan jy my vertel wat die vesrkil tussen Nederlands en
>> Hollands is??
>>
>> Jy moenie Andries gek maak nie!!
>
> My brief het so gelyk, Rico:
>>> snip
>>> en soos jy Andries se wind onder sy seile uitgehaal het met die kat
>>> wat Nederlands praat,
>>> het dit tog bietjie geklink of jy hollangs praat
>
>>> DD
>
> As gevolg van die taalverskille, Rico,
> het jy gemis wat ek van die katgesprek gesê het.
> Ek het verduidelik dat jy anatomies gewyse
> op 'n laer vlak gepraat het:-)))
>
> Indien jy 'n verduideliking in diepte nodig het
> van wat ek hier sê,
> is Lorinda, met haar besondere mooi taalgebruik
> en kennis daarvan,
> die regte persoon om dit te verduidelik:-)
>
> DD
>

Ag baie dankie Speedy. Jy het my voorgestel omdat jy geweet het ek was nie
hier om myself te probeer red nie. Ek verduidelik nie kat stories aan
Nederlanders nie, daar is te veel slag gate :-)

Katvrou
Re: Speedy [boodskap #1009 is 'n antwoord op boodskap #997] Di, 24 Junie 2003 22:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Andries" skryf in boodskap news:bd7t5s$q5k$6@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rico het die volgende skrywe gerig:
>
>> ... Andries vanwaar is jou voorouers??
>
> Duitsland, blykbaar van dorp met die naam Hanau..of so iets. Het vroeg in
> die 1800's hier aangekom as soldaat...
> --

Hello Andries! My trekkery is nou klaar (ek sit nog steeds in die middel van
chaos, maar in 'n ander huis:-)).
Hier verduidelik jy net van een voorouer. Wat dan van die ander, wat was jou
ma se nooiensvan?

Lorinda
Re: Speedy [boodskap #1012 is 'n antwoord op boodskap #1008] Di, 24 Junie 2003 22:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
>>
>
> Ag baie dankie Speedy. Jy het my voorgestel omdat jy geweet het ek was nie
> hier om myself te probeer red nie. Ek verduidelik nie kat stories aan
> Nederlanders nie, daar is te veel slag gate :-)
>
> Katvrou
>

Haai Katvrou:-))) Lekker om jòu terug te hê!
Jy sou sien dat die gesprekke op gedroog het hier,
omdat jy getrek geraak het:-)

Katvrou, ek verkies om jou in Afrikaans as
Katvrou aan te spreek:-)))))))
Re: Speedy [boodskap #1014 is 'n antwoord op boodskap #1012] Di, 24 Junie 2003 22:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:dljhfv4j9mmq9m7vqgloae4jg2avhslmhl@4ax.com...
>
>>>
>>
>> Ag baie dankie Speedy. Jy het my voorgestel omdat jy geweet het ek was nie
>> hier om myself te probeer red nie. Ek verduidelik nie kat stories aan
>> Nederlanders nie, daar is te veel slag gate :-)
>>
>> Katvrou
>>
>
> Haai Katvrou:-))) Lekker om j�u terug te hê!
> Jy sou sien dat die gesprekke op gedroog het hier,
> omdat jy getrek geraak het:-)
>
> Katvrou, ek verkies om jou in Afrikaans as
> Katvrou aan te spreek:-)))))))
>

Dankie tog daarvoor! Ons wil nie op Elaine se nuwe site as 'n Afrikaanse
pornografie skakel aangegee word nie! :-)

Lorinda
Re: Speedy [boodskap #1015 is 'n antwoord op boodskap #1014] Di, 24 Junie 2003 22:42 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 23:41:07 +0100, "Lorinda" wrote:

>

>
> Dankie tog daarvoor! Ons wil nie op Elaine se nuwe site as 'n Afrikaanse
> pornografie skakel aangegee word nie! :-)
>
> Lorinda
>
>

LOL.... en ek kry mos die idee dat sy
so 'n geleentheid sou aangryp as dit sou opduik:-)

DD
Vorige onderwerp: Re: Potensiele bombardering.
Volgende onderwerp: aanval op die hoofkantoor
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 12:59:40 MGT 2024