Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Wie kom saam?
Wie kom saam? [boodskap #101194] Di, 01 Februarie 2005 09:15 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek het nounet 'n wonnerlikke idee gekry om die Dakar by te bring. Geniel het
nou net vertel dat hulle nie eintlik ontbyt en middagete kry nie (
hoofsaaklik energiestafies), en net 'n aandete van bra vervelige Europese
kos.
Ons is mos 'n nasie wat grootgeword het op padkos - daardie Dakar deelnemers
gaan mos baie beter konsentreer as hulle 'n koue gekookte eier, stuk koue
boerewors, 'n koue aartappel en 'n grondboontjiebottertoebroodjie so al
ryende eet:))
En saans kan hulle beter ontspan met 'n regte vis- of vleisbraai:))
--
Groetnis
Annette
Re: Wie kom saam? [boodskap #101195 is 'n antwoord op boodskap #101194] Di, 01 Februarie 2005 09:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek hoop jy't strontemmers ook om saam te vat. Gaan ry bietjie teen hoë
spoed in die veld en stamp jou fondamente op en af en skommel jouself erger
as 'n melkskommel en jy sal vind dat vaste kos die idee het om te wil
uitklim! Was jy al in 'n kar wat so vinnig om 'n draai gaan dat die Coke
wat jy 'n tydjie gelede gedrink het in jou keel opborrel soos sooibrand van
die G-forces. In die Dakar wil jy nie 'm strontstorm hê nie en nog 'n
overall ook aanhê nie!

"Annette" skryf in boodskap news:ctnhah$eh0$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek het nounet 'n wonnerlikke idee gekry om die Dakar by te bring. Geniel
> het
> nou net vertel dat hulle nie eintlik ontbyt en middagete kry nie (
> hoofsaaklik energiestafies), en net 'n aandete van bra vervelige Europese
> kos.
> Ons is mos 'n nasie wat grootgeword het op padkos - daardie Dakar
> deelnemers
> gaan mos baie beter konsentreer as hulle 'n koue gekookte eier, stuk koue
> boerewors, 'n koue aartappel en 'n grondboontjiebottertoebroodjie so al
> ryende eet:))
> En saans kan hulle beter ontspan met 'n regte vis- of vleisbraai:))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Wie kom saam? [boodskap #101198 is 'n antwoord op boodskap #101195] Di, 01 Februarie 2005 09:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)))))) Sal 'n graaf nie genoeg wees nie?:))))
Ek kan nie sien hoe 'n onskuldige koue eier, stukkie boerewors en blouerige
aartappel so 'n aanval kan meebring dat selfs die sand van die Sahara nie
genoeg is om dit te begrawe nie:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:BbqdnUcFE_Hf1mLcRVn-1A@is.co.za...
> Ek hoop jy't strontemmers ook om saam te vat. Gaan ry bietjie teen hoë
> spoed in die veld en stamp jou fondamente op en af en skommel jouself erger
> as 'n melkskommel en jy sal vind dat vaste kos die idee het om te wil
> uitklim! Was jy al in 'n kar wat so vinnig om 'n draai gaan dat die Coke
> wat jy 'n tydjie gelede gedrink het in jou keel opborrel soos sooibrand van
> die G-forces. In die Dakar wil jy nie 'm strontstorm hê nie en nog 'n
> overall ook aanhê nie!
> "Annette" wrote in message
> news:ctnhah$eh0$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het nounet 'n wonnerlikke idee gekry om die Dakar by te bring. Geniel
>> het
>> nou net vertel dat hulle nie eintlik ontbyt en middagete kry nie (
>> hoofsaaklik energiestafies), en net 'n aandete van bra vervelige Europese
>> kos.
>> Ons is mos 'n nasie wat grootgeword het op padkos - daardie Dakar
>> deelnemers
>> gaan mos baie beter konsentreer as hulle 'n koue gekookte eier, stuk koue
>> boerewors, 'n koue aartappel en 'n grondboontjiebottertoebroodjie so al
>> ryende eet:))
>> En saans kan hulle beter ontspan met 'n regte vis- of vleisbraai:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>>
>
Re: Wie kom saam? [boodskap #101201 is 'n antwoord op boodskap #101195] Di, 01 Februarie 2005 09:57 Na vorige boodskap
Poephol Stink  is tans af-lyn  Poephol Stink
Boodskappe: 2
Geregistreer: Februarie 2005
Karma: 0
Junior Lid
Dan moet hulle 'n overall dra soos die cowboys gedra het met die flappie
agter wat net kan oop flap as hy hom wil beskyt.....Hoekom ry 'n cowboy
altyd vinnig op sy perd? Want as hy poep van heeldag net baked beans uit 'n
enamel bord vreet dan wil hy nie naby wees om te ruik hoe dit vrot
nie.....blou gekookte eiers maak traangas binne 'n warm Dakar kar.

"Suidwester" skryf in boodskap news:BbqdnUcFE_Hf1mLcRVn-1A@is.co.za...
> Ek hoop jy't strontemmers ook om saam te vat. Gaan ry bietjie teen hoë
> spoed in die veld en stamp jou fondamente op en af en skommel jouself
> erger as 'n melkskommel en jy sal vind dat vaste kos die idee het om te
> wil uitklim! Was jy al in 'n kar wat so vinnig om 'n draai gaan dat die
> Coke wat jy 'n tydjie gelede gedrink het in jou keel opborrel soos
> sooibrand van die G-forces. In die Dakar wil jy nie 'm strontstorm hê
> nie en nog 'n overall ook aanhê nie!
> "Annette" wrote in message
> news:ctnhah$eh0$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek het nounet 'n wonnerlikke idee gekry om die Dakar by te bring. Geniel
>> het
>> nou net vertel dat hulle nie eintlik ontbyt en middagete kry nie (
>> hoofsaaklik energiestafies), en net 'n aandete van bra vervelige
>> Europese
>> kos.
>> Ons is mos 'n nasie wat grootgeword het op padkos - daardie Dakar
>> deelnemers
>> gaan mos baie beter konsentreer as hulle 'n koue gekookte eier, stuk koue
>> boerewors, 'n koue aartappel en 'n grondboontjiebottertoebroodjie so al
>> ryende eet:))
>> En saans kan hulle beter ontspan met 'n regte vis- of vleisbraai:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette



>
Vorige onderwerp: BGCM vs Rainbow
Volgende onderwerp: Wat is tans die gevaarlikste beroep?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 11:02:46 MGT 2024