Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Rooi See
Rooi See [boodskap #101123] Di, 25 Januarie 2005 11:07 na volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Ek ry Sondag aan Muizenberg se kant daar waar die ouens so hengel en ek let
op dat die seewater rooi is. Kan enige een vir my vertel wat dit is wat die
water so vuul rooi maak?
Re: Rooi See [boodskap #101125 is 'n antwoord op boodskap #101123] Di, 25 Januarie 2005 12:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Verkeerde tyd van die maand? He-he. Is dit nie rooigety nie? Soort van
die winde wat verkeerd is, die goete wat in die water vrot en die suurstof
wat in die water min raak en op die ou end vrek die visse en stap die krewe
by die water uit?

"Deneile" skryf in boodskap news:ct599q$inm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ry Sondag aan Muizenberg se kant daar waar die ouens so hengel en ek
> let op dat die seewater rooi is. Kan enige een vir my vertel wat dit is
> wat die water so vuul rooi maak?
>
Re: Rooi See [boodskap #101127 is 'n antwoord op boodskap #101123] Di, 25 Januarie 2005 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
TJ  is tans af-lyn  TJ
Boodskappe: 723
Geregistreer: Januarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Rooi gety of rooi riool?

:-)

TJ

"Deneile" skryf in boodskap news:ct599q$inm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek ry Sondag aan Muizenberg se kant daar waar die ouens so hengel en ek let
> op dat die seewater rooi is. Kan enige een vir my vertel wat dit is wat die
> water so vuul rooi maak?
Re: Rooi See [boodskap #101128 is 'n antwoord op boodskap #101127] Di, 25 Januarie 2005 12:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Deneile Riffel  is tans af-lyn  Deneile Riffel
Boodskappe: 56
Geregistreer: Januarie 2005
Karma: 0
Volle Lid
Weet nou nie van die riool nie, maar die vissermanne se girls het gele en
baai en swem in die water...........

"TJ" skryf in boodskap news:ct5era$fii$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Rooi gety of rooi riool?
>
> :-)
>
> TJ
>
>
> "Deneile" wrote in message
> news:ct599q$inm$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek ry Sondag aan Muizenberg se kant daar waar die ouens so hengel en ek let
>> op dat die seewater rooi is. Kan enige een vir my vertel wat dit is wat die
>> water so vuul rooi maak?
>
Re: Rooi See [boodskap #101142 is 'n antwoord op boodskap #101128] Wo, 26 Januarie 2005 13:47 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 25 Jan 2005 14:51:22 +0200, "Deneile" wrote:

> Weet nou nie van die riool nie, maar die vissermanne se girls het gele en
> baai en swem in die water...........

Pasop daar is daai pyp wat daar by Muizenberg die see in loop...
Vorige onderwerp: DD - waar is jy?
Volgende onderwerp: Schrijfster gezocht
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Jun 10 02:19:24 MGT 2024