Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: Potensiele bombardering.
Re: Potensiele bombardering. [boodskap #1005] Di, 24 Junie 2003 19:36 na volgende boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 21:26:29 -0700, "Andries" wrote:

> Praat jy van die onderwerp "kill all the south africans"?
>
> Ja, ek het die hele "thred" gelees.
>
> Dis oor sulke goed dat ek nie na daai groep gaan nie. Ek gaan net af en toe
> soontoe.
> Ek post nie regtig daar nie..


Nee, ek praat van 'Elaine, wat bedoel jy met 'Kleurlinge'.
Re: Potensiele bombardering. [boodskap #1007 is 'n antwoord op boodskap #1005] Di, 24 Junie 2003 22:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Raj  is tans af-lyn  Raj
Boodskappe: 590
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Speedy Conzales" skryf in boodskap news:d0ahfv0upelccdrvo5qqj2apb82771pqui@4ax.com...
> On Tue, 24 Jun 2003 21:26:29 -0700, "Andries"
> wrote:
>
>> Praat jy van die onderwerp "kill all the south africans"?
>>
>> Ja, ek het die hele "thred" gelees.
>>
>> Dis oor sulke goed dat ek nie na daai groep gaan nie. Ek gaan net af en toe
>> soontoe.
>> Ek post nie regtig daar nie..
>
>
> Nee, ek praat van 'Elaine, wat bedoel jy met 'Kleurlinge'.
>

Dit lyk my ek het baie gemis. Wat van die thread, of is ek te moeg om te
verstaan?

Lorinda
Re: Potensiele bombardering. [boodskap #1010 is 'n antwoord op boodskap #1007] Di, 24 Junie 2003 22:20 Na vorige boodskap
Speedy  is tans af-lyn  Speedy
Boodskappe: 224
Geregistreer: Mei 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 24 Jun 2003 23:02:56 +0100, "Lorinda" wrote:


>>
>>
>> Nee, ek praat van 'Elaine, wat bedoel jy met 'Kleurlinge'.
>>
>
> Dit lyk my ek het baie gemis. Wat van die thread, of is ek te moeg om te
> verstaan?
>
> Lorinda
>
>

Jy ìs te moeg om te verstaan, Lorinda.
Die tema (thread) is 'Elaine, wat bedoel jy met kleurlinge'
Vorige onderwerp: Re: --->Omdat ek moet..
Volgende onderwerp: Speedy
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 09:43:54 MGT 2024