Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Ek is nou skoon hartseer
Ek is nou skoon hartseer [boodskap #100946] Di, 11 Januarie 2005 14:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Volgens RSG nuus:
Nog 'n motorfietsjaer wat aan die Dakar tydren deelgeneem het, is dood. Die
Italianer, Fabrizio Meoni, wat in 2001 en 2002 die tydren gewen het, is
vandag gedurende die 11de skof in Mauritanié dood. Gister is die Spaanse
motorfietsjaer, Jose Manuel Perez, aan sy beserings dood wat hy verlede
Donderdag in 'n ongeluk in die tydren opgedoen het. Altesaam 22 mense het
die afgelope 27 jaar in dié tydren gesterf.

Meoni was so 'n mooie man. Ek kyk na die Dakar , en my dag is gemaak as
hulle hom, Alfie en Geniel gewys het. Lg twee omdat hulle van SA is,
natuurlik, maar hulle is nie so mooi soos Meoni nie.

--
Groetnis
Annette
Re: Ek is nou skoon hartseer [boodskap #100955 is 'n antwoord op boodskap #100946] Wo, 12 Januarie 2005 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie wys net weer dat die Dakar nie 'n wedren is om mee te speel nie.
Ek kry half die idee dat die karre en die fietse nou te vinnig is vir die
woestynwedren. Tegnologie vorder en soos Formule 1, sal hulle 'n plan moet
maak om die spoed af te bring. Meeste van die ongelukke wat ek gesien het
op TV was hoë spoed en onverwagse duine of bultjies die oorsaak. Stem met
jou saam, dis hartseer om enige deelnemer te verloor, maar aan die anderkant
die ouens wat daaraan deelneem is in volle besef van die gevaar....

Annette skryf in boodskap news:cs0ojk$2sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Volgens RSG nuus:
> Nog 'n motorfietsjaer wat aan die Dakar tydren deelgeneem het, is dood. Die
> Italianer, Fabrizio Meoni, wat in 2001 en 2002 die tydren gewen het, is
> vandag gedurende die 11de skof in Mauritanié dood. Gister is die Spaanse
> motorfietsjaer, Jose Manuel Perez, aan sy beserings dood wat hy verlede
> Donderdag in 'n ongeluk in die tydren opgedoen het. Altesaam 22 mense het
> die afgelope 27 jaar in dié tydren gesterf.
>
> Meoni was so 'n mooie man. Ek kyk na die Dakar , en my dag is gemaak as
> hulle hom, Alfie en Geniel gewys het. Lg twee omdat hulle van SA is,
> natuurlik, maar hulle is nie so mooi soos Meoni nie.
>
>
> --
> Groetnis
> Annette
>
Re: Ek is nou skoon hartseer [boodskap #100960 is 'n antwoord op boodskap #100955] Wo, 12 Januarie 2005 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
kyk jullie daar ook naar Eurosport of so iets via sattiliet?

"Suidwester" skryf in boodskap news:weydnXxDxvrkJXncRVn-hg@is.co.za...
> Hierdie wys net weer dat die Dakar nie 'n wedren is om mee te speel nie.
> Ek kry half die idee dat die karre en die fietse nou te vinnig is vir die
> woestynwedren. Tegnologie vorder en soos Formule 1, sal hulle 'n plan moet
> maak om die spoed af te bring. Meeste van die ongelukke wat ek gesien het
> op TV was hoë spoed en onverwagse duine of bultjies die oorsaak. Stem met
> jou saam, dis hartseer om enige deelnemer te verloor, maar aan die anderkant
> die ouens wat daaraan deelneem is in volle besef van die gevaar....
> Annette wrote in message
> news:cs0ojk$2sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Volgens RSG nuus:
>> Nog 'n motorfietsjaer wat aan die Dakar tydren deelgeneem het, is dood. Die
>> Italianer, Fabrizio Meoni, wat in 2001 en 2002 die tydren gewen het, is
>> vandag gedurende die 11de skof in Mauritanié dood. Gister is die Spaanse
>> motorfietsjaer, Jose Manuel Perez, aan sy beserings dood wat hy verlede
>> Donderdag in 'n ongeluk in die tydren opgedoen het. Altesaam 22 mense het
>> die afgelope 27 jaar in dié tydren gesterf.

>> Meoni was so 'n mooie man. Ek kyk na die Dakar , en my dag is gemaak as
>> hulle hom, Alfie en Geniel gewys het. Lg twee omdat hulle van SA is,
>> natuurlik, maar hulle is nie so mooi soos Meoni nie.

>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Re: Ek is nou skoon hartseer [boodskap #100968 is 'n antwoord op boodskap #100960] Do, 13 Januarie 2005 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons kyk Supersport [M-net] via satteliet en sien elke dag 'n verslag oor die
Dakar.

P_65 skryf in boodskap news:%5cFd.28762$W14.2656358@phobos.telenet-ops.be...
> kyk jullie daar ook naar Eurosport of so iets via sattiliet?
>
> "Suidwester" schreef in bericht
> news:weydnXxDxvrkJXncRVn-hg@is.co.za...
>> Hierdie wys net weer dat die Dakar nie 'n wedren is om mee te speel nie.
>> Ek kry half die idee dat die karre en die fietse nou te vinnig is vir die
>> woestynwedren. Tegnologie vorder en soos Formule 1, sal hulle 'n plan moet
>> maak om die spoed af te bring. Meeste van die ongelukke wat ek gesien het
>> op TV was hoë spoed en onverwagse duine of bultjies die oorsaak. Stem met
>> jou saam, dis hartseer om enige deelnemer te verloor, maar aan die anderkant
>> die ouens wat daaraan deelneem is in volle besef van die gevaar....
>> Annette wrote in message
>> news:cs0ojk$2sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Volgens RSG nuus:
>>> Nog 'n motorfietsjaer wat aan die Dakar tydren deelgeneem het, is dood. Die
>>> Italianer, Fabrizio Meoni, wat in 2001 en 2002 die tydren gewen het, is
>>> vandag gedurende die 11de skof in Mauritanié dood. Gister is die Spaanse
>>> motorfietsjaer, Jose Manuel Perez, aan sy beserings dood wat hy verlede
>>> Donderdag in 'n ongeluk in die tydren opgedoen het. Altesaam 22 mense het
>>> die afgelope 27 jaar in dié tydren gesterf.
>
>>> Meoni was so 'n mooie man. Ek kyk na die Dakar , en my dag is gemaak as
>>> hulle hom, Alfie en Geniel gewys het. Lg twee omdat hulle van SA is,
>>> natuurlik, maar hulle is nie so mooi soos Meoni nie.
>
>
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette
>>
>
Re: Ek is nou skoon hartseer [boodskap #100970 is 'n antwoord op boodskap #100968] Do, 13 Januarie 2005 05:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek kyk sommer net saans om 10 of die volgende oggend om 8 op M-Net - die
opsommings is baie goed.
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:AaydnRDZ-oMSl3vcRVn-pg@is.co.za...
> Ons kyk Supersport [M-net] via satteliet en sien elke dag 'n verslag oor die
> Dakar.
> P_65 wrote in message
> news:%5cFd.28762$W14.2656358@phobos.telenet-ops.be...
>> kyk jullie daar ook naar Eurosport of so iets via sattiliet?
>>
>> "Suidwester" schreef in bericht
>> news:weydnXxDxvrkJXncRVn-hg@is.co.za...
>>> Hierdie wys net weer dat die Dakar nie 'n wedren is om mee te speel nie.
>>> Ek kry half die idee dat die karre en die fietse nou te vinnig is vir die
>>> woestynwedren. Tegnologie vorder en soos Formule 1, sal hulle 'n plan moet
>>> maak om die spoed af te bring. Meeste van die ongelukke wat ek gesien het
>>> op TV was hoë spoed en onverwagse duine of bultjies die oorsaak. Stem met
>>> jou saam, dis hartseer om enige deelnemer te verloor, maar aan die
>>> anderkant
>>> die ouens wat daaraan deelneem is in volle besef van die gevaar....
>>> Annette wrote in message
>>> news:cs0ojk$2sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> Volgens RSG nuus:
>>>> Nog 'n motorfietsjaer wat aan die Dakar tydren deelgeneem het, is dood. Die
>>>> Italianer, Fabrizio Meoni, wat in 2001 en 2002 die tydren gewen het, is
>>>> vandag gedurende die 11de skof in Mauritanié dood. Gister is die Spaanse
>>>> motorfietsjaer, Jose Manuel Perez, aan sy beserings dood wat hy verlede
>>>> Donderdag in 'n ongeluk in die tydren opgedoen het. Altesaam 22 mense het
>>>> die afgelope 27 jaar in dié tydren gesterf.
>>
>>>> Meoni was so 'n mooie man. Ek kyk na die Dakar , en my dag is gemaak as
>>>> hulle hom, Alfie en Geniel gewys het. Lg twee omdat hulle van SA is,
>>>> natuurlik, maar hulle is nie so mooi soos Meoni nie.
>>
>>
>>>> --
>>>> Groetnis
>>>> Annette
>>>
>>
>
Re: Ek is nou skoon hartseer [boodskap #100971 is 'n antwoord op boodskap #100970] Do, 13 Januarie 2005 07:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek is nie heeltemal so mal daaroor nie want hulle gee na my sin te veel
aandag aan die motorfietse en ek stel meer in die karre en die vragmotors
belang. Maar, jy kan nie almal tevrede stel nie.

Annette skryf in boodskap news:cs55d8$9vp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek kyk sommer net saans om 10 of die volgende oggend om 8 op M-Net - die
> opsommings is baie goed.
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:AaydnRDZ-oMSl3vcRVn-pg@is.co.za...
>> Ons kyk Supersport [M-net] via satteliet en sien elke dag 'n verslag oor die Dakar.
>> P_65 wrote in message
>> news:%5cFd.28762$W14.2656358@phobos.telenet-ops.be...
>>> kyk jullie daar ook naar Eurosport of so iets via sattiliet?
>>>
>>> "Suidwester" schreef in bericht
>>> news:weydnXxDxvrkJXncRVn-hg@is.co.za...
>>>> Hierdie wys net weer dat die Dakar nie 'n wedren is om mee te speel nie.
>>>> Ek kry half die idee dat die karre en die fietse nou te vinnig is vir die
>>>> woestynwedren. Tegnologie vorder en soos Formule 1, sal hulle 'n plan moet
>>>> maak om die spoed af te bring. Meeste van die ongelukke wat ek gesien het
>>>> op TV was hoë spoed en onverwagse duine of bultjies die oorsaak. Stem met
>>>> jou saam, dis hartseer om enige deelnemer te verloor, maar aan die anderkant
>>>> die ouens wat daaraan deelneem is in volle besef van die gevaar....
>>>> Annette wrote in message
>>>> news:cs0ojk$2sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> > Volgens RSG nuus:
>>>> > Nog 'n motorfietsjaer wat aan die Dakar tydren deelgeneem het, is dood. Die
>>>> > Italianer, Fabrizio Meoni, wat in 2001 en 2002 die tydren gewen het, is
>>>> > vandag gedurende die 11de skof in Mauritanié dood. Gister is die Spaanse
>>>> > motorfietsjaer, Jose Manuel Perez, aan sy beserings dood wat hy verlede
>>>> > Donderdag in 'n ongeluk in die tydren opgedoen het. Altesaam 22 mense het
>>>> > die afgelope 27 jaar in dié tydren gesterf.
>>>
>>>> > Meoni was so 'n mooie man. Ek kyk na die Dakar , en my dag is gemaak as
>>>> > hulle hom, Alfie en Geniel gewys het. Lg twee omdat hulle van SA is,
>>>> > natuurlik, maar hulle is nie so mooi soos Meoni nie.
>>>
>>>
>>>> > --
>>>> > Groetnis
>>>> > Annette
>>>>
>>>
>>
>
Re: Ek is nou skoon hartseer [boodskap #100973 is 'n antwoord op boodskap #100971] Do, 13 Januarie 2005 12:16 Na vorige boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ek stel in alles eweveel belang, daarom dat ek dink die opsommings goed
is:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:IMmdnWOsLr3wtHvcRVn-2g@is.co.za...
> Ek is nie heeltemal so mal daaroor nie want hulle gee na my sin te veel
> aandag aan die motorfietse en ek stel meer in die karre en die vragmotors
> belang. Maar, jy kan nie almal tevrede stel nie.
> Annette wrote in message
> news:cs55d8$9vp$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ek kyk sommer net saans om 10 of die volgende oggend om 8 op M-Net - die
>> opsommings is baie goed.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "Suidwester" wrote in message
>> news:AaydnRDZ-oMSl3vcRVn-pg@is.co.za...
>>> Ons kyk Supersport [M-net] via satteliet en sien elke dag 'n verslag oor die
>>> Dakar.
>>> P_65 wrote in message
>>> news:%5cFd.28762$W14.2656358@phobos.telenet-ops.be...
>>>> kyk jullie daar ook naar Eurosport of so iets via sattiliet?
>>>>
>>>> "Suidwester" schreef in bericht
>>>> news:weydnXxDxvrkJXncRVn-hg@is.co.za...
>>>> > Hierdie wys net weer dat die Dakar nie 'n wedren is om mee te speel nie.
>>>> > Ek kry half die idee dat die karre en die fietse nou te vinnig is vir die
>>>> > woestynwedren. Tegnologie vorder en soos Formule 1, sal hulle 'n plan moet
>>>> > maak om die spoed af te bring. Meeste van die ongelukke wat ek gesien het
>>>> > op TV was hoë spoed en onverwagse duine of bultjies die oorsaak. Stem met
>>>> > jou saam, dis hartseer om enige deelnemer te verloor, maar aan die
>>>> > anderkant
>>>> > die ouens wat daaraan deelneem is in volle besef van die gevaar....
>>>> > Annette wrote in message
>>>> > news:cs0ojk$2sd$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>>> >> Volgens RSG nuus:
>>>> >> Nog 'n motorfietsjaer wat aan die Dakar tydren deelgeneem het, is dood. Die
>>>> >> Italianer, Fabrizio Meoni, wat in 2001 en 2002 die tydren gewen het, is
>>>> >> vandag gedurende die 11de skof in Mauritanié dood. Gister is die Spaanse
>>>> >> motorfietsjaer, Jose Manuel Perez, aan sy beserings dood wat hy verlede
>>>> >> Donderdag in 'n ongeluk in die tydren opgedoen het. Altesaam 22 mense het
>>>> >> die afgelope 27 jaar in dié tydren gesterf.
>>>>
>>>> >> Meoni was so 'n mooie man. Ek kyk na die Dakar , en my dag is gemaak as
>>>> >> hulle hom, Alfie en Geniel gewys het. Lg twee omdat hulle van SA is,
>>>> >> natuurlik, maar hulle is nie so mooi soos Meoni nie.
>>>>
>>>>
>>>> >> --
>>>> >> Groetnis
>>>> >> Annette
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Vorige onderwerp: Krieket kwinkslae (oftewel, "cricket quips...")
Volgende onderwerp: SA Rugby en die Regering
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 01:41:17 MGT 2024