Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Oggend-diens op RSG 26/12/2004
Oggend-diens op RSG 26/12/2004 [boodskap #100809] So, 26 Desember 2004 04:51 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Die wat niks anders het om te doen nie:
Op RSG se oggend-diens om 9vm tree ons koor op.
Die koorsang is pragtig. Die diens is vervelig;))
--
Groetnis
Annette
Re: Oggend-diens op RSG 26/12/2004 [boodskap #100810 is 'n antwoord op boodskap #100809] So, 26 Desember 2004 11:23 Na vorige boodskap
loes&patrick  is tans af-lyn  loes&patrick
Boodskappe: 239
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ag Anette jy sou moes weet dienste is altyd vervelig (gaap)
Die nuutse poste van in Afrikaans en Engels van onse
Kosmise reisiger is ook BAIE vervelig!(baie GAAP)
Kosmis? My voet!
Patrick

In article , Annette
wrote:
> Die wat niks anders het om te doen nie:
> Op RSG se oggend-diens om 9vm tree ons koor op.
> Die koorsang is pragtig. Die diens is vervelig;))
> --
> Groetnis
> Annette
>
Vorige onderwerp: Die Nuwe Suid Afrika om te verhoog ? vorentoe groei advies
Volgende onderwerp: 'n Kerfees Gediggie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 10 02:25:43 MGT 2024