Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapse Krismiswense
Kaapse Krismiswense [boodskap #100675] Wo, 15 Desember 2004 04:19 na volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Vanaf 'n ander kol:
'n Krismis message vir al my brasse

MERRIE KRISMIS
Merrie krismis
Heppie nuwejaar
Suip versigtag
En hou jou hare bymekaar
Groetnis byrrie hys
Hou lekka paartie
En braaivleis,
Groetnis virrie taanie
en al die laities
Se vi ma '' I love u"
En vi derra the message is vi hom oek
Se vi coussie,ons stiek
Soes masels yt
Om die big days te celebrate
En , kykie ,
Loep wys jou gavriet byrrie kerk
Doen tog 'n slag
Die Jirre se werk
Se virrie Father,
"Thenk U" virrie jaar
Want jou lewe is darem nog bymekaar!!
En loep koep die prasentjies in tyd
Anners soek djy net moellegeit
Moetie te veel suipie
dat djy moet hystoe krypie
En as die mew klop
Skink vi my oek n dop
Hou jou dinges in jou broek
voordat djy moellegeit soek
Merrie Krismis en Groetnis
Hou lekka paarties ,
Pieknieks en braaivleis
En iet jou poeding byrrie hys
Ok Goebaai
Ons Ko maak Krismis 'n draai!!!

--
Groetnis
Annette
Life is uncertain - eat dessert first
ann...@ctnet.co.za
Re: Kaapse Krismiswense [boodskap #100709 is 'n antwoord op boodskap #100675] Do, 16 Desember 2004 18:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
petrus[1]  is tans af-lyn  petrus[1]
Boodskappe: 8
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
probeer jou storie in afrikaans dit sal beter klink as in hotnots taal
Re: Kaapse Krismiswense [boodskap #100714 is 'n antwoord op boodskap #100709] Vr, 17 Desember 2004 03:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Ah!! Hier het ons alweer 'n verdwaalde Trotse Boer en Christen.
Jy gee albei 'n slegter naam.
--
Groetnis
Annette

"petrus" skryf in boodskap news:cpsl4s$80b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> probeer jou storie in afrikaans dit sal beter klink as in hotnots taal
>
Re: Kaapse Krismiswense [boodskap #100718 is 'n antwoord op boodskap #100714] Vr, 17 Desember 2004 05:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Lyk my die ou probeer reaksie uitlok?

"Annette" skryf in boodskap news:cptlgd$m2e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ah!! Hier het ons alweer 'n verdwaalde Trotse Boer en Christen.
> Jy gee albei 'n slegter naam.
> --
> Groetnis
> Annette
> "petrus" wrote in message
> news:cpsl4s$80b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> probeer jou storie in afrikaans dit sal beter klink as in hotnots taal


>
Re: Kaapse Krismiswense [boodskap #100719 is 'n antwoord op boodskap #100718] Vr, 17 Desember 2004 06:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Nee, ek dink maar net hy poog om te wys wat sy sentimente is:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:oI2dnUxjn60x7V_cRVn-2Q@is.co.za...
> Lyk my die ou probeer reaksie uitlok?
> "Annette" wrote in message
> news:cptlgd$m2e$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Ah!! Hier het ons alweer 'n verdwaalde Trotse Boer en Christen.
>> Jy gee albei 'n slegter naam.
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>> "petrus" wrote in message
>> news:cpsl4s$80b$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> probeer jou storie in afrikaans dit sal beter klink as in hotnots taal
>
>
>>
>
Re: Kaapse Krismiswense [boodskap #100724 is 'n antwoord op boodskap #100709] Vr, 17 Desember 2004 13:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"petrus" skryf

> probeer jou storie in afrikaans dit sal beter klink as in hotnots taal

Petrus, ongelukkig wys Annette, wanneer sy hierdie
soort dinge pos, dat sy nog altyd aan die klub behoort
wat dink dat die enigste mense wat "suip" in die Boland
en wat los en vas seks het, mense met bruin velle is.
Dat alle hoere in die baai bruin is. Dat alle dom
plaaswerkers in die Boland bruin is.

Die burgers van Swellendam
Re: Kaapse Krismiswense [boodskap #100727 is 'n antwoord op boodskap #100724] Vr, 17 Desember 2004 16:20 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het hard probeer lees in Annette se boodskap om juis dit te lees wat jy
sê, ou vrou, maar wat vir my duidelik is dat dit juis nie sy is wat dit gesê
het nie....dis JY! Jy is die een wat die rassehaat aanvuur en aanjaag op
hierdie ng. Foeitog, seker ook maar alleen en fokol te doen noudat julle
expats nie meer op die hande gedra word nie?

"@rogers.com" skryf in boodskap news:zIidnTceDOcOQV_cRVn-uA@rogers.com...
> Petrus, ongelukkig wys Annette, wanneer sy hierdie
> soort dinge pos, dat sy nog altyd aan die klub behoort
> wat dink dat die enigste mense wat "suip" in die Boland
> en wat los en vas seks het, mense met bruin velle is.
> Dat alle hoere in die baai bruin is. Dat alle dom
> plaaswerkers in die Boland bruin is.
>
> Die burgers van Swellendam
>
Vorige onderwerp: Fahrenheit 9/11
Volgende onderwerp: Die gelofte
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Jun 16 00:27:03 MGT 2024