Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Taal » Prosa & poësie » Gedigte van INGRID JONKER
Gedigte van INGRID JONKER [boodskap #12178] So, 18 Januarie 1998 00:00 na volgende boodskap
G.B.  is tans af-lyn  G.B.
Boodskappe: 2179
Geregistreer: Mei 1997
Karma: 0
Senior Lid
Ek soek die oorspronklike Afrikaanse gedigte van
Ingrid Jonker, waarvan die onderstaande vertalings
is.

Gloudina

LOST CITY
Ingrid Jonker

In the rain that has passed by
faraway day and lost city
of acorns and doves full of daybreak

my hands were the one small squirrel
quick to be shy but prepared
faraway day and lost city

through all the people you have come
with a simple smile
as if from a long journey

and the rain that has passed by
has warmed itself against my body
the rain of smoke and ochre

that smells of your clean-washed hands
of warm doves and the open
orange poppy of the sky

(Translated by Jack Cope and Ruth Miller)
(I do not have the original Afrikaans with me.)

THE FACE OF LOVE
Ingrid Jonker

Your face is the face of all the others
before you and after you and your eyes calm as a blue
dawn breaking time on time
herdsman of the clouds
sentinel of the white iridescent beauty
the landscape of your confessed mouth that I have explored
keeps the secret of a smile
like small white villages beyond the mountains
and your heartbeats the measure of their ecstasy

There is no question of beginning
there is no question of possession
there is no question of death
face of my beloved
the face of love

(Translated by Jack Cope.)
From the Penguin Book of South African Verse (1968)
Re: Gedigte van INGRID JONKER [boodskap #100605 is 'n antwoord op boodskap #12178] Di, 07 Desember 2004 13:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
goo...  is tans af-lyn  goo...
Boodskappe: 1
Geregistreer: Desember 2004
Karma: 0
Junior Lid
Hallo, Gloudina,

Ek kan help as u nog die oorspronklike gedigte van Ingrid soek. Ek vra
eers want ek sien dat hierdie pos van jou al so paar jaar oud is.

Groete,
Daniel

wrote:
> Ek soek die oorspronklike Afrikaanse gedigte van
> Ingrid Jonker, waarvan die onderstaande vertalings
> is.
>
> Gloudina
>
>
> LOST CITY
> Ingrid Jonker
>
> In the rain that has passed by
> faraway day and lost city
> of acorns and doves full of daybreak
>
> my hands were the one small squirrel
> quick to be shy but prepared
> faraway day and lost city
>
> through all the people you have come
> with a simple smile
> as if from a long journey
>
> and the rain that has passed by
> has warmed itself against my body
> the rain of smoke and ochre
>
> that smells of your clean-washed hands
> of warm doves and the open
> orange poppy of the sky
>
> (Translated by Jack Cope and Ruth Miller)
> (I do not have the original Afrikaans with me.)
>
>
> THE FACE OF LOVE
> Ingrid Jonker
>
> Your face is the face of all the others
> before you and after you and your eyes calm as a blue
> dawn breaking time on time
> herdsman of the clouds
> sentinel of the white iridescent beauty
> the landscape of your confessed mouth that I have explored
> keeps the secret of a smile
> like small white villages beyond the mountains
> and your heartbeats the measure of their ecstasy
>
> There is no question of beginning
> there is no question of possession
> there is no question of death
> face of my beloved
> the face of love
>
> (Translated by Jack Cope.)
> From the Penguin Book of South African Verse (1968)
Re: Gedigte van INGRID JONKER [boodskap #100606 is 'n antwoord op boodskap #100605] Di, 07 Desember 2004 14:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
wrote

> Ek kan help as u nog die oorspronklike gedigte van Ingrid soek. Ek vra
> eers want ek sien dat hierdie pos van jou al so paar jaar oud is.
> Daniel

Ja, asseblief, kan jy dit op die nuusgroep pos?

Gloudina
Re: Gedigte van INGRID JONKER [boodskap #100609 is 'n antwoord op boodskap #100605] Di, 07 Desember 2004 17:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On 7 Dec 2004 05:46:20 -0800, goo...@lycos.com wrote:

> Hallo, Gloudina,
>
> Ek kan help as u nog die oorspronklike gedigte van Ingrid soek. Ek vra
> eers want ek sien dat hierdie pos van jou al so paar jaar oud is.
>
> Groete,
> Daniel
>

>

Daniël, jy mag haar van geen hulp voorsien nie.
Sy en haar man is uit Suid Afrika verban.
Glo my, (en jy kan haar vra as jy wil - (sy lieg gewoonlik vreeslik,-
maar kom ons toets haar) sy en haar man het Afrikaans verraai.
Nòu, kla haar gewete haar aan (die deel wat deur die dikvelligheid
stoom) en sy probeer met die Boere witvoetjie soek.

Toets my, Daniël. Jy hoef my nie te glo nie, en kan haar die waarhied
vra. Sy en haar man het status in engelspraat gesoek, en Afrikaans
word nie in hul huis gepraat nie, al is hulle albei (tot ons
verleentheid) Afrikaanssprekend.

Hul kinders is nie Afrikaans magtig nie. Ek daag jou uit om haar te
vra of ek die waarheid praat. Sy en haar man is van die laagste
verraaiers van Afrikaans beskikbaar. (beter woord as beskikbaar
was nie beskikbaar nie.)

DD
Std IV - 1965-1967
Silwer Jakals Skool
Met Lof Geslaag
Selfs Prefek gewees
(Wiskunde Onderwyseres
se jongste dogter skryf steeds vir my)
Re: Gedigte van INGRID JONKER [boodskap #100613 is 'n antwoord op boodskap #100609] Di, 07 Desember 2004 21:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"DD" skryf

> Std IV - 1965-1967
> Silwer Jakals Skool
> Met Lof Geslaag
> Selfs Prefek gewees

Dis nou dieselfde ta wat anderdag
kopiereg verklaar het op verkeerd-
gespelde Afrikaans.

Penkop van Berea
Re: Gedigte van INGRID JONKER [boodskap #100616 is 'n antwoord op boodskap #100613] Wo, 08 Desember 2004 01:19 Na vorige boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 7 Dec 2004 16:37:13 -0500, "@rogers.com" wrote:

>
> "DD" skryf
>
>> Std IV - 1965-1967
>> Silwer Jakals Skool
>> Met Lof Geslaag
>> Selfs Prefek gewees
>
> Dis nou dieselfde ta wat anderdag
> kopiereg verklaar het op verkeerd-
> gespelde Afrikaans.
>
> Penkop van Berea
>
>

kan jy dit vir ons hier wys asseblief?
(oor 3 weke) Voorspoed en lekker bly
Vorige onderwerp: "Peppadew dui die patentregpad aan" ( rubriek deur Ferdi Greyling)
Volgende onderwerp: My Eie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Di Jul 23 01:38:55 MGT 2024