Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Dankie Vyg!
Dankie Vyg! [boodskap #10034] So, 20 Julie 1997 00:00
Knormoer[1]  is tans af-lyn  Knormoer[1]
Boodskappe: 16
Geregistreer: Julie 1997
Karma: 0
Junior Lid
Vyg, jy slaan die spreekwoordelike spyker op die kop!
Ek volg die nuusgroep nou al 'n hele tydjie en ek's al moerse gatvol vir
Boerneef, Bybelverse en Bullshit.
Om van Gloudina se alewige snotty postings nie eers te praat nie.
"Los jou politics by die huis, don't make such a fuss" (Koos Kombuis - Ons
travel in staail)
Kom ons hou op om mekaar de moer in te maak en praat Afrikaans!

Knormoer
Vorige onderwerp: Uit "Ons kom van ver af" deur PATRICK PETERSEN
Volgende onderwerp: Vensters in Suid-Afrika in.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 29 00:49:10 MGT 2024