Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » 5 plate wat ek nooit weer wil hoor nie
5 plate wat ek nooit weer wil hoor nie [boodskap #100319] Wo, 17 November 2004 11:19 na volgende boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Dit sal my beter laat voel as ek dit hier kan noem:

Ebony and Ivory - M Jackson en P McCartney
Wichita Lineman - Glen Campbell
Skarumba - mooi blonde meisie
Jy is my liefling - Min Shaw
En dan enige van die Janet Jackson-agtige toonlose, herhalende liedjies wat
ek nie van mekaar kan onderskei nie, dus gelys as een lied.

K
Re: 5 plate wat ek nooit weer wil hoor nie [boodskap #100321 is 'n antwoord op boodskap #100319] Wo, 17 November 2004 16:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nog 5:

Enige Koos Dup cover
Bles Bridges
I believe I can fly - R Smelly
Rap
Britney

Ek kan nog baie opnoem, maar my vyf is verby...

"Zuben" skryf in boodskap news:cnfc2v$mj4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit sal my beter laat voel as ek dit hier kan noem:
>
> Ebony and Ivory - M Jackson en P McCartney
> Wichita Lineman - Glen Campbell
> Skarumba - mooi blonde meisie
> Jy is my liefling - Min Shaw
> En dan enige van die Janet Jackson-agtige toonlose, herhalende liedjies wat
> ek nie van mekaar kan onderskei nie, dus gelys as een lied.
>
> K
>
Re: 5 plate wat ek nooit weer wil hoor nie [boodskap #100322 is 'n antwoord op boodskap #100321] Wo, 17 November 2004 16:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek weet nie wie almal internet radio luister nie, maar "Radio Paradise" is
SUPER!!!

"Max" skryf in boodskap news:419b7a74$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nog 5:
>
> Enige Koos Dup cover
> Bles Bridges
> I believe I can fly - R Smelly
> Rap
> Britney
>
> Ek kan nog baie opnoem, maar my vyf is verby...
>
>
> "Zuben" wrote in message
> news:cnfc2v$mj4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit sal my beter laat voel as ek dit hier kan noem:
>>
>> Ebony and Ivory - M Jackson en P McCartney
>> Wichita Lineman - Glen Campbell
>> Skarumba - mooi blonde meisie
>> Jy is my liefling - Min Shaw
>> En dan enige van die Janet Jackson-agtige toonlose, herhalende liedjies
> wat
>> ek nie van mekaar kan onderskei nie, dus gelys as een lied.
>>
>> K
>>
>
Re: 5 plate wat ek nooit weer wil hoor nie [boodskap #100323 is 'n antwoord op boodskap #100322] Wo, 17 November 2004 16:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Sorry, ek het vergeet, hy�s natuurlik te vinde op www.radioparadise.com.

> Ek weet nie wie almal internet radio luister nie, maar "Radio Paradise" is
> SUPER!!!
Re: 5 plate wat ek nooit weer wil hoor nie [boodskap #100325 is 'n antwoord op boodskap #100323] Wo, 17 November 2004 20:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ek sal settle vir "Man, I feel like wioman!"

"Max" skryf in boodskap news:419b7c89$0$42417$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Sorry, ek het vergeet, hy�s natuurlik te vinde op www.radioparadise.com.
>
>> Ek weet nie wie almal internet radio luister nie, maar "Radio Paradise" is
>> SUPER!!!
>
Re: 5 plate wat ek nooit weer wil hoor nie [boodskap #100329 is 'n antwoord op boodskap #100325] Do, 18 November 2004 06:31 Na vorige boodskap
Zuben el-genubi  is tans af-lyn  Zuben el-genubi
Boodskappe: 29
Geregistreer: Augustus 2004
Karma: 0
Junior Lid
Ek voel net party dae soos een, as ek bedonnerd is en hoofpyn het.

"MoerFie" skryf in boodskap news:cngcid$gb4$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ek sal settle vir "Man, I feel like wioman!"
>
Vorige onderwerp: SMS, een sent duurder.
Volgende onderwerp: 'n Bietjie SPAM vir julle, maar wees asseblief simpatiek.......
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 17 05:10:54 MGT 2024