Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Wat sê mens oor die Bokke?
Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100305] Ma, 15 November 2004 05:57 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dis vir geen span lekker om te verloor nie, maar om darem só te verloor dat
jy na 'n gemiddelde spannetjie lyk, dis erg. Wat die lyding natuurlik veel
erger maak is dat die promosiemanne die vleis begin verkoop het nog voor die
bees geslag was en hierdie sommer die 'Grand Slam-toer' genoem het. Nou's
dit die Grênd Boggerop-toer!! Toe gaan Jake White ook nog en sê vir die
Ierse media dat hy net plek sou vind vir 3 Iere in sy Bokspan! En hulle
looi die Bokke! Die Iere se partytjie na die wedstryd was seker een groot
gelag gewees.....sowat van naam krater maak het ons lanklaas beleef.
Plus natuurlik die feit dat die Bokke soos paloekas gespeel het. Ja,
die skeidsregter het 'n fout gemaak met die toekenning van daardie drie,
maar het John Smith enigsins as kaptein geprotesteer? Die voorspelers het
nie as 'n eenheid saamgespeel nie en het in die agterlyn rongehang en is ons
terug in stampkar-rugby..................selfs 'die wêreld se beste senters'
soos Ferdi hulle noem, Barry en De Villiers, het geen deurdringingsvermoë
nie, maar hulle maak soos 'n bobbejaan met 'n karkoer wat hy van sy pêl
gesteel het......druk die bal onder die blad, loer oor die skouer en daar
gaat hy - en probeer om 'n gat deur die ou voor hom te hardloop. En
Schalkie. Hy, die beste! die wonderlikste! deur die media gedoop en oral
toekennings gegee....HY kry twee geelkaarte in twee wedstryde na mekaar.
En White reken hy's eitlik onskuldig....net entoesiasties? Nou wil hulle
hom glo meer 'onsigbaar' maak sodat hy kan aangaan om buite die reëls te
speel? Dis eenvoudig verstommend!
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100306 is 'n antwoord op boodskap #100305] Ma, 15 November 2004 06:18 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Maak hom onsigbaar, trek vir hom 'n WP trui aan. Dalk kry hy 'n rooi kaart
en kan hy huis toe kom....
"Suidwester" wrote in message ,
> En
> Schalkie. Hy, die beste! die wonderlikste! deur die media gedoop en oral
> toekennings gegee....HY kry twee geelkaarte in twee wedstryde na mekaar.
> En White reken hy's eitlik onskuldig....net entoesiasties? Nou wil hulle
> hom glo meer 'onsigbaar' maak sodat hy kan aangaan om buite die reëls te
> speel? Dis eenvoudig verstommend!
>
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100307 is 'n antwoord op boodskap #100305] Ma, 15 November 2004 15:07 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 15 Nov 2004 07:57:26 +0200, "Suidwester" wrote:

...selfs 'die wêreld se beste senters'
> soos Ferdi hulle noem, Barry en De Villiers

Moenie kak praat en lieg nie.
Wanneer het ek hulle so genoem?

Laat kom met die bewyse of aanvaar die titel van hoof-kakprater en
lieger.

As jy ooit op die rugby NG was sou jy geweet het wat ek dink.
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100308 is 'n antwoord op boodskap #100305] Ma, 15 November 2004 20:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Dingus  is tans af-lyn  Dingus
Boodskappe: 187
Geregistreer: Oktober 2000
Karma: 0
Senior Lid
... ja, nog steets speel hulle soos 'skoolboys'. Elke een wil die druker
wees.
Hulle sal weer begin wen toe hulle leer om kop to hou en soos 'n span speel.
Vergeet van die 'manne' kuk.
Vergeet van die "Ek is 'n groot brekker" kuk ook. Hulle is almal net rugby
speelers, dis 'n dom game anyway - die bal is nie eers rond nie!

Die dae van die Springbokke is lank al verby. Hulle moes nou iets anders
genoem word - soos Die Poepholle of so iets.

"Suidwester" wrote in message
news:419846c7.0@news1.mweb.co.za...
> Dis vir geen span lekker om te verloor nie, maar om darem só te verloor dat
> jy na 'n gemiddelde spannetjie lyk, dis erg. Wat die lyding natuurlik veel
> erger maak is dat die promosiemanne die vleis begin verkoop het nog voor die
> bees geslag was en hierdie sommer die 'Grand Slam-toer' genoem het. Nou's
> dit die Grênd Boggerop-toer!! Toe gaan Jake White ook nog en sê vir die
> Ierse media dat hy net plek sou vind vir 3 Iere in sy Bokspan! En hulle
> looi die Bokke! Die Iere se partytjie na die wedstryd was seker een groot
> gelag gewees.....sowat van naam krater maak het ons lanklaas beleef.
> Plus natuurlik die feit dat die Bokke soos paloekas gespeel het. Ja,
> die skeidsregter het 'n fout gemaak met die toekenning van daardie drie,
> maar het John Smith enigsins as kaptein geprotesteer? Die voorspelers het
> nie as 'n eenheid saamgespeel nie en het in die agterlyn rongehang en is ons
> terug in stampkar-rugby..................selfs 'die wêreld se beste senters'
> soos Ferdi hulle noem, Barry en De Villiers, het geen deurdringingsvermoë
> nie, maar hulle maak soos 'n bobbejaan met 'n karkoer wat hy van sy pêl
> gesteel het......druk die bal onder die blad, loer oor die skouer en daar
> gaat hy - en probeer om 'n gat deur die ou voor hom te hardloop. En
> Schalkie. Hy, die beste! die wonderlikste! deur die media gedoop en oral
> toekennings gegee....HY kry twee geelkaarte in twee wedstryde na mekaar.
> En White reken hy's eitlik onskuldig....net entoesiasties? Nou wil hulle
> hom glo meer 'onsigbaar' maak sodat hy kan aangaan om buite die reëls te
> speel? Dis eenvoudig verstommend!
>
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100309 is 'n antwoord op boodskap #100307] Di, 16 November 2004 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hoe kan ek die bewyse hê behalwe dat jy die WP verdedig het dat die sop spat
toe hulle so vernederend verloor het teen die Cheetahs? Ook toe die Bokke
gekies was het jy gereken die beste manne is gekies. Watter rugbyNG?
Daar is baie!

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:qfhhp0pspirnfv0mpb3cfelap8lkaat9nb@4ax.com...
> On Mon, 15 Nov 2004 07:57:26 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> soos Ferdi hulle noem, Barry en De Villiers
>
> Moenie kak praat en lieg nie.
> Wanneer het ek hulle so genoem?
>
> Laat kom met die bewyse of aanvaar die titel van hoof-kakprater en
> lieger.
>
> As jy ooit op die rugby NG was sou jy geweet het wat ek dink.
>
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100310 is 'n antwoord op boodskap #100309] Di, 16 November 2004 09:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Nov 2004 08:06:22 +0200, "Suidwester" wrote:

> Hoe kan ek die bewyse hê behalwe dat jy die WP verdedig het dat die sop spat
> toe hulle so vernederend verloor het teen die Cheetahs?

Nog 'n kakpraat.
Bring die bewyse daarvan ook.

Lyk my as jy jou mond oopmaak praat jy kak. Oorweeg dit bietjie dat
dit dalk een van die redes is hoekom jy op die einde next to fokkel
van rugby weet - omdat jy liegstories verkies in plaas van die
waarheid.

Jy gaan nie net onverskillig om met die waarheid nie, jy lieg sommer
blatant.
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100314 is 'n antwoord op boodskap #100310] Di, 16 November 2004 12:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:toijp0dcd6ru6eqv03kk89ko86f413kphn@4ax.com...
> On Tue, 16 Nov 2004 08:06:22 +0200, "Suidwester"
> wrote:
> Nog 'n kakpraat.
> Bring die bewyse daarvan ook.
----Waar die hart van vol is, loop die mond van oor? Stres die ouderdom
jou, of is altyd so vol stront?

> Lyk my as jy jou mond oopmaak praat jy kak.
----Rk skik my na my geselskap. JY! Wat maak mens anders met 'n drol?
Oorweeg dit bietjie dat
> dit dalk een van die redes is hoekom jy op die einde next to fokkel
> van rugby weet - omdat jy liegstories verkies in plaas van die
> waarheid.
----Ag liewe Ferdi, vertel jy bietjie vir die mense wat maak jou so 'n
vreeslike rugbykenner? Laat jy asseblief tog nie wees een van die horde
joernaliste in die wêreld wat van niks 'n sukses kan maak nie en nou skryf
hulle maar daaroor vir die pers. Vertel! Laat ons hoor dat jy beter
gedoen het as die 10 de span op skool en nog reserwe ook. Ek moet nog 'n
enkele joernalis ontmoet wat op sy eie iets van homself kon maak. Laat jy
die eerste wees....toe, toe!
>
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100320 is 'n antwoord op boodskap #100314] Wo, 17 November 2004 15:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 16 Nov 2004 14:24:59 +0200, "Suidwester"
wrote:

>
> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:toijp0dcd6ru6eqv03kk89ko86f413kphn@4ax.com...
>> On Tue, 16 Nov 2004 08:06:22 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>> Nog 'n kakpraat.
>> Bring die bewyse daarvan ook.
> ----Waar die hart van vol is, loop die mond van oor? Stres die ouderdom
> jou, of is altyd so vol stront?

OK. So jy kan nie die bewyse bring nie.
Jy erken dus jy het gelieg.
Fokof nou.
Re: Wat sê mens oor die Bokke? [boodskap #100328 is 'n antwoord op boodskap #100320] Do, 18 November 2004 05:47 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foeitog.....nog steeds in st. 3 mentaliteit en hoe oud is die pappie nou al?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:idsmp0h42d0lkokv4o44fibphc1r4prkrm@4ax.com...
>

>> "Ferdi Greyling" wrote in message
>> news:toijp0dcd6ru6eqv03kk89ko86f413kphn@4ax.com...
>>> On Tue, 16 Nov 2004 08:06:22 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>>> Nog 'n kakpraat.
>>> Bring die bewyse daarvan ook.
>> ----Waar die hart van vol is, loop die mond van oor? Stres die ouderdom
>> jou, of is altyd so vol stront?
>
> OK. So jy kan nie die bewyse bring nie.
> Jy erken dus jy het gelieg.
> Fokof nou.
>
Vorige onderwerp: Bulle!
Volgende onderwerp: Wat sê julle van die rugby?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 21:32:48 MGT 2024