Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SMS, een sent duurder.
SMS, een sent duurder. [boodskap #100312] Di, 16 November 2004 10:49 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
In Italië het die (slim) regering besluit om belasting te hef op SMS'e. Die
mense het verlede jaar 27 miljard SMS'e gestuur.

Wens ek kon 'n sent vir elkeen van daai SMS'e kry!
Re: SMS, een sent duurder [boodskap #100316 is 'n antwoord op boodskap #100312] Di, 16 November 2004 16:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietHein  is tans af-lyn  PietHein
Boodskappe: 64
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Max" :

> In Italië het die (slim) regering besluit om belasting te hef op SMS'e.
> Die mense het verlede jaar 27 miljard SMS'e gestuur.
>
> Wens ek kon 'n sent vir elkeen van daai SMS'e kry!

Niks daarvan nie - jy bring dit mos tog net na die meisies op die
Walletjies toe. ;)

Groetnis

PietHein
Re: SMS, een sent duurder [boodskap #100318 is 'n antwoord op boodskap #100316] Wo, 17 November 2004 09:56 Na vorige boodskap
P_65  is tans af-lyn  P_65
Boodskappe: 43
Geregistreer: September 2004
Karma: 0
Volle Lid
PietHein schreef op 16/11/2004 :
> "Max" :
>
>> In Italië het die (slim) regering besluit om belasting te hef op SMS'e.
>> Die mense het verlede jaar 27 miljard SMS'e gestuur.

>> Wens ek kon 'n sent vir elkeen van daai SMS'e kry!
>
> Niks daarvan nie - jy bring dit mos tog net na die meisies op die
> Walletjies toe. ;)
>
> Groetnis
>
> PietHein

Het hulle in Durban ook walletjies?walletjies onder die ooe after die
meisies l-)

--
Dit is een automatische handtekening van MesNews.
Site : http://mesnews.no-ip.com
Vorige onderwerp: Vlaanderen gaat economische banden met Zuid-Afrika aanhalen
Volgende onderwerp: 5 plate wat ek nooit weer wil hoor nie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 13 22:13:47 MGT 2024