Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Ek eet snot as niemand my sien nie.
Ek eet snot as niemand my sien nie. [boodskap #100311] Di, 16 November 2004 10:02 na volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek kom nou net uit 'n vergadering waar die een man ten aanskoue van die hele
tafel gesit en snot eet het. Niemand het eintlik iets daaroor gesê of gedoen
nie...

Hy't nie alleen snot geëet nie, maar ook in sy hare gekrap en, wat ookal hy
daar gevind het, ook in sy mond gedruk.

Smerig!

En nou's dit lunchtyd en my eetlus is weg...
Re: Ek eet snot as niemand my sien nie. [boodskap #100313 is 'n antwoord op boodskap #100311] Di, 16 November 2004 10:59 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne, ek voel so veel beter nou dat jy die brokkie nuttelose inligting met
ons gedeel het! Jiggels!!!

Wat kan 'n mens nou ook sê as iemand so iets voor jou doen?? Ignoreer maar
en kyk anner pad!!!

xxx
Elaine

"Max" skryf in boodskap news:4199d07b$0$10528$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Ek kom nou net uit 'n vergadering waar die een man ten aanskoue van die hele
> tafel gesit en snot eet het. Niemand het eintlik iets daaroor gesê of gedoen
> nie...
>
> Hy't nie alleen snot geëet nie, maar ook in sy hare gekrap en, wat ookal hy
> daar gevind het, ook in sy mond gedruk.
>
> Smerig!
>
> En nou's dit lunchtyd en my eetlus is weg...
>
Vorige onderwerp: Christine
Volgende onderwerp: Vlaanderen gaat economische banden met Zuid-Afrika aanhalen
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:16:30 MGT 2024