Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » High Energy 80's
High Energy 80's [boodskap #100062] Wo, 03 November 2004 13:00 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Hi almal

Die mense hier wat soos ek in die jare 80 gejol het behoort die High Energy
musiek reeks dalk te kan onthou. Ek dink dit het doodgeloop met volume 12.

Indien hier iemand is wat die reeks het, laat weet my asb.

Groete

Riaan
Re: High Energy 80's [boodskap #100065 is 'n antwoord op boodskap #100062] Wo, 03 November 2004 13:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jeetjie, dis lank terug!

Die plate het ek al lankal nie meer nie, maar (ek dink) ek het nog twee
dubbel CD's by die huis met "Hi NRG". Soek jy iets spesifieks? Deesdae met
mp3 is dit mos nie so 'n groot probleem nie...

Die eerste paar het ek slaafs gekoop, maar later het dit regtig bietjie
afgesaagd geraak, toe hulle kom met "Italo disco" ens... Ek wou op 'n
stadium gek word van Evelyn Thomas se tjiek tjiek tjiek in my ore!

Die plate self sou collector's items kan word, maar ek dink nie die musiek
sal ooit 'n terugkeer maak nie... (Ek moet oppas wat ek sê, die 80's is nou
hot!)

gr
Max

"Riaan" skryf in boodskap news:1099486764.633305@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Hi almal
>
> Die mense hier wat soos ek in die jare 80 gejol het behoort die High Energy
> musiek reeks dalk te kan onthou. Ek dink dit het doodgeloop met volume 12.
>
> Indien hier iemand is wat die reeks het, laat weet my asb.
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: High Energy 80's [boodskap #100084 is 'n antwoord op boodskap #100065] Do, 04 November 2004 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Max my probleem is dat ek nie die name van sekere songs kan onthou nie, en
ook nie weet wie sing dit nie. Wat ek basies nodig het is die plaat se
cover, en dan kan ek op Kazaa of Limewire gaan soek vir dit waarvan jy hou.

"Max" skryf in boodskap news:4188dd8a$0$78772$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Jeetjie, dis lank terug!
>
> Die plate het ek al lankal nie meer nie, maar (ek dink) ek het nog twee
> dubbel CD's by die huis met "Hi NRG". Soek jy iets spesifieks? Deesdae met
> mp3 is dit mos nie so 'n groot probleem nie...
>
> Die eerste paar het ek slaafs gekoop, maar later het dit regtig bietjie
> afgesaagd geraak, toe hulle kom met "Italo disco" ens... Ek wou op 'n
> stadium gek word van Evelyn Thomas se tjiek tjiek tjiek in my ore!
>
> Die plate self sou collector�s items kan word, maar ek dink nie die musiek
> sal ooit 'n terugkeer maak nie... (Ek moet oppas wat ek sê, die 80�s is
> nou
> hot!)
>
> gr
> Max
>
> "Riaan" wrote in message
> news:1099486764.633305@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>> Hi almal

>> Die mense hier wat soos ek in die jare 80 gejol het behoort die High
> Energy
>> musiek reeks dalk te kan onthou. Ek dink dit het doodgeloop met volume
>> 12.

>> Indien hier iemand is wat die reeks het, laat weet my asb.


>> Groete


>> Riaan


>
Re: High Energy 80's [boodskap #100085 is 'n antwoord op boodskap #100084] Do, 04 November 2004 08:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Jy sal maar moet sing, dan kan ons kyk of ons dit herken...

"Riaan" skryf in boodskap news:1099548238.893432@proxy.jhb.stormnet.co.za...
> Max my probleem is dat ek nie die name van sekere songs kan onthou nie, en
> ook nie weet wie sing dit nie. Wat ek basies nodig het is die plaat se
> cover, en dan kan ek op Kazaa of Limewire gaan soek vir dit waarvan jy hou.
>
>
>
>
> "Max" wrote in message
> news:4188dd8a$0$78772$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Jeetjie, dis lank terug!
>>
>> Die plate het ek al lankal nie meer nie, maar (ek dink) ek het nog twee
>> dubbel CD's by die huis met "Hi NRG". Soek jy iets spesifieks? Deesdae met
>> mp3 is dit mos nie so 'n groot probleem nie...
>>
>> Die eerste paar het ek slaafs gekoop, maar later het dit regtig bietjie
>> afgesaagd geraak, toe hulle kom met "Italo disco" ens... Ek wou op 'n
>> stadium gek word van Evelyn Thomas se tjiek tjiek tjiek in my ore!
>>
>> Die plate self sou collector�s items kan word, maar ek dink nie die musiek
>> sal ooit 'n terugkeer maak nie... (Ek moet oppas wat ek sê, die 80�s is
>> nou
>> hot!)
>>
>> gr
>> Max
>>
>> "Riaan" wrote in message
>> news:1099486764.633305@proxy.jhb.stormnet.co.za...
>>> Hi almal
>
>>> Die mense hier wat soos ek in die jare 80 gejol het behoort die High
>> Energy
>>> musiek reeks dalk te kan onthou. Ek dink dit het doodgeloop met volume
>>> 12.
>
>>> Indien hier iemand is wat die reeks het, laat weet my asb.
>
>
>>> Groete
>
>
>>> Riaan
>
>
>>
>
Re: High Energy 80's [boodskap #100089 is 'n antwoord op boodskap #100062] Do, 04 November 2004 09:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Praat jy van Absolute High Energy?

E

"Riaan" wrote:
> Hi almal
>
> Die mense hier wat soos ek in die jare 80 gejol het behoort die High Energy
> musiek reeks dalk te kan onthou. Ek dink dit het doodgeloop met volume 12.
>
> Indien hier iemand is wat die reeks het, laat weet my asb.
>
>
> Groete
>
>
> Riaan
>
Re: High Energy 80's [boodskap #100092 is 'n antwoord op boodskap #100089] Do, 04 November 2004 10:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Nee, Elaine, ons praat van la-a-a-ank voor jou tyd, jy weet, die 80�s?

:-)

Max

"Elaine"
> Praat jy van Absolute High Energy?
>
> E
>
> "Riaan" wrote:
>> Hi almal
>>
>> Die mense hier wat soos ek in die jare 80 gejol het behoort die High
> Energy
>> musiek reeks dalk te kan onthou. Ek dink dit het doodgeloop met volume 12.
>>
>> Indien hier iemand is wat die reeks het, laat weet my asb.
>>
>>
>> Groete
>>
>>
>> Riaan
>>
>
Re: High Energy 80's [boodskap #100099 is 'n antwoord op boodskap #100092] Do, 04 November 2004 13:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Askies, Absolute High Energy is 80's musiek!! Behalwe as Tarzan Boy, Around
my dream en You're my heart, You're my soul êrens in die 90's uitgekom het,
en niemand daaraan gedink het om my te sê nie!!

:o)

E

"Max" skryf in boodskap news:418a080e$0$25965$e4fe514c@news.xs4all.nl...
> Nee, Elaine, ons praat van la-a-a-ank voor jou tyd, jy weet, die 80�s?
>
> :-)
>
> Max
Re: High Energy 80's [boodskap #100144 is 'n antwoord op boodskap #100099] Sa, 06 November 2004 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet jy 'n Noot vir Noot wenner ken om die antwoord te kry?

"Elaine" skryf in boodskap news:cmdc13$f2f$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Askies, Absolute High Energy is 80's musiek!! Behalwe as Tarzan Boy, Around
> my dream en You're my heart, You're my soul êrens in die 90's uitgekom het,
> en niemand daaraan gedink het om my te sê nie!!
>
> :o)
>
> E
>
> "Max" wrote in message
> news:418a080e$0$25965$e4fe514c@news.xs4all.nl...
>> Nee, Elaine, ons praat van la-a-a-ank voor jou tyd, jy weet, die 80�s?
>>
>> :-)
>>
>> Max
>
Re: High Energy 80's [boodskap #100165 is 'n antwoord op boodskap #100144] So, 07 November 2004 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ai, dis vreeslik vriendelik van jou, maar ek ken die antwoord :)

Elaine

"MoerFie" wrote:
> Miskien moet jy 'n Noot vir Noot wenner ken om die antwoord te kry?
Re: High Energy 80's [boodskap #100179 is 'n antwoord op boodskap #100165] So, 07 November 2004 17:44 Na vorige boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
om eerlik te wees, ek weet nie eens wat die vraag was nie :)))

"Elaine" skryf in boodskap news:cml2ii$1ct$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Ai, dis vreeslik vriendelik van jou, maar ek ken die antwoord :)
>
> Elaine
>
> "MoerFie" wrote:
>> Miskien moet jy 'n Noot vir Noot wenner ken om die antwoord te kry?
>
Vorige onderwerp: Re: Is Nelson Mandela worth £100,000?
Volgende onderwerp: Re: Stupid Americans! -- Stupid... Stupid... STUPID!!! __________==___ jeshokan
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Mei 19 22:48:50 MGT 2024