Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Net vir die Fun
Net vir die Fun [boodskap #100050] Wo, 03 November 2004 06:23 na volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
http://netscan.research.microsoft.com/Static/reportcard.asp? timespan=y&searchfor=soc.culture.south-africa.afrikaans& amp;searchdate=1%2F1%2F2004

Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep, gevolg deur Annette en
Suidwester

Ek kon slegs die 22 ste plek haal.

Volg die link vir die volle verslag
Re: Net vir die Fun [boodskap #100058 is 'n antwoord op boodskap #100050] Wo, 03 November 2004 11:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!

E

"Riaan" wrote:

> Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep, gevolg deur Annette en
> Suidwester
>
>
> Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
>
>
> Volg die link vir die volle verslag
>
Re: Net vir die Fun [boodskap #100063 is 'n antwoord op boodskap #100058] Wo, 03 November 2004 13:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek's kort op jou hakke!

Ek dink nie ons is so baie hier nie, ek dink eerder dis die ander mense wat
so min is! :-)

gr
Max

"Elaine" skryf in boodskap news:cmafrm$rq3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!
>
> E
>
> "Riaan" wrote:
>
>> Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep, gevolg deur Annette en
>> Suidwester
>>
>>
>> Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
>>
>>
>> Volg die link vir die volle verslag
>>
>
Re: Net vir die Fun [boodskap #100067 is 'n antwoord op boodskap #100063] Wo, 03 November 2004 14:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
K0BBE  is tans af-lyn  K0BBE
Boodskappe: 12
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
"Max" schreef ...
:
: Ek's kort op jou hakke!
:
: Ek dink nie ons is so baie hier nie, ek dink eerder
: dis die ander mense wat so min is! :-)
:
: gr
: Max
:
: "Elaine" wrote ...
: > Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!
: >
: > E
: >
: > "Riaan" wrote:
: >
: > > Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep,
: > > gevolg deur Annette en Suidwester
: > >
: > > Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
: > >
: > > Volg die link vir die volle verslag
:

Worden bezoekers/lezers ook geteld ? :-))

--
K0BBE
-----
webblad: http://go.to/coilge
e-adres: incorrect
Re: Net vir die Fun [boodskap #100075 is 'n antwoord op boodskap #100067] Wo, 03 November 2004 20:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Francois Human  is tans af-lyn  Francois Human
Boodskappe: 360
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
en daar slat ek 'n 11de plek uit!

"K0BBE" skryf in boodskap news:cmaqu7$fo$1@reader13.wxs.nl...
> "Max" schreef ...
> :
> : Ek's kort op jou hakke!
> :
> : Ek dink nie ons is so baie hier nie, ek dink eerder
> : dis die ander mense wat so min is! :-)
> :
> : gr
> : Max
> :
> : "Elaine" wrote ...
> : > Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!
> : >
> : > E
> : >
> : > "Riaan" wrote:
> : >
> : > > Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep,
> : > > gevolg deur Annette en Suidwester
> : > >
> : > > Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
> : > >
> : > > Volg die link vir die volle verslag
> :
>
> Worden bezoekers/lezers ook geteld ? :-))
>
> --
> K0BBE
> -----
> webblad: http://go.to/coilge
> e-adres: incorrect
>
Re: Net vir die Fun [boodskap #100086 is 'n antwoord op boodskap #100075] Do, 04 November 2004 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
Ek het gaan rondblaai op daai link, dis eintlik 'n bietjie "invasion of
privacy"! Mens sien alle nuusgroepe waar iemand rondhang... Jy kan ook
maklik sien wat hulle op (ander) nuusgroepe pos...

"MoerFie" skryf in boodskap news:cmbeim$dnj$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> en daar slat ek 'n 11de plek uit!
>
> "K0BBE" skryf in boodskap news:cmaqu7$fo$1@reader13.wxs.nl...
>> "Max" schreef ...
>> :
>> : Ek's kort op jou hakke!
>> :
>> : Ek dink nie ons is so baie hier nie, ek dink eerder
>> : dis die ander mense wat so min is! :-)
>> :
>> : gr
>> : Max
>> :
>> : "Elaine" wrote ...
>> : > Vierde plek - jinne is ek so baie hier?!
>> : >
>> : > E
>> : >
>> : > "Riaan" wrote:
>> : >
>> : > > Gloudina is die Nr 1 user op die nuusgroep,
>> : > > gevolg deur Annette en Suidwester
>> : > >
>> : > > Ek kon slegs die 22 ste plek haal.
>> : > >
>> : > > Volg die link vir die volle verslag
>> :
>>
>> Worden bezoekers/lezers ook geteld ? :-))
>>
>> --
>> K0BBE
>> -----
>> webblad: http://go.to/coilge
>> e-adres: incorrect
>>
>
Re: Net vir die Fun [boodskap #100100 is 'n antwoord op boodskap #100086] Do, 04 November 2004 13:53 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Haai, ek het dieselfde ding gesit en dink gister. Maar dis oop groepe, so
ek reken dis nie regtig 'n invasion of privacy nie - behalwe as jy nie wil
hê die mense op die groep moet weet op watse ander groepe jy uithang nie.

E

"Max" wrote:
> Ek het gaan rondblaai op daai link, dis eintlik 'n bietjie "invasion of
> privacy"! Mens sien alle nuusgroepe waar iemand rondhang... Jy kan ook
> maklik sien wat hulle op (ander) nuusgroepe pos...
Vorige onderwerp: Venter sleepwa
Volgende onderwerp: Mandela
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Ma Mei 20 01:35:26 MGT 2024