Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #6971 is 'n antwoord op boodskap #6874] Sa, 10 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Izak Bouwer  is tans af-lyn  Izak Bouwer
Boodskappe: 465
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
In article , fe...@is.co.za says...
>
> lour...@hipsys.co.za wrote:
>
> Toe is daar gevra wat beskou ek dan as werklike gedigte.
> Toe se ek gaan kyk na talle voorbeelde van Winternag deur Van Wyk Louw
> en Opperman en Eybers tot verby Breyten en so aan.
> Toe se iemand ek praat twak want ek se Louw het Winternag geskryf.
> Toe se ek: Nee, ek se van....deur...tot by. ens.
> Toe se jy jy sal my taallesse gee maar jy dui ook aan jy verstaan wel
> wat ek geskryf het.
> Toe se nou waarvoor al die twak voorheen dan?
> Nou se jy ek haal selektief aan. (???!!!)
> Kom by asseblief.
> As jy wil stry - ek is willing, maar kry om hemels naam tog net 'n
> onderwerp wat dit die moeite werd sal maak.

Ek het nie gedink dat ek ooit Lou se kant sal
moet kies nie. Maar Koos, hoe KAN jy se dat
Jan Celliers nie 'n groot digter is nie?

Wat ek onthou dat jy wel oorspronklik gesê het,
is dat "Ek hou van 'n man wat sy man kan staan"
'n haka is. Daarmee stem ek ten volle saam.

Die aksie tussen julle twee herinner my aan die
laaste lewendige rugbywedstryd wat ek in my lewe
gesien het - in my eerstejaar op Stellenbosch, op
Coetzenburg, in die reen, tussen Stellenbosch en
UCT, eindtelling 0 - 0.

Gloudina
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #6976 is 'n antwoord op boodskap #6874] So, 11 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
iz...@igs.net (Izak Bouwer) wrote:

moet kies nie. Maar Koos, hoe KAN jy se dat[/color]
> Jan Celliers nie 'n groot digter is nie?>>

Jy hou van hom. Dis goed.
Lou hou van hom. Dis goed.
Ek hou nie van hom nie. Dis goed.

Aangaande die smaak is daar nie te argumenteer nie.
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #6996 is 'n antwoord op boodskap #6858] Wo, 14 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ant Man  is tans af-lyn  Ant Man
Boodskappe: 41
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Volle Lid
Gloudina het weer volgende te sê gehad oor Jan F.E. Cilliers se
> gedig:
>>> Ek hou van 'n man wat sy moeder eer
>>> in die taal uit haar vrome mond geleer,
>>> en die bastergeslag
>>> in sy siel verag....en so aan...>>>

Koos, jou simpel mens, die feit dat JY iets nie verstaan nie, maak tog
nie dat niemand dit verstaan nie!

>1. Ek bly in Suid-Afrika en stem 100 persent saam met Gloudina.

Ja, man, jy sal met haar saamstem, julle twee is om een of ander rede
saam kop in een mus. Sy't 30 jaar terug al gevlug en jy sal haar seker
binnekort volg as die SA sage heeltemal ontplooi het.

> 2. Bedoel jy as iemand nie in Suid-Afrika woon nie, kan of mag hy
> of sy nie 'n Afrikaner wees nie?
> Moenie twak praat nie swaer.

Jou definisie van "Afrikaner" is natuurlik jou eie, persoonlike een,
en net JY weet wat 'n Afrikaner is, punt. JY sal besluit wie waar moet
bly en wat moet praat en watter kleur moet wees om te kwalifiseer. As
iemand nie verantwoording hoef te doen vir die nonsies wat hy/sy praat
nie, PRAAT HY/SY AS AFRIKANER, al het die t..f 30 jaar terug al die
saak versaak.

OHOPO aanhaal. Volgens vertelling kom
> dit van Sir Pierre van Ryneveld af wat 'n crash landing met sy
> vliegtuig gedoen het en dit geskreeu het toe hy die grond getref het.)

Maak geen fout nie, as daar iets onder die belt of banaal of plein en
simpel stupid is om aan te haal, sal of jy of jou vriendin dit doen.
Vir wie werk jy, Koos?
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #6999 is 'n antwoord op boodskap #6874] Do, 15 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:

Jan Celliers sou ok nie vir Koos gesmaak het nie?? Shame!!!!>>[/color]

Dankie. Voel baie beter nou.

(Oor myself? Ek dink ek is seriously cool, ou pal...)
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #7000 is 'n antwoord op boodskap #6874] Do, 15 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:


selektiewe aanhalings). So ons sal nie verder Brief deur Koos en Gloudina en[/color]
> Lou en Galjoen debateer nie.>>>

Daars hy nou kerels!! Julle het oom Lou gehoor! Bly stil nou daar!!!

Ou Lou, is jy "for real"?
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #7001 is 'n antwoord op boodskap #6874] Do, 15 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:
> Path: hermes.is.co.za!news
> From: fe...@is.co.za (Koos)
> Newsgroups: soc.culture.south-africa.afrikaans
> Subject: Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO
> Date: Fri, 09 Aug 1996 16:31:25 GMT
> Organization: No organisation supplied
> Lines: 26
> Message-ID: [color=blue]> References:
> NNTP-Posting-Host: t103.is.co.za
> X-Newsreader: Forte Free Agent 1.0.82
>
> lour...@hipsys.co.za wrote:
>
> Toe is daar gevra wat beskou ek dan as werklike gedigte.
> Toe se ek gaan kyk na talle voorbeelde van Winternag deur Van Wyk Louw
> en Opperman en Eybers tot verby Breyten en so aan.
> Toe se iemand ek praat twak want ek se Louw het Winternag geskryf.
> Toe se ek: Nee, ek se van....deur...tot by. ens.
> Toe se jy jy sal my taallesse gee maar jy dui ook aan jy verstaan wel
> wat ek geskryf het.
> Toe se nou waarvoor al die twak voorheen dan?
> Nou se jy ek haal selektief aan. (???!!!)
> Kom by asseblief.
> As jy wil stry - ek is willing, maar kry om hemels naam tog net 'n
> onderwerp wat dit die moeite werd sal maak.
>
>
>
>
>
Ok kom ons staak die ou spulletjie deur nie te antwoord op die spul twak (en
selektiewe aanhalings). So ons sal nie verder Brief deur Koos en Gloudina en
Lou en Galjoen debateer nie.

Cheers
Lou
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #7002 is 'n antwoord op boodskap #6874] Do, 15 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
writes:

> > moet kies nie. Maar Koos, hoe KAN jy se dat
>> Jan Celliers nie 'n groot digter is nie?>>
>
> Jy hou van hom. Dis goed.
> Lou hou van hom. Dis goed.
> Ek hou nie van hom nie. Dis goed.
>
> Aangaande die smaak is daar nie te argumenteer nie.
>
>
>
>
Aangaande Koos:

Lou smaak nie van Koos nie. Shame!
Koos smaak ok nie van koos nie. Shame!!
Gloudina smaak ok nie van Koos nie? Shame!!!
Jan Celliers sou ok nie vir Koos gesmaak het nie?? Shame!!!!
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #7013 is 'n antwoord op boodskap #6874] Vr, 16 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:
Koos heb geseg:
>
> Daars hy nou kerels!! Julle het oom Lou gehoor! Bly stil nou daar!!!
>
> Ou Lou, is jy "for real"?
>
>

Koos ou perd, al wat ek vir jou kan sê is word wakker man, kry 'n lewe! Sodra
dinge nou nie presies jou way gaan nie, dan gaat jy aan die huil! Kry 'n
humorsin man! Miskien by Pepstores, enigiets is beter as die een wat jy het!

Jy, die self gedefinieerde kuberspace Afrikaner - praat van real??

Lou
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #7024 is 'n antwoord op boodskap #6874] Sa, 17 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:

Vier reels Lou!!!
Mooi so!
Amper vyf! Vasbyt en hou aan probeer.

(By the way, die uitdrukking "for real" soos ek dit gebruik het, is
nie 'n vraag of jy werklik in tyd en ruimte bestaan nie.)
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #7051 is 'n antwoord op boodskap #6874] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
lour...@hipsys.co.za wrote:
Re: AFRIKANER: KULTUUR en SNOBISME - OHOPOHO [boodskap #7052 is 'n antwoord op boodskap #6874] Ma, 19 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
lour...  is tans af-lyn  lour...
Boodskappe: 45
Geregistreer: Julie 1996
Karma: 0
Volle Lid
In Article, writes:

> lour...@hipsys.co.za wrote:
>
> Vier reels Lou!!!
> Mooi so!
> Amper vyf! Vasbyt en hou aan probeer.
>
> (By the way, die uitdrukking "for real" soos ek dit gebruik het, is
> nie 'n vraag of jy werklik in tyd en ruimte bestaan nie.)
>
>
>
Koos

Jy is lyk my 'n aap en Bob is reg. As jy niks anders te doen het gaan speel
met jouself - die tipe redekaweling maak net die nuusgroep vol, jy mors net
almal ander se tyd. Van nou af sal ek al jou ou reeltjies ignoreer en ek stel
voor almal wat enige tipe van betekenis volle gesprek wil voer doen dieselfde.
Al ooit gehoor van verbale diaree?
Re: AFRIKANER KULTUUR & SNOBISME: hoge spanning !! [boodskap #7082 is 'n antwoord op boodskap #6801] Do, 22 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
gal...  is tans af-lyn  gal...
Boodskappe: 191
Geregistreer: Mei 1996
Karma: 0
Senior Lid
Kyk, ek het nou hierdie briefhoof
met allerhande drade en elektriese skakelaars verbind
en by die muur ingeprop (220 Volt aan 'n transformator).
Dit is so opgestel dat as enigiemand nou verdere
vloeke wissel onder hierdie briefhoof,
My rekenaar onmiddelik 'n gevaarlike spanning
oor die Internet sal stuur.
Dit sal vreeslik skok, - jy sal die ritteltits kry,
daar sal resonansies in jou breinholte ontstaan,
'n groot blou vlam sal by jou agterent uitkom,
en die lug sal na swawel ruik.
Rook sal by jou ore uitborrel.
Jy sal 'n elektriese aanval kry en jou oe sal uitpeul.
'n rukkie later sal jy bykom,
maar nie die omvang van die skade besef nie.

Vriendelike groete
(die Vuiligheidspoliesman)
Re: AFRIKANER KULTUUR & SNOBISME: hoge spanning !! [boodskap #7103 is 'n antwoord op boodskap #7082] Sa, 24 Augustus 1996 00:00 Na vorige boodskap
Koos[1]  is tans af-lyn  Koos[1]
Boodskappe: 746
Geregistreer: Januarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
gal...@ibm.net wrote:
<<<>Kyk, ek het nou hierdie briefhoof
> met allerhande drade en elektriese skakelaars verbind......>>>

Fokkit! Ons beter oppas dan.....
Vorige onderwerp: Die naam AZANIA
Volgende onderwerp: Ek wonder of dit die moeite werd is om hier te bly
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Mei 15 17:41:33 MGT 2024