Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur?
Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117657] Wo, 18 Junie 2008 13:12 na volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
Sommige van die lelikste hoofstukke in Australiese geskiedenis is in die 19e
eeu in Tasmanië geskryf toe die setlaars 'n intensiewe en grootliks
suksesvolle poging aangewend het om volksmoord te pleeg. Toe die eerste
Europeërs in 1803 aangekom het, het 'n geskatte 4000 tot 5000 Aborgines op
die eiland geleef. Hulle was die afstammelinge van die oorspronklike
inwoners wat meer as 11000 jaar gelede gedurende die laaste ystydperk toe
dit moontlik was om oor die vlak laagte van wat nou die "Bass Strait" heet,
te loop, hierheen gekom het. Die Aborgines se vroeë uitgesproke wantroue
teenoor die nuwe aankomelinge het spoedig in volskaalse vyandigheid verander
toe hulle besef dat die indringers nie gekom het om hulle land te deel nie
maar om dit af te vat. Hulle het geveg en die setlaars het teruggeveg - met
brute geweld!

So om en by die agtien-twintigs is Aborgines geskiet wanneer hulle gesien
is, vergiftig met "geskenke" van meelblom of soos diere in strikke gevang.
Hulle kinders is gebruik vir dwangarbeid. Aborigine vrouens is verkrag en
doodgemaak. In 1830 het die owerhede die berugte "Swart Lyn" van meer as
2000 gewapende burgers gevorm wat vir drie weke skouer aan skouer deur die
bos geloop het om die Aborigines uit te dryf. Die 150 Aborigines wat
oorleef het, is na die stormgeteisterde Flinders eiland in die Bass Strait
vervoer waar hulle gedwing is om Christene te word en weggekwyn het as
gevolg van siekte, smart en wanvoeding. Die bejammerenswaardige handjievol
wat oorgebly het, is later toegelaat om na Oyster Cove in Tasmanië terug te
keer. Die laaste van die rasegte Tasmaniese Aborigines - 'n vrou met die
naam Truganini - is in 1856 oorlede. Vir die volgende 120 jaar is haar
geraamte in die Tasmaniese Museum gehou totdat haar oorblyfsels uiteindelik
veras en in die water van D'Entrecasteaux Kanaal naby Oyster Cove in die
omgewing waar haar mense vroeër gewoon het, ter ruste gelê is.

Vertaal uit "National Geographic Traveler Australia", Derde Uitgawe,
Washington DC, 2008, bl. 232 en 233
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117663 is 'n antwoord op boodskap #117657] Wo, 18 Junie 2008 20:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Sommige van die lelikste hoofstukke

Ek sou dink dat wat met die Khoisan in SA
gebeur het, nie ver agterstaan vir dit wat in
Australië gebeur het nie. Moenie vir jou te
vroeg op die skouers probeer klop nie. Die
ou handjies is vuil, baie vuil.Orals, veral
waar wittes uit Europa die afgelope vier
eeue of so geland het. Oos, wes, suid en
noord.

Penkop van die Derde Republiek
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117667 is 'n antwoord op boodskap #117663] Do, 19 Junie 2008 00:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Watter voorbeeld word in die Bybel aan ons gestel ?

In die Bybel het die Israeliete op God se bevel die
volke van die land uitgeroei (..en met die banvloek
getref), waarna hulle (die Israeliete) die land gevat
het as hulle eiendom.

Wat is die verskil in voorbeeld ?

Moes die Voortrekkers nie óók dieselfde gedoen
het nie ? Was die Voortrekkers nie eintlik plein
ongehoorsaam aan die Woord van God (..nl die
voorbeelde wat God in die Bybel gestel het) nie ?
Ek dink so. Daarom sit ons vandag met die re-
sultaat (gevolg) van ongehoorsaamheid. Daarom
word ons gestraf. Daarom word ons deur die vol-
ke van die land oorheers en onderdruk - nes dit
in die Bybelse voorbeelde (lesse) aan ons gedui
(belowe) word. Maar ons wil mos nie hoor nie.

Ons (voorouers) was eiewys en ongehoorsaam.
Ons wil ook nie luister nie. Ons sal voel ! En die
"voel" gedeelte is nie meer ver op die horison nie.
Die (ongehoorsame) wittes in Azanië gaan bloei !

Jim
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117671 is 'n antwoord op boodskap #117663] Do, 19 Junie 2008 07:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" wrote in message
news:fb77770a-55b6-4efe-a7c8-5b14c22d0314@m73g2000hsh.google groups.com...
"Torreke" skryf

> Sommige van die lelikste hoofstukke

Ek sou dink dat wat met die Khoisan in SA
gebeur het, nie ver agterstaan vir dit wat in
Australië gebeur het nie. Moenie vir jou te
vroeg op die skouers probeer klop nie. Die
ou handjies is vuil, baie vuil.Orals, veral
waar wittes uit Europa die afgelope vier
eeue of so geland het. Oos, wes, suid en
noord.

=============================================
Ek kon 'n weddenskap daarop aangaan dat jy jou nie van kommentaar sal
weerhou nie.

"Read my lips": Ek HET NIE met jou gepraat nie en ek WOU/WIL nie met jou
praat nie!!!!

Die volgende woorde bewys jou selfaangestelde "roeping" en vermetelheid.

Ek hoop egter dat jy ook sal kan sien wat
ek as my funksie op hierdie nuusgroep sien.
Ek is ouer as meeste van julle. Ek was in
SA in die vroeë dae van apartheid en het
gesien watter bedorwende invloed sekere
soort denke in die Afrikaner aangewakker
het. Ek was gelukkig buite SA toe daardie
denke vrugte gedra het en daar oorloë op
die grense uitgebreek het en in die strate
van Soweto. Ek was ongelukkig ook onder
skoot hier in die buiteland, gekritiseer deur
elke Jan Rap en sy maat oor "wat in SA
aangaan." Ek voel dit dus as my roeping
om, in Afrikaans, hierdie bedorwenheid
aan die kaak te stel.

Jy stel geen bedorwenheid van die Afrikaner aan die kaak nie, jy stel net
jou eie bedorwenheid, eensydigheid, verwaandheid, GAAAT in die kop en
dikvelligheid aan die KAAK!!!

Op elke pos moet jy jou eensydige vrot eiertjie lê. Amazon besluit dat
hulle nie meer die SA Posdiens gaan gebruik nie vanweë misdaad, maar Bouwer
weet beter - haar persoonlike ervarings is genoegsame bewys dat die
negatiewe ervarings van Amazon en ander mense nie waar kan wees nie. Jy kan
tog seker nie so breinddood wees dat jy nie kan uitwerk dat jou ervarings
pro rata waarskynlik baie minder as 1% van Amazon se ervarings met die SA
Posdiens verteenwoordig nie? - of is jou grysstof werklik reeds te min
daarvoor?

Die GAT in jou kop kan tog seker nie so groot wees dat jy nie kan agterkom
dat jy NIEMAND met jou eensydigheid oortuig nie!!! - dat jy net mense
irriteer en vervreem! - of is jy werklik te stupid om dit agter te kom?

En moenie weer jou strontstorie verkondig dat ek nie weet wat die woord
"ignoreer" beteken nie wanneer jy so blatant geselskap soek nie! - dis jy
wat nie die boodskap wil kry nie!
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117673 is 'n antwoord op boodskap #117671] Do, 19 Junie 2008 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" <wrote
> Jy stel geen bedorwenheid van die Afrikaner aan die kaak nie, jy stel net
> jou eie bedorwenheid, eensydigheid, verwaandheid, GAAAT in die kop en
> dikvelligheid aan die KAAK!!!
>
> Op elke pos moet jy jou eensydige vrot eiertjie lê. Amazon besluit dat
> hulle nie meer die SA Posdiens gaan gebruik nie vanweë misdaad, maar
> Bouwer weet beter - haar persoonlike ervarings is genoegsame bewys dat die
> negatiewe ervarings van Amazon en ander mense nie waar kan wees nie. Jy
> kan tog seker nie so breinddood wees dat jy nie kan uitwerk dat jou
> ervarings pro rata waarskynlik baie minder as 1% van Amazon se ervarings
> met die SA Posdiens verteenwoordig nie? - of is jou grysstof werklik reeds
> te min daarvoor?
>
> Die GAT in jou kop kan tog seker nie so groot wees dat jy nie kan agterkom
> dat jy NIEMAND met jou eensydigheid oortuig nie!!! - dat jy net mense
> irriteer en vervreem! - of is jy werklik te stupid om dit agter te kom?

Nee, jy's inderdaad te stupid om dit agter te kom.

Ek het so pas weer Ferdi se draad "Kyk wat doen die apartheidsvarke nou"
gelees.
Die gesoute koerantman het baie meer ervaring van dié soort ding as ek.
Hy't jou netjies uitgelok en jou verwaandheid, eensydigheid en dikvelligheid
aan die kaak gestel.
Jy't oop oë in sy slagyster ingeloop en ek kan my goed voorstel hoe hy hom
daaroor verkneukel! - he, he, he!!.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117677 is 'n antwoord op boodskap #117671] Do, 19 Junie 2008 07:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 09:10:40 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Hessie" wrote in message
> news:fb77770a-55b6-4efe-a7c8-5b14c22d0314@m73g2000hsh.google groups.com...
> "Torreke" skryf
>
>> Sommige van die lelikste hoofstukke
>
> Ek sou dink dat wat met die Khoisan in SA
> gebeur het, nie ver agterstaan vir dit wat in
> Australië gebeur het nie. Moenie vir jou te
> vroeg op die skouers probeer klop nie. Die
> ou handjies is vuil, baie vuil.Orals, veral
> waar wittes uit Europa die afgelope vier
> eeue of so geland het. Oos, wes, suid en
> noord.
>
> =============================================
> Ek kon 'n weddenskap daarop aangaan dat jy jou nie van kommentaar sal
> weerhou nie.
>
> "Read my lips": Ek HET NIE met jou gepraat nie en ek WOU/WIL nie met jou
> praat nie!!!!
>
> Die volgende woorde bewys jou selfaangestelde "roeping" en vermetelheid.
>
> Ek hoop egter dat jy ook sal kan sien wat
> ek as my funksie op hierdie nuusgroep sien.
> Ek is ouer as meeste van julle. Ek was in
> SA in die vroeë dae van apartheid en het
> gesien watter bedorwende invloed sekere
> soort denke in die Afrikaner aangewakker
> het. Ek was gelukkig buite SA toe daardie
> denke vrugte gedra het en daar oorloë op
> die grense uitgebreek het en in die strate
> van Soweto. Ek was ongelukkig ook onder
> skoot hier in die buiteland, gekritiseer deur
> elke Jan Rap en sy maat oor "wat in SA
> aangaan." Ek voel dit dus as my roeping
> om, in Afrikaans, hierdie bedorwenheid
> aan die kaak te stel.
>
> Jy stel geen bedorwenheid van die Afrikaner aan die kaak nie, jy stel net
> jou eie bedorwenheid, eensydigheid, verwaandheid, GAAAT in die kop en
> dikvelligheid aan die KAAK!!!
>
> Op elke pos moet jy jou eensydige vrot eiertjie lê. Amazon besluit dat
> hulle nie meer die SA Posdiens gaan gebruik nie vanweë misdaad, maar Bouwer
> weet beter - haar persoonlike ervarings is genoegsame bewys dat die
> negatiewe ervarings van Amazon en ander mense nie waar kan wees nie. Jy kan
> tog seker nie so breinddood wees dat jy nie kan uitwerk dat jou ervarings
> pro rata waarskynlik baie minder as 1% van Amazon se ervarings met die SA
> Posdiens verteenwoordig nie? - of is jou grysstof werklik reeds te min
> daarvoor?
>
> Die GAT in jou kop kan tog seker nie so groot wees dat jy nie kan agterkom
> dat jy NIEMAND met jou eensydigheid oortuig nie!!! - dat jy net mense
> irriteer en vervreem! - of is jy werklik te stupid om dit agter te kom?
>
> En moenie weer jou strontstorie verkondig dat ek nie weet wat die woord
> "ignoreer" beteken nie wanneer jy so blatant geselskap soek nie! - dis jy
> wat nie die boodskap wil kry nie!

Ek wonder wat vertel sy vir haar bure. Hoe sy aan hulle verduidelik
dat sy die land remotely op die regte pad hou deur aan die witmense te
vertel wat om te doen. Ek wed jou sy doen dit.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117678 is 'n antwoord op boodskap #117677] Do, 19 Junie 2008 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <wrote
> Ek wonder wat vertel sy vir haar bure. Hoe sy aan hulle verduidelik
> dat sy die land remotely op die regte pad hou deur aan die witmense te
> vertel wat om te doen. Ek wed jou sy doen dit.
>

Ek kan my dit goed voorstel. Glasie wyn in die een hand en laaaaang, methol
sigaret in 'n laaaaaang koker in die ander hand, grys hare pers gekleur, en
laaaang naels skreeeeuend roooi geverf. :-)))
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117680 is 'n antwoord op boodskap #117678] Do, 19 Junie 2008 09:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 10:49:23 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" > Ek wonder wat vertel sy vir haar bure. Hoe sy aan hulle verduidelik
>> dat sy die land remotely op die regte pad hou deur aan die witmense te
>> vertel wat om te doen. Ek wed jou sy doen dit.

>
> Ek kan my dit goed voorstel. Glasie wyn in die een hand en laaaaang, methol
> sigaret in 'n laaaaaang koker in die ander hand, grys hare pers gekleur, en
> laaaang naels skreeeeuend roooi geverf. :-)))

Ja maar jy het haar op 'n Vrydagaand gesien. Jy moet haar
Maandagoggend by dieselfde buurvrou sien; hare in krullers (sonder 'n
doek daaroor), en so oorjas(tipe)rok waarvan daar 2 knope kort.
Die rooi naelpolitoer op haartoonaels is stuk stuk af (Vrydag s'n
onthou:-), en sy haal 'n stompie uit haar beursie (wat sy hier voor
erens uitgrawe) en steek die stompie aan, voor sy met geur en kleur
vertel hoe sy ons " 'n ding of twee vertel het!"
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117682 is 'n antwoord op boodskap #117680] Do, 19 Junie 2008 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote

> Ja maar jy het haar op 'n Vrydagaand gesien. Jy moet haar
> Maandagoggend by dieselfde buurvrou sien; hare in krullers (sonder 'n
> doek daaroor), en so oorjas(tipe)rok waarvan daar 2 knope kort.
> Die rooi naelpolitoer op haartoonaels is stuk stuk af (Vrydag s'n
> onthou:-), en sy haal 'n stompie uit haar beursie (wat sy hier voor
> erens uitgrawe) en steek die stompie aan, voor sy met geur en kleur
> vertel hoe sy ons " 'n ding of twee vertel het!"
>

Klink soos Ta' Stienie van Fordsburg se sussie in Kênêdaaa. Steve Hofmeyer
sal ons meer van haar kan vertel. :-))
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117683 is 'n antwoord op boodskap #117682] Do, 19 Junie 2008 10:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 11:48:00 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" < wrote
>
>> Ja maar jy het haar op 'n Vrydagaand gesien. Jy moet haar
>> Maandagoggend by dieselfde buurvrou sien; hare in krullers (sonder 'n
>> doek daaroor), en so oorjas(tipe)rok waarvan daar 2 knope kort.
>> Die rooi naelpolitoer op haartoonaels is stuk stuk af (Vrydag s'n
>> onthou:-), en sy haal 'n stompie uit haar beursie (wat sy hier voor
>> erens uitgrawe) en steek die stompie aan, voor sy met geur en kleur
>> vertel hoe sy ons " 'n ding of twee vertel het!"

>
> Klink soos Ta' Stienie van Fordsburg se sussie in Kênêdaaa. Steve Hofmeyer
> sal ons meer van haar kan vertel. :-))

Ek is geen sepiekyker nie terwyl my vrou 'n paar sepies kyk.
Natuurlik weet ek wie is Sammy en wie is Hope (een van die mooiste
vroue op TV) en die omie wat vir sy vrou heuning om die kwas smeer.
Maar Ta' Stienie (!!!) Ek laaik daai antie geniune!
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117685 is 'n antwoord op boodskap #117683] Do, 19 Junie 2008 10:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <wrote
> Maar Ta' Stienie (!!!) Ek laaik daai antie geniune!
>

Ja-Nee, dié Ta' Stienie, sy weet net hoe om daai sigaret met haar roooi
naels wat so plek-plek afdop, deur die lug te swaai! - en met tuitlippe wat
sulke plooitjies trek soos sy die stompie tussen haar tandlose tandvleise
vasbyt, te suig dat haar wange ronde kieste maak en die blou dampe dik om
almal warrel.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117686 is 'n antwoord op boodskap #117685] Do, 19 Junie 2008 11:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 12:48:16 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>> Maar Ta' Stienie (!!!) Ek laaik daai antie geniune!

>
> Ja-Nee, dié Ta' Stienie, sy weet net hoe om daai sigaret met haar roooi
> naels wat so plek-plek afdop, deur die lug te swaai! - en met tuitlippe wat
> sulke plooitjies trek soos sy die stompie tussen haar tandlose tandvleise
> vasbyt, te suig dat haar wange ronde kieste maak en die blou dampe dik om
> almal warrel.
>
>
>
>

LOL... jou beskrywing is 'n draaiboek werd:-0
Ek het nou net op wêreldnuus gesien hoeveel dit regtig hier in ons
provinsie gereën het, en skielik is ek bly ons woon op die 11de
verdieping:-)
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117689 is 'n antwoord op boodskap #117671] Do, 19 Junie 2008 11:57 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> "Read my lips": Ek HET NIE met jou gepraat nie en ek WOU/WIL nie met jou
> praat nie!!!!

Ag-nee, man Torreke. Kom ons begin weer van
voor af. Druk die lippies op mekaar. Sê vir die
vingertjies "moenie tik nie" en sluk diep, knyp
die oë styf toe en bid.

Meisie van die Agterste van Helsdingens
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117691 is 'n antwoord op boodskap #117689] Do, 19 Junie 2008 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" <wrote
> Kom ons begin weer van af. Druk die lippies op mekaar.

Ja-Nee, dié Ta' Stienie, sy weet net hoe om daai sigaret met haar roooi
naels wat so plek-plek afdop, deur die lug te swaai! - en met tuitlippe wat
sulke plooitjies trek soos sy die stompie tussen haar tandlose tandvleise
vasbyt, te suig dat haar wange ronde kieste maak en die blou dampe dik om
almal warrel.

Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117693 is 'n antwoord op boodskap #117685] Do, 19 Junie 2008 12:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> "Dave"
>> Maar Ta' Stienie (!!!) Ek laaik daai antie geniune!
>
> Ja-Nee, dié Ta' Stienie, sy weet net hoe om daai sigaret met haar roooi
> naels wat so plek-plek afdop, deur die lug te swaai! - en met tuitlippe wat
> sulke plooitjies trek soos sy die stompie tussen haar tandlose tandvleise
> vasbyt, te suig dat haar wange ronde kieste maak en die blou dampe dik om
> almal warrel.

Ek noem mans wat soos julle twee sit en
kekkel "ou tannies." Dit is wat julle twee
is, ou tannies. Het niks beter om te doen
as om oor ander te sit en skinder nie.
Die manier waarop julle ook van vroue
praat, wys julle diep veragting van die
vroulike geslag. Julle praat in die
gewoonlike cliches van mans wat
onseker is van hulle manlikheid, en
daarvoor moet opmaak deur oor ander
vroue negatief te praat. Dit verklaar
ook hoekom julle ook julself sal uitmaak
as groot Don Juans by die jonger vrouens.
Ek is jammer vir julle vrouens.
Terloops, omdat ek deur diep
Christelike ouers grootgemaak is, en
in my jong dae aktief in die Christelike
Studente Vereniging was, kan jy seker
wees dat ek nog rook, nog my hare
kleur.
Ek is so jammer vir julle. Julle
is leë vate, gevul met drek. Kry 'n lewe.

Gloudina
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117695 is 'n antwoord op boodskap #117686] Do, 19 Junie 2008 12:35 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <wrote
> LOL... jou beskrywing is 'n draaiboek werd:-0
> Ek het nou net op wêreldnuus gesien hoeveel dit regtig hier in ons
> provinsie gereën het, en skielik is ek bly ons woon op die 11de
> verdieping:-)
>

Ek sien jy is die enigste een wat my woordskildery waardeer. As ek en jy
nie oppas nie dryf ons die A' Stinie tot Vodca, Passion Fruit en Lemonade.

Maar ek sien die GAT in die kop word groter. Sy kom nie eens agter dat sy
haarself in een sin weerspreek nie. Sy sê ons is leeg en in dieselfde asem
ons is vol drek.

Kyk nou mooi wat ek vir jou sê: Kort voor lank krap ons al die dik lae
grimmersel af en dan sê sy in pront Afrikaans ons is vol stront!
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117698 is 'n antwoord op boodskap #117693] Do, 19 Junie 2008 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 05:23:18 -0700 (PDT), Hessie wrote:

> Terloops, omdat ek deur diep
> Christelike ouers grootgemaak is, en
> in my jong dae aktief in die Christelike
> Studente Vereniging was, kan jy seker
> wees dat ek nog rook, nog my hare
> kleur.

As jy, na jou ouers jou Christelik groot gemaak het, so min respek
daarvoor betoon dat jy 'n boedhis geword het, het jy seker maar pers
hare en mentol sigarette.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117699 is 'n antwoord op boodskap #117686] Do, 19 Junie 2008 12:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <wrote
> LOL... jou beskrywing is 'n draaiboek werd:-0
> Ek het nou net op wêreldnuus gesien hoeveel dit regtig hier in ons
> provinsie gereën het, en skielik is ek bly ons woon op die 11de
> verdieping:-)
>

O, ek het nagelaat om te sê, ek sien sy wil nou terugkrabbel na haar
Christelike opvoeding en haar daarop beroep...

Asof dit werklik vir haar enige saak maak!
- nadat sy lankal Christus vir Bhudda verruil het!
- en die waarheid van die Skrif vir die leuen van die New Age beweging.

Nou smeer sy die dik grimeersel van wat sy voorgee om te wees net nog dikker
aan.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117701 is 'n antwoord op boodskap #117693] Do, 19 Junie 2008 13:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
>
> Ek noem mans wat soos julle twee sit en
> kekkel "ou tannies." Dit is wat julle twee
> is, ou tannies. Het niks beter om te doen
> as om oor ander te sit en skinder nie.

Torreke, of jou beskrywing.. of myne.. of albei, het ongemaklik naby
aan die been gesny. Hoe gaan ons haar oortuig dat ons geen
binne-inligting het nie, maar slegs goeie karakter opsommers is?
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117702 is 'n antwoord op boodskap #117701] Do, 19 Junie 2008 13:15 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
>

>> Ek noem mans wat soos julle twee sit en
>> kekkel "ou tannies." Dit is wat julle twee
>> is, ou tannies. Het niks beter om te doen
>> as om oor ander te sit en skinder nie.
>
> Torreke, of jou beskrywing.. of myne.. of albei, het ongemaklik naby
> aan die been gesny. Hoe gaan ons haar oortuig dat ons geen
> binne-inligting het nie, maar slegs goeie karakter opsommers is?

Watwo, my kinders glo lankal dat ek X-Straal oë het en deur enigiets kan
sien.
Nou sal A' Stienie ook so glo - dat ek en jy albei "met die helmet" gebore
is.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117703 is 'n antwoord op boodskap #117701] Do, 19 Junie 2008 13:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
>

>> Ek noem mans wat soos julle twee sit en
>> kekkel "ou tannies." Dit is wat julle twee
>> is, ou tannies. Het niks beter om te doen
>> as om oor ander te sit en skinder nie.
>
> Torreke, of jou beskrywing.. of myne.. of albei, het ongemaklik naby
> aan die been gesny. Hoe gaan ons haar oortuig dat ons geen
> binne-inligting het nie, maar slegs goeie karakter opsommers is?

"...niks beter om te doen as om oor ander te sit en ..." skilder nie.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117704 is 'n antwoord op boodskap #117701] Do, 19 Junie 2008 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote
>

>> Ek noem mans wat soos julle twee sit en
>> kekkel "ou tannies." Dit is wat julle twee
>> is, ou tannies. Het niks beter om te doen
>> as om oor ander te sit en skinder nie.
>
> Torreke, of jou beskrywing.. of myne.. of albei, het ongemaklik naby
> aan die been gesny. Hoe gaan ons haar oortuig dat ons geen
> binne-inligting het nie, maar slegs goeie karakter opsommers is?

Sy't haarself al soveel keer "Pendoring van die Piesang Republiek" genoem
dat dit haar blykbaar ontgaan het dat sy self 'n "ou tannie" is.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117705 is 'n antwoord op boodskap #117703] Do, 19 Junie 2008 14:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 15:25:21 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" < wrote

>
>>> Ek noem mans wat soos julle twee sit en
>>> kekkel "ou tannies." Dit is wat julle twee
>>> is, ou tannies. Het niks beter om te doen
>>> as om oor ander te sit en skinder nie.

>> Torreke, of jou beskrywing.. of myne.. of albei, het ongemaklik naby
>> aan die been gesny. Hoe gaan ons haar oortuig dat ons geen
>> binne-inligting het nie, maar slegs goeie karakter opsommers is?
>

> "...niks beter om te doen as om oor ander te sit en ..." skilder nie.

'n Skildery is ook nie noodwendig afgerond nie. Veral as daar dowwe
kolle in die model is. Of die warrelende rookwalms die detail somtyds
skeef en verdraaid laat deurskyn. Of as dit 'n skildery van 'n woestyn
is.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117706 is 'n antwoord op boodskap #117704] Do, 19 Junie 2008 14:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 16:13:08 +0200, "Torreke" wrote:

>
> Sy't haarself al soveel keer "Pendoring van die Piesang Republiek" genoem
> dat dit haar blykbaar ontgaan het dat sy self 'n "ou tannie" is.

Iemand met so 'n self-beskrywing klink eerder na 'n 'ou omie'.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117707 is 'n antwoord op boodskap #117706] Do, 19 Junie 2008 14:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <


>> Sy't haarself al soveel keer "Pendoring van die Piesang Republiek" genoem
>> dat dit haar blykbaar ontgaan het dat sy self 'n "ou tannie" is.
>
> Iemand met so 'n self-beskrywing klink eerder na 'n 'ou omie'.
>

Ou omie?

Op medikasie...? vir...?
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117708 is 'n antwoord op boodskap #117705] Do, 19 Junie 2008 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote

> 'n Skildery is ook nie noodwendig afgerond nie. Veral as daar dowwe
> kolle in die model is. Of die warrelende rookwalms die detail somtyds
> skeef en verdraaid laat deurskyn. Of as dit 'n skildery van 'n woestyn
> is.

En die sand so in rimpels gewaai is dat dit soos ou perkament lyk.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117709 is 'n antwoord op boodskap #117698] Do, 19 Junie 2008 15:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dave skryf

> As jy, na jou ouers jou Christelik groot gemaak het, so min respek
> daarvoor betoon dat jy 'n boedhis geword het, het jy seker maar pers
> hare en mentol sigarette.

My ouers het my met die regte waardes en
rigsnoere grootgemaak, waardes en rigsnoere
wat ek vandag in die studie en praktyk van
Boeddhisme vind liewer as in die snert wat
sommige van julle op hierdie nuusgroep as
"Christelikheid" verkondig. Dis mense soos
julle en "Christelike" predikante wat op die
kansel apartheid probeer goedpraat het,
wat my laat besluit het dat ek myself nie
meer kon assosieer met mense wat hulself
"Christene" noem nie. Dis mense soos julle
wat dit moeilik maak vir regte Christelike
predikante om op die kansel te klim en die
ware boodskap van Christus te predik. Want
as hulle vir julle die waarheid vertel, sal julle
uit hulle kerkbanke verdwyn. Julle wil nie
die werklike Christelike boodskap hoor nie.
Julle het soos 'n klomp squatters die
Christelike kerk beset, en dis eers wanneer
mense ( soos Beyers Naude) die moed het
om julle uit te skop, dat die Afrikaanse
Christelike kerke weer respek vir hulself
en in die wêreld kan hê.

Gloudina
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117710 is 'n antwoord op boodskap #117707] Do, 19 Junie 2008 16:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 16:50:05 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>
>>> Sy't haarself al soveel keer "Pendoring van die Piesang Republiek" genoem
>>> dat dit haar blykbaar ontgaan het dat sy self 'n "ou tannie" is.

>> Iemand met so 'n self-beskrywing klink eerder na 'n 'ou omie'.

>
> Ou omie?
>
> Op medikasie...? vir...?

'Jakob Regop' saad vir die Pendoring en 'Viagraanse stuifmeel'
om die PiesangRepublek staande te hou.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117713 is 'n antwoord op boodskap #117691] Do, 19 Junie 2008 21:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Jim Again  is tans af-lyn  Jim Again
Boodskappe: 246
Geregistreer: Januarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Antie Pisflessie het geskryf...

“Die manier waarop julle ook van vroue praat, wys julle
diep veragting van die vroulike geslag.”

‘n “vrou” seg sy...

Maar ek dag dan al die tyd die Antie is ‘n fopdosser. :-o


“...kan jy seker wees dat ek nog rook, nog my hare kleur.”

Ja, die fopdosser -‘Antie’ se kop is seker kaal geskeer en
‘sy’ dra seker een van daardie kenmerkende oranje toga’s
van die buddhiste... Haar Oosterse bynaam is seker “Dalai
Helsdingen”... of so iets...

Maaind-joe, sy sit seker hier en tik in haar oranje jock-strap
en pers pantoffels, en al wat rook is daai 'keyboard'...

Jim
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117726 is 'n antwoord op boodskap #117710] Vr, 20 Junie 2008 07:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <wrote
>>>> Sy't haarself al soveel keer "Pendoring van die Piesang Republiek"
>>>> genoem
>>>> dat dit haar blykbaar ontgaan het dat sy self 'n "ou tannie" is.
>
>>> Iemand met so 'n self-beskrywing klink eerder na 'n 'ou omie'.
>

>> Ou omie?

>> Op medikasie...? vir...?
>
>
> 'Jakob Regop' saad vir die Pendoring en 'Viagraanse stuifmeel'
> om die PiesangRepublek staande te hou.
>

Jy't dit gesê, nie ek nie.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117729 is 'n antwoord op boodskap #117726] Vr, 20 Junie 2008 07:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
, "Torreke"
>
> Jy't dit gesê, nie ek nie.

Plaas dit my nou in die dogbox?
Bekende omgewing.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117730 is 'n antwoord op boodskap #117729] Vr, 20 Junie 2008 07:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" <wrote
> Plaas dit my nou in die dogbox?
> Bekende omgewing.
>

Nie in my "dogbox" nie, maar beslis An' Stienie s'n.

Sy't jou reeds vertel wat sy van jou Christelikheid dink.
En so "in die lug" terselfdertyd 'n klap na my adres gerig,
en alle ander Afrikaanse "predikante" wat nou nie soos Beyers Naude preek
nie
- net so asof predikante veronderstel is om volmaak te wees...
- net so al asof Beyers Naude sonder sonde was...
- en so al asof die ANC sonder sonde was/is
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117734 is 'n antwoord op boodskap #117730] Vr, 20 Junie 2008 11:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf

> Sy't jou reeds vertel

Ag Tannie Torreke, kan jy nou regtig nie lewe
sonder om dag in en dag uit aan my te sit en
dink nie? Is dit soos 'n juk wat jy móét krap?
Soos 'n roof waaraan jy aanhoudend sit en lol?
As jy so gedurig van my praat, tannie Torreke,
dan begin ek wonder of jy nie op my verlief
is nie. Want dis 'n duidelike teken van 'n
obsessie. Ek weet nie of ek van die gedagte
hou nie. Die mense sal begin praat. Is dit nie
moontlik om my te ignoreer nie?

Hessie van Riviersonderend
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117739 is 'n antwoord op boodskap #117734] Vr, 20 Junie 2008 12:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Hessie" < wrote

> Sy't jou reeds vertel

Ag Tannie Torreke, kan jy nou regtig nie lewe
sonder om dag in en dag uit aan my te sit en
dink nie? Is dit soos 'n juk wat jy móét krap?
Soos 'n roof waaraan jy aanhoudend sit en lol?
As jy so gedurig van my praat, tannie Torreke,
dan begin ek wonder of jy nie op my verlief
is nie. Want dis 'n duidelike teken van 'n
obsessie. Ek weet nie of ek van die gedagte
hou nie. Die mense sal begin praat. Is dit nie
moontlik om my te ignoreer nie?

Hessie van Riviersonderend

An' Stienie, alias Pendoring van die Piesang Republiek,
Waarom verbaas dit nie dat jy alles uitvee behalwe die paar skamele
woorde nie,
En waarom verbaas dit my nie dat jy my agter die deur soek waar jy staan
nie.
Want 'n antwoord vir wat ek gesê het, het jy nie.
Nou gryp jy maar na strooihalms in die lug

Kom ek herhaal vir jou wat ek gesê het en dan soek jy antwoord daarvoor:

"Sy't jou reeds vertel wat sy van jou Christelikheid dink.
En so "in die lug" terselfdertyd 'n klap na my adres gerig,
en alle ander Afrikaanse "predikante" wat nou nie soos Beyers Naude preek
nie
- net so asof predikante veronderstel is om volmaak te wees...
- net so al asof Beyers Naude sonder sonde was...
- en so al asof die ANC sonder sonde was/is"
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117752 is 'n antwoord op boodskap #117739] Vr, 20 Junie 2008 14:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Torreke, as ek reg onthou het jy 'n tyd gelede die antie op jou 'kill file'
geplaas, en genoem dat jy nie meer gaan aandag skenk aan enige van haar
poste nie.

Hoe dan nou?

Het jy in die lokval geval?

Jan van Perth

"Torreke" skryf in boodskap news:Fb2dnc7VE7DiPcbVnZ2dnUVZ8s3inZ2d@saix.net...
>
> "Hessie" < wrote
>
>> Sy't jou reeds vertel
>
> Ag Tannie Torreke, kan jy nou regtig nie lewe
> sonder om dag in en dag uit aan my te sit en
> dink nie? Is dit soos 'n juk wat jy móét krap?
> Soos 'n roof waaraan jy aanhoudend sit en lol?
> As jy so gedurig van my praat, tannie Torreke,
> dan begin ek wonder of jy nie op my verlief
> is nie. Want dis 'n duidelike teken van 'n
> obsessie. Ek weet nie of ek van die gedagte
> hou nie. Die mense sal begin praat. Is dit nie
> moontlik om my te ignoreer nie?
>
> Hessie van Riviersonderend
>
> An' Stienie, alias Pendoring van die Piesang Republiek,
> Waarom verbaas dit nie dat jy alles uitvee behalwe die paar skamele
> woorde nie,
> En waarom verbaas dit my nie dat jy my agter die deur soek waar jy
> staan nie.
> Want 'n antwoord vir wat ek gesê het, het jy nie.
> Nou gryp jy maar na strooihalms in die lug
>
> Kom ek herhaal vir jou wat ek gesê het en dan soek jy antwoord daarvoor:
>
> "Sy't jou reeds vertel wat sy van jou Christelikheid dink.
> En so "in die lug" terselfdertyd 'n klap na my adres gerig,
> en alle ander Afrikaanse "predikante" wat nou nie soos Beyers Naude preek
> nie
> - net so asof predikante veronderstel is om volmaak te wees...
> - net so al asof Beyers Naude sonder sonde was...
> - en so al asof die ANC sonder sonde was/is"
>
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117754 is 'n antwoord op boodskap #117671] Vr, 20 Junie 2008 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Thu, 19 Jun 2008 09:10:40 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Hessie" wrote in message
> news:fb77770a-55b6-4efe-a7c8-5b14c22d0314@m73g2000hsh.google groups.com...
> "Torreke" skryf
>
>> Sommige van die lelikste hoofstukke
>
> Ek sou dink dat wat met die Khoisan in SA
> gebeur het, nie ver agterstaan vir dit wat in
> Australië gebeur het nie. Moenie vir jou te
> vroeg op die skouers probeer klop nie. Die
> ou handjies is vuil, baie vuil.Orals, veral
> waar wittes uit Europa die afgelope vier
> eeue of so geland het. Oos, wes, suid en
> noord.
>
> =============================================
> Ek kon 'n weddenskap daarop aangaan dat jy jou nie van kommentaar sal
> weerhou nie.
>
> "Read my lips": Ek HET NIE met jou gepraat nie en ek WOU/WIL nie met jou
> praat nie!!!!
>
> Die volgende woorde bewys jou selfaangestelde "roeping" en vermetelheid.
>
> Ek hoop egter dat jy ook sal kan sien wat
> ek as my funksie op hierdie nuusgroep sien.
> Ek is ouer as meeste van julle. Ek was in
> SA in die vroeë dae van apartheid en het
> gesien watter bedorwende invloed sekere
> soort denke in die Afrikaner aangewakker
> het. Ek was gelukkig buite SA toe daardie
> denke vrugte gedra het en daar oorloë op
> die grense uitgebreek het en in die strate
> van Soweto. Ek was ongelukkig ook onder
> skoot hier in die buiteland, gekritiseer deur
> elke Jan Rap en sy maat oor "wat in SA
> aangaan." Ek voel dit dus as my roeping
> om, in Afrikaans, hierdie bedorwenheid
> aan die kaak te stel.
>
> Jy stel geen bedorwenheid van die Afrikaner aan die kaak nie, jy stel net
> jou eie bedorwenheid, eensydigheid, verwaandheid, GAAAT in die kop en
> dikvelligheid aan die KAAK!!!
>
> Op elke pos moet jy jou eensydige vrot eiertjie lê. Amazon besluit dat
> hulle nie meer die SA Posdiens gaan gebruik nie vanweë misdaad, maar Bouwer
> weet beter - haar persoonlike ervarings is genoegsame bewys dat die
> negatiewe ervarings van Amazon en ander mense nie waar kan wees nie. Jy kan
> tog seker nie so breinddood wees dat jy nie kan uitwerk dat jou ervarings
> pro rata waarskynlik baie minder as 1% van Amazon se ervarings met die SA
> Posdiens verteenwoordig nie? - of is jou grysstof werklik reeds te min
> daarvoor?
>
> Die GAT in jou kop kan tog seker nie so groot wees dat jy nie kan agterkom
> dat jy NIEMAND met jou eensydigheid oortuig nie!!! - dat jy net mense
> irriteer en vervreem! - of is jy werklik te stupid om dit agter te kom?
>
> En moenie weer jou strontstorie verkondig dat ek nie weet wat die woord
> "ignoreer" beteken nie wanneer jy so blatant geselskap soek nie! - dis jy
> wat nie die boodskap wil kry nie!

Die San is inderdaad deur swart stamme gejag en doodgemaak. Ook deur
wittes.
Die swart stamme wat Suider-Afrika inbeweeg het, het die san uit hul
gebied verdryf in'n reusagtige kolonialisasie. Later het die wittes
ook hul deel gedoen.
Die botsing tussen die San endie swart migrante was voor die hand
liggend: Die San was jagters en die swart stamme was vee-boere.
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117755 is 'n antwoord op boodskap #117752] Vr, 20 Junie 2008 14:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Daniel le Roux" skryf

> Torreke, as ek reg onthou het jy 'n tyd gelede die antie op jou 'kill file'
> geplaas, en genoem dat jy nie meer gaan aandag skenk aan enige van haar
> poste nie.
>
> Hoe dan nou?
>
> Het jy in die lokval geval?

Ha ha ha. Ek het gesit en wag dat iemand uit
skone skaamte en agonie omdat Torreke homself
nou net nie kan bedwing nie, in die situasie
inspring. Twee voëls met een klip.
Terwyl mens nou op die onderwerp is,
Jan van Perth, wat noem mens die metode in
sielkundige behandeling waar mens iemand se
gedrag probeer wysig deur hom aanhoudend
aan onaangename skokke bloot te stel?( Ek
praat nou nie van elektriese skokke nie.)

Gloudina
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117756 is 'n antwoord op boodskap #117752] Vr, 20 Junie 2008 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2008 22:40:04 +0800, "Daniel le Roux"
wrote:

> Torreke, as ek reg onthou het jy 'n tyd gelede die antie op jou 'kill file'
> geplaas, en genoem dat jy nie meer gaan aandag skenk aan enige van haar
> poste nie.
>
> Hoe dan nou?
>
> Het jy in die lokval geval?
>
> Jan van Perth
>

Hy het Jan. Ek het hom daarin gelok omdat hy haar pos deur my pos
sien, want wat sy sê is so 'n resep vir 'n mixgrill, dat ek gemeen
voel om alleen daaroor te lag en dit nie te deel nie.

BTW, nêrens het hy gesê dat hy haar killfile nie.
Net dat hy dik is vir haar repeterende eentonige doem doem doem.

Wie is Jan en wie is Daniël Le Roux?
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117758 is 'n antwoord op boodskap #117755] Vr, 20 Junie 2008 15:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
antie, as ek reg verstaan verwys jy NIE na 'ECT' nie, maar eerder na 'CBT':
Cognitive Behavioral Therapy'? Of kan dit 'Flooding Therapy' wees waarna jy
verwys?

Jan van Perth

"Hessie" wrote in message
news:2e9c12a4-16bf-422a-9478-22bf0ca4d7e2@k13g2000hse.google groups.com...
"Daniel le Roux" skryf

> Torreke, as ek reg onthou het jy 'n tyd gelede die antie op jou 'kill
> file'
> geplaas, en genoem dat jy nie meer gaan aandag skenk aan enige van haar
> poste nie.
>
> Hoe dan nou?
>
> Het jy in die lokval geval?

Ha ha ha. Ek het gesit en wag dat iemand uit
skone skaamte en agonie omdat Torreke homself
nou net nie kan bedwing nie, in die situasie
inspring. Twee voëls met een klip.
Terwyl mens nou op die onderwerp is,
Jan van Perth, wat noem mens die metode in
sielkundige behandeling waar mens iemand se
gedrag probeer wysig deur hom aanhoudend
aan onaangename skokke bloot te stel?( Ek
praat nou nie van elektriese skokke nie.)

Gloudina
Re: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur? [boodskap #117760 is 'n antwoord op boodskap #117756] Vr, 20 Junie 2008 15:25 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Daniel Le Roux  is tans af-lyn  Daniel Le Roux
Boodskappe: 106
Geregistreer: Februarie 2007
Karma: 0
Senior Lid
Albei is ekke! Ek is gedoop Daniel Jan le Roux. In SA is ek geken as Jan.
Maar toe ek in ozland beland, en mense vra wat my naam is en ek seg 'Jan',
was die antwoord meer as dikwels "But 'Jan' (soos in die afkorting vir
Janette onder andere), sounds like a girl's name!" Summier het ek toe hier
in ozland my keuse van noemnaam verander na Daniel.

"Dave" skryf in boodskap news:tvhn54tpsrn5jp72ui95nmg0m9i0mv37f4@4ax.com...
> On Fri, 20 Jun 2008 22:40:04 +0800, "Daniel le Roux"
> wrote:
>
>> Torreke, as ek reg onthou het jy 'n tyd gelede die antie op jou 'kill
>> file'
>> geplaas, en genoem dat jy nie meer gaan aandag skenk aan enige van haar
>> poste nie.

>> Hoe dan nou?

>> Het jy in die lokval geval?

>> Jan van Perth

>
>
> Hy het Jan. Ek het hom daarin gelok omdat hy haar pos deur my pos
> sien, want wat sy sê is so 'n resep vir 'n mixgrill, dat ek gemeen
> voel om alleen daaroor te lag en dit nie te deel nie.
>
> BTW, nêrens het hy gesê dat hy haar killfile nie.
> Net dat hy dik is vir haar repeterende eentonige doem doem doem.
>
> Wie is Jan en wie is Daniël Le Roux?
>
Vorige onderwerp: Dave - Help
Volgende onderwerp: Terug van my kursus
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 14:40:49 MGT 2024