Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Terug van my kursus
Re: Opinies van Impimpis van die apartheidsvarke [boodskap #117800 is 'n antwoord op boodskap #117738] Ma, 23 Junie 2008 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi  is tans af-lyn  Ferdi
Boodskappe: 561
Geregistreer: Maart 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Fri, 20 Jun 2008 14:13:50 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Hessie"
> Jy het 'n korrupter staat in stand
> gehou as wat vandag in SA bestaan. Ver ver
> korrupter. So wie is jy om te praat van korrupsie,
> oor baantjies-vir-boeties? As dit reg was voor
> 1994, hoekom is dit nou skielik verkeerd?
>
> Luister, Ta' Stienie, alias Pendoring van die Piesang Republiek,
>
> Ek DAAG JOU hier voor almal uit: Bewys dat die apartsheidsregime korrupter
> was as hierdie spul!!!
>
> Jy sal nie eens porbeer om dit te bewys nie, want jy kan nie!!!
> En as jy dit nie bewys nie, sê ek nou by voorbaat hier voor almal vir jou:
> Jy's in infame leuenaar. Jy LIEG sonder om te blik of te bloos!!!
>
> En hierdie keer gee ek nie om as jy sê ek ken nie die woord "ignoreer" nie.
> Jy weet nie wat die woorde "sweeping statements" en "waarheid" beteken niw!

Sy sê: " As dit reg was voor 1994, hoekom is dit nou skielik
verkeerd?" - en sy sien niks verkeerd met vandag se regime nie.

Dus: Sê sy daar was niks verkeerd met pre-1994 se korrupsie en
baantjies vir boeties nie.

Sy is dus 'n self-erkende apartheidsvarkr. Sy is dus 'n ondersteuner
van Verwoerd en Vorster. Sy is dus iemand wat niks verkeerd in die
Broederbond se werkwyse kan sien nie. Sies.
Re: Opinies van Impimpis van die apartheidsvarke [boodskap #117803 is 'n antwoord op boodskap #117800] Ma, 23 Junie 2008 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 14:31:12 +0200, Ferdi wrote:

>
>
> Sy sê: " As dit reg was voor 1994, hoekom is dit nou skielik
> verkeerd?" - en sy sien niks verkeerd met vandag se regime nie.
>
> Dus: Sê sy daar was niks verkeerd met pre-1994 se korrupsie en
> baantjies vir boeties nie.
>
> Sy is dus 'n self-erkende apartheidsvarkr. Sy is dus 'n ondersteuner
> van Verwoerd en Vorster. Sy is dus iemand wat niks verkeerd in die
> Broederbond se werkwyse kan sien nie. Sies.
>

Korrek. Sy stel voor-1994 gelyk met na-1994.
Skerp dat jy dit raak gesien het.
"Hoe kan dit nou verkeerd wees as dit toe reg was":-)
Re: Opinies van Impimpis van die apartheidsvarke [boodskap #117810 is 'n antwoord op boodskap #117803] Ma, 23 Junie 2008 13:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" > Sy sê: " As dit reg was voor 1994, hoekom is dit nou skielik[/color]
>> verkeerd?" - en sy sien niks verkeerd met vandag se regime nie.

>> Dus: Sê sy daar was niks verkeerd met pre-1994 se korrupsie en
>> baantjies vir boeties nie.

>> Sy is dus 'n self-erkende apartheidsvarkr. Sy is dus 'n ondersteuner
>> van Verwoerd en Vorster. Sy is dus iemand wat niks verkeerd in die
>> Broederbond se werkwyse kan sien nie. Sies.

>
>
> Korrek. Sy stel voor-1994 gelyk met na-1994.
> Skerp dat jy dit raak gesien het.
> "Hoe kan dit nou verkeerd wees as dit toe reg was":-)
>

Basies erken sy dat die ANC korrup is.

Die korrupte Pietie du Plessis het so min of meer uit die kabinet die tronk
binnegeloop.
Nie dat hy die enigste van die apartheidsvarke was wat korrup was en
daarvoor tronk toe gegaan het nie.

Maar die ANC klomp wat so lekker met die vliegkaartjies gekonkel het, het
pleitooreenkomste aangegaan,
NIE hulle boetes betaal nie,
en hulle sit nog op die groen bankies en maak wette om die apartheidsvarke
se victims reg te stel.

Geen probleem nie!
Hulle het maar net vliegkoepons vervals, en nie hulle boetes betaal nie.
Niks so erg soos Pietie wat met eiendomstransaksies gekonkel het nie.
Hulle hoef nie hulle groen sitplekkies op te gee nie,
trouens hulle hoef nie eens die boete te betaal nie,
want Pietie is mos ook vroeg deur die ANC vrygelaat.
Re: Opinies van Impimpis van die apartheidsvarke [boodskap #117815 is 'n antwoord op boodskap #117800] Ma, 23 Junie 2008 13:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi" > En hierdie keer gee ek nie om as jy sê ek ken nie die woord "ignoreer"[/color]
>> nie.
>> Jy weet nie wat die woorde "sweeping statements" en "waarheid" beteken
>> niw!
>
>
> Sy sê: " As dit reg was voor 1994, hoekom is dit nou skielik
> verkeerd?" - en sy sien niks verkeerd met vandag se regime nie.
>
> Dus: Sê sy daar was niks verkeerd met pre-1994 se korrupsie en
> baantjies vir boeties nie.
>
> Sy is dus 'n self-erkende apartheidsvarkr. Sy is dus 'n ondersteuner
> van Verwoerd en Vorster. Sy is dus iemand wat niks verkeerd in die
> Broederbond se werkwyse kan sien nie. Sies.
>

Ferdi, ek wed jou haar enigste verweer gaan wees dat jy ook nie die
betekenis van die woord "ignoreer" ken nie.
Re: Opinies van Impimpis van die apartheidsvarke [boodskap #117819 is 'n antwoord op boodskap #117810] Ma, 23 Junie 2008 13:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 15:08:13 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave"
>
>>> Sy sê: " As dit reg was voor 1994, hoekom is dit nou skielik
>>> verkeerd?" - en sy sien niks verkeerd met vandag se regime nie.
>
>>> Dus: Sê sy daar was niks verkeerd met pre-1994 se korrupsie en
>>> baantjies vir boeties nie.
>
>>> Sy is dus 'n self-erkende apartheidsvarkr. Sy is dus 'n ondersteuner
>>> van Verwoerd en Vorster. Sy is dus iemand wat niks verkeerd in die
>>> Broederbond se werkwyse kan sien nie. Sies.
>


>> Korrek. Sy stel voor-1994 gelyk met na-1994.
>> Skerp dat jy dit raak gesien het.
>> "Hoe kan dit nou verkeerd wees as dit toe reg was":-)

>
> Basies erken sy dat die ANC korrup is.
>
> Die korrupte Pietie du Plessis het so min of meer uit die kabinet die tronk
> binnegeloop.
> Nie dat hy die enigste van die apartheidsvarke was wat korrup was en
> daarvoor tronk toe gegaan het nie.
>
> Maar die ANC klomp wat so lekker met die vliegkaartjies gekonkel het, het
> pleitooreenkomste aangegaan,
> NIE hulle boetes betaal nie,
> en hulle sit nog op die groen bankies en maak wette om die apartheidsvarke
> se victims reg te stel.
>
> Geen probleem nie!
> Hulle het maar net vliegkoepons vervals, en nie hulle boetes betaal nie.
> Niks so erg soos Pietie wat met eiendomstransaksies gekonkel het nie.
> Hulle hoef nie hulle groen sitplekkies op te gee nie,
> trouens hulle hoef nie eens die boete te betaal nie,
> want Pietie is mos ook vroeg deur die ANC vrygelaat.

Wat het van Pietie Du Plessis se seun geword?
En is hy nie as gevolg van 'gesondheidsredes' vrygelaat nie?

Shucks..! Die Du Plessis'e darem!
Re: Opinies van Impimpis van die apartheidsvarke [boodskap #117827 is 'n antwoord op boodskap #117819] Ma, 23 Junie 2008 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke[1]  is tans af-lyn  Torreke[1]
Boodskappe: 423
Geregistreer: Februarie 2008
Karma: 0
Senior Lid
"Dave" < wrote

>
> Wat het van Pietie Du Plessis se seun geword?

http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=ct20020415101229594D142511

April 15 2002 at 10:12AM
The son of disgraced late cabinet minister Pietie du Plessis is in custody
and facing charges of defeating the ends of justice after he fled to Namibia
before sentencing on multi-million rand fraud charges.
Johan du Plessis was due to be sentenced on 58 counts of fraud and one of
corruption involving R30-million, but he failed to appear in court on
December 5 and Judge Hekkie Danniels issued a warrant for his arrest.
Police started a nationwide search. He was arrested at the Nakop border post
with Namibia over the weekend after being expelled by Namibian authorities.
Du Plessis, his wife Helena and two-year-old daughter Judy were driven by
police to Pretoria, where he is being held at the Pretoria Moot police
station.

Dis 6 jaar later. Hy is baie moontlik al op parool uit. Ferdi sal dalk
weet.

> En is hy nie as gevolg van 'gesondheidsredes' vrygelaat nie?

So-iets, ja.

http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=qw985209063300B213

March 21 2001 at 11:11PM
Former National Party cabinet minister and convicted fraudster Pietie du
Plessis died of a heart-attack in Pretoria on Wednesday morning, his friend
and former cabinet colleague Pik Botha said.
Botha said he had telephoned Du Plessis out of the blue on Tuesday night and
spoke for about 40 minutes. They also made plans to go hunting in June.
Botha said he had commented on the fact that Du Plessis had sounded "a bit
strained and stressed."
"This morning he died. Apparently, according to his son, of a heart-attack."
Botha praised Du Plessis as a man who made a tremendous contribution to
South Africa.
Although Du Plessis served three years of a nine year prison term in
Pretoria Central Prison for company fraud, he always retained his
self-esteem and respect, Botha said.
"The man suffered. He paid tremendously for what he did wrong."
Paying tribute to his friend, Botha said Du Plessis "always stood by me,
whenever I came forward with new ideas the NP would not accept."

>
> Shucks..! Die Du Plessis'e darem!
>

Ja, sulke skurke! Maar wie't nou nie skurke vir familie nie?
Re: Opinies van Impimpis van die apartheidsvarke [boodskap #117828 is 'n antwoord op boodskap #117827] Ma, 23 Junie 2008 16:14 Na vorige boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 23 Jun 2008 16:53:24 +0200, "Torreke" wrote:

>
> "Dave" < wrote
>

>> Wat het van Pietie Du Plessis se seun geword?
>
> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=ct20020415101229594D142511
>
>
> http://www.iol.co.za/index.php?set_id=1&click_id=13& art_id=qw985209063300B213
>

Jy het hierdie inligting vinnig opgespoor:-) Dankie.

>

>> Shucks..! Die Du Plessis'e darem!

>
> Ja, sulke skurke! Maar wie't nou nie skurke vir familie nie?

Ja maar moet ook nie vergeet:
...'Botha praised Du Plessis as a man who made a tremendous
contribution to South Africa.'...
Vorige onderwerp: Enigiets soortgelyk ooit in SA gebeur?
Volgende onderwerp: Bitter woedendes veg teen Osama
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Apr 27 17:37:40 MGT 2024