Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Evolusie
Re: Evolusie [boodskap #114681 is 'n antwoord op boodskap #114672] Vr, 14 September 2007 12:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:YZWdnSYzuMoPxHfbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>>> Wat die 7e dag betref is daar in elk geval in Ou en Nuwe Testament
>>> genoeg getuienis dat dit na 'n tydperk verwys - dié van die mens se
>>> geskiedenis op aarde!
>> ---Hehe! Jy stel my teleur. Selfs ek sou kon uitkom met 'n storie dat
>> elke 'dag' 'n miljoen jaar lank kon gewees het? Dan verduidelik jy dalk
>> die evolusie binne godsdiensterme sodat albei voorlopig tevrede kan wees,
>> maar jy bly hang aan die 'wonderwerk'-teorie.
>
> Waar het ek gesê dat elke dag 'n miljoen jaar kon gewees het?
> Wat is die sg "wonderwerk"-teorie wat ek aanhang?
---Ek het nie gesê jy so nie. Waar is jou oë? Ek sê 'n wetenskaplike
soort van verklaring binne julle teorie van die skepping kon dalk verklaar
gewees het dat elkeen van die dae miljoene jare lank was en dat die evolusie
binne-in die skepping plaasgevind het.
>
Re: Evolusie [boodskap #114682 is 'n antwoord op boodskap #114670] Vr, 14 September 2007 12:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:3aKdnfhQvopby3fbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
> Het jy die webplek besoek wat hierdie persoon verskaf?

>>> Soos al die ander ateiste hier rond, klim jy in om te spot en te
>>> beledig, maar jy kan geen enkele argument beantwoord nie.
>> ----Hoekom sien jy enige teenstand vir jou geloof as bespotting? Mense
>> wat so reageer is gewoonlik nie baie seker oor hul eie saak nie!

---Nee ek het nie. Dis net jy wat heeldag tjank oor die bespotting wat van
jou geloof gemaak word. Jy is vir my soos sommige vroumense wat ek ken.
As hulle nie 'n argument kan wen nie, dan begin hulle verwyt.


>
Re: Evolusie [boodskap #114686 is 'n antwoord op boodskap #114681] Vr, 14 September 2007 14:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" [/color]
> "Torreke" wrote in message
> news:YZWdnSYzuMoPxHfbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>>>> Wat die 7e dag betref is daar in elk geval in Ou en Nuwe Testament
>>>> genoeg getuienis dat dit na 'n tydperk verwys - dié van die mens se
>>>> geskiedenis op aarde!
>>> ---Hehe! Jy stel my teleur. Selfs ek sou kon uitkom met 'n storie
>>> dat elke 'dag' 'n miljoen jaar lank kon gewees het? Dan verduidelik jy
>>> dalk die evolusie binne godsdiensterme sodat albei voorlopig tevrede kan
>>> wees, maar jy bly hang aan die 'wonderwerk'-teorie.

>> Waar het ek gesê dat elke dag 'n miljoen jaar kon gewees het?
>> Wat is die sg "wonderwerk"-teorie wat ek aanhang?
> ---Ek het nie gesê jy so nie. Waar is jou oë? Ek sê 'n wetenskaplike
> soort van verklaring binne julle teorie van die skepping kon dalk verklaar
> gewees het dat elkeen van die dae miljoene jare lank was en dat die
> evolusie binne-in die skepping plaasgevind het.

Jy lees die hele tyd net wat jy glo my standpunt is en sien nie wat ek sê
nie.
Re: Evolusie [boodskap #114687 is 'n antwoord op boodskap #114682] Vr, 14 September 2007 14:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote

>> Het jy die webplek besoek wat hierdie persoon verskaf?

> ---Nee ek het nie. Dis net jy wat heeldag tjank oor die bespotting wat
> van jou geloof gemaak word. Jy is vir my soos sommige vroumense wat ek
> ken. As hulle nie 'n argument kan wen nie, dan begin hulle verwyt.

Jy het nie die webplek besoek nie - dus weet jy nie wat dit sê nie! - maar
jy neem standpunt in!
Presies wat mens van jou kan verwag. Jy vergewis jou nie van die feite nie,
want jy't klaar besluit wat die antwoord is.

Ek het wel die webplek besoek en my vergewis van wat dit sê, voordat ek
gereageer het.

Jottie het klaarblyklik ingesien waarom ek gereageer het soos ek gereageer
het.
Hy't my nie daaroor aangeval soos jy nie, bloot in sy volgende pos dit
duidelik gemaak dat hy hom nie met die inhoud vereenselwig nie en net maar
wil weet hoe ek my teenoor die soort ouens sou verweer.

As ek Jottie te na gekom het, vra ek daarvoor verskoning.

Meer as waartoe jy in staat is.
Re: Evolusie [boodskap #114689 is 'n antwoord op boodskap #114686] Vr, 14 September 2007 14:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:TuCdnXjBuLWqBnfb4p2dnAA@saix.net...
>
> "Suidwester" > "Torreke" wrote in message
>> news:YZWdnSYzuMoPxHfbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
>>>> > Wat die 7e dag betref is daar in elk geval in Ou en Nuwe Testament
>>>> > genoeg getuienis dat dit na 'n tydperk verwys - dié van die mens se
>>>> > geskiedenis op aarde!
>>>> ---Hehe! Jy stel my teleur. Selfs ek sou kon uitkom met 'n storie
>>>> dat elke 'dag' 'n miljoen jaar lank kon gewees het? Dan verduidelik
>>>> jy dalk die evolusie binne godsdiensterme sodat albei voorlopig tevrede
>>>> kan wees, maar jy bly hang aan die 'wonderwerk'-teorie.
>
>>> Waar het ek gesê dat elke dag 'n miljoen jaar kon gewees het?
>>> Wat is die sg "wonderwerk"-teorie wat ek aanhang?
>> ---Ek het nie gesê jy so nie. Waar is jou oë? Ek sê 'n wetenskaplike
>> soort van verklaring binne julle teorie van die skepping kon dalk
>> verklaar gewees het dat elkeen van die dae miljoene jare lank was en dat
>> die evolusie binne-in die skepping plaasgevind het.
>
> Jy lees die hele tyd net wat jy glo my standpunt is en sien nie wat ek sê
> nie.
---En jy het g'n humorsin nie. Wil jy nie eerder oor iets anders stry soos
oor karre of vroumense nie? Hierdie spulletjie raak darem nou regtig
afgesaag.
>
Re: Evolusie [boodskap #114690 is 'n antwoord op boodskap #114687] Vr, 14 September 2007 14:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:ka-dnYtYsoqGAHfbnZ2dnUVZ8qGdnZ2d@saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>
>
>>> Het jy die webplek besoek wat hierdie persoon verskaf?
>
>
>> ---Nee ek het nie. Dis net jy wat heeldag tjank oor die bespotting wat
>> van jou geloof gemaak word. Jy is vir my soos sommige vroumense wat ek
>> ken. As hulle nie 'n argument kan wen nie, dan begin hulle verwyt.
>
> Jy het nie die webplek besoek nie - dus weet jy nie wat dit sê nie! - maar
> jy neem standpunt in!
> Presies wat mens van jou kan verwag. Jy vergewis jou nie van die feite
> nie, want jy't klaar besluit wat die antwoord is.
>
> Ek het wel die webplek besoek en my vergewis van wat dit sê, voordat ek
> gereageer het.
>
> Jottie het klaarblyklik ingesien waarom ek gereageer het soos ek gereageer
> het.
> Hy't my nie daaroor aangeval soos jy nie, bloot in sy volgende pos dit
> duidelik gemaak dat hy hom nie met die inhoud vereenselwig nie en net maar
> wil weet hoe ek my teenoor die soort ouens sou verweer.
>
> As ek Jottie te na gekom het, vra ek daarvoor verskoning.
>
> Meer as waartoe jy in staat is. ----Gaan slaap nou toe. Ek's lekker gatvol vir jou getrens.
>
Re: Evolusie [boodskap #114697 is 'n antwoord op boodskap #114689] Vr, 14 September 2007 15:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" > Jy lees die hele tyd net wat jy glo my standpunt is en sien nie wat ek sê[/color]
>> nie.
> ---En jy het g'n humorsin nie. Wil jy nie eerder oor iets anders stry
> soos oor karre of vroumense nie? Hierdie spulletjie raak darem nou
> regtig afgesaag.

Nou as dit afgesaag raak, waarom byl jy nie uit nie?
Re: Evolusie [boodskap #114698 is 'n antwoord op boodskap #114690] Vr, 14 September 2007 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" > As ek Jottie te na gekom het, vra ek daarvoor verskoning.[/color]

>> Meer as waartoe jy in staat is.
> ----Gaan slaap nou toe. Ek's lekker gatvol vir jou getrens.

Soos ek elders sê: As jy gatvol is, waarom byl jy nie uit nie?
Re: Evolusie [boodskap #114711 is 'n antwoord op boodskap #114697] Sa, 15 September 2007 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:3IqdndnAlpi7OHfb4p2dnAA@saix.net...
>
> "Suidwester"
>>> Jy lees die hele tyd net wat jy glo my standpunt is en sien nie wat ek
>>> sê nie.
>> ---En jy het g'n humorsin nie. Wil jy nie eerder oor iets anders stry
>> soos oor karre of vroumense nie? Hierdie spulletjie raak darem nou
>> regtig afgesaag.
>
> Nou as dit afgesaag raak, waarom byl jy nie uit nie? ----Miskien as jy jou Engels regkry?
>
Re: Evolusie [boodskap #114712 is 'n antwoord op boodskap #114698] Sa, 15 September 2007 06:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:YqmdnSuuYfT1OHfbRVnyiQA@saix.net...
>
> "Suidwester"
>>> As ek Jottie te na gekom het, vra ek daarvoor verskoning.
>
>>> Meer as waartoe jy in staat is.
>> ----Gaan slaap nou toe. Ek's lekker gatvol vir jou getrens.
>
> Soos ek elders sê: As jy gatvol is, waarom byl jy nie uit nie? ----OK. Ek stap.
>
Re: Evolusie [boodskap #114735 is 'n antwoord op boodskap #114712] Ma, 17 September 2007 10:19 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote

>> Soos ek elders sê: As jy gatvol is, waarom byl jy nie uit nie?
> ----OK. Ek stap.

Veels geluk!
Vorige onderwerp: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
Volgende onderwerp: MeterKonyn
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 13:39:58 MGT 2024