Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114643 is 'n antwoord op boodskap #114623] Vr, 14 September 2007 07:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:442dnfj4dY491XTbRVnyvwA@saix.net...
>
> "Annette" wrote in message
> news:1189675492.54106@vasbyt.isdsl.net...
>> Ek ken 'n hele paar predikante wat politici is.
>> In die parlement en in die kerk....

>> So ek dink nie Suidwester het enigsins laag gedaal nie.
>> Net iets gemeld wat wel waar is in sommige gevalle.

>> Laat ek bietjie verder dink:
>> Wat maak jy van 'n politieke party wat aan hulself 'n christelike naam
>> gee?
>> Dink jy nie dit is met voorbedagte rade gedoen om gelowiges vir hulle te
>> laat stem nie?
>> Dink jy nie dit is laag nie?
> ---Hehe! Daai mense wat met groen lappies en sterre rondloop en sê 'ek's
> 'n Christen, ek sal jou nie verneuk nie. As jy werklik so goed was, sou
> jy en jou soort nie kentekens om die nek nodig hê om jou te identifiseer
> nie!

Soos altyd ontwyk jy die issue


>> Wat dink jy van politici wat van genoemde christelikenaamparty oorloop
>> tydens die oorloopperiode?
>> ( ek sal maar wag vir die 15e om te sien of enigeen na die christenparty
>> oorgeloop het.)

>> Wat dink van die persoon wat sy eie Moslempartye met die vorige
>> verkiesing gestig het. nou 'n ander party gestig het waar daar geen
>> verwysing na Moslem genoem word nie, en daarna oorgeloop het?

>> Wat ek probeer demonstreer dat mens kwalik politiek en geloof kan skei.
>> Was nog altyd so gewees.
>> Sal altyd so wees.

>> Annette


>> "Torreke" wrote in message
>> news:4Y-dnZqRT4AFbHXbRVnyigA@saix.net...
>
>>> "Suidwester"
>>>> >>> "Annette" < wrote
>>>> >>>> Ek dink Suidwester verwys spesifiek na "lankmoedigheid".
>>>> >>
>>>> >>>> Annette
>>>> >>
>>>> >>> Miskien kan hy vir homself antwoord.
>>>> >> ---Hoekom mag iemand anders nie aan die gesprek deelneem nie. Kyk
>>>> >> na jou oorspronklike benaming bo! 'Almal is welkom......' Wat
>>>> >> maak dit jou....?
>>>
>>>> > Ek het gladnie probeer sê Annette mag nie aan die gesprek probeer
>>>> > deelneem nie, ek het bloot probeer sê dat ek dink dit beter sou wees
>>>> > as jy my self vertel wat jy bedoel het. Per slot van sake het Annette
>>>> > net gesê wat sy 'dink' jou probleem met my is.
>>>> ----So sal jy 'n antwoord vir alles hê: Predikant=Politikus=Selle
>>>> soort skermunkel.
>
>>> Staan bietjie terug, Suidwester....
>>> Lees weer die gesprek hierbo!
>
>>> En dan sal jy self sien hoe laag jy eintlik met jou antwoord gedaal
>>> het!!!
>



>
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114645 is 'n antwoord op boodskap #114640] Vr, 14 September 2007 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:xuidnZjGwokHgXfbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Suidwester" skryf in boodskap news:442dnfn4dY4D1XTbRVnyvwA@saix.net...

"Torreke" skryf in boodskap news:u_qdnU8Ln_lopXTbRVnyvwA@saix.net...


Ware dankbaarheid vir die vergifnis van sondes en verlossing daarvan, beteken dat jy jou lewe verander - met alle bronne tot jou beskikking - ook jou medemens! - maar veral deur die krag van die Heilige Gees!!!
----Sê jy wat dit glo en onderskraging nodig het!

Net jy weet wat jy hierbo probeer sê.
---Jy hou jou verniet dom. Jy sê jy is dankbaar vir die vergifnis van jou sondes en al die lekker gewetenssus wat jy gekry het deur jou geloof het gemaak dat jy nie weer gaan sondig nie. Ons sê weer, jy kan daai dinge self vermag deur bloot net verantwoordelik op te tree.

Ek voel jammer vir jou, Annette, dit moet maar 'n baie eensame lewe wees so sonder God. Watter sin het jou lewe sonder Hom?
----Nou's jy patronising. JY kry annette jammer! SY kry jou jammer omdat jy so blindelings twak glo.

Dis jy wat "blindelings twak glo". Ek glo wat wat op bestaande kennis gebasseer is, jy glo wat jy dink mense dalk nog sal bewys!
----Hoe kan jy vir my sê ek glo iets as ek nie glo nie? Hehe. Volgens jou kennis en hoop, glo jy dat daar 'n hiernamaals is en 'n ewige lewe. Ek nie. Wat sukkel jy so?
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114649 is 'n antwoord op boodskap #114645] Vr, 14 September 2007 07:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Ware dankbaarheid vir die vergifnis van sondes en verlossing daarvan, beteken dat jy jou lewe verander - met alle bronne tot jou beskikking - ook jou medemens! - maar veral deur die krag van die Heilige Gees!!!
----Sê jy wat dit glo en onderskraging nodig het!

Net jy weet wat jy hierbo probeer sê.
---Jy hou jou verniet dom. Jy sê jy is dankbaar vir die vergifnis van jou sondes en al die lekker gewetenssus wat jy gekry het deur jou geloof het gemaak dat jy nie weer gaan sondig nie. Ons sê weer, jy kan daai dinge self vermag deur bloot net verantwoordelik op te tree.


Ek het geen gewetensus nie!
Jy weerspreek jouself: Eeen oomblik probeer jy my beduide gedrag kan nie verander word nie, die volgende oomblik beduie jy kan dit alles self vermag!

Jy praat TWAK! - en jy weet dit

Ek voel jammer vir jou, Annette, dit moet maar 'n baie eensame lewe wees so sonder God. Watter sin het jou lewe sonder Hom?
----Nou's jy patronising. JY kry annette jammer! SY kry jou jammer omdat jy so blindelings twak glo.

Dis jy wat "blindelings twak glo". Ek glo wat wat op bestaande kennis gebasseer is, jy glo wat jy dink mense dalk nog sal bewys!
----Hoe kan jy vir my sê ek glo iets as ek nie glo nie? Hehe. Volgens jou kennis en hoop, glo jy dat daar 'n hiernamaals is en 'n ewige lewe. Ek nie. Wat sukkel jy so?


Jy glo dat daar niks anderkant die fisiese bestaan is nie! - dis geloof! - nie feite nie!
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114653 is 'n antwoord op boodskap #114640] Vr, 14 September 2007 08:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
---Dan mag ek seker hier inklim aangesien jy my naam gebruik? Jy roem jou daarop om 'n kenner van gedragswetenskappe te wees, maar duidelik ook maar nie so baie nie. Wat Annette vir jou sê is dat as 'n mens onafhanklik is, is daar g'n hulp of vertroosting behalwe dit wat jyself kan genereer nie. Gaan soek hierdie tipe mens en jy sal hulle vind in topbestuur, groot sportpersoonlikhede. Mense wat hulle eie 'geluk' kweek om bo uit te kom deur harde werk....daar's nie tyd om daaroor te teoretiseer nie!

Van die suksesvolste mense in die geskiedenis was kinderlik afhanklik van God, Michelangelo, Leonardo da Vinci, Desederius Erasmus, Isaac Newton, Abraham Lincoln, Koos de la Rey!

Natuurlik het jy weer hierdie een uitgevee! - soos altyd wanneer jy jouself in 'n hoek geverf het!
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114656 is 'n antwoord op boodskap #114649] Vr, 14 September 2007 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:s4OdnVDO4urGoXfbnZ2dnUVZ8s6gnZ2d@saix.net...


Net jy weet wat jy hierbo probeer sê.
---Jy hou jou verniet dom. Jy sê jy is dankbaar vir die vergifnis van jou sondes en al die lekker gewetenssus wat jy gekry het deur jou geloof het gemaak dat jy nie weer gaan sondig nie. Ons sê weer, jy kan daai dinge self vermag deur bloot net verantwoordelik op te tree.


Ek het geen gewetensus nie!
Jy weerspreek jouself: Eeen oomblik probeer jy my beduide gedrag kan nie verander word nie, die volgende oomblik beduie jy kan dit alles self vermag!

Jy praat TWAK! - en jy weet dit
----Ek praat nie van my behoeftes nie, JOUNE. Jy kan nie sonder 'n emosionele kryk deur die lewe gaan nie. En hoekom huil jy nou so hard?


Jy glo dat daar niks anderkant die fisiese bestaan is nie! - dis geloof! - nie feite nie!
---Sekerlik. Ek hoop maar net 'n marsman is nie my oervader nie!!
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114657 is 'n antwoord op boodskap #114627] Vr, 14 September 2007 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Een dokter se opinie oor die waarde van sielkunde vir die opvoeding van haar kinders, is nou ongelukkig nie baie verteenwoordigend nie - maak ook geen duit aan wat eksperimenteel bewys is nie!


Die Christelike geloof het nog nooit mense hulle verantwoordelikheid ontneem nie, inteendeel dit onderstreep jou verantwoordelikheid!
Die Christelike geloof het nog nooit geleer dat moord iets anders as moord, diefstal iets anders as diefstal, hoerery iets anders as diefstal is nie!
Die hele Westerse gemenereg is gebasseer op die 10 gebooie!


"Suidwester" skryf in boodskap news:442dnfv4dY431XTbRVnyvwA@saix.net...

"Torreke" skryf in boodskap news:4Y-dnZuRT4ALbHXbRVnyigA@saix.net...

"Suidwester" < wrote
"Torreke" skryf in boodskap news:6uWdncO6ZbhPd3rbRVnyjQA@saix.net...

"Suidwester" < wrote in message

----Jy praat van noodgedwonge verandering terwyl jy die normale instinkte ignoreer. Jy sal egter vind dat as jy 'n mens verander om teen sy instink te dryf, kom die dag wat hy bloot op instink moet reageer, dan val hy terug na die oorspronklike.....instinktief, want jy kan dit nie werklik verander nie.
Jy laat jou uit oor iets waarvan jy 'n bietjie uit eie ervaring weet, maar geen formele studie oor gedoen het nie. Waarvan jy praat is in die Sielkunde deeglik nagevors en eksperimenteel getoets. Gaan lees gerus 'n Sielkunde 1 handboek se hoofstuk oor "Kondisionering".
Dan behoort jy te weet: (1) Gedrag kan deur kondisionering verander word, (2) Die moontlikheid bestaan altyd dat deur 'n bepaalde impuls ou gedrag weer na vore knan tree.

---Nee swaer, jy DINK jy weet wat ek weet. Dis tipies van julle kerkers. In die Bybel staan hard en duidelik jy mag nie oordeel nie, maar tog doen julle dit lustig teenoor mense wat nie met julle saamstem....mooi stadig: oor JULLE geloof nie. Julle skrou hard en gewillig oor alle ander goddelose onderwerpe saam, maar laat mens nou net oor julle geloof praat, dan maak ons julle geloof belaglik. Dis skynheilig in opperste vorm.
Wat het ek dan so mooi in rooi vir jou gesê? Natuurlik kan jy gedrag deur kondisionering verander, dis wat ek jou gesê het, maar dis nie permanent nie. Daai verwysing bly in die mens of dier se geheue vir solank hy bestaan.

Nee, jy't NIKS van kondisionering gesê nie!!!! Jy't van "noodgedwonge verandering" gepraat en die oorspronklike gedrag aan "normale instinkte"toegeskryf. Jy't in die verlede Sielkunde as 'n "klomp nonsens" afgemaak. Nou gryp jy die woord "kondisionering" uit my antwoord en maak asof jy weet waarvan jy praat. Die verandering wat dan sg. "nie permanent" is nie, staan in geen Sielkundehandboek op my rak nie.

Jy moet nou ook maar ophou met die klippe gooi oor ander "veroordeel". (1) Ek het jou nêrens veroordeel nie, (2) ek bloot jou kennis van die silekunde bevraagteken.
-----Wee'jy, jy klink vir my tipies soos 'n eerstejaarstudent wat pas Sielkunde I afgestudeer het! Jy glo blindelings wat in hierdie boeke staan, net omdat dit jou pas en jy dink jy het 'n meer ontwikkelde intelligensie, of watookal. Ek het 'n familielid, 'n doktor, waarvan een van die vakgebiede wel Sielkunde was en die eerste werklike praktiese gewaarwording wat sy gekry het toe haar eerste kind gebore is en dit was een klein stout bliksem, was dat kindersielkunde 'n pot kak is.
Waar het ons samelewing sy knou gekry. Jy glo dat dit die mens is wat sondig is. Ek glo dat dit die mens is wat STUPID is en nie hul verantwoordelikhede wil aanvaar nie.....JUIS as gevolg van leringe van mense soos jy! Die dag toe die mens begin om verskonings te soek vir hul verkeerde optred, toe gaan alles agteruit. 'n Moord is 'n moord en diefstal bly diefstal, uit watter hoek jy daarna kyk.
Ouers wat kinders maak, het een moerse verantwoordelikheid teenoor daardie kinders en een van dit is nie bloot om die kind te laat doop en aanneem en dan sal alles outomaties net reg wees nie. Die ouer is daar om die wette van samespel neer te lê vir die kinders en sien dat hierdie reëls nougeset toegepas word. Enige mens moet leer daar's 'n skeidslyn tussen reg en verkeerd. Oortree jy, dan word jy gestraf. As so 'n kind uit sy huis in die lewe ingaan, dan straal die verantwoordelikheid en redelike optrede uit hom/haar.
Maar terug by jou kondisionering. Ek sê dat as 'n mens swig voor verslawing, dan is dit 'n karakterfout wat dalk gekom het met swak opvoeding deur ouers wat nie hulle volle verantwoordelikheid uitgevoer het nie. Waar begin verslawing? By verveeldheid. Dis heel aanvaarbaar vandag om musiek te luister met 'n glas wyn in die hand om 'jou gemoed oop te maak' vir die musiek. Hel man, as 'n ou se musiek so kak is dat ek moet rooiwyn suip om dit reg te kan hoor, dan moet die ou ophou sing!
Ek is egter bevrees dat as 'n mens een keer die swart lyn tussen reg en verkeerd oortree het, dan sal hy dit weer doen....as die geleentheid reg is. Al bid jy vir hom 1000 jaar aanmekaar, jy sal dit nie kan stopsit nie.


Ek soek ook nie 'n 'scapegoat'vir my sondes nie. Waar het ek?
----Vra jy nie vir vergifnes van jou sondes nie, hmmm?


En jy vee maar net weer uit wat slimmer en geleerder mense as ons albei saam gesê het oor die onderwerp en 'bypass' dit.
----Mense net so hovaardig soos jy wat dink hulle is slimmer as ander mense en alles wat hulle lees en self skryf dui vir hulle die 'waarheid' aan, maar julle spulletjie is so verlore dat julle nie eers julleself kan red nie, want julle ken g'n harde feite nie. Julle praat so baie twak dat julle mekaar naderhand begin glo. Nee wat, as 'n werker vir my die fisiese bewyse gee van 'n ingenieursverbetering op enige gebied in enige produksie, vat ek sy idee, toets dit en installeer dit. Gee hom 'n vet bonus en 'n groot dankie. Of sy naam Piet, Sipho, of Gogga is. Makie sakie.


Daar bestaan geen greintjie getuienis of bewys dat lewe spontaan ontstaan of ontstaan het nie.
-----Hoe lank het die mens geloop sonder 'n telefoon, byvoorbeeld. So 'n klompie jare gelede sou almal vir jou gelag het as jy gepraat het oor die moontlikheid van GPS. Wie sou in die vyftiger jare die Yanks geglo het as hulle vir jou al 'n stealth-vliegtuig gevlieg het? Of die Nazi's wat al 'n vlieënde piering gedurende die WW2 getoets het? Glo my vry, daar is N&O projekte wêreldwyd aan die gang wat jou bek sal laat oophang. Jy kan nie alles ignoreer bloot omdat die publiek vandag nog nie 'weet' nie.


Ek herhaal: Daar bestaan geen greintjie getuienis of bewys dat lewe spontaan ontstaan of in die verlede spontaan ontstaan het nie. Al die toestande op die meeste plekke op planeet aarde is perfek daarvoor - dit gebeur nie!

Jy't 'n ander een ook konsekwent tot dusver geignoreer: Dit is daar geen waarneembare verskil tussen 'n lewende en 'n dooie sel onder 'n mikroskoop te sien is nie. Nie ek wat dit sê nie, Dr. Chris Barnard het so gesê.
Vraag: Wat maak 'n sel "lewendig"? Wat is "lewe"?


^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^^ ^^^^^^^^

Ek dink ek en jy kan maar netso wel saamstem dat ons verskil - punt en klaar!

Ons sal nie by 'n punt kom waar ons saamstem nie, Suidwester, want ons gaan in die rondte om en om, gebruik albei weer en weer dieselfde argumente.
Ek ervaar jou as iemand wat nie my argumente, al is dit duidelik logies en in lyn met dit wat ons weet, eenvoudig uitvee, ignoreer, of jou geloof in die wetenskap bely dat hulle eendag die antwoorde sal gee.
En jy ervaar my as iemand wat dink hy weet alles en wat geen ruimte ooplaat dat hy dalk verkeerd kan wees nie; albei verkeerde waarnemings oor my.
----Right, terwyl ons nou so vriendelik is. Ek, en vele ander op hierdie nuusgroep lees jou weer as hierdie hovaardige ou wat dink hy weet alles omtrent die lewe. Jy reken ek kan nie oortuig word nie, maar wat sê jy vir jouself? Kan jy oortuig word? Nie 'n kans nie, want jy glo mos. Dis soos die politiek. Ek weer, leef op lewenservaringe en skoei my lewe daarvolgens. Ek het bitter min predikante ontmoet wat nie 'n huigelaar of skelm op die een of ander manier is nie. As dit nie owerspel met meisietjies of outjies in die kerk is nie, dan kuier hulle sommer die koster of die koor. Intussen aanvaar hulle belastingvrye geskene vanuit die gemeenskap en leef en vreet gerieflik saam met sy familie daaraan terwyl hy dit eitlik in sy kerk onder sy behoeftiges moet uitdeel.
So, dis nie vir my belangrik om werklik te weet of die heelal soos ons hom ken, geskape of vervaardig is nie? Hoe sal ons ooit weet? Ek weier egter om my te skaar by 'n spul mense wat die grootste konflikte in die wêreld tesame met massiewe lewensverlies veroorsaak het en dan onskuldig pleit daarna!


Jy sê "terwyl ons nou so vriendelik is".... En dan gebruik jy die geleentheid om eenvoudig weer my persoon en die kerk aan te val. Die dinge wat jy van my en van die kerk, kerkers, predikante en ouderlinge kwytraak, alle mense staan agter daardie deur, Suidwester, jy ook!!!
----Mag wees, maar ek is nie skynheilig daaroor soos jy nie.

Maar daar's een verskil: Ek en die meeste kerkers wat ek ken, is bereid om te erken dat ons 'n kokaai natuur het wat ons tot sondes verlei en dikwels verkeerd laat optree, maar jy en jou meelopers is nie bereid om te erken dat julle enige foute het nie - die persoon waarvoor jy jouself hier voorhou is iemand wat eenvoudig nie kan faal nie, van niemand afhanklik is nie, en wat niemand se hulp nodig het nie!
----Maar ek het nie hulp nodig nie! As ek iets gedoen wil hê, swaai ek net 'n noot onder die nodige kundige se neus rond en hulle spring in om te help. Niks van 'love en charity' nie. Ek koop wat ek nodig het en soebat niemand nie. Hoekom moet ek? Net omdat jy wil hê ek moet afhanklik wees van die kerk? Sekerlik is alle mense op die een of ander manier afhanklik van die ander se dade. Ek betaal vir die gevolge van my dade....wat doen jy en jou meelopers? Gaan sit in 'n bieghokkie en tjank om vergifnis. Hoekom? Maak self reg waar jy drooggemaak het en vat jou slae soos 'n man.

Jou groot probleem! Jy voel so magtig met al jou geld! Jy kan ALLES koop!
Soos die spreekwoord sê: Dit kos sterk bene om rykdom te dra!
Was al in die Bybel se tye so.

Is dit nie waarom Jesus gesê het dis makliker vir 'n kameel om deur 'n naald se oog te gaan as vir 'n ryk man om in die konikryk van die hemel in te gaan?

Weet jy, Hy het net die klere aan sy lyf besit - nie eens 'n kopkussing nie! - en Hy het bereik wat jy nie kan hoop om te bereik nie: Hy het miljoene volgelinge gemaak wat die gang van die geskiedenis verander het. Miljoene en miljoene volg Hom steeds! Nog Hy nog sy volgelinge het die swaard opgeneem of baie geld gehad - tog het hulle die magtige Romeinse Ryk wat 600 jaar oorleef het, op sy knieë gedwing!

Dit wil gedoen wees! - nie waar nie?
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114659 is 'n antwoord op boodskap #114653] Vr, 14 September 2007 08:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:1NudnX37A6XA33fbnZ2dnUVZ8qSnnZ2d@saix.net...
---Dan mag ek seker hier inklim aangesien jy my naam gebruik? Jy roem jou daarop om 'n kenner van gedragswetenskappe te wees, maar duidelik ook maar nie so baie nie. Wat Annette vir jou sê is dat as 'n mens onafhanklik is, is daar g'n hulp of vertroosting behalwe dit wat jyself kan genereer nie. Gaan soek hierdie tipe mens en jy sal hulle vind in topbestuur, groot sportpersoonlikhede. Mense wat hulle eie 'geluk' kweek om bo uit te kom deur harde werk....daar's nie tyd om daaroor te teoretiseer nie!

Van die suksesvolste mense in die geskiedenis was kinderlik afhanklik van God, Michelangelo, Leonardo da Vinci, Desederius Erasmus, Isaac Newton, Abraham Lincoln, Koos de la Rey!

Natuurlik het jy weer hierdie een uitgevee! - soos altyd wanneer jy jouself in 'n hoek geverf het!
----Swaerie, jy noem 6 mense en dan is dit jou heelal. Net soos julle kerkers maklik een paragraaf in die Bybel of enige boek uitpluk en julle hele geloof daarop regverdig. Ek het nie 'n pyn dat dié mense geglo het nie. Elke ou is tog welkom om te doen wat hy wil....wat jy my nie wil toelaat nie. Daar is egter baie miljoene mense wat nie jou storie lekker koop nie en die, omdat hulle nie vir jou prominent genoeg is nie, maak nie vir jou saak nie, want jy's 'n 'name dropper' by uitstek. Jy's gewoond om te kniel by alles wat groot is, ek nie.
Kom ons vat net een voorbeeld. De La Rey. Deesdae glo baie mense, oor die song-hype, dat De La Rey hierdie groot held was? Omdat hy die oorlog wou stopsit wat presies pas in die kraal van die moderne mens se siening van die lewe. Die Boerevegters self? Sekerlik is daar baie wat hom sien as 'n held, maar 'n hele spul ook wat die ou man nie so hoog aangeslaan het nie. Die algemene denke wat ek kon uitmaak onder ou mense wat betrokke was in daai konflik, soos my oupa, was dat De Wet hulle man was. Hy was die vader van guerilla-oorlogvoering en nie De La Rey nie.
Dit alles maak egter nie saak nie. Wat jy doen, George Bush doen, Osama Bin Laden doen....wat maak dit vir my saak? Nie veel nie, behalwe dat die olieprys styg en die publiek al meer moet betaal vir al hulle goete. Maar dat ek enige van hulle tot 'n heilige status sal verhef net omdat hy 'n groot naam het? Nie maklik nie. Gaan kyk in die toilet. Almal doen die ding dieselfde en niemand piepie parfuum nie. Jy soek menslike afgode, ek nie.
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114666 is 'n antwoord op boodskap #114656] Vr, 14 September 2007 09:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114668 is 'n antwoord op boodskap #114659] Vr, 14 September 2007 09:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Jy't gesê die ouens wat so onafhanklik van God is en net op hulleself vertrou is die ouens wat presteer. Ek het net vinnig 'n paar name voor jou gegee van gelowiges wat top presteerders was.

Daar's miljoene meer top presteerders wat glo as dié wat nie glo nie!

"Suidwester" skryf in boodskap news:A8edneDgGtMr1XfbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Torreke" skryf in boodskap news:1NudnX37A6XA33fbnZ2dnUVZ8qSnnZ2d@saix.net...
---Dan mag ek seker hier inklim aangesien jy my naam gebruik? Jy roem jou daarop om 'n kenner van gedragswetenskappe te wees, maar duidelik ook maar nie so baie nie. Wat Annette vir jou sê is dat as 'n mens onafhanklik is, is daar g'n hulp of vertroosting behalwe dit wat jyself kan genereer nie. Gaan soek hierdie tipe mens en jy sal hulle vind in topbestuur, groot sportpersoonlikhede. Mense wat hulle eie 'geluk' kweek om bo uit te kom deur harde werk....daar's nie tyd om daaroor te teoretiseer nie!

Van die suksesvolste mense in die geskiedenis was kinderlik afhanklik van God, Michelangelo, Leonardo da Vinci, Desederius Erasmus, Isaac Newton, Abraham Lincoln, Koos de la Rey!

Natuurlik het jy weer hierdie een uitgevee! - soos altyd wanneer jy jouself in 'n hoek geverf het!
----Swaerie, jy noem 6 mense en dan is dit jou heelal. Net soos julle kerkers maklik een paragraaf in die Bybel of enige boek uitpluk en julle hele geloof daarop regverdig. Ek het nie 'n pyn dat dié mense geglo het nie. Elke ou is tog welkom om te doen wat hy wil....wat jy my nie wil toelaat nie. Daar is egter baie miljoene mense wat nie jou storie lekker koop nie en die, omdat hulle nie vir jou prominent genoeg is nie, maak nie vir jou saak nie, want jy's 'n 'name dropper' by uitstek. Jy's gewoond om te kniel by alles wat groot is, ek nie.
Kom ons vat net een voorbeeld. De La Rey. Deesdae glo baie mense, oor die song-hype, dat De La Rey hierdie groot held was? Omdat hy die oorlog wou stopsit wat presies pas in die kraal van die moderne mens se siening van die lewe. Die Boerevegters self? Sekerlik is daar baie wat hom sien as 'n held, maar 'n hele spul ook wat die ou man nie so hoog aangeslaan het nie. Die algemene denke wat ek kon uitmaak onder ou mense wat betrokke was in daai konflik, soos my oupa, was dat De Wet hulle man was. Hy was die vader van guerilla-oorlogvoering en nie De La Rey nie.
Dit alles maak egter nie saak nie. Wat jy doen, George Bush doen, Osama Bin Laden doen....wat maak dit vir my saak? Nie veel nie, behalwe dat die olieprys styg en die publiek al meer moet betaal vir al hulle goete. Maar dat ek enige van hulle tot 'n heilige status sal verhef net omdat hy 'n groot naam het? Nie maklik nie. Gaan kyk in die toilet. Almal doen die ding dieselfde en niemand piepie parfuum nie. Jy soek menslike afgode, ek nie.
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114669 is 'n antwoord op boodskap #114657] Vr, 14 September 2007 09:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:S8-dnX3vXe7p2HfbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
Een dokter se opinie oor die waarde van sielkunde vir die opvoeding van haar kinders, is nou ongelukkig nie baie verteenwoordigend nie - maak ook geen duit aan wat eksperimenteel bewys is nie!
----Maar jy doen dieselfde! Jy sit en lees boeke en vreet alles vir soetkoek op omdat dit jou pas. En jy skree alwéér.....


Die Christelike geloof het nog nooit mense hulle verantwoordelikheid ontneem nie, inteendeel dit onderstreep jou verantwoordelikheid!
Die Christelike geloof het nog nooit geleer dat moord iets anders as moord, diefstal iets anders as diefstal, hoerery iets anders as diefstal is nie!
Die hele Westerse gemenereg is gebasseer op die 10 gebooie!
----Lekker. En dink jy die kerkgebonde mense hou by daai gebooie? Wat het geword van jy mag nie steel nie, byvoorbeeld? As jy 'n wanvoorstelling aan 'n mens doen en sy geld vat om jou eie saak te bevorder, dan steel jy. Kyk maar na die ryk bedieners van die wêreld......

Nee, jy't NIKS van kondisionering gesê nie!!!! Jy't van "noodgedwonge verandering" gepraat en die oorspronklike gedrag aan "normale instinkte"toegeskryf. Jy't in die verlede Sielkunde as 'n "klomp nonsens" afgemaak. Nou gryp jy die woord "kondisionering" uit my antwoord en maak asof jy weet waarvan jy praat. Die verandering wat dan sg. "nie permanent" is nie, staan in geen Sielkundehandboek op my rak nie.
---Eendag, as jou breins by jou entoesiasme bykom, sal jy dalk besef dat die praktyk en dit wat jou handboeke sê, dalkies nie dieselfde is nie! Ek kan vir jou 'n baie maklike voorbeeld gee, maar nou weet ek jy gaan weer hovaardig reageer daarop, maar ek gaan tog probeer. Ek glo wel jy kan mense kondisioneer om te verander, maar of jy permanent kan regkry, daar stem ek nie saam nie. Vat jou tjor en gaan ry op die oop pad en probeer om met jou linkervoet te briek. Jy sal dit sekerlik regkry na so bietjie oefen, en later sal dit makliker gaan, maar kom in 'n werklike noodsituasie waar jy moet reageer op instink nog lank voor jy kan dink oor die situasie en jou eie snot hang in belle teen die stukkende voorruit. Dis waarvan ek praat.


Jou groot probleem! Jy voel so magtig met al jou geld! Jy kan ALLES koop!
Soos die spreekwoord sê: Dit kos sterk bene om rykdom te dra!
Was al in die Bybel se tye so.
---Nou hoe kom jy deur die lewe ou swaer? As jy nie geld het nie dan bedel jy maar? Het jy geen trots nie?

Is dit nie waarom Jesus gesê het dis makliker vir 'n kameel om deur 'n naald se oog te gaan as vir 'n ryk man om in die konikryk van die hemel in te gaan?
---En, in alle respek gesê, dis swak propoganda. Ek kan vir jou baie ryk mense bring wat heel goed is en veel beter lewe as die res van die mense. Net omdat hy hard werk, daarom is daar nie vir hom plek nie? Is dit nie presies my assuransieteorie nie? Die man het nie jou polis nodig nie en nou verdoem jy hom?

Weet jy, Hy het net die klere aan sy lyf besit - nie eens 'n kopkussing nie! - en Hy het bereik wat jy nie kan hoop om te bereik nie: Hy het miljoene volgelinge gemaak wat die gang van die geskiedenis verander het. Miljoene en miljoene volg Hom steeds! Nog Hy nog sy volgelinge het die swaard opgeneem of baie geld gehad - tog het hulle die magtige Romeinse Ryk wat 600 jaar oorleef het, op sy knieë gedwing!

Dit wil gedoen wees! - nie waar nie?
----Ek wil dit nie sê nie maar jy dwing my! Superverkoopsman? Hitler was ook een! Kyk hoeveel mense het hy doodgemaak!
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114675 is 'n antwoord op boodskap #114669] Vr, 14 September 2007 10:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Selle ou stories, wanvoorstellings, jakkalsdraaie, ens. ens.
Nie die moeite werd om daarop te reageer nie.

"Suidwester"
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114678 is 'n antwoord op boodskap #114666] Vr, 14 September 2007 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:sdidnUDsl4QFzXfbRVnyiQA@saix.net...

"Suidwester"
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114679 is 'n antwoord op boodskap #114668] Vr, 14 September 2007 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:Q9OdnTwKB708zHfbnZ2dnUVZ8s6gnZ2d@saix.net...
Jy't gesê die ouens wat so onafhanklik van God is en net op hulleself vertrou is die ouens wat presteer. Ek het net vinnig 'n paar name voor jou gegee van gelowiges wat top presteerders was.

Daar's miljoene meer top presteerders wat glo as dié wat nie glo nie!
----Dis wat jyself graag sal wil glo, maar jy maak net wilde aannames. Weet jy wat is lagwekkend? As 'n rugbyspan bid vir 'n oorwinning. As die teenstander ook bid vir dieselfde ding, hoe werk dit dan? Werk iemand die gemiddelde uit van wie is meer geregverdig om te wen en wie nie? Is dit nie maar net wat sport self ook is nie?
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114680 is 'n antwoord op boodskap #114675] Vr, 14 September 2007 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:L6Sdnet9Ff18wXfbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...
Selle ou stories, wanvoorstellings, jakkalsdraaie, ens. ens.
Nie die moeite werd om daarop te reageer nie.
----Ek stem! Maak twee van ons.
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114688 is 'n antwoord op boodskap #114678] Vr, 14 September 2007 14:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114692 is 'n antwoord op boodskap #114679] Vr, 14 September 2007 15:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114696 is 'n antwoord op boodskap #114680] Vr, 14 September 2007 15:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114708 is 'n antwoord op boodskap #114688] Sa, 15 September 2007 06:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:YMKdnctbb_SFA3fbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Suidwester"
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114709 is 'n antwoord op boodskap #114692] Sa, 15 September 2007 06:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:gdqdna5HGtjRP3fbnZ2dneKdnZydnZ2d@saix.net...

"Suidwester"
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114710 is 'n antwoord op boodskap #114696] Sa, 15 September 2007 06:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:CeWdnXP_K8YpOXfbRVnyigA@saix.net...

"Suidwester"
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114733 is 'n antwoord op boodskap #114709] Ma, 17 September 2007 10:16 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote
----Weer pluk jy 'n naam uit en 'goi' hom. Dit gaan nie oor Newton of enigiemand anders nie.

Nou waaroor gaan dit as jy sê die ateiste is die ouens wat die topposte beklee en die topprestasies lewer?

Ek het jou baie onlangs gesê: Jy verstaan nie waaroor gebed gaan nie!
----Nou? Dis jou fetish, nie myne nie.

Wou maar net vir jou wys dat ek ook 'n grappie oor geloofsake kan maak en waardeer - mits dit in die regte gees gemaak word.
En wou jou op ernstiger noot laat verstaan dat ek jou gevoel oor die twee spanne wat ewe hard bid, en een wat agterna dankie sê vir die oorwinning verstaan. Die groot probleem wat ek daarmee sien, is dat die span wat verloor nie na die tyd ewe ootmoedig dankie sê vir die verloor nie! Want ALBEI kom uit God se hand, die ween en die verloor! - en met albei gee Hy vir sy kinders die beste.
Re: Spesifiek vir Suidwester, maar almal is welkom om hulle eirtjie te lê [boodskap #114734 is 'n antwoord op boodskap #114710] Ma, 17 September 2007 10:17 Na vorige boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester"
Vorige onderwerp: Ware gesegde
Volgende onderwerp: Evolusie
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 06:22:12 MGT 2024