Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE...
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112674 is 'n antwoord op boodskap #112653] Vr, 02 Februarie 2007 13:19 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 2, 11:23 am, "Torreke" wrote:
> "fire_"
>> Return to sorce,
>> Die Aramees ortodokse kerk is gabaseer op die oorspronklike Christen
>> sending gedurende die romeinse ryk.
>
> Ek dink niemand sal betwis dat hulle geskiedenislyn direk teruggaan tot by
> die eerste Christelike kerk in Jerusalem nie.
> Maar die Roomse Kerk maak presies dieselfde aanspraak - ook met ewe goeie
> grond onder hulle voete! Die seremonies en kerkregeringstelsels is dermate
> ooreenstemmend dat dit duidelik is dat hulle 'n ent pad saamgeloop voordat
> die paaie geskei het.
>
> Ek is nie seker presies wanneer die 2 se paaie uit mekaar gegaag het nie, 3e
> of 4e eeu - voor of na Konstantyn die Christelike geloof aanvaar en die
> vervolging gestop het.
>
> Die biskoplike stelsel het in die 2e begin ontwikkel in reaksie op dwaalleer
> wat die kerk bedreig het - en die baie seremonies, spesiale kleredrag ens.
> toe die kerk gevestig geraak het en nie meer van dag tot dag geleef en vir
> lewe gevrees het nie.
>
>> Ek glo dat hulle nou aan die end van die 1000 jaar verdruking is in
>> die middle ooste.
>> Imers het islam seder die jaar 1000 min of meer die plek oorgeneem en
>> christene uitgemoor en verdruk waar okal hulle kon.
>
> Ek weet nie waarna jy met die "1000 jaar" verwys nie. Gee jy om om te
> verduidelik?
>

Min of meer n duisend jaar gelede was die hele middeooste n christen
area.
Islam het Christen en jode begin vervolg in min of meer 700AD.

Later het Islam die hele area geregeer vir die laaste 1000 jaar ,
daarom die kruisvaarde ext.

Dit toe dat die Assiries en kurkde voor die voet dood gemaak is as
hulle nie islam aanvaar het as geloof nie
Daarom se ek dat hulle deur n 1000 jaar vedriking is , hulle is nog
hier in Iraq en ek kan sweer as ek by my vernster uitkyk , ons gaan
binne so paar maande groot sports het me Iran. Ek gaan sekermaak ek is
uit die land uit vaar daar te veel drama is .
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112676 is 'n antwoord op boodskap #112662] Vr, 02 Februarie 2007 13:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 2, 1:49 pm, "Torreke" wrote:
> "fire_"
>> Wel , die broeder bond het in die 80 by die meselaars aangesluit.
>
> Sjoe! Waar kom jy daar aan?
>
>> Voor dit was hulle openente , en dis waar goed rerig begin uirmekaar
>> val het.
>> Verwoerd was seker die laaste nie meselaar in SA wat as presedent
>> opgetree het .
>
> Korreksie: Verwoerd was nie president nie, maar 1e minister!

Close enough .

>> Nelson het die orde gejoin onmiddelik na sy vrylating,
>
> Bron?

Sooorry , town talk in Bedfordview in vroe 90 tigs
Almal was so bly, want toe was hy een van hulle.
Hy het ook sommer nie oor die bult kom bly in hougton , kogel
naiberhood nogal !!
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112678 is 'n antwoord op boodskap #112676] Vr, 02 Februarie 2007 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 2 Feb 2007 05:34:41 -0800, "fire_" wrote:

>
> Sooorry , town talk in Bedfordview in vroe 90 tigs

Toe jy van Bedford View praat, herinner jy my aan die tagtiger jare
en Gillooly's Farm (sp) op Bedford View waar ons jaarliks 'n hondeskou
(as ek reg onthou, was dit beskryf as die grootste in die wêreld)
bygewoon het. (nee, ek was nie ingeskryf as kompeteerder nie!)

Bestaan die plek nog?
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112681 is 'n antwoord op boodskap #112678] Vr, 02 Februarie 2007 14:41 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 2, 4:45 pm, Dave wrote:
> On 2 Feb 2007 05:34:41 -0800, "fire_" wrote:
>
>
>
>> Sooorry , town talk in Bedfordview in vroe 90 tigs
>
> Toe jy van Bedford View praat, herinner jy my aan die tagtiger jare
> en Gillooly's Farm (sp) op Bedford View waar ons jaarliks 'n hondeskou
> (as ek reg onthou, was dit beskryf as die grootste in die wêreld)
> bygewoon het. (nee, ek was nie ingeskryf as kompeteerder nie!)
>
> Bestaan die plek nog?

Dis hy ja
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112687 is 'n antwoord op boodskap #112663] Sa, 03 Februarie 2007 05:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-haa-haaa!!!! Julle is tho thimpel oom! Die Threepmuis kan nie threep
nie want thy's te lam. Ou Dom Dooth is nou al 'n koerantman....arme
koerant en thy lethers.

"Torreke" skryf in boodskap news:epv6eb$74r$10@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester"
>> ----Ithie! Ithie! Jy wath eerthte!
>> ---Thpreekwoordelik, oom!
>> ---Huuuhg?
>> ----Oom moet oppath dat oom nie thelf die vark in die verhaal ith nie!
>
> Wissel jy nou melktande?
> Ai...!
> En koggel die ander sandputters jou oor jou haasbek?
>
> "Haasbek,
> lierbek,
> karretjie wipgat,
> oorkant die klipgat,
> Oom Paul se hotvoorperd!!!"
>
> Onthou om die tandjie goed los te wikkel voordat jy hom probeer uittrek...
> As jy hard genoeg wikkel kom dit uit sonder dat jy 'n garedraadjie hoef te
> gebruik...
>
> Onthou ook om die tand in jou skoen onder die bed te bêre voor jy gaan
> slaap...
> - dis vir die "tandmuis"!
> - hy sal jou 'n blink nuwe munt in ruil vir die tand gee!
> - hy bou sy huisie met tandsteen!
>
> (Let wel: Die tandmuis is nie familie van 'n streepmuis nie!)
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112689 is 'n antwoord op boodskap #112652] Sa, 03 Februarie 2007 05:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:epv6e3$74r$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Sê my, met wie het jy nog nie hier gebots nie?
>> ----Baie. Veral Gloudina en Ferdie!

----Thtadig oom. Mooi thtadig thodat julle thelfaangethtelde
kwasi-intellektuele dit mooi kan verthtaan hierdie keer: Hierdie ith 'n
gethprekforum, nie 'n gewildheidthkompetisie nie!
>
> Sal graag wou hoor of Ferdi met jou saamstem?
----Nee wat, ek weet wat hy dink.

> As mens vir 'n vark sê hy vertrap alles onder sy modderige pote en hy
> korigeer jou - "Tho ver ek weet trap varke op kak................" - dan
> erken hy ronduit dat hy in sy eie ekskresie rondrol!!! ----Neth jaar daar thê ou oom. Jy thtaan met jou eie voete in die thop.
>
> Uiteindelik begin jy tot selfinsig kom - Da' jy nie net 'n theuntjie ith
> wat inni thandput thpeel ni, mar 'n vark wat windop ruik!!! - miskien is
> daar tog hoop vir jou.
----Ek thkik my na my geselthkap. Duidelik het jy nog nie veel gevorder
anderkant redeneringthvermoë van 'n kind nie. Wat thal ek jou noem?
Boetie of thutthie?
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112690 is 'n antwoord op boodskap #112649] Sa, 03 Februarie 2007 05:59 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:epv6e0$74r$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" >> "Suidwester" >>> sit tevrede met mekaar en saamstem dat iemand nie onder 'n skuilnaam
>>>> moet
>>>> skryf nie
>
>>> Bewys?
>> ----Hoe kan jy bewys wie enigiemand op hierdie ng is? Jy sê jy is
>> Torreke en dat ander mense jou dalk ken, maar hier op die ng? Hoekom
>> dan nie sommer jou regte naam en adres verskaf nie. Loop voor! Die
>> res gaan vir jou lag, want behalwe vir Ferdi wat dalk 'n rede het hoekom
>> hy onder sy eie naam skryf, is hy basies die enigste waarvan ek weet.
>
> Jou ou laai!!! - ontduik die vraag! In 'n hof sal dié soort "dom hou"
> BAIE punte teen enige getuie tel.
----En jy probeer van die argument af wegkom. Maw jy praat 'n klomp twak
soos gewoonlik want jy vra onbenullige goed en jy stel onbelullige goed
voor. Jy mors jou tyd. Duidelik was jy nog nooit in 'n hof nie, want dit
gaan juis om bewyse en net die idee van 'n gedagte hou nie water nie.
>
> 'n Mens het nie 'n gorrelgraad nodig om te verstaan dat ek gevra het dat
> jy bostaande stelling moet bewys nie.
> Daar's niks waaruit die afleiding gemaak kan word dat ek gevra het jy moet
> bewys wie's wie nie.
-----Sug! Oom, jy ith waaragtag thupid! Oom is die een wat gehuil het
oor thkuilname en dan thit die oom self met een. Dith thooth die oom ook
bid. Vat met die een hand en knyp die kat in die donker met die
ander......
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112692 is 'n antwoord op boodskap #112650] Sa, 03 Februarie 2007 06:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:epv6e2$74r$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>
>>> Maar nie meer vir Suidwester nie!
>> ----Hie-hie-haaaa-haaaa!! Wie gee om? Swaerie. Of Thwaarie!
>
> JY gee om, Groot Gat!!!
----Nouth die oom tuith. Op die thkool the thpeelgrond. Wê-wê jou gat is
groter ath myne!!
>
> Ek het onlangs begin besef dat Namibia Suid-Afrika verbygesteek het met
> die grootste mensgemaakte Gat ter wêreld.
>
> Albei geskep deur die GROOT dors!!!
> - vir geld (Mammon)
> - vir drank (Bacchus)
> - en vir seks (Afrodite)
-----Jitthie oom! En alles wat oom noem is blêddie lekker! Wat doen oom?
Preek thedig en dan pomp oom in die donker?
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112693 is 'n antwoord op boodskap #112661] Sa, 03 Februarie 2007 06:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hierdie thtupid oom dink ath hy beter beledingth gooi dan gaan hy beter voel
oor hy nie kan rendeneer nie. Onth was al in Sub A by daai thtadium verby
oompiegoed!

"Torreke" skryf in boodskap news:epv6e9$74r$8@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" > Dit maak nie saak nie, of jy hom dink of skryf, jy sondig
>> steeds...gelukkig
>> net jy wat so glo!
>
> Suid-Afrika se Groot Gat by Kimberley is stadig maar seker besig om vol
> water te raak...
>
> Maar Namibië is te droog dat dit met sy Groot Gat sal gebeur...
>
> Dié waai stadig maar seker onder die Namib se sand toe by die
> spoorweghalte waar geen trein nog ooit stilgehou het nie...
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... - bushbeauts.jpg (0/1) [boodskap #112702 is 'n antwoord op boodskap #112588] Sa, 03 Februarie 2007 12:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
, "fire_"

> dave,
>
> Assyrians --- nou http://en.wikipedia.org/wiki/Assyrian_people
>
> ek dink die vrouens is die mooiste wat ek nog in persoon gesien het,
> en hulle kook en luister ook unlike ons afrikaner vroumense
>

Fire

soos jy sê, die Asiatiese vrouens is van die mooiste vrouens in
die wreld. Hulle het 'n lieflike profielvorm - soos ek daarvan hou,
hoë wangbene, smeulende donker oë, gewoonlik lang donker hare...
Hier aangeheg is 'n hele paar ure (verspreid oor 'n paar dae) se werk
wat nog ver van klaar is; die oorspronklike is is A1 grootte, en 300
dpi.
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... - bushbeauts.jpg (0/1) [boodskap #112709 is 'n antwoord op boodskap #112702] So, 04 Februarie 2007 10:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Vuur  is tans af-lyn  Vuur
Boodskappe: 283
Geregistreer: April 2007
Karma: 0
Senior Lid
On Feb 3, 3:31 pm, Dave wrote:
> , "fire_"
>
>> dave,
>
>> Assyrians --- nou http://en.wikipedia.org/wiki/Assyrian_people
>
>> ek dink die vrouens is die mooiste wat ek nog in persoon gesien het,
>> en hulle kook en luister ook unlike ons afrikaner vroumense
>
> Fire
>
> soos jy sê, die Asiatiese vrouens is van die mooiste vrouens in
> die wreld. Hulle het 'n lieflike profielvorm - soos ek daarvan hou,
> hoë wangbene, smeulende donker oë, gewoonlik lang donker hare...
> Hier aangeheg is 'n hele paar ure (verspreid oor 'n paar dae) se werk
> wat nog ver van klaar is; die oorspronklike is is A1 grootte, en 300
> dpi.

Hou maak ek hom oop?
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... - bushbeauts.jpg (0/1) [boodskap #112711 is 'n antwoord op boodskap #112709] So, 04 Februarie 2007 11:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Daun Johnson  is tans af-lyn  Daun Johnson
Boodskappe: 1155
Geregistreer: Januarie 2009
Karma: 0
Senior Lid
On 4 Feb 2007 02:21:19 -0800, "fire_" wrote:

>
> Hou maak ek hom oop?

regterknoppie/launch
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112717 is 'n antwoord op boodskap #112687] Ma, 05 Februarie 2007 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote
> Hie-haa-haaa!!!! Julle is tho thimpel oom! Die Threepmuis kan nie
> threep nie want thy's te lam. Ou Dom Dooth is nou al 'n
> koerantman....arme koerant en thy lethers.

Die Groot Seun van Namibia...!
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112718 is 'n antwoord op boodskap #112689] Ma, 05 Februarie 2007 06:39 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" <skryf
>nie 'n gewildheidthkompetisie nie!

Okkie 'n beuelblaaskompetiesie nie!

>> Sal graag wou hoor of Ferdi met jou saamstem?
> ----Nee wat, ek weet wat hy dink.

Nou kan jy nog gedagtes lees ook.
Ek het nie jou opinie gevra nie - maar syne!

> ----Neth jaar daar thê ou oom. Jy thtaan met jou eie voete in die thop.

Nee, wat ou varksnoet! Dis nie ek wat alles wat heilig is onder sy stink
voete vertrap nie, dis jy.
Ek mag "skynheilig" wees, soos jy sê, maar daar het te minste iets "heiligs"
oorgebly, al is dit net die "skyn" daarvan.
Maar jy's 'n skynwester - niks heiligs oorgebly nie, net "skyn" en
"wester" - die dor sand, skop, skiet en rumoer!

> ----Ek thkik my na my geselthkap.
Jy skik jou nie na geselskap nie - jy bederf goeie geselskap!
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112719 is 'n antwoord op boodskap #112690] Ma, 05 Februarie 2007 06:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" <skryf
> -----Sug!

As jy nou al begin sug...

> Oom is die een wat gehuil het oor thkuilname en dan thit die oom self met
> een.

Waar?, Groot Gat van Namibië, waar het ek gesug oor skuilname - haal my
woorde aan en bewys dit?
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112720 is 'n antwoord op boodskap #112692] Ma, 05 Februarie 2007 06:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" <skryf
>> Ek het onlangs begin besef dat Namibia Suid-Afrika verbygesteek het met
>> die grootste mensgemaakte Gat ter wêreld.
>>
>> Albei geskep deur die GROOT dors!!!
>> - vir geld (Mammon)
>> - vir drank (Bacchus)
>> - en vir seks (Afrodite)
> -----Jitthie oom! En alles wat oom noem is blêddie lekker!

Daar erken jy op lange laas jou groot dors vir geld, drank en seks!
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112721 is 'n antwoord op boodskap #112693] Ma, 05 Februarie 2007 06:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" <skryf
> Hierdie thtupid Groot Gat van Namibië dink ath hy beter beledingth gooi

> dan gaan hy beter
> voel oor hy nie kan rendeneer nie.
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112726 is 'n antwoord op boodskap #112717] Ma, 05 Februarie 2007 07:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq6kbt$ei6$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>> Hie-haa-haaa!!!! Julle is tho thimpel oom! Die Threepmuis kan nie
>> threep nie want thy's te lam. Ou Dom Dooth is nou al 'n
>> koerantman....arme koerant en thy lethers.
>
> Die Groot Seun van Namibia...!
----Ek het lankal gesê ek skik my na my geselskap. Jy behoort wonderlik te
voel daaroor!
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112728 is 'n antwoord op boodskap #112718] Ma, 05 Februarie 2007 07:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq6kbt$ei6$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" > nie 'n gewildheidthkompetisie nie!
>
> Okkie 'n beuelblaaskompetiesie nie!
----Blaath ek die oom se beuel, hm?

>> ----Neth jaar daar thê ou oom. Jy thtaan met jou eie voete in die thop.
>
> Nee, wat ou varksnoet! Dis nie ek wat alles wat heilig is onder sy stink
> voete vertrap nie, dis jy.
> Ek mag "skynheilig" wees, soos jy sê, maar daar het te minste iets
> "heiligs" oorgebly, al is dit net die "skyn" daarvan.
> Maar jy's 'n skynwester - niks heiligs oorgebly nie, net "skyn" en
> "wester" - die dor sand, skop, skiet en rumoer! -----He-he-haaa-haaaa! Ith die oom nou kwaad?
>
>
>> ----Ek thkik my na my geselthkap.
> Jy skik jou nie na geselskap nie - jy bederf goeie geselskap! ----Die oom is wragtag kwaad!
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112729 is 'n antwoord op boodskap #112719] Ma, 05 Februarie 2007 07:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq6kbv$ei6$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" > -----Sug!
>
> As jy nou al begin sug...
>
>> Oom is die een wat gehuil het oor thkuilname en dan thit die oom self met
>> een.
>
> Waar?, Groot Gat van Namibië, waar het ek gesug oor skuilname - haal my
> woorde aan en bewys dit?
-----Net 'n logiethe vragie, oom. Die oom gaan tho aan oor gate - oom ith
nie dalk 'n poefter nie? My ma thal my vrekthlaan ath ek met
poefterthpraat.
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112730 is 'n antwoord op boodskap #112720] Ma, 05 Februarie 2007 07:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq6kc0$ei6$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester"
>>> Ek het onlangs begin besef dat Namibia Suid-Afrika verbygesteek het met
>>> die grootste mensgemaakte Gat ter wêreld.
>
>>> Albei geskep deur die GROOT dors!!!
>>> - vir geld (Mammon)
>>> - vir drank (Bacchus)
>>> - en vir seks (Afrodite)
>> -----Jitthie oom! En alles wat oom noem is blêddie lekker!
>
> Daar erken jy op lange laas jou groot dors vir geld, drank en seks!
----Thooth oom thê, lekker ith lekker! Wat doen die oom vir lekkerkry?
Koop 'n boek en gaan thit agter die kraalmuur sodat niemand dit net mag
thien nie?
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112733 is 'n antwoord op boodskap #112726] Ma, 05 Februarie 2007 09:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Julle gesprekke raak $#^@ afgesaag, en Suidwester, met die "klein seuntjie"
gepratery bereik selfs jy nou 'n laagtepunt

"Suidwester" skryf in boodskap news:eq6mam$etv$1@ctb-nnrp2.saix.net...

> "Suidwester" < wrote
> Hie-haa-haaa!!!! Julle is tho thimpel oom! Die Threepmuis kan nie
> threep nie want thy's te lam. Ou Dom Dooth is nou al 'n
> koerantman....arme koerant en thy lethers.
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112734 is 'n antwoord op boodskap #112733] Ma, 05 Februarie 2007 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Luister seunie, het ek met jou gepraat? Jy's nie 'n ordentlike kak praat
werd nie.

"Riaan" skryf in boodskap news:1170667172.851193@vasbyt.isdsl.net...
> Julle gesprekke raak $#^@ afgesaag, en Suidwester, met die "klein
> seuntjie" gepratery bereik selfs jy nou 'n laagtepunt
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:eq6mam$etv$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
>> "Suidwester" < wrote
>> Hie-haa-haaa!!!! Julle is tho thimpel oom! Die Threepmuis kan nie
>> threep nie want thy's te lam. Ou Dom Dooth is nou al 'n
>> koerantman....arme koerant en thy lethers.
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112737 is 'n antwoord op boodskap #112734] Ma, 05 Februarie 2007 13:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" skryf in boodskap news:eq76dn$jnk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Luister seunie, het ek met jou gepraat? Jy's nie 'n ordentlike kak praat
> werd nie.

No shit, nou is ek seunie ... Maar jy is die "volwasse grootmens" wat hier
praat soos 'n drie jarige. Een ding gee ek jou toe, ek is nie 'n kak praat
werd nie. Soos Dave en van die ander hier rond sien ek deur jou FAKE
voorstelling van jouself wat jy hier probeer projekteer, en dit is nie eers
nodig vir my om uit te wys waar jy 'n doos van jouself maak nie, mens gee
jou net genoeg tyd, en jy wys dit sommer vir almal hier jouself.

So klim nou terug in jou pram en bly stil
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112738 is 'n antwoord op boodskap #112737] Ma, 05 Februarie 2007 13:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Is hy nou kwaad vir die oom? Sal jou leer om uit beurt uit te praat!
He-he!

"Riaan" skryf in boodskap news:1170680928.732323@vasbyt.isdsl.net...
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:eq76dn$jnk$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Luister seunie, het ek met jou gepraat? Jy's nie 'n ordentlike kak
>> praat werd nie.
>
> No shit, nou is ek seunie ... Maar jy is die "volwasse grootmens" wat hier
> praat soos 'n drie jarige. Een ding gee ek jou toe, ek is nie 'n kak praat
> werd nie. Soos Dave en van die ander hier rond sien ek deur jou FAKE
> voorstelling van jouself wat jy hier probeer projekteer, en dit is nie
> eers nodig vir my om uit te wys waar jy 'n doos van jouself maak nie, mens
> gee jou net genoeg tyd, en jy wys dit sommer vir almal hier jouself.
>
> So klim nou terug in jou pram en bly stil
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112740 is 'n antwoord op boodskap #112726] Ma, 05 Februarie 2007 13:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote

>> Die Groot Seun van Namibia...!
> ----Ek het lankal gesê ek skik my na my geselskap. Jy behoort wonderlik
> te voel daaroor!

Wat is daar aan jou geselskap waaroor ek "wonderlik" "behoort" "te voel"?
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112741 is 'n antwoord op boodskap #112730] Ma, 05 Februarie 2007 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" <skryf
>
>> Daar erken jy op lange laas jou groot dors vir geld, drank en seks!
> ----Thooth oom thê, lekker ith lekker! Wat doen die oom vir lekkerkry?
> Koop 'n boek en gaan thit agter die kraalmuur sodat niemand dit net mag
> thien nie?

Jy wil soooooo graag weet....
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112742 is 'n antwoord op boodskap #112728] Ma, 05 Februarie 2007 13:44 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" <skryf
> ----Blaath ek die oom se beuel, hm?

Herken jy nie jou eie beuel nie?

>> Maar jy's 'n skynwester - niks heiligs oorgebly nie, net "skyn" en
>> "wester" - die dor sand, skop, skiet en rumoer!
> -----He-he-haaa-haaaa! Ith die oom nou kwaad?

Moet ek wees?

>> Jy ... bederf goeie geselskap!
> ----Die oom is wragtag kwaad!

Oor jou gebrekkige sosiale vaardighede?
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112744 is 'n antwoord op boodskap #112729] Ma, 05 Februarie 2007 13:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" <skryf
>> Waar?, Groot Gat van Namibië, waar het ek gesug oor skuilname - haal my
>> woorde aan en bewys dit?
> -----Net 'n logiethe vragie, oom. Die oom gaan tho aan oor gate - oom
> ith nie dalk 'n poefter nie? My ma thal my vrekthlaan ath ek met
> poefterthpraat.

Dink jy niemand kan sien hoe jy soos 'n skelm jakkals knaend die aandag
probeer aflei en om my vraag
probeer sluip nie?
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112750 is 'n antwoord op boodskap #112740] Di, 06 Februarie 2007 08:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq9ac1$at2$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Die Groot Seun van Namibia...!
>> ----Ek het lankal gesê ek skik my na my geselskap. Jy behoort wonderlik
>> te voel daaroor!
>
> Wat is daar aan jou geselskap waaroor ek "wonderlik" "behoort" "te voel"?
----Dat hier nog iemand is wat na jou vlak toe kan daal. Wys jou net hoe
'n goeie mens ek is wat bereid is om saam met jou te speel. Ek wil darem
ook nou nie hê jy moet in stres ingaan nie...........
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112752 is 'n antwoord op boodskap #112742] Di, 06 Februarie 2007 08:23 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq9ac2$at2$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" > ----Blaath ek die oom se beuel, hm?
>
> Herken jy nie jou eie beuel nie?
>
>>> Maar jy's 'n skynwester - niks heiligs oorgebly nie, net "skyn" en
>>> "wester" - die dor sand, skop, skiet en rumoer!
>> -----He-he-haaa-haaaa! Ith die oom nou kwaad?
>
> Moet ek wees?
>
>>> Jy ... bederf goeie geselskap!
>> ----Die oom is wragtag kwaad!
>
> Oor jou gebrekkige sosiale vaardighede?
----Wyth jou oom, ek het wragtag nie geweet waarmee oom bethig ith nie.
Hier thit ek en thkryf thommer twak vir ander gethiglothe menthe wat nie vir
my thaak maak of hulle Piet of Poepol ith nie. Deur kommunikathie kom
rede, theg ek altyd. Behalwe nou vir julle thkypiloth wat geen teenthtand
vir julle groot thtorie duld nie. Die feit dat julle julle eie geloof
verloën makie thakie, tholank iemand anderth dit net nie vir jou thê nie!
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112753 is 'n antwoord op boodskap #112744] Di, 06 Februarie 2007 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq9ac3$at2$5@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Dink jy niemand kan sien hoe jy soos 'n skelm jakkals knaend die aandag
> probeer aflei en om my vraag
> probeer sluip nie?
----Luithter nou mooi vir my oom. Ek ith nie thooth jy wat in die
geskienith van kakpraat navorthing doen nie. Ek onthou dat jy ieth
gethtorie het oor die mense wat agter thkuilname wegkruip en al wat ek jou
gethê het, ith logika....maar gediggiegraad manne ken nie van logika nie, of
hoe? Die logika ith dat al thê jy vir my jou naam is Koos [dis soos daai
een waarin menth pith] hoe sal ek vertheker weet jy lieg nie? Al sê Ferdi
hy ith Ferdi, hoe weet jy thonder twyfel? Duth, Piepie Kooth, dit makie
thakie op 'n ng nie, jy praat met dit wat jy voor jou thien. Ek thien 'n
pithpot.....
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112754 is 'n antwoord op boodskap #112741] Di, 06 Februarie 2007 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq9ac1$at2$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" >> Daar erken jy op lange laas jou groot dors vir geld, drank en seks!
>> ----Thooth oom thê, lekker ith lekker! Wat doen die oom vir lekkerkry?
>> Koop 'n boek en gaan thit agter die kraalmuur sodat niemand dit net mag
>> thien nie?
>
> Jy wil soooooo graag weet....
-----Ek weet! Ek weet! Die oom het tho 'n thterk duim en voorvinger wat
'n thterk greep maak om daai riem te looi. Oom moet oppath. Hulle thê jy
kry thulke hangore van draadtrek. Hoe gaan oom se bril bo bly?
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112758 is 'n antwoord op boodskap #112750] Di, 06 Februarie 2007 10:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote
>> Wat is daar aan jou geselskap waaroor ek "wonderlik" "behoort" "te voel"?
> ----Dat hier nog iemand is wat na jou vlak toe kan daal. Wys jou net
> hoe 'n goeie mens ek is wat bereid is om saam met jou te speel. Ek wil
> darem ook nou nie hê jy moet in stres ingaan nie...........

Nee, Groot Gat, jy daal nie af na ander se vlak toe nie, jy trek hulle af na
jou lae vlak toe.
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112759 is 'n antwoord op boodskap #112752] Di, 06 Februarie 2007 10:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote in
>
>> Oor jou gebrekkige sosiale vaardighede?
> ----Wyth jou oom, ek het wragtag nie geweet waarmee oom bethig ith nie.
> Hier thit ek en thkryf thommer twak vir ander gethiglothe menthe wat nie
> vir my thaak maak of hulle Piet of Poepol ith nie. Deur kommunikathie
> kom rede, theg ek altyd. Behalwe nou vir julle thkypiloth wat geen
> teenthtand vir julle groot thtorie duld nie. Die feit dat julle julle
> eie geloof verloën makie thakie, tholank iemand anderth dit net nie vir
> jou thê nie!

So warra, warra, warra jy al weer aan en beantwoord nie wat jy gevra is nie.

Moenie moeite doen om te antwoord nie - ek sit jou nou op my "killfile"
list.
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112760 is 'n antwoord op boodskap #112754] Di, 06 Februarie 2007 10:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" <wrote
>> Jy wil soooooo graag weet....
> -----Ek weet! Ek weet! Die oom het tho 'n thterk duim en voorvinger
> wat 'n thterk greep maak om daai riem te looi. Oom moet oppath. Hulle
> thę jy kry thulke hangore van draadtrek. Hoe gaan oom se bril bo bly?
>>

Jy kan nou nie net gedagtes lees nie, die meganiese ingeneur wat glo
sielkunde is tjol, is nou ook so 'n kenner van menslike gedrag dat hy sommer
so op 'n afstand iemand wat hy van geen Adamskant ken nie, se seksuele
gedrag kan boekstaaf!

Soos ek sê: Groot Gat!!!

Pasop dat jy nie in jou eie gat val nie!
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112761 is 'n antwoord op boodskap #112753] Di, 06 Februarie 2007 10:26 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Torreke  is tans af-lyn  Torreke
Boodskappe: 1165
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
"Suidwester" < wrote

>> Dink jy niemand kan sien hoe jy soos 'n skelm jakkals knaend die aandag
>> probeer aflei en om my vraag
>> probeer sluip nie?
> ----Luithter nou mooi vir my oom. Ek ith nie thooth jy wat in die
> geskienith van kakpraat navorthing doen nie.

Nee, jy praat dit net en dan vergeet jy wat jy gepraat het.

> Ek onthou dat jy ieth gethtorie het oor die mense wat agter thkuilname
> wegkruip en al wat ek jou gethê het, ith logika....maar gediggiegraad manne
> ken nie van logika nie, of hoe?

So jy het alle reg om iemand aan te vat oor wat jy DINK hy gesê het - te hel
met wat hy regtig gesê het!!!

> Die logika ith dat al thê jy vir my jou naam is Koos [dis soos daai een
> waarin menth pith] hoe sal ek vertheker weet jy lieg nie? Al sê Ferdi hy
> ith Ferdi, hoe weet jy thonder twyfel? Duth, Piepie Kooth, dit makie
> thakie op 'n ng nie, jy praat met dit wat jy voor jou thien. Ek thien 'n
> pithpot.....

Nou luister jy 'n slag, Groot Gat van Namibië, ek het nêrens 'n woord gesê
dat dit verkeerd is dat mense onder skuilname pos nie - en jy sal nie 'n
enkele sin of sinssnede uit enige van my poste kan haal, wat so verstaan kan
word nie.

Jy het soos jou ... gelees! - maar jy is so GROOT in jou eie oë dat jy
netnie kan sê "ekskuus ek het 'n fout gemaak nie."

Soos ek elders sê: Moenie moeite doen om te antwoord nie, ek "killfile" jou
nou. Kry vir jou iemand anders om in die sandput te speel - my tyd is baie
meer werd as om dit verder op jou te verspil!
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112767 is 'n antwoord op boodskap #112758] Di, 06 Februarie 2007 12:03 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq9l8a$h31$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>>> Wat is daar aan jou geselskap waaroor ek "wonderlik" "behoort" "te
>>> voel"?
>> ----Dat hier nog iemand is wat na jou vlak toe kan daal. Wys jou net
>> hoe 'n goeie mens ek is wat bereid is om saam met jou te speel. Ek wil
>> darem ook nou nie hê jy moet in stres ingaan nie...........
>
> Nee, Groot Gat, jy daal nie af na ander se vlak toe nie, jy trek hulle af
> na jou lae vlak toe.
----Luister na jouself. Ek dag jy's die prediker van versoening en
gematigheid. Wys net hoe verkeerd kan 'n mens wees om iemand se karakter
te beoordeel, hm? Hoe het jy ooit naby 'n kweekskool beland, of was dit 'n
genade dat jy gepluk het? Nou probeer jy maar ons almal hier op die ng
beïndruk met jou kennis van die Bybel en oor jou geloof, maar duidelik pas
jy dit nie toe nie en sê jy hard en duidelik: Ek lieg oor alles. Ek is
'n skeinheilige donner. Kom nou, sê mooi stadig agter my aan: 'Ek,
Torrietjie.....
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112768 is 'n antwoord op boodskap #112759] Di, 06 Februarie 2007 12:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Torreke" skryf in boodskap news:eq9l8b$h31$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote in

>>> Oor jou gebrekkige sosiale vaardighede?
>> ----Wyth jou oom, ek het wragtag nie geweet waarmee oom bethig ith nie.
>> Hier thit ek en thkryf thommer twak vir ander gethiglothe menthe wat nie
>> vir my thaak maak of hulle Piet of Poepol ith nie. Deur kommunikathie
>> kom rede, theg ek altyd. Behalwe nou vir julle thkypiloth wat geen
>> teenthtand vir julle groot thtorie duld nie. Die feit dat julle julle
>> eie geloof verloën makie thakie, tholank iemand anderth dit net nie vir
>> jou thê nie!
>
> So warra, warra, warra jy al weer aan en beantwoord nie wat jy gevra is
> nie.
>
> Moenie moeite doen om te antwoord nie - ek sit jou nou op my "killfile"
> list.
----Dankie. Uiteindelik dankie. Groet sommer vir ou Dom Dave as jy hom
daar sien. Julle's mos pêlle.
>
Re: SPESIALE SEËN AAN DIE WIT LIBERALISTE... [boodskap #112769 is 'n antwoord op boodskap #112761] Di, 06 Februarie 2007 12:06 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Hie-hie-haaa-haaaaa!!! Torreke het uiteindelik verloor en opgegee!

"Torreke" skryf in boodskap news:eq9l8d$h31$4@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> "Suidwester" < wrote
>
>>> Dink jy niemand kan sien hoe jy soos 'n skelm jakkals knaend die aandag
>>> probeer aflei en om my vraag
>>> probeer sluip nie?
>> ----Luithter nou mooi vir my oom. Ek ith nie thooth jy wat in die
>> geskienith van kakpraat navorthing doen nie.
>
> Nee, jy praat dit net en dan vergeet jy wat jy gepraat het.
>
>> Ek onthou dat jy ieth gethtorie het oor die mense wat agter thkuilname
>> wegkruip en al wat ek jou gethê het, ith logika....maar gediggiegraad
>> manne ken nie van logika nie, of hoe?
>
> So jy het alle reg om iemand aan te vat oor wat jy DINK hy gesê het - te
> hel met wat hy regtig gesê het!!!
>
>> Die logika ith dat al thê jy vir my jou naam is Koos [dis soos daai een
>> waarin menth pith] hoe sal ek vertheker weet jy lieg nie? Al sê Ferdi hy
>> ith Ferdi, hoe weet jy thonder twyfel? Duth, Piepie Kooth, dit makie
>> thakie op 'n ng nie, jy praat met dit wat jy voor jou thien. Ek thien 'n
>> pithpot.....
>
> Nou luister jy 'n slag, Groot Gat van Namibië, ek het nêrens 'n woord gesê
> dat dit verkeerd is dat mense onder skuilname pos nie - en jy sal nie 'n
> enkele sin of sinssnede uit enige van my poste kan haal, wat so verstaan
> kan word nie.
>
> Jy het soos jou ... gelees! - maar jy is so GROOT in jou eie oë dat jy
> netnie kan sê "ekskuus ek het 'n fout gemaak nie."
>
> Soos ek elders sê: Moenie moeite doen om te antwoord nie, ek "killfile"
> jou nou. Kry vir jou iemand anders om in die sandput te speel - my tyd is
> baie meer werd as om dit verder op jou te verspil!
>
Vorige onderwerp: SA --krim kapitaal van die wereld
Volgende onderwerp: Die Oorwinnaars
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: So Apr 28 20:17:52 MGT 2024