Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Stokperdjies & kunsvlyt » Help
Re: Help [boodskap #102567 is 'n antwoord op boodskap #102566] Wo, 13 April 2005 06:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Miskien moet jy op jou settings stel en bietjie kreatief dink? Dis nou as
die mik-en-drukkie kan, bygesê. Jy moet jou sluiteropening/spoed so stel
dat dit die vertraagde flits van die slave unit kan benut. Die D70 kan
gestel word om die vertraagde flits te benut. Die idee is dat jy jou
opening langer moet ooplos, dus, as jy sê 'n normale foto neem, dan moet jy
die kamera se program stel so al asof dit bewolk is?

"Julius Bergh" skryf in boodskap news:b0fo51d6i6m3bnbpv2vctdid8unmdkc2fo@4ax.com...
> On Tue, 12 Apr 2005 12:53:37 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
>> Daar is nog 'n moontlikheid vir 'n remote flits. Jy moet 'n los flash
>> unit
>> hê en dan kry jy daarop 'n ligsensor wat afgaan sodra die kamera self
>> flits.
>> Dit beteken jy kan die los flitseenheid [of twee of drie] op enige plek
>> plaas, sodra die kamera self flits, dan skiet die ander ook.
>
> Die Ingelse mense noem dit n "Slave unit". Ek het n paar en het die idee
> met my vrou se Canon Ixus probeer maar die tye sichroniseer nie. Die
> kamera
> se flits gaan af en snellr die "Slave" sensor maar die verskli in tyd het
> die resultaat dat die tweede flits nie registreer nie.
Re: Help [boodskap #102569 is 'n antwoord op boodskap #102567] Wo, 13 April 2005 07:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
http://blogimages.seniorennet.be/paul/2-01a12586c2d50abf02aa 1d7dc9caf59f.jpg

Gemaak met coolpix 8800 maar verklein van 1.4Mb naar 43 Kb

"Suidwester" skryf in boodskap news:R_WdnXsglfgWIMHfRVn-qA@is.co.za...
> Miskien moet jy op jou settings stel en bietjie kreatief dink? Dis nou as
> die mik-en-drukkie kan, bygesê. Jy moet jou sluiteropening/spoed so stel
> dat dit die vertraagde flits van die slave unit kan benut. Die D70 kan
> gestel word om die vertraagde flits te benut. Die idee is dat jy jou
> opening langer moet ooplos, dus, as jy sê 'n normale foto neem, dan moet jy
> die kamera se program stel so al asof dit bewolk is?
> "Julius Bergh" wrote in message
> news:b0fo51d6i6m3bnbpv2vctdid8unmdkc2fo@4ax.com...
>> On Tue, 12 Apr 2005 12:53:37 +0200, "Suidwester"
>> wrote:
>>
>>> Daar is nog 'n moontlikheid vir 'n remote flits. Jy moet 'n los flash
>>> unit
>>> hê en dan kry jy daarop 'n ligsensor wat afgaan sodra die kamera self
>>> flits.
>>> Dit beteken jy kan die los flitseenheid [of twee of drie] op enige plek
>>> plaas, sodra die kamera self flits, dan skiet die ander ook.
>>
>> Die Ingelse mense noem dit n "Slave unit". Ek het n paar en het die idee
>> met my vrou se Canon Ixus probeer maar die tye sichroniseer nie. Die
>> kamera
>> se flits gaan af en snellr die "Slave" sensor maar die verskli in tyd het
>> die resultaat dat die tweede flits nie registreer nie.
>
Re: Help [boodskap #102576 is 'n antwoord op boodskap #102569] Wo, 13 April 2005 11:08 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Apr 2005 07:48:47 GMT, "Paulus de boskabouter" wrote:

> http://blogimages.seniorennet.be/paul/2-01a12586c2d50abf02aa 1d7dc9caf59f.jpg
>
> Gemaak met coolpix 8800 maar verklein van 1.4Mb naar 43 Kb

Te lekker vir woorde!

My huis grens aan n groot park wat onder andere deur die plaaslike ponieklub gebruik word. Ek stap by my aftertuin se hek uit en gesels met die
ruiters. Ons dogter het gereeld haar perd by die plaas gaan haal, deur die revier geswem (perde hou baie daarvan) en by die agterhek ingekom vir
ontbyt terwyl die perd kompos aan die tuin verskaf.

Ek hoop jy geniet hierdie twee wat ek met my Pentax *istd geneem het:

http://www.juliusbergh.com/images/Perd_In_Die_Agterplaas.jpg

Nog n ding: n Pert se stert is n mooi ding!

http://www.juliusbergh.com/images/Perd_se_stert.jpg
Re: Help [boodskap #102579 is 'n antwoord op boodskap #102576] Wo, 13 April 2005 12:25 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
He Julius,mooi perde en wat op die perd sit is baie mooi!!!
Die foto van my is my kleindogter wat leer perdry op die haflinger,het
jullie daardie ook?
"Julius Bergh" skryf in boodskap news:vrup51l6pdm9g4ek7bc5hpe11emgqsfj76@4ax.com...
> On Wed, 13 Apr 2005 07:48:47 GMT, "Paulus de boskabouter" wrote:
>
>
> http://blogimages.seniorennet.be/paul/2-01a12586c2d50abf02aa 1d7dc9caf59f.jp
g
>>
>> Gemaak met coolpix 8800 maar verklein van 1.4Mb naar 43 Kb
>
>
> Te lekker vir woorde!
>
> My huis grens aan n groot park wat onder andere deur die plaaslike
ponieklub gebruik word. Ek stap by my aftertuin se hek uit en gesels met
die
> ruiters. Ons dogter het gereeld haar perd by die plaas gaan haal, deur die revier geswem (perde hou baie daarvan) en by die agterhek ingekom vir
> ontbyt terwyl die perd kompos aan die tuin verskaf.
>
> Ek hoop jy geniet hierdie twee wat ek met my Pentax *istd geneem het:
>
> http://www.juliusbergh.com/images/Perd_In_Die_Agterplaas.jpg
>
> Nog n ding: n Pert se stert is n mooi ding!
>
> http://www.juliusbergh.com/images/Perd_se_stert.jpg
>
Re: Help [boodskap #102590 is 'n antwoord op boodskap #102576] Wo, 13 April 2005 21:10 Na vorige boodskapna volgende boodskap
DD  is tans af-lyn  DD
Boodskappe: 1166
Geregistreer: Junie 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 13 Apr 2005 11:08:45 GMT, Julius Bergh
wrote:

> On Wed, 13 Apr 2005 07:48:47 GMT, "Paulus de boskabouter" wrote:
>
>> http://blogimages.seniorennet.be/paul/2-01a12586c2d50abf02aa 1d7dc9caf59f.jpg

>> Gemaak met coolpix 8800 maar verklein van 1.4Mb naar 43 Kb
>
>
> Te lekker vir woorde!
>
> My huis grens aan n groot park wat onder andere deur die plaaslike ponieklub gebruik word. Ek stap by my aftertuin se hek uit en gesels met die
> ruiters. Ons dogter het gereeld haar perd by die plaas gaan haal, deur die revier geswem (perde hou baie daarvan) en by die agterhek ingekom vir
> ontbyt terwyl die perd kompos aan die tuin verskaf.
>
> Ek hoop jy geniet hierdie twee wat ek met my Pentax *istd geneem het:
>
> http://www.juliusbergh.com/images/Perd_In_Die_Agterplaas.jpg
>

maar net die hoek waaruit die foto geneem is natuurliik,
maar dit is ietwat kommerwekkende foto. Lyk amper asof die
perd nie oor die pyp kon kom nie. Asof hy kort spring.
Ek het dadelik gekyk of jy die foto ingeteken het:-)

DD
Re: Help [boodskap #102600 is 'n antwoord op boodskap #102590] Do, 14 April 2005 08:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Paulus de boskabouter  is tans af-lyn  Paulus de boskabouter
Boodskappe: 161
Geregistreer: April 2005
Karma: 0
Senior Lid
Dit is reg,ek vra my af waar gaan die agterpote uitkom
"DD" skryf in boodskap news:ii2r511k98iggv0e0a5sorc1krs2qoor05@4ax.com...
> On Wed, 13 Apr 2005 11:08:45 GMT, Julius Bergh
> wrote:
>
>> On Wed, 13 Apr 2005 07:48:47 GMT, "Paulus de boskabouter" wrote:
>>
>
>> http://blogimages.seniorennet.be/paul/2-01a12586c2d50abf02aa 1d7dc9caf59f.j
pg
>
>>> Gemaak met coolpix 8800 maar verklein van 1.4Mb naar 43 Kb
>>
>>
>> Te lekker vir woorde!
>>
>> My huis grens aan n groot park wat onder andere deur die plaaslike
ponieklub gebruik word. Ek stap by my aftertuin se hek uit en gesels met
die
>> ruiters. Ons dogter het gereeld haar perd by die plaas gaan haal, deur die revier geswem (perde hou baie daarvan) en by die agterhek ingekom vir
>> ontbyt terwyl die perd kompos aan die tuin verskaf.
>>
>> Ek hoop jy geniet hierdie twee wat ek met my Pentax *istd geneem het:
>>
>> http://www.juliusbergh.com/images/Perd_In_Die_Agterplaas.jpg
>>
>
>
> maar net die hoek waaruit die foto geneem is natuurliik,
> maar dit is ietwat kommerwekkende foto. Lyk amper asof die
> perd nie oor die pyp kon kom nie. Asof hy kort spring.
> Ek het dadelik gekyk of jy die foto ingeteken het:-)
>
> DD
>
Re: Help [boodskap #102604 is 'n antwoord op boodskap #102600] Do, 14 April 2005 10:37 Na vorige boodskap
Julius Bergh  is tans af-lyn  Julius Bergh
Boodskappe: 111
Geregistreer: Februarie 1996
Karma: 0
Senior Lid
Ai julle manne weet maar min van spring af!

Laat my toe om dit te vergelyk met die "Fobury Flop" in Atletiek.

Die perd volg nie n horisontale baan nie maar n paraboliese baan. Telwyl te voorpote af kom gaan die agterpost nog op om die parabool te voltooi net
soos n hoogspringer wat die "Fosbury Flop" spring.

As die atleet se voorlyf oor die dwarsbalk is beweeg hy nie horisontaal nie - sy agterlyf styg terwyl sy bolyf daal. n Atletiekafriter het my po n
keer vertel dat as jy n goeie tegniek in die Fosbury Flop het,kan jy so spring dat jou swaartepunt ONDER deur die dwarsbalk gaan! Ek weet nie wat die
fisisi daaroor te sê het nie maar gaan kyk gerus hier:

http://www.coachr.org/rotation.htm
Vorige onderwerp: Vandag se foto's
Volgende onderwerp: Fotos en goed.
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Do Mar 28 18:34:41 MGT 2024