Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle!
Re: Bulle! [boodskap #99840 is 'n antwoord op boodskap #99834] Wo, 27 Oktober 2004 12:29 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Oct 2004 10:49:42 +0200, "Suidwester" wrote:

> Of het jy vergeet om die Bulle en die Bulle as die Bokke verlede
jaar
>> in die WB en vanjaar in die S12 dop te hou?
> ----O ek het hulle gesien en ek het ook Rudi Joubert se hand gesien.
> Miskien vergeet jy van hoe Hougaardt platval onder Rudi?

So, dink jy Hougaard van die Kiwis en die Aussies volgende jaar
stukkend skop?
Re: Bulle! [boodskap #99844 is 'n antwoord op boodskap #99840] Wo, 27 Oktober 2004 13:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:s45vn0592fohbn40iauggoevkgma1dqi2l@4ax.com...
> On Wed, 27 Oct 2004 10:49:42 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> So, dink jy Hougaard van die Kiwis en die Aussies volgende jaar
> stukkend skop?

Huh? Ek neem jy skryf 'Hougaard gaan.....'? Hougaard kan nie net skop
nie. 'n Losskakel moet beide kan doen. Dis hoekom die WP so sukkel, want
Greef kan nie een van die twee behoorlik doen nie en Gaffie jaag net kak
aan.
Re: Bulle! [boodskap #99846 is 'n antwoord op boodskap #99844] Wo, 27 Oktober 2004 13:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Oct 2004 15:00:46 +0200, "Suidwester" wrote:

> "Ferdi Greyling" wrote in message
> news:s45vn0592fohbn40iauggoevkgma1dqi2l@4ax.com...
>> On Wed, 27 Oct 2004 10:49:42 +0200, "Suidwester"
>> wrote:

>> So, dink jy Hougaard van die Kiwis en die Aussies volgende jaar
>> stukkend skop?
>
> Huh? Ek neem jy skryf 'Hougaard gaan.....'? Hougaard kan nie net skop
> nie. 'n Losskakel moet beide kan doen. Dis hoekom die WP so sukkel, want
> Greef kan nie een van die twee behoorlik doen nie en Gaffie jaag net kak
> aan.

So, dink jy Hougaard gaan die Kiwis en die Aussies volgende jaar
stukkend skop en hardloop?
Re: Bulle! [boodskap #99847 is 'n antwoord op boodskap #99846] Wo, 27 Oktober 2004 14:30 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek dink die Bulls met Hougaard in die span behoort volgende jaar in die S12
beter te vaar as vorige seisoene. In NZ reën dit nogal heelwat en 'n span
wat sonder 'n gerekende taktiese skopper sit, is of onnosel of is nie lus
vir wen nie. Jy kan onder sekere omstandighede nie los speel nie, die weet
jy darem seker?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:e5avn0pt31f4vl5imeqo2v3opji223fue0@4ax.com...
> On Wed, 27 Oct 2004 15:00:46 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> > news:s45vn0592fohbn40iauggoevkgma1dqi2l@4ax.com...
>>> On Wed, 27 Oct 2004 10:49:42 +0200, "Suidwester"
>>> wrote:
>
>>> So, dink jy Hougaard van die Kiwis en die Aussies volgende jaar
>>> stukkend skop?

>> Huh? Ek neem jy skryf 'Hougaard gaan.....'? Hougaard kan nie net skop
>> nie. 'n Losskakel moet beide kan doen. Dis hoekom die WP so sukkel,
>> want
>> Greef kan nie een van die twee behoorlik doen nie en Gaffie jaag net kak
>> aan.
>
> So, dink jy Hougaard gaan die Kiwis en die Aussies volgende jaar
> stukkend skop en hardloop?
>
Re: Bulle! [boodskap #99849 is 'n antwoord op boodskap #99791] Wo, 27 Oktober 2004 15:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Renaissance Man  is tans af-lyn  Renaissance Man
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:oc7sn09aunsgq44tm7k4e08077chgdq62b@4ax.com...
> On Mon, 25 Oct 2004 10:33:54 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> > of geur 'n man vandaan kom nie. As hy die beste is, dan word hy gekies.
>> Willem de Waal is myle beter as Jaco v/d Westhuizen,
>
> Jy sal vind dat heelwat mense met jou verskil
>
> beter as Bobo.
>
> Ja maar Bobo is nie deel van die span nie. Net die toergroep.
>
> > sy velkleur is reg.
>
> Noem een.
>
> Mametsa., Eddie Fredericks, Anton Pitout

c"
Re: Bulle! [boodskap #99857 is 'n antwoord op boodskap #99794] Do, 28 Oktober 2004 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:qi7sn0909et4k8943osplinqomlhutmlik@4ax.com...
> On Tue, 26 Oct 2004 07:48:02 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> Bothas,
>> Brits en De Waal in die groot Bokspan was, sou hulle die toer basies op
>> die
>> 'bench' deurgebring het. Nou speel hulle vir die A-span en is in die
>> begin
>> 15-tal. Veel beter!
>
>
> A! Jy begin dink.....

Ja, en nou moet ons nog net vir jou ook aan die dink kry,hm?
>
Re: Bulle! [boodskap #99862 is 'n antwoord op boodskap #99849] Do, 28 Oktober 2004 08:20 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Oct 2004 17:53:01 +0200, "Renaissance Man"
wrote:

>> >> sy velkleur is reg.

>> Noem een.

>> Mametsa., Eddie Fredericks, Anton Pitout

Mametsa speel nie eers meer gereeld vir jou geliefde BB nie.
Fredericks het maar kak gelyk teen die BB Saterdag.
Pitout is nie in Paulse se klas nie.
Re: Bulle! [boodskap #99863 is 'n antwoord op boodskap #99847] Do, 28 Oktober 2004 08:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Oct 2004 16:30:49 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek dink die Bulls met Hougaard in die span behoort volgende jaar in die S12
> beter te vaar as vorige seisoene. In NZ reën dit nogal heelwat en 'n span
> wat sonder 'n gerekende taktiese skopper sit, is of onnosel of is nie lus
> vir wen nie. Jy kan onder sekere omstandighede nie los speel nie, die weet
> jy darem seker?

Nou, hoekom het dit nie begin vanjaar gewerk nie?
Re: Bulle! [boodskap #99869 is 'n antwoord op boodskap #99863] Do, 28 Oktober 2004 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Rudi Joubert kan blykbaar nie vir Hougaard reg hanteer nie/of Hougaard se
blommetjie het verwelk onder Rudi se 'harde' hande? Weet nie wat dit is
nie, maar Heyneke Meyer kry meer uit Hougaard uit.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:rua1o0dophm9o5l30rfgsk54n1tnqutibp@4ax.com...
Re: Bulle! [boodskap #99931 is 'n antwoord op boodskap #99862] Sa, 30 Oktober 2004 11:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Renaissance Man  is tans af-lyn  Renaissance Man
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:lra1o09k4l5vcmmqgmg5ismtji3ob7v1jt@4ax.com...
> On Wed, 27 Oct 2004 17:53:01 +0200, "Renaissance Man"
> wrote:
>
> >>> sy velkleur is reg.
>
>>> Noem een.
>
>>> Mametsa., Eddie Fredericks, Anton Pitout
>
> Mametsa speel nie eers meer gereeld vir jou geliefde BB nie.
> Fredericks het maar kak gelyk teen die BB Saterdag.
> Pitout is nie in Paulse se klas nie.
>
> Ek weet John is beseer maar hy sal weer regkom, die hele vrystaat se span
het k*k gelyk teen die bulle. Pitout nie in paulse se klas nie? jy seker
jy't curriebeker gekyk die jaar?

c"
>
Re: Bulle! [boodskap #99980 is 'n antwoord op boodskap #99931] Ma, 01 November 2004 09:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sat, 30 Oct 2004 13:12:06 +0200, "Renaissance Man"
wrote:

>> Ek weet John is beseer maar hy sal weer regkom, die hele vrystaat
se span
> het k*k gelyk teen die bulle. Pitout nie in paulse se klas nie? jy seker
> jy't curriebeker gekyk die jaar?

Ja. En verlede jaar. In fact die afgelope 20 jaar of so.

En internasionaal.

Laat ek dit weer se: Pitout is nie in Paulse se klas nie.
Re: Bulle! [boodskap #99988 is 'n antwoord op boodskap #99980] Ma, 01 November 2004 15:24 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Foei ja, en ek neem aan jy kón rugby? Vir jou is 'n regtervleuel wat met
die bal onder die linkerarm hardloop die beste vleuel?

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:5g1co01v99efbjiqtknm1n72q1oe9krp1j@4ax.com...
> On Sat, 30 Oct 2004 13:12:06 +0200, "Renaissance Man"
> wrote:
>
>
> Ek weet John is beseer maar hy sal weer regkom, die hele vrystaat
> se span
>> het k*k gelyk teen die bulle. Pitout nie in paulse se klas nie? jy seker
>> jy't curriebeker gekyk die jaar?
>
> Ja. En verlede jaar. In fact die afgelope 20 jaar of so.
>
> En internasionaal.
>
> Laat ek dit weer se: Pitout is nie in Paulse se klas nie.
>
Re: Bulle! [boodskap #100018 is 'n antwoord op boodskap #99988] Di, 02 November 2004 09:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 1 Nov 2004 17:24:26 +0200, "Suidwester" wrote:

> Foei ja, en ek neem aan jy kén rugby? Vir jou is 'n regtervleuel
wat met die bal onder die linkerarm hardloop die beste vleuel?

Breyton Paulse is in 'n ander klas as Pitout.
Sal ek dit weer se?
Breyton Paulse is in 'n ander klas as Pitout. HY is beter.

Dit is wat ek se.
Re: Bulle! [boodskap #100026 is 'n antwoord op boodskap #100018] Di, 02 November 2004 12:42 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Sê wat jy wil, die groot vraag is of jy dit uit 'n posisie van spelkennis
sê, of nie. Vir my lyk dit nie so nie.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:6tjeo0pnip1t1ctkrupr6m73987av8fvef@4ax.com...
> On Mon, 1 Nov 2004 17:24:26 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> Sal ek dit weer se?
> Breyton Paulse is in 'n ander klas as Pitout. HY is beter.
>
> Dit is wat ek se.
>
Re: Bulle! [boodskap #100053 is 'n antwoord op boodskap #100026] Wo, 03 November 2004 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 2 Nov 2004 14:42:43 +0200, "Suidwester" wrote:

> Sê wat jy wil, die groot vraag is of jy dit uit 'n posisie van spelkennis
> sê, of nie. Vir my lyk dit nie so nie.

Wel, swaer, ek dink jy weet next to fokkol van rugby af. Dit blyk
duidelik uit jou menings.
Jy was mos 'n groot Rudolf Straueli fan, was jy nie?
Re: Bulle! [boodskap #100056 is 'n antwoord op boodskap #100053] Wo, 03 November 2004 10:36 Na vorige boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:jqaho0deqb9vbnuug13hb90ha5ccl81eq8@4ax.com...
> On Tue, 2 Nov 2004 14:42:43 +0200, "Suidwester"
> wrote:

> Wel, swaer, ek dink jy weet next to fokkol van rugby af. Dit blyk
> duidelik uit jou menings.

----Foeitog ja, en watter posisie het die joernalis gespeel? En watter
spannetjie het hy gehaal? Of droom jy maar net jou stories soos die twak
wat jy in die koerant skryf? Bring vir my een joernalis wat al ooit 'n
sukses in die lewe was? Almal wat vou gaan joernalistiek toe. Aanvaar
maar hard en duiselik dat jy niks weet van rugby af nie as jy reken Paulse
is die beste vleuel nie. As jy nie kan besef dat hy uit posisie gespeel
word nie, miskien moet jy maar eerder gaan klip-klip of dagga-zol gooi gaan
speel?

Jy was mos 'n groot Rudolf Straueli fan, was jy nie?
----Sê wie? Ek het gereken gee die man 'n kans dat hy sy ding doen en toe
slaag hy nie. Net soos ek vir Jake White 'n kans gee en hy het sukses
behaal en ek hoop van harte dat hy nie dalk val dat die stof spat in
Engeland nie. In die Drie Nasies was beide NZ en Oz so effens 'afwesig' na
die WB terwyl SA baie angstig was om op te staan. Met hierdie toer na
Engeland het White nie 'n gerekende skopper [takties] op losskakel saamgevat
nie en ek neem aan hy gaan staatmaak op Fourie du Preez se taktiese skopwerk
na die oop kant van die veld toe as die linkervoeters in die kak is, maar
wat van as Fourie du Preez dalk beseer raak? Hy plaas baie druk op 'n jong
man terwyl hy 'n senter op losskakel speel. Dit werk dalk op 'n droë veld,
maar ek is nie so seker van as hulle 'n nat veld gaan kry nie. Kyk maar
net hoe het jou geliefde, wonderlike WP hulle gatte gesien toe hulle 'n
sotte-wedstryd gespeel het teen die Vrystaat in die nat en dis omtrent
dieselfde spelers wat nou in daai agterlyn gaan staan............
Vorige onderwerp: Bulle
Volgende onderwerp: Wat sê mens oor die Bokke?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 15:44:24 MGT 2024