Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Lekker » Sport & ontspanning » Bulle!
Bulle! [boodskap #99741] So, 24 Oktober 2004 06:09 na volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Die Curriebeker staan vas op sy regte plek. Die Vrystaat het moedig
probeer en het ordentlik slag gebied. Dis jammer dat die Bokspan so gelaai
word met 'regstellende' spelers wat dit nie verdien nie, maar dan weer, nou
rus die manne vir 'n paar weke en dan begin die aanslag op die Super
12.....eh, 14. Vir my veel belangriker as die pap toertjie Engeland toe
gesien in die lig van die politieke inmenging in sport. Die Bulls onder
Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
kans te hê op 'n wen in die reeks...
Re: Bulle! [boodskap #99742 is 'n antwoord op boodskap #99741] So, 24 Oktober 2004 07:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Joeboy  is tans af-lyn  Joeboy
Boodskappe: 54
Geregistreer: Februarie 2003
Karma: 0
Volle Lid
"Suidwester" wrote in message
news:417b471c.0@news1.mweb.co.za...
> Die Curriebeker staan vas op sy regte plek. Die Vrystaat het moedig
> probeer en het ordentlik slag gebied. Dis jammer dat die Bokspan so gelaai
> word met 'regstellende' spelers wat dit nie verdien nie, maar dan weer, nou
> rus die manne vir 'n paar weke en dan begin die aanslag op die Super
> 12.....eh, 14. Vir my veel belangriker as die pap toertjie Engeland toe
> gesien in die lig van die politieke inmenging in sport. Die Bulls onder
> Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
> kans te hê op 'n wen in die reeks...

Ek aanvaar die spelers wat dit "nie verdien nie" vervang moet word met
Bulle?
Ek het ook moed vir die S14 (het iemand al besluit waar ons 5de span gaan
wees?), hopelik waar Heyneke beter as in sy vorige pogings ...

Tot latee
Joeboy
Re: Bulle! [boodskap #99743 is 'n antwoord op boodskap #99741] So, 24 Oktober 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
En ek dog rugby word net in die winter gespeel, lyk my die seisoene word al
langer wat n goeie di ng is vir die ondersteuners.

Hier was n groot 'upset' , want in bofbal het die Boston Red Sox vir die
eerste keer in jaaare die NY Yankees geklop, en hulle het n kans om die
World series te wen as hulle nog drie wedstryde teen Kansas wen.
Nou ek is nie n bofbal fan nie, maar ek was in Philadelphia vir n paar dae,
en die mense daar is almal Sox fans, en hulle het omtrent uitgerafel toe die
Sox die Yankees klop, dit was n historiese (en histeriese) gebeurtenis. Ek
sou verkies dat die Yankees wen, want vir een of ander rede gedra die mense
in Boston hulle soos varkies as hulle n sport wen, en plunder en steel en
raak dronk, meer so as ander stede verseker die Philly mense my, ek dink
hulle het n groter bloukraaag populasie seker ek weet nie.

Nou ja toe, ek wou eintlik ook nie n ellelange relaas geskryf het oor iets
wat nie eintilk my onderwerp is nie, maar ek wou dit maar net noem ;-) En
ek het gedink ek sal baie goedkoop Yankee tee shirts, hoede en sweatshirts
kan koop (omdat hulle die verloorspan is), maar daar was niks op die lughawe
nie.

Ellie

"Suidwester" skryf in boodskap news:417b471c.0@news1.mweb.co.za...
Die Curriebeker staan vas op sy regte plek. Die Vrystaat het moedig
probeer en het ordentlik slag gebied. Dis jammer dat die Bokspan so gelaai
word met 'regstellende' spelers wat dit nie verdien nie, maar dan weer, nou
rus die manne vir 'n paar weke en dan begin die aanslag op die Super
12.....eh, 14. Vir my veel belangriker as die pap toertjie Engeland toe
gesien in die lig van die politieke inmenging in sport. Die Bulls onder
Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
kans te hê op 'n wen in die reeks...
Re: Bulle! [boodskap #99744 is 'n antwoord op boodskap #99743] So, 24 Oktober 2004 14:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie"skryf

en hulle het n kans om die
> World series te wen

Die kamtige "world series" wat seker ook maar
net spanne van die VSA en Kanada bevat.
(En die Kanadese is nou nie regtig ernstig oor
enigiets behalwe yshokkie nie. Dus is die
bofbal-spanne hier seker ook maar bedroef.
Wat yshokkie betref, is die Amerikaanse
spanne gewoonlik so vol ouens wat in
Kanada gebore is, dat mens maar kan
sê dat dit meestal Kanadese is wat teen
Kanadese speel.)
Onlang is die bofbal ( of miskien is dit
die amerikaanse-voetbal ) span van
Montreal aan Washington DC verkoop.
Re: Bulle! [boodskap #99746 is 'n antwoord op boodskap #99744] So, 24 Oktober 2004 14:56 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"@rogers.com" skryf:

> Onlang is die bofbal ( of miskien is dit
> die amerikaanse-voetbal ) span van
> Montreal aan Washington DC verkoop.

Dit klink na bofbal.
My wereld, ek het nogal gewonder wat van die Expos gaan word.
So, hulle is nou in DC. Dit gaan nogal iets wees om gewoond te raak,
om te praat van die DC Expos. Ek is so gewoond om te dink aan die
Montreol Expos. Maar so gaan dit mos maar in die bofbal wereld. Die
spanne behoort nie aan die state of land nie, maar aan
besigheidsmense. Die Atlanta Braves was die Boston Braves en die
Milwaukee Braves voor hulle deur CNN se eertydse baas, Ted Turner,
opgekoop was, en nou is hulle ons span. Het nie sleg gevaar die jaar
nie.
Die ander span wie se toekoms in gedrang was, was die Minnesota Twins.
Maar hulle het die jaar so goed gevaar, dat hulle seker nog 'n jaar in
Minnesota se wees. Ek hoop maar so.
Re: Bulle! [boodskap #99747 is 'n antwoord op boodskap #99746] So, 24 Oktober 2004 15:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
> Ek is so gewoond om te dink aan die
> **Montreol** Expos.

Dis nou seker die Afrikaans vir Montreal. ;-)
Skuus.
Re: Bulle! [boodskap #99749 is 'n antwoord op boodskap #99744] So, 24 Oktober 2004 15:12 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dit was n bofbal span.

Ja, maar behalwe yshokkie het julle nou ook nie eintlik sportmense by die
grootmaat nie. Behalwe, golf, waar daardie oulike Mike Weir nogal goed doen.

En so terloops, en ek weet nie of dit waar is nie, maar ek het dit n hele
paar jaar gelede op tv gehoor, dit word die 'World series' genoem omdat die
eerste eindstryde destyds in n stadion gespeel was wat geheet het 'World
Stadium'. So die implikasie is nie dat dit teen die wereld gespeel word
nie, maar dat dit vernoem is na die stadion. Weet nie hoe waar dit is nie.

En die Japanese klop gereeld vir ons Amerikaners in ons eie sport in die
Little Leagues . . . nogal ironies.

So terloops Gloudina, ons is nou al so op van al die ge-politiekery hier,
dit is om van naar te word. Hier in Alabama is omtrent een Bush advertensie
advertensie per week op tv, want almal weet Alabama stem vir Bush soos een
man (behalwe nou in Birmingham waar hy nie die meeste stemme gaan kry nie,
dink ek), maar Pennsylvania is een van daardie state wat erg verdeel is, en
ek kon saans omtrent niks tv kyk nie, dit was net die een advertensie na die
ander, en dit verander nie juis mense se opinie nie, ek dink almal is teen
die tyd seker vir wie hulle gaan stem. My broer skryf vir my dat blykbaar
het die Europese joernaliste vir Bush en Kerry verdoop na 'tweedle dum en
tweedle dummer' .

"@rogers.com" skryf in boodskap news:y-WdneCyPpZGIebcRVn-iw@rogers.com...

"Ellie"skryf

en hulle het n kans om die
> World series te wen

Die kamtige "world series" wat seker ook maar
net spanne van die VSA en Kanada bevat.
(En die Kanadese is nou nie regtig ernstig oor
enigiets behalwe yshokkie nie. Dus is die
bofbal-spanne hier seker ook maar bedroef.
Wat yshokkie betref, is die Amerikaanse
spanne gewoonlik so vol ouens wat in
Kanada gebore is, dat mens maar kan
sê dat dit meestal Kanadese is wat teen
Kanadese speel.)
Onlang is die bofbal ( of miskien is dit
die amerikaanse-voetbal ) span van
Montreal aan Washington DC verkoop.
Re: Bulle! [boodskap #99752 is 'n antwoord op boodskap #99749] So, 24 Oktober 2004 15:34 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf

My broer skryf vir my dat blykbaar
> het die Europese joernaliste vir Bush en Kerry verdoop na 'tweedle dum en
> tweedle dummer' .

Ag, ek sal my nie teveel steur aan wat Europese
joernaliste oor Amerikaanse politiek sê nie. Hulle
voel 'n ingebore superioriteitskompleks teenoor
die Amerikaners, en hulle lyk ook maar bedroef
as mens hulle op die keper beskou.

Gloudina
Re: Bulle! [boodskap #99753 is 'n antwoord op boodskap #99749] So, 24 Oktober 2004 15:38 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Waaierstertmuis  is tans af-lyn  Waaierstertmuis
Boodskappe: 1592
Geregistreer: Oktober 2001
Karma: 0
Senior Lid
"Ellie" skryf:

> En so terloops, en ek weet nie of dit waar is nie, maar ek het dit n hele
> paar jaar gelede op tv gehoor, dit word die 'World series' genoem omdat die
> eerste eindstryde destyds in n stadion gespeel was wat geheet het 'World
> Stadium'. So die implikasie is nie dat dit teen die wereld gespeel word
> nie, maar dat dit vernoem is na die stadion. Weet nie hoe waar dit is nie.

Een vinnige kliek op Google of vele van die ander soekenjins, vertel
heel ander stories. Hier is een weergawe wat baie sin maak:
http://roadsidephotos.com/baseball/name.htm
Re: Bulle! [boodskap #99759 is 'n antwoord op boodskap #99744] So, 24 Oktober 2004 17:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
knersus  is tans af-lyn  knersus
Boodskappe: 211
Geregistreer: April 2006
Karma: 0
Senior Lid
Die "World" in "world series" het niks met die aarde te doen nie. Daar
was 'n koerant, die "New York World", wat die eerste keer die reeks
geborg het, so oorspronklik was dit die "New York World Series" wat toe
later net sommer "World Series" geword het.

Dis wat die mite blykbaar sê. Hierdie ouens sê anders:

http://roadsidephotos.com/baseball/name.htm
http://www.thebaseballpage.com/faq/terms.htm
http://www.snopes.com/business/names/worldseries.asp

Ek kan geen stawende verwysings na die "New York World"-storie kry nie.
Terloops, www.snopes.com meld so in die verbygaan dat bg. koerant die
eerste was om 'n blokraaisel te publiseer, hulle't inderwaarheid die
ding "uitgevind".

@rogers.com wrote:
> "Ellie"skryf
>
> en hulle het n kans om die
>
>> World series te wen
>
>
> Die kamtige "world series" wat seker ook maar
> net spanne van die VSA en Kanada bevat.
> (En die Kanadese is nou nie regtig ernstig oor
> enigiets behalwe yshokkie nie. Dus is die
> bofbal-spanne hier seker ook maar bedroef.
> Wat yshokkie betref, is die Amerikaanse
> spanne gewoonlik so vol ouens wat in
> Kanada gebore is, dat mens maar kan
> sê dat dit meestal Kanadese is wat teen
> Kanadese speel.)
> Onlang is die bofbal ( of miskien is dit
> die amerikaanse-voetbal ) span van
> Montreal aan Washington DC verkoop.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Bulle! [boodskap #99760 is 'n antwoord op boodskap #99759] So, 24 Oktober 2004 18:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ellie  is tans af-lyn  Ellie
Boodskappe: 321
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Senior Lid
Dankie Knersus, nou weet ek beter! Ek dink die Snopes artikel klink die
meeste na die waarheid. Maar in hierdie sensitiewe tye moet ons Amerikaners
maar versigtig wees om te praat van n wereld reeks wat net in een land
gespeel word, dit klink effens arrogant.

Ellie

"knersus" skryf in boodskap news:clgq6f$rui$1@ctb-nnrp2.saix.net...
Die "World" in "world series" het niks met die aarde te doen nie. Daar
was 'n koerant, die "New York World", wat die eerste keer die reeks
geborg het, so oorspronklik was dit die "New York World Series" wat toe
later net sommer "World Series" geword het.

Dis wat die mite blykbaar sê. Hierdie ouens sê anders:

http://roadsidephotos.com/baseball/name.htm
http://www.thebaseballpage.com/faq/terms.htm
http://www.snopes.com/business/names/worldseries.asp

Ek kan geen stawende verwysings na die "New York World"-storie kry nie.
Terloops, www.snopes.com meld so in die verbygaan dat bg. koerant die
eerste was om 'n blokraaisel te publiseer, hulle't inderwaarheid die
ding "uitgevind".

@rogers.com wrote:
> "Ellie"skryf
>
> en hulle het n kans om die
>
>> World series te wen
>
>
> Die kamtige "world series" wat seker ook maar
> net spanne van die VSA en Kanada bevat.
> (En die Kanadese is nou nie regtig ernstig oor
> enigiets behalwe yshokkie nie. Dus is die
> bofbal-spanne hier seker ook maar bedroef.
> Wat yshokkie betref, is die Amerikaanse
> spanne gewoonlik so vol ouens wat in
> Kanada gebore is, dat mens maar kan
> sê dat dit meestal Kanadese is wat teen
> Kanadese speel.)
> Onlang is die bofbal ( of miskien is dit
> die amerikaanse-voetbal ) span van
> Montreal aan Washington DC verkoop.

--
_______
| OSCAR |
|KNERSUS|
|_&_KIE_|
Re: Bulle! [boodskap #99763 is 'n antwoord op boodskap #99742] Ma, 25 Oktober 2004 08:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Joeboy" skryf in boodskap news:clfms0$5af$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>
> Ek aanvaar die spelers wat dit "nie verdien nie" vervang moet word met
> Bulle?

----Jy aanvaar verkeerd. Ek gee nie om van watter provinsie, taal, kleur
of geur 'n man vandaan kom nie. As hy die beste is, dan word hy gekies.
Willem de Waal is myle beter as Jaco v/d Westhuizen, Ettienne Botha myle
beter as Bobo. So is daar vele vleuels wat lankal beter as Paulse is, maar
sy velkleur is reg. Die een dag predik hulle alles volgens meriete en dan
die volgende dag vertel jake White hy kies 'n man net omdat hy die vinnigste
ou op die veld gaan wees.....sê niks van rugbyspeel nie! Uiteindelik het
Jake erken dat kwotas wel 'n rol speel en ons sal dit maar moet aanvaar.
Daar gaan vir die S12 of die S14. Hoop net nie die rugbybase tjank weer as
hulle nie toetsstadions kan vol kry nie, maar S12-stadions wel. Die
publiek is nie onnosel nie.

hopelik waar Heyneke beter as in sy vorige pogings ...
----ek dink daar is 'n billike kans [beter as ooit in die verlede] dat 'n SA
span dalk die S12 kan 'crack'. Sal pret wees om hulle dop te hou!
Re: Bulle! [boodskap #99765 is 'n antwoord op boodskap #99763] Ma, 25 Oktober 2004 09:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
11 Swartes uit 'n totaal van 33. Dit gee dus vir jou 33%. Wat ek baie graag
sal wil sien is 'n 33% BETALENDE swart toeskouer getal op die palviljoene
Saterdag na Saterdag.

Transformasie in sport is ongelooflik interesant veral as jy in ag neem dat
dit net die sportsoorte raak waarby groot geld betrokke is. Ek wonder regtig
hoe lyk die amptelike SA Rolbal span, of wat van Jukskei (spel ?), enige
probleem met onderwater hokkie?

Sipho soek net die sport uit waar geld betrokke is, dit gaan nie om
transformasie nie. Maak van Rugby 'n 100% amateur sport en Sipho verloor
onmiddelik alle belangstelling.

Maar net nog 'n voorbeeld van die swartes se magsvergryping aan dit wat
hulle nie voor gewerk het nie ... My groot vriend Vigs het 'n turbo nodig

"Suidwester" skryf in boodskap news:417cba76.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Joeboy" wrote in message
> news:clfms0$5af$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Ek aanvaar die spelers wat dit "nie verdien nie" vervang moet word met
>> Bulle?
>
> ----Jy aanvaar verkeerd. Ek gee nie om van watter provinsie, taal, kleur
> of geur 'n man vandaan kom nie. As hy die beste is, dan word hy gekies.
> Willem de Waal is myle beter as Jaco v/d Westhuizen, Ettienne Botha myle
> beter as Bobo. So is daar vele vleuels wat lankal beter as Paulse is, maar
> sy velkleur is reg. Die een dag predik hulle alles volgens meriete en dan
> die volgende dag vertel jake White hy kies 'n man net omdat hy die vinnigste
> ou op die veld gaan wees.....sê niks van rugbyspeel nie! Uiteindelik het
> Jake erken dat kwotas wel 'n rol speel en ons sal dit maar moet aanvaar.
> Daar gaan vir die S12 of die S14. Hoop net nie die rugbybase tjank weer as
> hulle nie toetsstadions kan vol kry nie, maar S12-stadions wel. Die
> publiek is nie onnosel nie.
>
> hopelik waar Heyneke beter as in sy vorige pogings ...
> ----ek dink daar is 'n billike kans [beter as ooit in die verlede] dat 'n SA
> span dalk die S12 kan 'crack'. Sal pret wees om hulle dop te hou!
>
Re: Bulle! [boodskap #99769 is 'n antwoord op boodskap #99765] Ma, 25 Oktober 2004 13:22 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Voice of reason  is tans af-lyn  Voice of reason
Boodskappe: 1
Geregistreer: Oktober 2004
Karma: 0
Junior Lid
Riaan wrote:

> 11 Swartes uit 'n totaal van 33. Dit gee dus vir jou 33%. Wat ek baie graag
> sal wil sien is 'n 33% BETALENDE swart toeskouer getal op die palviljoene
> Saterdag na Saterdag.
>
> Transformasie in sport is ongelooflik interesant veral as jy in ag neem dat
> dit net die sportsoorte raak waarby groot geld betrokke is. Ek wonder regtig
> hoe lyk die amptelike SA Rolbal span, of wat van Jukskei (spel ?), enige
> probleem met onderwater hokkie?
>
> Sipho soek net die sport uit waar geld betrokke is, dit gaan nie om
> transformasie nie. Maak van Rugby 'n 100% amateur sport en Sipho verloor
> onmiddelik alle belangstelling.
>
> Maar net nog 'n voorbeeld van die swartes se magsvergryping aan dit wat
> hulle nie voor gewerk het nie ... My groot vriend Vigs het 'n turbo nodig
>
>
>
>
>
>
> "Suidwester" wrote in message
> news:417cba76.0@news1.mweb.co.za...
>
>> "Joeboy" wrote in message
>> news:clfms0$5af$1@ctb-nnrp2.saix.net...

>>> Ek aanvaar die spelers wat dit "nie verdien nie" vervang moet word met
>>> Bulle?

>> ----Jy aanvaar verkeerd. Ek gee nie om van watter provinsie, taal, kleur
>> of geur 'n man vandaan kom nie. As hy die beste is, dan word hy gekies.
>> Willem de Waal is myle beter as Jaco v/d Westhuizen, Ettienne Botha myle
>> beter as Bobo. So is daar vele vleuels wat lankal beter as Paulse is,
>
> maar
>
>> sy velkleur is reg. Die een dag predik hulle alles volgens meriete en
>
> dan
>
>> die volgende dag vertel jake White hy kies 'n man net omdat hy die
>
> vinnigste
>
>> ou op die veld gaan wees.....sê niks van rugbyspeel nie! Uiteindelik het
>> Jake erken dat kwotas wel 'n rol speel en ons sal dit maar moet aanvaar.
>> Daar gaan vir die S12 of die S14. Hoop net nie die rugbybase tjank weer
>
> as
>
>> hulle nie toetsstadions kan vol kry nie, maar S12-stadions wel. Die
>> publiek is nie onnosel nie.

>> hopelik waar Heyneke beter as in sy vorige pogings ...
>> ----ek dink daar is 'n billike kans [beter as ooit in die verlede] dat 'n
>
> SA
>
>> span dalk die S12 kan 'crack'. Sal pret wees om hulle dop te hou!


>
>
>

Hallo

100% reg, ek stem met jou saam. Daarom kyk ek eerder ESPN as die bokke
speel of gaan suip saam met pelle omdat ek nie gekkighede wil ondersteun
nie. As die Bokke wen is dit natuurlik 'n ander storie. Dan gaan mense
dit moeilik vind om die stelsel te kritiseer.

;o)

Baie interessant.

Groete
Plato
Re: Bulle! [boodskap #99771 is 'n antwoord op boodskap #99741] Ma, 25 Oktober 2004 16:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Renaissance Man  is tans af-lyn  Renaissance Man
Boodskappe: 12
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Junior Lid
Die Bulls onder
> Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
> kans te hê op 'n wen in die reeks...
>
> Dit gaan 'n helse poging moet wees- ek kan droom

c"
Re: Bulle! [boodskap #99772 is 'n antwoord op boodskap #99763] Di, 26 Oktober 2004 04:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Botha is nie gekies nie, omdat hy te lelik is:))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:417cba76.0@news1.mweb.co.za...
>
> "Joeboy" wrote in message
> news:clfms0$5af$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>
>> Ek aanvaar die spelers wat dit "nie verdien nie" vervang moet word met
>> Bulle?
>
> ----Jy aanvaar verkeerd. Ek gee nie om van watter provinsie, taal, kleur
> of geur 'n man vandaan kom nie. As hy die beste is, dan word hy gekies.
> Willem de Waal is myle beter as Jaco v/d Westhuizen, Ettienne Botha myle
> beter as Bobo. So is daar vele vleuels wat lankal beter as Paulse is, maar
> sy velkleur is reg. Die een dag predik hulle alles volgens meriete en dan
> die volgende dag vertel jake White hy kies 'n man net omdat hy die vinnigste
> ou op die veld gaan wees.....sê niks van rugbyspeel nie! Uiteindelik het
> Jake erken dat kwotas wel 'n rol speel en ons sal dit maar moet aanvaar.
> Daar gaan vir die S12 of die S14. Hoop net nie die rugbybase tjank weer as
> hulle nie toetsstadions kan vol kry nie, maar S12-stadions wel. Die
> publiek is nie onnosel nie.
>
> hopelik waar Heyneke beter as in sy vorige pogings ...
> ----ek dink daar is 'n billike kans [beter as ooit in die verlede] dat 'n SA
> span dalk die S12 kan 'crack'. Sal pret wees om hulle dop te hou!
>
Re: Bulle! [boodskap #99774 is 'n antwoord op boodskap #99772] Di, 26 Oktober 2004 05:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het my 'mind ge-change' oor hierdie storie. Dink net, as die Bothas,
Brits en De Waal in die groot Bokspan was, sou hulle die toer basies op die
'bench' deurgebring het. Nou speel hulle vir die A-span en is in die begin
15-tal. Veel beter!

"Annette" skryf in boodskap news:clkm10$rdo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> Botha is nie gekies nie, omdat hy te lelik is:))
> --
> Groetnis
> Annette
Re: Bulle! [boodskap #99776 is 'n antwoord op boodskap #99774] Di, 26 Oktober 2004 06:21 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
A!!! Een manlike fanatieke ondersteuner wat die lig gesien het!:))))
--
Groetnis
Annette

"Suidwester" skryf in boodskap news:417de518.0@news1.mweb.co.za...
> Ek het my 'mind ge-change' oor hierdie storie. Dink net, as die Bothas,
> Brits en De Waal in die groot Bokspan was, sou hulle die toer basies op die
> 'bench' deurgebring het. Nou speel hulle vir die A-span en is in die begin
> 15-tal. Veel beter!
> "Annette" wrote in message
> news:clkm10$rdo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Botha is nie gekies nie, omdat hy te lelik is:))
>> --
>> Groetnis
>> Annette
>
Re: Bulle! [boodskap #99778 is 'n antwoord op boodskap #99776] Di, 26 Oktober 2004 07:47 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Nou kort daar nog 'n enkele vroulike verligte..............................

"Annette" skryf in boodskap news:clkqob$636$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> A!!! Een manlike fanatieke ondersteuner wat die lig gesien het!:))))
> --
> Groetnis
> Annette
> "Suidwester" wrote in message
> news:417de518.0@news1.mweb.co.za...
>> Ek het my 'mind ge-change' oor hierdie storie. Dink net, as die Bothas,
>> Brits en De Waal in die groot Bokspan was, sou hulle die toer basies op
> die
>> 'bench' deurgebring het. Nou speel hulle vir die A-span en is in die
> begin
>> 15-tal. Veel beter!
>> "Annette" wrote in message
>> news:clkm10$rdo$1@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Botha is nie gekies nie, omdat hy te lelik is:))
>>> --
>>> Groetnis
>>> Annette


>
Re: Bulle! [boodskap #99790 is 'n antwoord op boodskap #99741] Di, 26 Oktober 2004 09:48 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Sun, 24 Oct 2004 08:09:30 +0200, "Suidwester" wrote:

Die Bulls onder
> Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
> kans te hê op 'n wen in die reeks...

Die Bulls onder Heynecke Meyer was twee jaar gelede die swakste span
ooit in die geskiedenis van die kompetisie.

Om die S12 te wen, by the way, moet jy driee druk. Dit beteken jy moet
'n goeie agterlyn he wat al hul kanse in driee omskep.
Re: Bulle! [boodskap #99791 is 'n antwoord op boodskap #99763] Di, 26 Oktober 2004 09:50 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Oct 2004 10:33:54 +0200, "Suidwester" wrote:

--Jy aanvaar verkeerd. Ek gee nie om van watter provinsie, taal,
kleur
> of geur 'n man vandaan kom nie. As hy die beste is, dan word hy gekies.
> Willem de Waal is myle beter as Jaco v/d Westhuizen,

Jy sal vind dat heelwat mense met jou verskil

ttienne Botha myle
> beter as Bobo.

Ja maar Bobo is nie deel van die span nie. Net die toergroep.

is daar vele vleuels wat lankal beter as Paulse is, maar
> sy velkleur is reg.

Noem een.
Re: Bulle! [boodskap #99792 is 'n antwoord op boodskap #99765] Di, 26 Oktober 2004 09:51 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Mon, 25 Oct 2004 11:58:34 +0200, "Riaan" wrote:

Sipho soek net die sport uit waar geld betrokke is, dit gaan nie om
> transformasie nie. Maak van Rugby 'n 100% amateur sport en Sipho verloor
> onmiddelik alle belangstelling.

Meer Siphos in die Oos-Kaap speel actually rygby as Kose in Pretoria.
Re: Bulle! [boodskap #99793 is 'n antwoord op boodskap #99769] Di, 26 Oktober 2004 09:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
> Hallo
>
> 100% reg, ek stem met jou saam. Daarom kyk ek eerder ESPN as die bokke
> speel of gaan suip saam met pelle omdat ek nie gekkighede wil ondersteun
> nie. As die Bokke wen is dit natuurlik 'n ander storie. Dan gaan mense
> dit moeilik vind om die stelsel te kritiseer.
>
> ;o)
>
> Baie interessant.
>
> Groete
> Plato

So, hoeveel ander skuilname het jy nog?
Re: Bulle! [boodskap #99794 is 'n antwoord op boodskap #99774] Di, 26 Oktober 2004 09:53 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Oct 2004 07:48:02 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ek het my 'mind ge-change' oor hierdie storie. Dink net, as die Bothas,
> Brits en De Waal in die groot Bokspan was, sou hulle die toer basies op die
> 'bench' deurgebring het. Nou speel hulle vir die A-span en is in die begin
> 15-tal. Veel beter!

A! Jy begin dink.....

Want as Ettienne Botha - so goed soos hy is - in die Bok-span gewees
het, sou hy De Wet Barry moes vervang het. En dan het 'n mens gewonder
oor De Wet Barry wat twee weke gelede so verby Botha gehardloop het op
Loftus.
Re: Bulle! [boodskap #99796 is 'n antwoord op boodskap #99793] Di, 26 Oktober 2004 09:55 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Max  is tans af-lyn  Max
Boodskappe: 1496
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling"
>
> So, hoeveel ander skuilname het jy nog?
>

Plaas los jy ons bietjie in die illusie dat hier baie mense saamgesels...
Re: Bulle! [boodskap #99800 is 'n antwoord op boodskap #99790] Di, 26 Oktober 2004 12:02 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 26 Oct 2004 11:48:34 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Sun, 24 Oct 2004 08:09:30 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> > Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
>> kans te hê op 'n wen in die reeks...
>
> Die Bulls onder Heynecke Meyer was twee jaar gelede die swakste span
> ooit in die geskiedenis van die kompetisie.
>
> Om die S12 te wen, by the way, moet jy driee druk. Dit beteken jy moet
> 'n goeie agterlyn he wat al hul kanse in driee omskep.

As mens mooi gaan kyk sal mens sien die WP net twee driee meer as die bulle gedruk.
Re: Bulle! [boodskap #99801 is 'n antwoord op boodskap #99790] Di, 26 Oktober 2004 12:05 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 26 Oct 2004 11:48:34 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Sun, 24 Oct 2004 08:09:30 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> > Heyneke Meyer behoort in die S12 vir die eerste keer 'n werklike realistiese
>> kans te hê op 'n wen in die reeks...
>
> Die Bulls onder Heynecke Meyer was twee jaar gelede die swakste span
> ooit in die geskiedenis van die kompetisie.
>
> Om die S12 te wen, by the way, moet jy driee druk. Dit beteken jy moet
> 'n goeie agterlyn he wat al hul kanse in driee omskep.

O ja en dit sluit nie eers die driee in wat hulle in die eindstreid
gedruk het nie
Re: Bulle! [boodskap #99803 is 'n antwoord op boodskap #99800] Di, 26 Oktober 2004 12:37 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Oct 2004 14:02:19 +0200, Chris wrote:

As mens mooi gaan kyk sal mens sien die WP net twee driee meer as
die bulle gedruk.

As 'n mens nog mooier kyk, sien jy die driee is met baie minder
balbesit gedruk.
Re: Bulle! [boodskap #99804 is 'n antwoord op boodskap #99801] Di, 26 Oktober 2004 12:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Oct 2004 14:05:47 +0200, Chris wrote:

O ja en dit sluit nie eers die driee in wat hulle in die eindstreid
> gedruk het nie

Kom ons vat die eindstryd as voorbeeld.
In daardie game het die Bulle prakties gesproke omtrent 60% balbesit
gehad.

In die belangrike wedstryde van die S12 gaan hulle nie juis meer as
50% balbesit kry nie. En die goeie opposisie gaan 'n baie baie hoe
sukses faktor he van besit in punte omskep.

Die sleutel is dus hoeveel driee druk jy in verhouding tot die besit
wat jy het.

Die WP vaar in die algemeen beter hiermee as die Bulls daarom het die
Stormers baie beter geeindig in die S12 vanjaar.
Re: Bulle! [boodskap #99809 is 'n antwoord op boodskap #99804] Di, 26 Oktober 2004 13:33 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 26 Oct 2004 14:40:20 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 26 Oct 2004 14:05:47 +0200, Chris
> wrote:
>
> > gedruk het nie
>
> Kom ons vat die eindstryd as voorbeeld.
> In daardie game het die Bulle prakties gesproke omtrent 60% balbesit
> gehad.
>
> In die belangrike wedstryde van die S12 gaan hulle nie juis meer as
> 50% balbesit kry nie. En die goeie opposisie gaan 'n baie baie hoe
> sukses faktor he van besit in punte omskep.
>
> Die sleutel is dus hoeveel driee druk jy in verhouding tot die besit
> wat jy het.
>
> Die WP vaar in die algemeen beter hiermee as die Bulls daarom het die
> Stormers baie beter geeindig in die S12 vanjaar.

Wat jy se is reg die Bulle het meer balbesit gehad as die ander spanne en
dit is hoekom die Currie Beker op Loftus is. Ek weet nie watter span het
op oomblik beter voorspelers as die Bulle nie, en dit is wat jou balbesit
verseker. So ek dink hulle behoort met die voorspelers wat hulle op die
oomblik het weer die balbesit te he wat hulle moet het.

Nog iets wie se agterlyn spelers het die meeste driee gedruk.
Re: Bulle! [boodskap #99810 is 'n antwoord op boodskap #99809] Di, 26 Oktober 2004 13:45 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Oct 2004 15:33:06 +0200, Chris wrote:

> Wat jy se is reg die Bulle het meer balbesit gehad as die ander spanne en
> dit is hoekom die Currie Beker op Loftus is. Ek weet nie watter span het
> op oomblik beter voorspelers as die Bulle nie, en dit is wat jou balbesit
> verseker. So ek dink hulle behoort met die voorspelers wat hulle op die
> oomblik het weer die balbesit te he wat hulle moet het.

Dieselfde pak voorspelers van die Bulle kon nie noemenswaardig
domineer in vanjaar se S12 5 maande gelede nie. Waarom sal hulle dit
oor 3 maande regkry?
Re: Bulle! [boodskap #99812 is 'n antwoord op boodskap #99810] Di, 26 Oktober 2004 14:04 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Chris du Preez  is tans af-lyn  Chris du Preez
Boodskappe: 58
Geregistreer: September 2003
Karma: 0
Volle Lid
On Tue, 26 Oct 2004 15:45:40 +0200, Ferdi Greyling wrote:

> On Tue, 26 Oct 2004 15:33:06 +0200, Chris
> wrote:
>
>
> spanne en
>> dit is hoekom die Currie Beker op Loftus is. Ek weet nie watter span het
>> op oomblik beter voorspelers as die Bulle nie, en dit is wat jou balbesit
>> verseker. So ek dink hulle behoort met die voorspelers wat hulle op die
>> oomblik het weer die balbesit te he wat hulle moet het.
>
> Dieselfde pak voorspelers van die Bulle kon nie noemenswaardig
> domineer in vanjaar se S12 5 maande gelede nie. Waarom sal hulle dit
> oor 3 maande regkry?

Ondervinding
Re: Bulle! [boodskap #99818 is 'n antwoord op boodskap #99796] Di, 26 Oktober 2004 18:36 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Afrikaner  is tans af-lyn  Afrikaner
Boodskappe: 546
Geregistreer: Oktober 2003
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Oct 2004 11:55:36 +0200, "Max" wrote:

>
> "Ferdi Greyling"

>> So, hoeveel ander skuilname het jy nog?

>
> Plaas los jy ons bietjie in die illusie dat hier baie mense saamgesels...
>

LOL, Max, ek het eendag vir Bouwer gesê
dat sy miskien tot haar skok gaan uitvind
dat dit net sy en ek is op die groep:-)
(ek was bereid om vir vele gesegdes in te staan
maar nie vir die van haar nie:-)

DD

ns.
Moet nie verbaas wees as sy hier
vra waarom ek met myself praat nie:-)
Re: Bulle! [boodskap #99824 is 'n antwoord op boodskap #99810] Wo, 27 Oktober 2004 05:32 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ferdi, weens probleme by M-web kan ek slegs vroegoggend op hierdie ng inkom.
Nou, die WP wat jy so hoog aanskrywe, speel 'counter punch' of
mooiweer-rugby. Hulle sit hul opponente onder druk en sodra hulle foute
maak, dan slaan hulle toe met hul snellers. Hiervoor het jy nie eintlik 'n
sterk losskakel nodig nie, eerder 'n Hennie le Roux-tipe van senter cum
losskakel. Dus, as hulle die spel kan uitrafel, dan floreer hulle. As
hul opponente nie vou onder die druk nie en die spel vasmaak, dan is die WP
hopeloos verlore en kan hulle nie drieë skep uit hul eie spel nie. Die
opponente MOET eers hul verkeerde ding doen.....ongelukkig, as die opponent
nie foute maak nie, dan verloor die WP/Stormers/Streepdonkies/watookal.
Kyk maar net teen die Vrystaat in die reën.....
Dieselfde is aan die gang in NZ tussen Carlos Spencer en Mertens. As
alles reg werk en die Blues kan mal weghol, dan is daar nie 'n beter speler
as Spencer nie. Sit hom onder druk en maak die game vas, dan looi jy vir
Spencer. Die Crusaders met Mertens is steeds baas in NZ, net soos die
Bulle hier baas is. 15-man rugby is mooi rugby, 10-man rugby is wenrugby.

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:s5lsn0lma074lii5ipagu5rlvlrn186pt3@4ax.com...
> On Tue, 26 Oct 2004 15:33:06 +0200, Chris
> wrote:
>
>
> spanne en
>> dit is hoekom die Currie Beker op Loftus is. Ek weet nie watter span het
>> op oomblik beter voorspelers as die Bulle nie, en dit is wat jou balbesit
>> verseker. So ek dink hulle behoort met die voorspelers wat hulle op die
>> oomblik het weer die balbesit te he wat hulle moet het.
>
> Dieselfde pak voorspelers van die Bulle kon nie noemenswaardig
> domineer in vanjaar se S12 5 maande gelede nie. Waarom sal hulle dit
> oor 3 maande regkry?
>
Re: Bulle! [boodskap #99825 is 'n antwoord op boodskap #99792] Wo, 27 Oktober 2004 05:46 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
No shit

Hoe wil jy 'n hele streek vergelyk met 'n stad. Is jy seker daar is nie dalk
meer sokker spelers in Ventersdorp as in Soweto nie

"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:sf7sn0hbn8hlgqgrb9so2uch540vbqflno@4ax.com...
> On Mon, 25 Oct 2004 11:58:34 +0200, "Riaan" wrote:
>
> transformasie nie. Maak van Rugby 'n 100% amateur sport en Sipho verloor
>> onmiddelik alle belangstelling.
>
> Meer Siphos in die Oos-Kaap speel actually rygby as Kose in Pretoria.
>
Re: Bulle! [boodskap #99831 is 'n antwoord op boodskap #99825] Wo, 27 Oktober 2004 08:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Oct 2004 07:46:13 +0200, "Riaan" wrote:

>
> No shit

Indeedio

> Hoe wil jy 'n hele streek vergelyk met 'n stad. Is jy seker daar is nie dalk
> meer sokker spelers in Ventersdorp as in Soweto nie

Dis jou vergelyking. Maak daarvan wat jy wil.
Re: Bulle! [boodskap #99832 is 'n antwoord op boodskap #99812] Wo, 27 Oktober 2004 08:28 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Tue, 26 Oct 2004 16:04:06 +0200, Chris wrote:

>> Dieselfde pak voorspelers van die Bulle kon nie noemenswaardig
>> domineer in vanjaar se S12 5 maande gelede nie. Waarom sal hulle dit
>> oor 3 maande regkry?
>
>
> Ondervinding

Ek hoop jy is reg want ek sal hulle beslis ondersteun in die S12, maar
die rede hoekom hulle dit nie vanjaar kon doen nie was dalk eerder
omdat die NZ-spanne en ACT pakke van dieselfde soort kwaliteit het?
Re: Bulle! [boodskap #99833 is 'n antwoord op boodskap #99824] Wo, 27 Oktober 2004 08:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On Wed, 27 Oct 2004 07:32:06 +0200, "Suidwester" wrote:

> Ferdi, weens probleme by M-web kan ek slegs vroegoggend op hierdie ng inkom.
> Nou, die WP wat jy so hoog aanskrywe,

Kom ons begin by die begin.
Ek praat van S12 en dan praat ek van die Stormers.
Dalk onthou jy dat hulle heelwat beter as die Bulls geeindig het
vanjaar in die S12?

Die Crusaders met Mertens is steeds baas in NZ, net soos die
> Bulle hier baas is. 15-man rugby is mooi rugby, 10-man rugby is wenrugby.

Nie in die S12 nie.
Ook nie in die wereldbeker nie.

Of het jy vergeet om die Bulle en die Bulle as die Bokke verlede jaar
in die WB en vanjaar in die S12 dop te hou?
Re: Bulle! [boodskap #99834 is 'n antwoord op boodskap #99833] Wo, 27 Oktober 2004 08:49 Na vorige boodskapna volgende boodskap
PietR  is tans af-lyn  PietR
Boodskappe: 3341
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Ferdi Greyling" skryf in boodskap news:p2nun0d46fk1ta1qdpi5bdsnr1fdcmdg05@4ax.com...
> On Wed, 27 Oct 2004 07:32:06 +0200, "Suidwester"
> wrote:
>
> > Bulle hier baas is. 15-man rugby is mooi rugby, 10-man rugby is
>> wenrugby.
>
> Nie in die S12 nie.
> Ook nie in die wereldbeker nie.
----Alle soorte van rugby. Wat dink jy het die Souties gedoen in die WB?
Wat doen die Crusaders? Een het die WB gewen en die ander tweede in die
S12. Hoeveel keer het die Crusaders al die S12 gewen?
>
> Of het jy vergeet om die Bulle en die Bulle as die Bokke verlede jaar
> in die WB en vanjaar in die S12 dop te hou?
----O ek het hulle gesien en ek het ook Rudi Joubert se hand gesien.
Miskien vergeet jy van hoe Hougaardt platval onder Rudi? Die Bulle speel
as 'n span en spanwerk is vir hulle van groot belang. Ek verstaan maar van
ingeligde kennisse wat naby die spel is, dat een van die grootste probleme
met die Bokspan was juis dat die spanverband nie so lekker gewerk het nie.
Daar was twee basiese groepe onder die Bokke en dit het nie lekker gewerk
nie.
Die S12? Ek dink steeds dat die Bulle, soos hulle nou is in die
Curriebeker, versterk met 'n paar strategiese manne en met dieselfde
afrigter, het 'n werklike kans in die S12.
Re: Bulle! [boodskap #99838 is 'n antwoord op boodskap #99834] Wo, 27 Oktober 2004 11:58 Na vorige boodskapNa vorige boodskap
Riaan  is tans af-lyn  Riaan
Boodskappe: 1008
Geregistreer: Maart 2006
Karma: 0
Senior Lid
Dit is nou ware woorde. Persoonlik dink ek Rudi Joubert is saan met Kevin
Putt en Strauli, seker die land se swakste afrigters

"Suidwester" skryf in boodskap news:417f612c.0@news1.mweb.co.za...
>
> ----O ek het hulle gesien en ek het ook Rudi Joubert se hand gesien.
> Miskien vergeet jy van hoe Hougaardt platval onder Rudi?
Vorige onderwerp: Bulle
Volgende onderwerp: Wat sê mens oor die Bokke?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Vr Mei 03 19:45:54 MGT 2024