Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Daar gaan die plase in Namibië!
Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #93080 is 'n antwoord op boodskap #92836] Do, 20 Mei 2004 18:54 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Schorsch  is tans af-lyn  Schorsch
Boodskappe: 96
Geregistreer: Februarie 2004
Karma: 0
Volle Lid
Ferdi Greyling skryf in boodskap news:...
> On Fri, 14 May 2004 09:44:29 +0300, "Suidwester"
> wrote:
>
>
>
> SA het die proses in die grondwetlike hof op n regsbasis geplaas en
> die proses loop sedertdien. Soms te stadig, maar dit loop. En tot
> dusver word dit goed gemonitor deur almal betrokke.

Ag nee Ferdi - en jy glo dit alles ernstig, kom nie agter hoe hier
politiek van klein stappies bedryf word?

http://www.insightmag.com/news/2004/03/02/World/South.Africa n.Land.Grabs.Raise.Specter.Of.Famines-616880.shtml

Werk hierdie weer?
http://www.salandscandal.co.za/
http://www.rights2property.com/
Re: Daar gaan die plase in Namibië! [boodskap #93118 is 'n antwoord op boodskap #93080] Vr, 21 Mei 2004 14:15 Na vorige boodskap
Ferdi Greyling  is tans af-lyn  Ferdi Greyling
Boodskappe: 1232
Geregistreer: Mei 2006
Karma: 0
Senior Lid
On 20 May 2004 11:54:12 -0700, bart...@yahoo.com (George B.) wrote:

> Ferdi Greyling wrote in message
news:...
>> On Fri, 14 May 2004 09:44:29 +0300, "Suidwester"
>> wrote:

>> > SA het die proses in die grondwetlike hof op n regsbasis geplaas en
>> die proses loop sedertdien. Soms te stadig, maar dit loop. En tot
>> dusver word dit goed gemonitor deur almal betrokke.
>
> Ag nee Ferdi - en jy glo dit alles ernstig, kom nie agter hoe hier
> politiek van klein stappies bedryf word?>

Jisis dude, jy is weird.
Gaan kyk self na die regstatus van die hof vir grondeise.
Dis die fok weet bietjie erg as jy die fisieke realiteit net eenvoug
vals verklaar om jou visie te pas.

Mnr. X. "Dis darem goed dat Mandela nie toe hy uit die tronk gekom
het, swartmense in sy eerste toespraak op die GRoentemarkplein
aangehits het om alle witteste vermoor nie."

GeorgeB: " Nee hy het! En die swartmense het dit gedoen ook! Ons is
almal doodgemaak."
Vorige onderwerp: Ek Wonder Net
Volgende onderwerp: Re: Is racial identity all that the "political analysts" see?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Sa Jun 01 04:15:08 MGT 2024