Radiospeler Radiospeler
 
Supertaal
Kom praat saam!

Tuis » Algemeen » Koeitjies & kalfies » Kaapse Donder
Re: Kaapse Donder [boodskap #85597 is 'n antwoord op boodskap #85583] Wo, 15 Oktober 2003 15:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8d50bc$0$64726@hades.is.co.za...
> Nee, ek het nooit daar gebly nie, net een keer daar deur gegaan, ek het tot
> ek by my ma-hulle uitgetrek het in dieselfde huis en in dieselfde dorp
> gebly. Ek was wel gereeld by die BKO (of VO) sentrum in Bloemfontein
> gewees. Was ook al in Glen (deel van Bloem?) vir 'n landsdiens kamp, en my
> oom is in Bloem begrawe. ek hou van Bloemfontein, maar ek kry nie meer die
> kans om daarheen te gaan nie.
>
> "Annette" wrote in message
> news:bmjdnd$n6s$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Waar in Welkom Elaine? Ons het in Jim Fouchê park gewoon - reg langs
>> Gimnasium
>> Annette
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85602 is 'n antwoord op boodskap #85597] Wo, 15 Oktober 2003 20:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Bloemfontein se begrafplaas het seker iets wat min ander begrafplase in SA
het - 'n hele gebou as 'n grafsteen.
Annette

-- "Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8d50bc$0$64726@hades.is.co.za...
>> Nee, ek het nooit daar gebly nie, net een keer daar deur gegaan, ek het tot
>> ek by my ma-hulle uitgetrek het in dieselfde huis en in dieselfde dorp
>> gebly. Ek was wel gereeld by die BKO (of VO) sentrum in Bloemfontein
>> gewees. Was ook al in Glen (deel van Bloem?) vir 'n landsdiens kamp, en my
>> oom is in Bloem begrawe. ek hou van Bloemfontein, maar ek kry nie meer die
>> kans om daarheen te gaan nie.
>>
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmjdnd$n6s$2@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Waar in Welkom Elaine? Ons het in Jim Fouchê park gewoon - reg langs
>>> Gimnasium
>>> Annette
>>
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85604 is 'n antwoord op boodskap #85597] Wo, 15 Oktober 2003 21:11 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Jaaa - dis 'n lang storie. Twee van sy seuns het daar gebly, toe trek sy
vrou ook soontoe. Nooit gedink die een sal 3 maande later in 'n kar ongeluk
omkom en die ander een sal Harrismith to trek nie. Sy weduwee bly ook lank
al nie meer in Bloem nie. Ons is nie seker wat van haar geword het nie...

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
Re: Kaapse Donder [boodskap #85614 is 'n antwoord op boodskap #85604] Do, 16 Oktober 2003 05:43 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8db803$0$64722@hades.is.co.za...
> Jaaa - dis 'n lang storie. Twee van sy seuns het daar gebly, toe trek sy
> vrou ook soontoe. Nooit gedink die een sal 3 maande later in 'n kar ongeluk
> omkom en die ander een sal Harrismith to trek nie. Sy weduwee bly ook lank
> al nie meer in Bloem nie. Ons is nie seker wat van haar geword het nie...
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85617 is 'n antwoord op boodskap #85614] Do, 16 Oktober 2003 05:52 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Dit. Wanneer 'n persoon doodgaan is dit 'n dit.
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
> "Elaine" wrote in message
> news:3f8db803$0$64722@hades.is.co.za...
>> Jaaa - dis 'n lang storie. Twee van sy seuns het daar gebly, toe trek sy
>> vrou ook soontoe. Nooit gedink die een sal 3 maande later in 'n kar ongeluk
>> omkom en die ander een sal Harrismith to trek nie. Sy weduwee bly ook lank
>> al nie meer in Bloem nie. Ons is nie seker wat van haar geword het nie...
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
>>
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85622 is 'n antwoord op boodskap #85617] Do, 16 Oktober 2003 07:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ons hier in Suidwes praat mos maar so. Alles is 'n hy of 'n sy.

"Annette" skryf in boodskap news:bmlbq2$r2p$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Dit. Wanneer 'n persoon doodgaan is dit 'n dit.
> Annette
>
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
>> "Elaine" wrote in message
>> news:3f8db803$0$64722@hades.is.co.za...
>>> Jaaa - dis 'n lang storie. Twee van sy seuns het daar gebly, toe trek sy
>>> vrou ook soontoe. Nooit gedink die een sal 3 maande later in 'n kar ongeluk
>>> omkom en die ander een sal Harrismith to trek nie. Sy weduwee bly ook lank
>>> al nie meer in Bloem nie. Ons is nie seker wat van haar geword het nie...
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
>>>
>>
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85625 is 'n antwoord op boodskap #85622] Do, 16 Oktober 2003 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Wat is Sam se nuwe huis?:))
Annette

.com.na> skryf in boodskap news:bmlget$1gsm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Ons hier in Suidwes praat mos maar so. Alles is 'n hy of 'n sy.
> "Annette" wrote in message
> news:bmlbq2$r2p$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>> Dit. Wanneer 'n persoon doodgaan is dit 'n dit.
>> Annette
>>
>>
>> "Sandvlooi" wrote in message
>> news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
>>> "Elaine" wrote in message
>>> news:3f8db803$0$64722@hades.is.co.za...
>>>> Jaaa - dis 'n lang storie. Twee van sy seuns het daar gebly, toe trek sy
>>>> vrou ook soontoe. Nooit gedink die een sal 3 maande later in 'n kar ongeluk
>>>> omkom en die ander een sal Harrismith to trek nie. Sy weduwee bly ook lank
>>>> al nie meer in Bloem nie. Ons is nie seker wat van haar geword het nie...
>>>>
>>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>>> news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85629 is 'n antwoord op boodskap #85625] Do, 16 Oktober 2003 08:01 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
'n Fokken monstrosity!

"Annette" skryf in boodskap news:bmlgqi$t5e$3@ctb-nnrp2.saix.net...
> Wat is Sam se nuwe huis?:))
> Annette
>
>
> .com.na> wrote in message news:bmlget$1gsm$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> Ons hier in Suidwes praat mos maar so. Alles is 'n hy of 'n sy.
>> "Annette" wrote in message
>> news:bmlbq2$r2p$3@ctb-nnrp2.saix.net...
>>> Dit. Wanneer 'n persoon doodgaan is dit 'n dit.
>>> Annette
>>>
>>>
>>> "Sandvlooi" wrote in message
>>> news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
>>>> "Elaine" wrote in message
>>>> news:3f8db803$0$64722@hades.is.co.za...
>>>> > Jaaa - dis 'n lang storie. Twee van sy seuns het daar gebly, toe trek sy
>>>> > vrou ook soontoe. Nooit gedink die een sal 3 maande later in 'n kar ongeluk
>>>> > omkom en die ander een sal Harrismith to trek nie. Sy weduwee bly ook lank
>>>> > al nie meer in Bloem nie. Ons is nie seker wat van haar geword het nie...
>>>> >
>>>> > "Sandvlooi" wrote in message
>>>> > news:bmjo8q$1acp$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>>>> > > Jinne, wat se sonde het die oom gedoen om in Bloem begrawe te word?
>>>> >
>>>>
>>>
>>
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85651 is 'n antwoord op boodskap #85614] Do, 16 Oktober 2003 14:13 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Wat maak dit saak? Hy's dood, hoe gaan dit hom pla? As jy dood is pla dit
seker nie waar hulle met jou liggaam heen gaan nie. Vir al wat ek omgee kan
hulle my in 'n streepsak toewerk en in die Vaalrivier gaan gooi wanner ek
die dag die emmer skop.

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
Re: Kaapse Donder [boodskap #85653 is 'n antwoord op boodskap #85651] Do, 16 Oktober 2003 14:27 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
Sies Elaine!! Jy wil die rivier besmet!!:))
Ek wil in 'n plestieksakkie toegezip word, en op daardie rollertjies die
vlamme ingestoot word.
Annette

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8ea78e$0$64719@hades.is.co.za...
> Wat maak dit saak? Hy's dood, hoe gaan dit hom pla? As jy dood is pla dit
> seker nie waar hulle met jou liggaam heen gaan nie. Vir al wat ek omgee kan
> hulle my in 'n streepsak toewerk en in die Vaalrivier gaan gooi wanner ek
> die dag die emmer skop.
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85655 is 'n antwoord op boodskap #85651] Do, 16 Oktober 2003 14:58 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Presies! In die Vrystaat word die mense op hul mae
begrawe..................

"Elaine" skryf in boodskap news:3f8ea78e$0$64719@hades.is.co.za...
> Wat maak dit saak? Hy's dood, hoe gaan dit hom pla? As jy dood is pla dit
> seker nie waar hulle met jou liggaam heen gaan nie. Vir al wat ek omgee kan
> hulle my in 'n streepsak toewerk en in die Vaalrivier gaan gooi wanner ek
> die dag die emmer skop.
>
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmlb5o$1gd4$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> ......en nou lê hy alleen daar.....verlate in 'n kak plek nog boonop!
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85665 is 'n antwoord op boodskap #85651] Do, 16 Oktober 2003 17:14 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

Vir al wat ek omgee kan
> hulle my in 'n streepsak toewerk en in die Vaalrivier gaan gooi wanner ek
> die dag die emmer skop.

Het jy al ooit daaraan gedink waar jy orals heen kan afspoel,
as hulle vir jou in die Vaalrivier ingooi. Oor Boegoe-berg se
dam sal jy kan spoel, en verby Upington en Kakamas en Marchand
waar ek gebore is, af met die Augrabiese Valle en tot by die
diamante in die Spergebied. Hoekom vra jy nie liewer vir hulle
om jou te veras en dan jou as op die water van die Vaal te strooi
nie.

Tant Hessie van die Spergebied.
Re: Kaapse Donder [boodskap #85670 is 'n antwoord op boodskap #85665] Do, 16 Oktober 2003 21:00 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
O jinne ek was nie ernstig nie! Ek wou maar net 'n punt bewys dat dit nie
saakmaak wat hulle met jou doen nadat jy dood is nie. Dis net 'n dop wat
hier agter bly, die dop het nie gevoelens nie en gee nie om oor sulke
menselike goed soos "Ek lê alleen in die grond nie."

E

"@rogers.com" wrote:

> Het jy al ooit daaraan gedink waar jy orals heen kan afspoel,
> as hulle vir jou in die Vaalrivier ingooi. Oor Boegoe-berg se
> dam sal jy kan spoel, en verby Upington en Kakamas en Marchand
> waar ek gebore is, af met die Augrabiese Valle en tot by die
> diamante in die Spergebied. Hoekom vra jy nie liewer vir hulle
> om jou te veras en dan jou as op die water van die Vaal te strooi
> nie.
>
> Tant Hessie van die Spergebied.
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85671 is 'n antwoord op boodskap #85670] Do, 16 Oktober 2003 23:09 Na vorige boodskapna volgende boodskap
bouer  is tans af-lyn  bouer
Boodskappe: 4803
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
"Elaine" wrote

. Dis net 'n dop wat
> hier agter bly, die dop het nie gevoelens nie en gee nie om oor sulke
> menselike goed soos "Ek lê alleen in die grond nie."

Ja, maar moet liewers nie in die streepsak beland
na jou dood nie. Dink net hoe jy sal lyk as jy daar
oor Boegoeberg se dam trek. En dan is 'n goeie
en nuttige streepsak ook nog na die maan. Vir 'n
mens wat op die erwe van besproeiingsskemas
grootgeword het, het 'n mens vir 'n streepsak 'n
heilige respek.

Tant Hessie van Kakamas
Re: Kaapse Donder [boodskap #85675 is 'n antwoord op boodskap #85671] Vr, 17 Oktober 2003 05:40 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
S...U....G!
"@rogers.com" wrote in message
news:yyFjb.355321$Lnr1.351655@news01.bloor.is.net.cable.roge rs.com...
>
> "Elaine" wrote
>
> . Dis net 'n dop wat
>> hier agter bly, die dop het nie gevoelens nie en gee nie om oor sulke
>> menselike goed soos "Ek lê alleen in die grond nie."
>
> Ja, maar moet liewers nie in die streepsak beland
> na jou dood nie. Dink net hoe jy sal lyk as jy daar
> oor Boegoeberg se dam trek. En dan is 'n goeie
> en nuttige streepsak ook nog na die maan. Vir 'n
> mens wat op die erwe van besproeiingsskemas
> grootgeword het, het 'n mens vir 'n streepsak 'n
> heilige respek.
>
> Tant Hessie van Kakamas
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85677 is 'n antwoord op boodskap #85675] Vr, 17 Oktober 2003 06:31 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Annette  is tans af-lyn  Annette
Boodskappe: 11114
Geregistreer: Augustus 2003
Karma: 1
Senior Lid
:)) Ek neem aan jy het lank en innig besin voordat jy besluit het om in jou
testament te beskryf waar presies jy begrawe sou word?
Indien nie - vra tog dat die lyk na my toe aangestuur word, ek sal sorg dat
jy rustig in Bloemfontein gaan lê:)
--
Annette

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmnvd3$1p2j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> S...U....G!
Re: Kaapse Donder [boodskap #85682 is 'n antwoord op boodskap #85677] Vr, 17 Oktober 2003 07:17 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Sandvlooi  is tans af-lyn  Sandvlooi
Boodskappe: 484
Geregistreer: Julie 2003
Karma: 0
Senior Lid
Eintlik sug ek oor die antie met 'n teregwysing begin en Elaine haar afknip,
maar dan kan sy nie ankers gooi en die ding daar laat nie.....dit moet uit!
So saggies, ek spot maar net oor die Vrystaat. Ek hou van enige platteland
en die Vrystaters is wragtag goeie mense. Dis net lekker om hul bene te
trek want hulle reageer so lekker!

"Annette" skryf in boodskap news:bmo2sb$9v3$1@ctb-nnrp2.saix.net...
> :)) Ek neem aan jy het lank en innig besin voordat jy besluit het om in jou
> testament te beskryf waar presies jy begrawe sou word?
> Indien nie - vra tog dat die lyk na my toe aangestuur word, ek sal sorg dat
> jy rustig in Bloemfontein gaan lê:)
> --
> Annette
> "Sandvlooi" wrote in message
> news:bmnvd3$1p2j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
>> S...U....G!
>
Re: Kaapse Donder [boodskap #85688 is 'n antwoord op boodskap #85682] Vr, 17 Oktober 2003 11:06 Na vorige boodskapna volgende boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek het al hoeka so bietjie knorrig begin raak vir jou oor jou Vrystaat
spotte :))

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmo52t$1plq$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> Eintlik sug ek oor die antie met 'n teregwysing begin en Elaine haar afknip,
> maar dan kan sy nie ankers gooi en die ding daar laat nie.....dit moet uit!
> So saggies, ek spot maar net oor die Vrystaat. Ek hou van enige platteland
> en die Vrystaters is wragtag goeie mense. Dis net lekker om hul bene te
> trek want hulle reageer so lekker!
Re: Kaapse Donder [boodskap #85689 is 'n antwoord op boodskap #85675] Vr, 17 Oktober 2003 11:06 Na vorige boodskap
Elaine  is tans af-lyn  Elaine
Boodskappe: 2948
Geregistreer: Desember 2003
Karma: 0
Senior Lid
Ek voel ook so.

"Sandvlooi" skryf in boodskap news:bmnvd3$1p2j$1@newsreader02.ops.uunet.co.za...
> S...U....G!
Vorige onderwerp: Koffielose Koffiewinkel.
Volgende onderwerp: Die weer ?
Gaan na forum:
  

[ XML-voer ] [ RSS ]

Tyd nou: Wo Jun 05 17:27:16 MGT 2024